DEUROFFERS - NGK Audenberg - NGK Audenberg › wp-content › uploads › 2017 › 10 › 2… ·...

4
Haarlemstraat 15, Worcester. 6850. Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866 Faks 023 342 2040 / 086 580 7993 E-pos : [email protected] Web: http://www.audenberggemeente.co.za Facebook - Audenberg NGK Baie welkom by vanoggend se erediens 21ste Sondag in Koninkrykstyd 28 Oktober 2017 DEUROFFERS 22 Oktober - Gemeentebediening: R1 730.80 Vandag: Christelike Lektuur Fonds Jan Nel ontvang behandeling Tonie Greeff sterk aan na operasie Johan Raath ontvang behandeling Gerrie van der Merwe ontvang behandeling Oktober 31 - Reformasie 500 by Moederkerk November 6 - Dames Afsluiting 11 - Change Makers Gala aand 13 - Bestuurspan 18:00 16 - Blokleiers 18:30 (Tuis) 18 - Monster Brekkie & Veiling 19 - Kerssangdiens 19:00 23 - Kerkraadsvergadering 18:30 Vir kennisname: Ds Kobus Kriel neem sy drie-jaarlikse langverlof Sabbatsverlofvanaf Maandag 30 Oktober tot Dinsdag 28 November. Skakel asb met ds GP Kellermann indien u n leraar benodig gedurende die tyd. Teks: 1 Thess 2:1-8 Ons dank God vandag vir die Hervorming wat op 31 Oktober 1517 begin het toe Maartin Luther 95 stellinge op die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker het. Ons hoor iets van Paulus se woorde in 1 Thess 2:4 "Ons wil nie die guns van mense probeer wen nie, maar doen wat God verwag..." Ons verwelkom die Diensjaarspan van die VCSV. Hulle gaan die jnr kategese vandag in die saal lei.

Transcript of DEUROFFERS - NGK Audenberg - NGK Audenberg › wp-content › uploads › 2017 › 10 › 2… ·...

Page 1: DEUROFFERS - NGK Audenberg - NGK Audenberg › wp-content › uploads › 2017 › 10 › 2… · Webwerf: Gaan like ons facebook bladsye ~ Audenberg NGK en Audenberg Jeug Ons visie:

Haarlemstraat 15, Worcester. 6850.

Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866

Faks 023 342 2040 / 086 580 7993

E-pos : [email protected]

Web: http://www.audenberggemeente.co.za

Facebook - Audenberg NGK

Baie welkom by vanoggend se erediens

21ste Sondag in Koninkrykstyd 28 Oktober 2017

DEUROFFERS

22 Oktober - Gemeentebediening: R1 730.80

Vandag: Christelike Lektuur Fonds

• Jan Nel ontvang behandeling • Tonie Greeff sterk aan na operasie • Johan Raath ontvang behandeling • Gerrie van der Merwe ontvang behandeling

Oktober 31 - Reformasie 500 by Moederkerk

November

6 - Dames Afsluiting 11 - Change Makers Gala aand 13 - Bestuurspan 18:00 16 - Blokleiers 18:30 (Tuis) 18 - Monster Brekkie & Veiling 19 - Kerssangdiens 19:00 23 - Kerkraadsvergadering 18:30

Vir kennisname:

Ds Kobus Kriel neem sy drie-jaarlikse langverlof “Sabbatsverlof” vanaf

Maandag 30 Oktober tot Dinsdag 28 November.

Skakel asb met ds GP Kellermann indien u ‘n leraar benodig

gedurende die tyd.

Teks: 1 Thess 2:1-8

Ons dank God vandag vir die Hervorming wat op

31 Oktober 1517 begin het toe Maartin Luther 95 stellinge

op die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker het.

Ons hoor iets van Paulus se woorde in 1 Thess 2:4

"Ons wil nie die guns van mense probeer wen nie, maar

doen wat God verwag..."

Ons verwelkom die Diensjaarspan van die VCSV. Hulle gaan die jnr kategese vandag in

die saal lei.

Page 2: DEUROFFERS - NGK Audenberg - NGK Audenberg › wp-content › uploads › 2017 › 10 › 2… · Webwerf: Gaan like ons facebook bladsye ~ Audenberg NGK en Audenberg Jeug Ons visie:

Webwerf: www.audenberggemeente.co.za

Gaan like ons facebook bladsye ~

Audenberg NGK en Audenberg Jeug

Ons visie: Familie van God

Gehoorsaam - Sorg-saam - Dien saam

40 Dae Reeks ~

Afsluiting Ons sluit ons 40 Dae af met die viering van 500 jaar van Reformasie...

Dinsdag 31 Oktober 2017 19:00

NG Moedergemeente

Diens deur ds Nelis Janse van Rensburg

Indien jy nog nie jou koevertjie ontvang het nie, kontak asb jou ouderling, diaken of dienswerker.

Indien jy EFT wil doen:

NG Worcester Audenberg ABSA rek nr 0440 590 349;

Takkode 632 005 Verwysing: Jou naam en blok nr,

bv: A Smit B10

Koevertjies moet asb teen einde November terug wees

Christus het arm geword sodat ek en jy

(ons) geestelik ryk kan wees. (Sien Matt 6: 20 – 21)

• Ons benodig DRINGEND hulp met

betrekking tot toesig tydens die

Kersspel oefening in die saal

Sondae na die diens. Dis slegs vir

30 min. Help asseblief!

• Die belydeniskamp word beplan vir

6-8 Desember. Indien enige iemand

‘n strandhuis het wat hul vir ons

kan beskikbaar stel sal ons dit baie

waardeer! Ons is 12 mense.

• Indien jy kan help met die Sondag-

skool vir volgende jaar, kontak asb

vir Irenke. Ons kort leiers vir

Graad 1, 2, 4, 5, 6, en 7.

• Plaaslike Uitreik vind plaas vanaf

27-30 November. Inligting op die

oranje blaadjie wat vandag in die

bulletin is. Inskrywingsvorms is by

die kerkkantoor beskikbaar.

Page 3: DEUROFFERS - NGK Audenberg - NGK Audenberg › wp-content › uploads › 2017 › 10 › 2… · Webwerf: Gaan like ons facebook bladsye ~ Audenberg NGK en Audenberg Jeug Ons visie:

Monster

Brekkie &

Veiling

18 November 2017

Kaartjies beskikbaar by jou ouderling

of die kerkkantoar.

Skenkings vir die veiling

kan na die kerkkantoor

gebring word.

Baie dankie!

Volwassenes - R45.00

Kinders - R35.00

Dames Afsluiting 2017 Maandag

6 November 19:00

Plek: Blindiana Barista

R100 per persoon

Gasspreker: Anne-Lee Pieterse

Ligte ete, koffie/tee & sap ingesluit. Bring asb eie

alkoholiese drankies

Navrae: Kerkkantoor 023 342 1776

4 November

Baie dankie vir almal se

bydraes en hulp vir die

pannekoek verkope by die

basaar! Julle is fantasties!

Kom ons ondersteun ook die basaar!

Heerlike Plaasontbyt @ R70

Pannekoek

Brood & Beskuit

Koeke

Poeding

Worcester-Oos Kerssangdiens

met Die Broers (Christo & Kobus & Nic Stevens)

Sondag 5 November om 18:30

Gratis Toegang

Baie sterkte aan al die leerders & studente wat tans besig is met eksamens

of eersdaags begin!

BELANGRIK! Dames ~

Ons moet asseblief teen Dinsdag 31 Oktober finale getalle deurgee.

Slegs 70 kaartjies is beskikbaar. Kontak jou ouderling/dienswerker of die kerk-

kantoor so gou moontlik!

Page 4: DEUROFFERS - NGK Audenberg - NGK Audenberg › wp-content › uploads › 2017 › 10 › 2… · Webwerf: Gaan like ons facebook bladsye ~ Audenberg NGK en Audenberg Jeug Ons visie:

Verjaarsdae ~ Baie geluk aan almal wat hierdie week

hul verjaarsdag vier!

Van Noemnaam Verjaar Kortadres Landlyn Selfoon

Du Plessis Gideon 10/29 Kolie Nelsonstraat 04 023 347 8723

Jooste Hentie 10/30 Otto Du Plessisstraat 07 023 347 9808 082 776 6547

Van Der Westhuizen Johann 10/30 Quelleriestraat 47 023 342 0764 072 290 9062

Maree Karin 10/31 Wylandstraat 09 023 347 1555

Van Greunen Suzanne 10/31 Tullekenstraat 06

Briel Salmon 11/01 Rouxweg 129 082 921 0641

Needem Anton 11/01 Quelleriestraat 35 023 342 4200

Reynolds Miemie 11/01 Van Arckelstraat 29 082 556 7633

Storm Adrian 11/01 Otto Du Plessisstraat 41 023 342 4634 073 278 9085

Van Der Westhuizen Kiewiet 11/01 Reygerstraat 05 023 347 5539 082 559 6767

De Jager Linka 11/02 Olivierstraat 08

Marais Ellie 11/02 Roosmarynslot 26 023 347 2834

Neethling Rosanne 11/02 Janzenstraat 19 023 342 5960 084 257 1342

Smit Johan 11/02 Quelleriestraat 35 023 342 4200 082 414 5839

Burger Sanet 11/03 Van Arckelstraat 23 023 342 7254 082 671 7744

Lourens Tersia 11/03 Fairway Heights Drive 10 023 342 8083 083 586 2683

Van Wyk Adriana 11/03 Meerhofstraat 04 023 342 4917

Vorster Alwyn 11/03 Van Arckelstraat 15 023 342 1788 084 556 5680

Lamprecht Lee-Hanco 11/04 Populierlaan 04 083 389 0847

Millen Sandra 11/04 Amersfoortstraat 17 023 347 1120 082 771 3695

Olivier Trudie 11/04 Hendrik Boomstraat 20 023 347 0085 073 333 8148