BAE (o e @cTNSOT T T IEOUites rocaprLfusion.ornico.co.za/Attachments/2019/12/03/2019_12_03... ·...

4
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication DIE BURGER - BUITE Page 1-5 Date Tues 03 Dec 2019 AVE (ZAR) 71094.6 Unieke naaldekokerfamilie:Diewaterjufferwat vuuren droogteoorleefhetbl. 3 BAE (o e @cTNSOTT T w- IEOUites rocaprL == CascadeCountry/Ma

Transcript of BAE (o e @cTNSOT T T IEOUites rocaprLfusion.ornico.co.za/Attachments/2019/12/03/2019_12_03... ·...

  • The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher.

    Publication

    DIE BURGER - BUITE

    Page

    1-5

    Date

    Tues 03 Dec 2019

    AVE (ZAR)

    71094.6

    Unieke naaldekokerfamilie:Diewaterjufferwat vuuren droogteoorleefhetbl. 3

    BAE(o e @cTNSOTT T

    w-

    IEOUitesrocaprL==

    CascadeCountry/Ma

  • Wyle Gert Lubbe het reeds in 1997 met die idee van Cape Country Routes vorendag gekom. Foto's: ILSEZIETSMAN

    Eendagwas daar 'n hoteleienaarwat van meningwas dat hy nognooit 'n dag in sy lewegewerkhet nie.Al wat hy gedoen het, was om sy stokperdjieste beoefen.IIse Zietsman vertel meer van dié visioenêr.

    ié hoteleienaar is GertLubbe, die eienaar van dieMontagu Country Hotel,

    die enigste Art Deco-hotel inSuid-Afrika. Lubbe het die hotelop 'n bankrotveiling gekoop enin 'n viersterhotel omskep.

    Reeds voordat hy die MontaguCountry Hotel aangeskaf het,was hy 'n visioenêr wat met dieidee en konsep van Cape Coun-try Routes vorendag gekom het.

    Lubbe het reeds in 1997die be-hoefte raakgesien om gaste nagastehuise en hotelle op roeteswat sin maak, te kanaliseer.

    Hy het mede-eienaars van ho-telle en gastehuise om 'n tafellaat sit en só is met Cape Coun-try Routes begin.

    Dié projek het 'n gaping in diemark gevul en terselfdertyd ver-blyfbestemmings wat deur indi-vidue besit word, bemark.

    Die saambindende faktor wasdat alle bestemmings sjarme, ka-rakter en 'n element van roman-se moes hê. Aanvanklik wasCape Country Routes op Roete 62van Kaapstad na Port Elizabethgefokus.

    In 1997was die oorspronklikelede van Cape Country Routesdie Alphen-boetiekhotel in Con-stantia en Winchester Mansionsin Seepunt, Kaapstad; D'OuweWerf in Stellenbosch; MontaguCountry Hotel in Montagu;Queen's Hotel in Oudtshoorn;Matoppo Inn in Beaufort-Wes;Lake Pleasant in Sedgefield; Bel-videre Manor in Knysna; en laas-tens The Beach Hotel in Port Eli-zabeth.

    Sedert die 1990's het nie netbaie in ons land verander nie,maar ook Cape Country Routesis heeltemal herstruktureer. Diefokus is steeds in sommige geval-le op dieselfde roete, dit wil sê

    Die eetvertrek in die Eendracht-hotel in Dorpstraat, Stellenbosch.Foto: EENDRACHT-HOTEL

    Arniston se vissershawetjie met gekleurde skuite is prentjiemooi.

    van die Wes-Kaap na die Oos-Kaap, maar die roetes (daar isaktiwiteite by die portefeulje ge-voeg) is uitgebrei.

    Só slaap jy oor in StellenboschDis nie net Simon van der Stelwat reeds in 1679liries oor Stel-Ienbosch geraak het nie; baiemense beskou dié dorp, die twee-de oudste dorp in die land, as een

    van die mooiste in Suid-Afrika.Stellenbosch en omgewing bied

    natuurskoon, argitektuur, kuns,wynplase en eetplekke; die Ad-venture Shop (www.adventures-hop.co.za) reël begeleide fietstoe-re asook Vine Hopper-wyntoere.

    As jy by die Evergreen Manor& Spa (www.evergreenma-nor.co.za) of die Eendracht-hotel(www.eendracht-hotel.com) oor-

    Die Cascade Country Manor, net buite die Paarl, het 'n uitgestrekte tuinmet 'n swembad en word omring deur olyfboorde.

    By die Montagu Country Hotel wag 'n warm verwelkoming op jou.

    bly, is jy binne stapafstand vanalles wat in die hart van die dorpgebeur.

    Bespreek vooraf 'n tafel op diestoep by Helena's Restaurant bydie Coopmanhuijs-hotel sodat jydie bedrywighede in Kerkstraatkan dophou.

    Pak af in die PaarlNet soos Stellenbosch, bied die

    Paarl veral argitektuur en wyn-plase. Op 'n historiese staptogdeur die Paarl (www.paarlhisto-ricaltours.co.za) leer jy nie netvan die geskiedenis en die ver-skillende boustyle nie, maar jyhoor ook die interessantste staal-tjies van die inwoners van ouds.

    By die Cascade Country Manor(www.cascademanor.co.za) bly jyoor in 'n imposante herehuis om-

  • Die Evergreen Manor in Stellenbosch is in 'n stil straatjie naby die Botanie-se Tuin en binne stapafstand van die dorp.

    ring deur olyfboorde net buite diedorp. By d'Olyfboom (www.dolyf-boom.co.za) bly jy binne die dorp,maar teen die hange van Paarl-berg. Albei verblyfopsies spogmet 'n pragtige uitsig.

    Ry oor die berg na die OverbergDie naam Overberg beteken let-terlik "oor die berg" en is volgensoorlewering die broodmandjievan die Kaap. Rondom Caledon,Napier en Bredasdorp is die gol-wende heuwels groen in die win-ter, staan die graan geil in die so-mer en blom die kanola goudgeelin die lente.

    Die Overberg is 'n onderskattebestemming met ouwêreldse sjar-me. Die De Hoop-natuurreservaat(www.dehoopcollection.com) isbekend vir walviskyk, die Walvis-staproete en die spierwit duine byKoppie Alleen. Ywerige voëlky-kers kan meer as 150 spesies pro-beer uitken.

    Die Agulhas Country Lodge(www.agulhascountrylodge.com)is 'n flukse stappie (net meer as4 km) vanaf die suidelikste puntvan Afrika.

    Jy kan met 71 trappies tot bo indie Kaap Agulhas-vuurtoringklim. Ongelukkig het 'n kortsigti-ge besluit daartoe gelei dat Agul-has, die suidelikste dorp op onsvasteland, nie meer oor 'n toeris-mekantoor beskik nie.

    Die Arniston-spahotel (www.ar-nistonhotel.com) sit amper óp diesee en die vissershawetjie metkleurvolle skuite is 'n klipgooiweg. Arniston en Agulhas is min-der as 50 km van mekaar.

    As jy avontuurlustig is, kan jyby Marine Dynamies (www.mari-nedynamics.co.za) in Gansbaai 'nhaaihokduik-ekskursie bespreek.

    Enigste Art Deco-hotel in landJy hoef nie 'n Art Deco-liefhebberte wees om die atmosfeer van dieMontagu Country Hotel (www.montagucountryhotel.co.za) te ge-niet nie.

    Dis egter onvermydelik dat diédekorstyl en die gepaardgaandeneiging na die kitsch-fenomeen injou gesprekke insluip as jy hiertuisgaan.

    Amper almal diep iets uit hulgeheue op, of dit nou jou ouma sespieëlkas of jou oom se leunstoelmet staander-asbakkie is.

    By die Montagu Country Hoteleet jy soos in vanmelewe se daeby kerslig en gestyfde tafeldoeke.Jy kan ook 'n ekskursie met Ame-rican Dream Cars (www.cape-countryroutes.com/pages/ameri-can-dream-cars-2/) by die hotelbespreek. Dis nie sommer gouweer dat jy die kans gaan kry ommet 'n Cadillac in Robertson tegaan wyn proe nie!

    By @Four Cousins in Voortrek-kerlaan, Robertson, kan jy wyn,craftbier en whisky proe en aanpizzas smul.

    Nie net volstruise in OudtshoornDie verblyf op De Zeekoe-gaste-plaas (www.dezeekoe.co.za) ofWildehondekloof- privaat natuur-reservaat (www.whkloof.co.za) isnie een in 'n voormalige vere-paleis van Oudtshoorn nie, maardit beteken nie hulle hoef 'n treeterug te staan nie. Die vere- ofvolstruispaleise van die veer-baronne dateer uit die tye (1865-1870en 1900-1914)toe die vol-struisveerbedryf gedy het.

    De Zeekoe se naam is ontleenaan die Nederlandse naam vir diélusernplaas, Zeekoegat. Hier gaanjy weliswaar nie meer 'n seekoeiraakloop nie, maar wel één vandie "Skaam 5", eerder as die"Groot 5", word op die plaas sewebwerf verduidelik. Die "Skaam5" is die aardvark, ystervark,aardwolf, bakoorvos en meerkat.

    Op De Zeekoe kan jy douvoor-dag saam met die 5 Skaam Meer-katte (www.dezeekoe.co.za/meer-kat-tours/) uithang sonder omhulle te versteur. As die stad segedruis of jou werksdruk te veelraak, kan jy jou siel voed en joubatterye herlaai deur die berg- enrivieruitsigte by Wildehondekloofin te drink.

    Verken KnysnaKnysna kan met Stellenboschmeeding as een van die mooistedorpe in die land. Knysna is diehart van die Tuinroete. By TheLofts-boetiekhotel (www .the-

    Kom verken Knysna!

    RoetesDie roetes waarop Cape Coun-try Routes fokus:NNRoete 62: www.capecountry-routes.com/collections/route-62/NNDie Weskus en die Ceder-berg-roete: www.capecountr y-routes.com/collections/west-coast-and-cederberg-route/NNVier bergpasse en die Wyn-land-roete: www.capecountry-routes.com/four-passes-and-winelands-route/NNDie Walvisroete: www.cape-countryroutes.com/collections/whale-route/NNDie Tuinroete: www.cape-countryroutes.com/collections/garden-route/NNDie Sonskynkus en die Ad-do-roete: www.capecountr y-routes.com/collections/sunshi-ne-coast-and-addo-route/

    lofts.co.za) op Theseneiland wordjy gepamperlang; ruim genoeg tydhiervoor in aangesien daar baie iswat jou in Knysna kan verlei.

    Dit sluit in bootvaarte metsonsondergang, oesters eet, in diewoud gaan stap en inkopies doen.

    'n Uur vanaf Port ElizabethJeffreysbaai is nie nét vir bran-derplankryers nie. Al kan Jef-freys in die seisoen besig raak,verloor dit nooit sy stranddorp-gevoel nie. As jy op pad na PortElizabeth of die res van die Oos-Kaap is, kan jy by die Super-tubes-gastehuis (www.supertubes-collection.co.za) oorbly.

    Die Zuurberg Mountain Village(www .zuurbergmountainvil-lage.co.za) is, soos Jeffreysbaai,sowat 'n uur se ry vanaf Port Eli-zabeth. Vanaf Zuurberg is daar 'nlieflike uitsig oor die Addo-oli-fantpark.

    Neig noordDaar is mense wat so passievoloor die Karoo voel as wat anderoor die see voel. As Karoosand en'n hemelruim vol sterre jou hartvinniger laat klop, moet jy jou nadie New Holme-gasteplaas(www.karoogariep.co.za) in dieKaroo Gariep-natuurreservaat be-gewe.

    Dalk is jy selfs gelukkig genoegom op 'n nagrit 'n aardwolf ofaardvark te sien.

    By die Naries NamakwaRetreat (www.naries.co.za), ookin die Noord-Kaap, kan jy ook diesand tussen jou tone laat kriewelen na die sterre staar.

    As jy see se kant toe mik, kanjy na die skeepswrakke gaan kyk,en in die blommetyd sal jy versoek om 'n beter plek te kry omblomme te sien.NNGert Lubbe is verlede week, ná dieskryf van dié artikel, oorlede.

  • Dagboek virstappersbBellville-v oetslaanklub: Braaienstap Soetwater, Kommetjie - 7 Des.BelEileenKiesby 0724343042.bBerg-en-Dal-v oetslaanklub,George:Beervlei- 7 Des.Gr.BBBS.BelJeffLesterby0825663295;BoKaaimans- 14Des.Gr. BCC9.BelJurieErasmusby 082 900 3003; Pepsi-poele- 28 Des.Gr.BBBS.BelGondaiKanyembaby0793781591.>ComeHik e-stapklub: KlaasensMultipleSurprise- 8 Des.Gr.3D.KontakTrevorby trevor|[email protected]: Noordhoek-str andnaKommetjie- 8 Des.BelColinBlakeby

    0825323124;Rod's-roete,Bettysbaai- [email protected].>»Paarl-voetslaanklub: KloofneknaRhodes-gedenkteken,Tafelberg-7 Des.Gr.2A.BelHelgaby0218633189.>Sanlam-stapt oerklub: Wynkelder-stap - 7Des.Gr.1A.BelSteph duToitby0828519953.bVoetslaan55:SeepuntnaClifton-11Jan2020.Gr.2A.BelPietervanCollerby 0717869447.bVriende van Leeukop:Alphenroete- TDes.BelMargaretby 0767879849.» Moordenaarskar oo-stap:21tot27Maar [email protected].>Stuur stap-inligting na [email protected] kontak JackieDoman by 083 532 5557.