Web viewword . nie ‘n groen motor is ... Hoeveel moet haar gemiddelde vir haar volgende 3...

3
GRAAD/GRADE 10 OPWARMING 4/WARM-UP 4 1. In ‘n sekere parkeerarea is daar 2 swart motors, 3 blou motors, 4 rooi motors en 3 groen motors. Indien daar geen ander motors in die parkeerarea is nie, wat is die waarskynlikheid dat ‘n motor wat gekies word nie ‘n groen motor is nie? Druk jou antwoord in gewone breukvorm uit. In a certain parking lot, there are 2 black cars, 3 blue cars, 4 red cars and 3 green cars. If there are no other cars in the parking lot, what is the probability that a car randomly chosen from the parking lot is not green? Express your answer as a common fraction. _________ 2. Becca maak 20 handwerk projekte. Sy het 15 meter lint en elke projek benodig dieselfde lengte lint. Wat is die maksimum lengte lint wat elke projek kan benodig, uitgedruk in sentimeter? Becca is making 20 craft projects. She has 15 meters of ribbon, and each craft project requires the same length of ribbon. What is the maximum length of ribbon each craft project can require, in cm? _________ 3. Vir ‘n sekere stel van 5 getalle is die gemiddelde van al die getalle behalwe die grootste getal 80, en die gemiddelde van al die getalle behalwe die kleinste getal is 90. Wat is die reeks van die stel van 5 getalle? For a certain set of five numbers, the mean of all but the largest number is 80, and the mean of all but the smallest number is 90. What is the range of

Transcript of Web viewword . nie ‘n groen motor is ... Hoeveel moet haar gemiddelde vir haar volgende 3...

Page 1: Web viewword . nie ‘n groen motor is ... Hoeveel moet haar gemiddelde vir haar volgende 3 rondtes wees om . haar gemiddelde af te bring na 92 houe? ... the measure of

GRAAD/GRADE 10 OPWARMING 4/WARM-UP 4

1. In ‘n sekere parkeerarea is daar 2 swart motors, 3 blou motors, 4 rooi motors en 3 groen motors. Indien daar geen ander motors in die parkeerarea is nie, wat is die waarskynlikheid dat ‘n motor wat gekies word nie ‘n groen motor is nie? Druk jou antwoord in gewone breukvorm uit.In a certain parking lot, there are 2 black cars, 3 blue cars, 4 red cars and 3 green cars. If there are no other cars in the parking lot, what is the probability that a car randomly chosen from the parking lot is not green? Express your answer as a common fraction. _________

2. Becca maak 20 handwerk projekte. Sy het 15 meter lint en elke projek benodig dieselfde lengte lint. Wat is die maksimum lengte lint wat elke projek kan benodig, uitgedruk in sentimeter?Becca is making 20 craft projects. She has 15 meters of ribbon, and each craft project requires the same length of ribbon. What is the maximum length of ribbon each craft project can require, in cm? _________

3. Vir ‘n sekere stel van 5 getalle is die gemiddelde van al die getalle behalwe die grootste getal 80, en die gemiddelde van al die getalle behalwe die kleinste getal is 90. Wat is die reeks van die stel van 5 getalle?For a certain set of five numbers, the mean of all but the largest number is 80, and the mean of all but the smallest number is 90. What is the range of the set of five numbers? _________

4. Hoeveel verskillende drie-lede spanne kan gevorm word van ‘n groep van 6 studente?How many different three-member teams can be formed from a group of6 students? _________

5. Die vierkantswortel van die hoeveelheid 3 minus dubbel ‘n getal is gelyk aan 3. Wat is die getal?The square root of the quantity 3 less than twice a number is equal to 3. What is the number? _________

6. Die gemiddelde van Martha se eerste 5 rondtes gholf is 98 houe. Hoeveel moet haar gemiddelde vir haar volgende 3 rondtes wees om haar gemiddelde af te bring na 92 houe?The average of Martha’s first 5 rounds of golf is 98 strokes. How many strokes would Martha need to average on her next 3 rounds to bring her average down to 92 strokes? _________

7. ‘n Gedeelte in die koördinatevlak word begrens deur y=x , x=5en y=1. Wat is die oppervlakte van hierdie gedeelte?A region in the coordinate plane is bounded by y=x , x=5∧ y=1. What is the area of this region? _________

Page 2: Web viewword . nie ‘n groen motor is ... Hoeveel moet haar gemiddelde vir haar volgende 3 rondtes wees om . haar gemiddelde af te bring na 92 houe? ... the measure of

8. Van ‘n stuk geruite materiaal het Tanya ‘n gelykbenige driehoek geknip soos aangetoon. Indien ∠ A=50° en BC ∥DE∥FG, wat is die grootte van ∠BCE?From a piece of striped material, Tanya cut out the isosceles triangle shown here. If the measure of ∠ A=50° and BC ∥DE∥FG, what isthe measure of ∠BCE? _________

9. ‘n Lyn bevat die punte P(1;3) en Q(17;43). Hoeveel punte op hierdie lyn tussen punte P en Q het twee heelgetal koördinate?A line contains the points P(1;3) and Q(17;43). How many points on this line lie strictly between points P and Q and have two integercoordinates? _________

10. Paulo het 2 fietse gekoop en toe weer verkoop. Hy het ‘n wins van 30% gemaak op die verkoop van die eerste fiets en ‘n wins van 50% op die verkoop van die tweede fiets. Indien sy totale wins 45% was, wat was die verhouding van die koste van die eerste fiets tot die koste van die tweede fiets. Gee jou antwoord korrek tot twee desimale syfers.Paulo bought and then sold two bikes. He made a 30% profit on the sale of the first bike and a 50% profit on the second one. If Paulo’stotal profit was 45%, what was the ratio of his cost for the first bike to his cost for the second bike? Give your answer correct to two decilal figures. _________