itelspark.files.wordpress.com€¦  · Web viewRekenaar word aangeskakel. Instruksies word vanaf...

4
Stelseltegnologie 1. Defineer ‘n rekenaar . (1) Veeldoelige elektroniese stelsel wat data ontvang , dit verwerk en afovoer gee. 2. Gee ‘n voorbeeld van die rekenaar definisie om te gebruik te maak van ‘ n T.V.A. tabel (3) 3. Wat is die doel van die C.P.U.? (1) 4. Waaruit bestaan die C.P.U.? Noem die vyf komponente. (3) a. Beheereenheid b. ALU c. Wisselpunteenheid d. Registers e. Cache 5. Wat is Data? (1) Rou, onverwerkte feite. 6. Wat is inligting? (1) Verwerkte Data. 7. Verduidelik die Machine Cycle. (4) GEHAAL Instruksies word vanaf die geheue na CPU GEHAAL. Page 1 of 4 Hoërskool Elspark Graad 12 IT Toets 1 Teorie Januarie/Februarie 2014 Totaal: 50 TYD: 1 uur.

Transcript of itelspark.files.wordpress.com€¦  · Web viewRekenaar word aangeskakel. Instruksies word vanaf...

(Hoërskool Elspark Graad 12 IT Toets 1 TeorieJanuarie/Februarie 2014Totaal: 50TYD: 1 uur.)

Stelseltegnologie

1. Defineer ‘n rekenaar .(1)

Veeldoelige elektroniese stelsel wat data ontvang , dit verwerk en afovoer gee. √

2. Gee ‘n voorbeeld van die rekenaar definisie om te gebruik te maak van ‘ n T.V.A. tabel(3)

3. Wat is die doel van die C.P.U.?(1)

4. Waaruit bestaan die C.P.U.? Noem die vyf komponente.(3)

a. Beheereenheid

b. ALU

c. Wisselpunteenheid

d. Registers

e. Cache

5. Wat is Data?(1)

Rou, onverwerkte feite.

6. Wat is inligting?(1)

Verwerkte Data.

7. Verduidelik die Machine Cycle.(4)

GEHAAL

Instruksies word vanaf die geheue na CPU GEHAAL.

DEKODEER

Die beheereenheid(deel van CPU) DEKODEER die instruksie.

Instruksie bestaan uit twee dele :

a. Die OPDRAG

b. Die ADRES (van geheue waar data gestoor en gehaal word).

DATA word OORGEDRA

Data word in en uit die registers verskuif (ALU (rekenkudige logiese eenheid) en FPU(wisselpunteenheid) )sodat bewerkings kan plaas vind.

UITGEVOER

Die oorspronklike instruksie word nou UITGEVOER.

8. Verduidelike die Aanskakel proses. (4)

Rekenaar word aangeskakel. Instruksies word vanaf BIOS-program(in die ROM gestoor) na die CPU oorgedra.

Die BIOS laat die CPU die konfigurasie en hardeware van die CMOS-geheu laai. POST (power on system test) word nou uitgevoer om te toets of alle toestelle werk.

Die BIOS laat die CPU ‘n bedryfstel (Windows, Android ens.) vanaf die hardeskyf te laai.

Die Bedryfstelsel word uit die sekondere geheue(Hardeskyf) in die RAM gelaai en dan neem beheer van die rekenaar.

9. Verduidelik wat elke komponent van die chipset beheer?(2)

North bridge

Koppel die SVE aan RAM en AGP/PCI Express √

South bridge

Koppel serie- en parallelpoorte, die PCI-gleuwe, die USB- en Firewire-poorte en die PS2 (d.i. sleutelbord/ muis) poorte aan rekenaar. √

10. Noem twee verskillende maniere om data te stoor. Gee ‘n voorbeeld van elk.(2)

Enige drie geldige maniere. √√

11. Wat bedoel met die term Referential Integrity?√√√(3)

· Reëls in ‘n databasis wat seker maak dat:

· Relationships tussen tabelle geldig is

· Verwante data nie verander of geskrap word nie.

12. Verduidelik Normalisation deur gebruik te maak van die terme 1NF, 2NF en 3NF.(7)

13. Kyk na die volgende Database

13.1Noem die name van die twee tabelle.(2)

13.2Wat is die definisie van ‘n primere sleutel (primary key)?(1)

13.3Gee die primere sleutel van al twee tabelle.(2)

13.4 Is die database ‘n 1NF database? Verduidelik.(2)

14. Wat is die definisie van ‘n Transaction Processing System?(2)

Transaction processing is a style of computing that

divides work into individual called transactions.

A transaction processing system (TPS) is a software system, or software/hardware combination, that supports transaction processing.

15. Verduidelike die term Audit Trail en gee ‘n voorbeeld.(3)

An audit trail (or audit log) is a security-relevant chronological record, set of records,and/or destination and source of records that provide documentary evidence of the sequence of activities that have affected at any time a specific operation, procedure, or event.

In telecommunication, the term means a record of both completed and attempted accesses and service, or data forming a logical path linking a sequence of events, used to trace the transactions that have affected the contents of a record.

In information or communications security, information audit means a chronological record of system activities to enable the reconstruction and examination of the sequence of events and/or changes in an event.

16. Noem en verduidelik die drie probeme wat kan gebeur met ‘n swak ontwerpte Database met ‘n voorbeeld.(6)

BYVOEG

Gebeur wanneer die database nie toelaat nie dat data kan bygevoeg word.

SKRAP

Wanneer een stukkie data word geskrap wat veroorsaak dat ander onverwante data ook verwyder word.

OPDATEER

Wanneer data wat verander is in meer as een rekord in die tabel verander moet word.

17. n Firewall is apparatuur of programmatuur (of beide) wat ‘n netwerk beskerm, en voorkom dat ongemagtigde gebruikers of programmatuur toegang daartoe verkry.

Page 3 of 3