Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en...

16
126 Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van verskillende gemeenskappe Notas: Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Voorbereiding Lees: Matt. 6: 11 Gen. 25: 34 Luk. 11: 11 - 13 Luk. 22: 17 - 20 Matt. 14: 17 Doelstellings 1. Voedsel is ’n gawe van God, sodat ons krag het om God se koninkryk op aarde te bou. 2. Die verskeidenheid voedselsoorte dui die rykdom van God se skepping aan. 3. Die Here sorg vir sy kinders deur aan hulle die kos wat hulle nodig het te gee.

Transcript of Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en...

Page 1: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

126

Tw

eed

e K

wart

aal

W

eek 4

, 5 e

n 6

Tem

a 5

: V

oed

sel

van

vers

kil

len

de g

em

een

skap

pe

Notas:

Assesseringsm

erk

ers

en

wenke v

ir info

rmele

en

form

ele

assessering

Leerm

ate

riaal en

hulp

bro

nne

Inte

rnetv

erw

ysin

gs o

f

aanvulle

nde m

ate

riaal

Voorb

ere

idin

g

Lees:

Matt

. 6:

11

Gen.

25:

34

Luk.

11:

11 -

13

Luk.

22:

17 -

20

Matt

. 14:

17

Doels

telli

ngs

1.

Voedsel is

’n g

aw

e v

an G

od,

sodat

ons k

rag h

et

om

God s

e k

onin

kry

k o

p a

ard

e

te b

ou.

2.

Die

vers

keid

enheid

voedsels

oort

e d

ui die

rykdom

van G

od s

e s

keppin

g a

an.

3.

Die

Here

sorg

vir s

y k

inders

deur

aan h

ulle

die

kos w

at

hulle

no

dig

het

te g

ee.

Page 2: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

127

5. Voedsel van verskillende gemeenskappe

Dag 1

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Uitstaltafel: Stal prente van regte voorbeelde van kos van die verskillende kulture uit met naamkaarte daarby.

Klasgesprek:

Hoekom moet jy elke dag eet?Jou liggaam is ’n tempel van God daarom het jy die verantwoordelikheid om ge-sonde kos te eet. Dit hou jou liggaam sterk en gesond. Jy moet gebalanseerde maaltye eet om te groei en gesond te bly. ’n Gebalanseerde maaltyd bestaan uit verskillende voedselgroepe:

Proteïene: Dit is kossoorte wat van diere afkomstig is byvoorbeeld: vleis, vis, eiers en hoender.Koolhidrate: Die kossoorte is gewoonlik wit of geel, byvoorbeeld: pasta, rys, mieliemeel, bruinbrood.Groente en vrugte: Groente en vrugte bevat baie vitamine.Kalsium: Kalsium kom voor in melk en ander suiwelprodukte.

Werkkaart 32: Groepeer die kossoorte.

Proteïene Koolhidrate

Groente en vrugte Kalsium

30 minute

Page 3: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

128

melk

perske

eier

spinasie

pap

kool

brood

vis

peer, druiwe, appel

kaas

yogurt

hoender

wortels

lemoen

piesang

botter

beet

mielievleis

Page 4: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

129

Aktiwiteit 2: Musiek

Leer die liedjie: “Ou tante Koba” Volksliedjie

1. Ou tante Koba, sy was so dom,

Tie – rie – rie – ra, die – rie – ram – pa – pa!

2. Hier kom oom Hennie die heuwel uit, Toe bak tante Koba gou nog mosbeskuit. Tie – rie – rie – ra, die – rie – ram – pa – pa!

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Leerlinge staan verspreid oor ’n area.Onderwyser slaan vinnige note op ’n handtrom en leerlinge hardloop op die maat van trommelslae.

Beweging en koördinasieStersprong:

Een leerling hou die rugkant van ’n stoel vas.Leerlinge maak beurte om met sterspronge van die stoel af te spring.Die arms word hoog en sywaarts geswaai, terwyl die bene gesprei word, die knieë gestrek en die tone gepunt.Leerlinge land met twee voete bymekaar.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Leerlinge lê op rug en asem stadig in en uit.

15 minute

30 minute

44

groot-toon om. Tie - rie - rie - ra, die - rie - ram - pam - pa! Tie -

rie - rie - ra, die - rie ram - pam - pa!

Page 5: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

130

Dag 2

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Kossoorte wat leerlinge tuis eetOntbyt:In die oggend moet ’n mens ’n gebalanseerde ontbyt eet:

mieliepap, hawermout (oats) koringpap (Maltabella)

spek, eiers, worsiesvrugteroosterbroodjoghurtbeskuit

Middagete:bruinbroodjieworsbroodjiehamburgervrugteslaaikouevleispasteivetkoek met maalvleis, konfyt

vrugtesap, melk, water

Aktiwiteit 2: Musiek

Liedjie: “Ou tante Koba” Volkswysie 3. Skaapkop en pootjies en boontjieslaai dié vaalhaarnooi wil ek nou mos mee draai. Tie – rie – rie – ra, die – rie – ram – pa – pa! Tie – rie – rie – ra, die – rie – ram – pa – pa!

4. Ek hou my lyf soos ’n vaal patrys En dans met Bybie die polenys. Tie – rie – rie – ra, die – rie – ram – pa – pa! Tie – rie – rie – ra, die – rie – ram – pa – pa!

15 minute

30 minute

Page 6: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

131

Aktiwiteit 3: Drama

Leer die gedig: “Aan tafel” Tienie Holloway Oupa is lief vir ertappels en Ouma hou van rys. Mamma is lief vir groente en pappa hou van vleis. Sus is lief vir beetslaai en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op.

Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Verdeel die klas in vier groepe.Maak driehoeke, sirkels, vierkante en reghoeke op die grond met springtoue.Leerlinge loop op hulle tone op die vorms.Roteer die groepe.

Spring en klimLeerlinge spring oor die balanseerbankie en land met twee voete op die mat.Leerlinge klim oor twee groot stoele en hasiespring weer terug na die begin-punt.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Lê op rug en luister na rustige musiek.

15 minute

30 minute

Page 7: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

132

Dag 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aandete:Aandete is gewoonlik die hoofmaaltyd. Dit moet nie te laat saans geëet word nie.

Kerrie-en-rysPap en sousHerderspasteiVerskeie soorte vleis soos hoender, beesvleis, skaapvleis, varkvleis.Verskeie soorte gaar, groente soos wortels, boontjies, spinasie, pampoen, blomkool, aartappels, ensovoorts.Rys en pasta.Verskeie soorte slaai soos wortelslaai, beetslaai, mengelslaai, aartappelslaai, koolslaai, ensovoorts.Verskeie soorte nagereg.

Werkkaart 33:

Vir ontbyt eet ek graag: Vir middagete eet ek graag:

Vir aandete eet ek graag:

Aktiwiteit 2: Musiek

Rigoletto van VerdiSpeel walsmusiek. Leerlinge werk in pare hulle eie danspassies uit.

15 minute

30 minute

Page 8: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

133

34

^ ^

34

3Allegretto

3 3 4 1 2

2

^ 2

^

cresc.

^ ^ 3 1 2

f

24

13

Page 9: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

134

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Leerlinge spring met springtoue.

SpringLeerlinge staan in ’n ry. Hulle hardloop en spring oor agt kegels wat ’n paar meter van mekaar af geplaas is.Leerlinge spring oor ’n springtou wat ± 30 cm van die grond afgehou word deur twee leerlinge.Nadat almal gespring het, verhoog die hoogte.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Lê plat, strek jou arms bokant jou kop uit, punt jou tone en ontspan.

30 minute

Page 10: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

135

Dag 4

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Goeie tafelmaniere:

Sit regop, moenie met jou elmboë op die tafel lê nie.Eet met ’n vurk en mes.Moenie mors nie.Moenie oor die tafel rek nie.Kou met ’n toe mond.Moenie met jou mond vol kos praat nie.

Moenie jou bord uitlek nie.Moenie diere aan tafel voer deur kos op die grond te gooi nie.Sê “dankie” en “asseblief”.Sê “verskoon my asseblief” as jy opstaan.Vee jou mond af met ’n servet.Bid en dank voor en na ete.

Werkkaart 34: TafelmaniereVul die regte woorde in:

bid dank diere servet asseblief dankie mond mes hande vurk praat

1.

2. Eet met ’n ___________ en ______________.

3. Kou met ’n toe ____________________.

4. Moenie met ’n mond vol kos ______________ nie.

5. Vee jou mond af met ’n ________________.

6. Moenie ________________ aan tafel voer nie.

7. Sê __________________ en __________________.

Aktiwiteit 2: Musiek

Speel marsmusiek (CD of klavier).Leerlinge marsjeer in ’n kring – kloksgewys. As musiek stop staan hulle stil en draai om. As musiek weer speel marsjeer leerlinge in ’n ander rigting – anti-kloksgewys.

15 minute

30 minute

Page 11: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

136

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Hardloop, spring en hop op dieselfde plek.

leerlinge op en af.

BalansBalanseer ’n boontjiesakkie op die kop en draai jou lyf vyf keer links en regs.Sit ’n boontjiesakkie op jou voet en loop na ’n teiken en terug.Balanseer boontjiesakkie op jou arm en loop na die teiken en terug.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Lê plat, sluit jou oë, haal diep asem en blaas dit stadig uit.

Marsmusiek

30 minute

44

44

1 3 3 4 5 3 1 1 1 3 4 4 4 5 4 3 1 1 1 3 3 4 5 3

f

24

24

14

24

24

1 1 1 5 4 4 4 5 4 3 3 3 3 4 5 3 1 3 2 2 2 3 4

24

14

14

24

14

5 3 1 3 2 2 2 1 3 3 4 5 1 1 1 5 4 4 4 5 3 3 33 4

24

14

24

24

14

24

Page 12: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

137

Dag 5

Aktiwiteit 1: Drama

Mimiek tafelmaniere:Leerlinge kry beurte om sekere aksies uit te voer. Die wat eerste reg raai kry ’n beurt.

Sit regop aan tafel.Bid voor ete.Lê op die tafel.Eet met jou mes en vurk.Rek oor tafel.Kou met oop mond.Praat met ’n mond vol kos.Vee jou mond af met ’n servet.Voer diere aan tafel.Dank na ete.

Aktiwiteit 2: Kuns

Collage-kalender:Benodighede:

Prente van groente en vrugteSker PrittDun, swart kartonBorduurgaringKleefband

Metode:Knip kleurprente van groente en vrugte uit.Om ’n drie-dimensionele effek te verkry, knip al die agtergrond van sommige prente uit.

-pig, ensovoorts.Rangskik die prente op ’n dun stuk karton en gom dit vas sodat die prente oormekaar val en geen karton uitsteek nie. Swart karton maak die beste agtergrond.Maak die kalenderblok (vanaf die internet of by skryfbehoeftewinkels te koop) onderaan die collage vas.Maak ’n lus met kleefband aan die agterkant van die kalender vas of gebruik borduurgaring of tou om dit op te hang.

15 minute

30 minute

Page 13: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

138

Dag 1

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Sommige Afrika-bevolkingsgroepe eet:VleisPap en shebaGroenteSuurmelk

Die Ndebele-mense eet:MopaniwurmsMarogSprinkanePampoenGroenmieliesPatatsSorghum

Die Ndebeles vier “Luma” die fees van die eerste vrugte. Dis gewoonlik in Februarie net voor die nuwe maan verskyn. Dit duur gewoonlik drie dae. Mielies, sorghum, pampoen en patats mag nie geëet word voordat die “Fees van die eerste vrugte” gehou is nie.

Aktiwiteit 2: Musiek

Leer die liedjie “Nagkapades”

Een nag toe skrik ek wakker van ’n vreeslike gedruis. Ek hardloop vinnig gang-af en loer in die kombuis. O, wat ’n malle dansparty, ’n regte skotteljons! Die pan dans met die groot kastrol, die ketel sing en gons. Die lepels, messe, vurke speel bok-bok teen die muur. Die koppies, komme, bakkies, borde rinkel van plesier. La la la la la la tra – la – la – la - la La la la la la La la la la la la tra – la – la – la - la La la la la la la!

15 minute

30 minute

Page 14: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

139

p

f

vreesli - ke ge - druis. Ek hardloop vin - nig gang - af en

Page 15: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

140

ketel sing en gons. Die lepels, vurke, messe speel bok-bok teen die muur. Die

koppies, kom-me, bak-ke, bor-de rinkel van ple - sier! La la

la la la la tra- la- la- la la, la la la la la! La la

la la la la tra- la- la- la la, la la la la la la

Page 16: Tweede Kwartaal Week 4, 5 en 6 Tema 5: Voedsel van ... Gr 2 Handleiding 1 K2 Week 4_0.pdf · en ekke hou van sop. En as ons aan tafel kom dan eet ons alles op. Aktiwiteit 4: Liggaamlike

141

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Opwarming: (5 minute)Beweeg oor die hele area op die maat van ’n trom.

Loop soos iemand wat kwaad is.Loop soos iemand wat baie haastig is.Loop soos iemand wat opgewonde is.Beweeg soos ’n kat.

SpringMaak ’n kous vol rys of sand vas aan die einde van ’n tou.Swaai die tou in die rondte bokant die grond.Leerlinge moet daaroor spring.As iemand die tou raak, moet hy/sy op een been na die teiken spring en weer terug voor hy/sy weer kan deelneem.

Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute)Lê op rug. Rol drie keer na links en dan weer drie keer na regs.

30 minute