PROGRAM 25 Augustus 2019 W E L K O M! - SonstraalTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18...

2
' 'Wilma Hesse, Bon Esperance 19 ' 'Surita Weyers, Villa Malinda 7 ' 'Aubrey Thomas, Simonberg 1 ' 'Heinrich Neethling, Nerinastraat 8, Tulbagh ' 'Stephanie de Villiers, Bon Santé 24 ' 'Eeden Swart, Beethovensingel 8 ' 'Chrismyn Stoop (dogter van Joeye van ' Heerden) 'Frans Cilliers, High Treesweg 19 'Thys Kotze, Hebronpark 1 'Sarie Visser, Merlot 1 'Halcyone Rautenbach, Welverdiend aftreeoord 'Frans du Toit, Bon Esperance 50 'Alex de Kock, Klaradyn aftreeoord 'Dorette Germishuys, Marisapark 2 'Vanessa Smith, Bon Esperance 62 Janet Deel-Smith, La Boheme Private Estate 22 Mary Barnard, Vygeboom Aftreeoord Cedelle Lochner, Belliniclose 17 Celest Venter, Picardistraat 8 Elra Krynauw, Ibisstraat 62 Rees John, Hebronstraat 20 Miriam Boll, Hawkstraat 14 Myrna Basson, voorheen van Sonstraal 'Rina Kirsten, Legato 227 'Gert Nel, Minuet Ridge 74 'Lulie Smith, Koringsingel 10 'Gerhard Visagie (3jr), Leerdamweg 'Jeanne Maritz, Soeteweide 9 'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32 Volg ons op Facebook: Ÿ NG Gemeente Sonstraal Ÿ Ignite at- Sonstraal Kerkkantoor: tel 021-976 1236 Kantoor ure: 08:00 - 16:00 Kommunikasie epos: [email protected] Webwerf: www.sonstraal.org.za ONS BID VIR MEKAAR... Welkom aan nuwe lidmate. Meld asseblief by die kerkkantoor aan na die diens. 25 Augustus 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK Maandag, 26 Augustus 18:30 Kooroefening Dinsdag, 27 Augustus Sean Esterhuizen 06:00 Kingsman Sondag, 1 September (DOOP) (SORGverbintenisdiens) 09:00 Feesdiens - 09:00 Mosaïekdiens - Carika Hanekom 17:30 Koffiekroeg 18:00 Ignitediens - Carika Hanekom 18:00 LaVie - Johan Conradie 10:00 BOTTELARY BEDIENING W E L K O M! Betaal jou Sondag kollekte of Maandelikse dankoffer met SnapScan Kooroefening KOOROEFENING OP MAANDAG,26 AUGUSTUS 2019 IN DIE KONSISTORIE OM 18:30. Ons soek mans en dames-stemme 09:00 Feesdiens Eugene Malan Kerksentrum 09:00 Mosaïekdiens Curro Johan Conradie 18:00 Ignitediens Hanro Vorster Kerksentrum 17:30 Legato-erediens Johan Conradie Tema: Ons sien ‘n aarde wat sug Teks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18 SONSTRAAL/MOSAïEK SENIORS Lede en nie-lede wat graag vanjaar wil saamgaan na Swartriet (29-30 Okt) moet asb bespreek by die kantoor. Die deposito, R300 moet asb voor einde Augustus betaal wees en die res einde Sept (R350). Navrae: Sam of Tina Nel 021 981 6285/ 072 382 9525/ 082 374 1358 OGGEND KATEGESE: DEURKOLLEKTE: BADISA TRIO 09:00 3-5 jariges Kleinkerkie - bo-lokaal 09:00 Gr R Verdaag na kindertyd na blou klas 09:00 Gr 1-6 Verdaag na kindertyd na hul klassies Conspirito Koor bied aan: Lofprysaand met koor, solis, orrel en koperblaasensemble Vrydag 30 Aug, 19h30 Gereformeerde Kerk Cherriestraat, Bellair R60 by die deur Vervolgde kerk: CHINA Die Kommunistiese Party oefen meer beheer uit in China en die regering het die dophou van burgers verskerp. In ʼn toenemende getal voorvalle is Bybels gekonfiskeer, klopjagte op kerke uitgevoer, en pastore beboet en gearresteer. Sommige sendelinge is selfs uit die land gesit. Die groeiende invloed van materialisme en ʼn verbruikersgesindheid is ook as ʼn gevaar vir die Kerk in China geïdentifiseer. Bid: Dat godsdiensbeperkinge nie veroorsaak dat die Kerk terugkrimp nie – eerder dat dit sal groei in getalle en waagmoed. 4 September: Lentelof - Praise en Worship want dis lente 8 September: Potjiekosdag: Mosaïek verjaar 20 - 27 September: Zithulele uitreik Datums om te onthou BADISA TRIO is ‘n nie-winsgewende welsynsorganisasie NPO 011 891 wat kinderbeskerming en familie diense in die noordelike voorstede van Kaapstad aanbied, insluitend het ons dienste gebied aan 10 905 individue, meer as 46% op individuele gebied, en 54% deur gemeenskap- en groepwerk. Kontak details: Sjean Smit, Tel: 021 9872940, epos: [email protected] Durbanville, Bellville, Brackenfell, Kraaifontein and Scottsdene. Ons visie is “omgee in aksie”. Ons missie is om individue, families en gemeenskappe te bemagtig, deur omvattende gemeenskapsgebaseerde programme. In 2017/18

Transcript of PROGRAM 25 Augustus 2019 W E L K O M! - SonstraalTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18...

Page 1: PROGRAM 25 Augustus 2019 W E L K O M! - SonstraalTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18 SONSTRAAL/MOSAïEK SENIORS Lede en nie-lede wat graag vanjaar wil saamgaan na Swartriet (29-30

' 'Wilma Hesse, Bon Esperance 19

' 'Surita Weyers, Villa Malinda 7

' 'Aubrey Thomas, Simonberg 1

' 'Heinrich Neethling, Nerinastraat 8, Tulbagh

' 'Stephanie de Villiers, Bon Santé 24

' 'Eeden Swart, Beethovensingel 8

' 'Chrismyn Stoop (dogter van Joeye van

' Heerden)

'Frans Cilliers, High Treesweg 19 'Thys Kotze, Hebronpark 1

'Sarie Visser, Merlot 1

'Halcyone Rautenbach, Welverdiend aftreeoord

'Frans du Toit, Bon Esperance 50

'Alex de Kock, Klaradyn aftreeoord

'Dorette Germishuys, Marisapark 2

'Vanessa Smith, Bon Esperance 62

Janet Deel-Smith, La Boheme Private Estate 22

Mary Barnard, Vygeboom Aftreeoord

Cedelle Lochner, Belliniclose 17

Celest Venter, Picardistraat 8

Elra Krynauw, Ibisstraat 62

Rees John, Hebronstraat 20

Miriam Boll, Hawkstraat 14

Myrna Basson, voorheen van Sonstraal

'Rina Kirsten, Legato 227

'Gert Nel, Minuet Ridge 74

'Lulie Smith, Koringsingel 10

'Gerhard Visagie (3jr), Leerdamweg

'Jeanne Maritz, Soeteweide 9

'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32

Volg ons op Facebook: Ÿ NG Gemeente SonstraalŸ Ignite at- Sonstraal

Kerkkantoor: tel 021-976 1236 Kantoor ure: 08:00 - 16:00

Kommunikasie epos: [email protected]: www.sonstraal.org.za

ONS BID VIR MEKAAR...

Welkom aan nuwe lidmate. Meld asseblief by die kerkkantoor aan na die diens.

25 Augustus 2019PROGRAM VIR DIE WEEK

Maandag, 26 Augustus

18:30 Kooroefening

Dinsdag, 27 Augustus

Sean Esterhuizen

06:00 Kingsman

Sondag, 1 September (DOOP)

(SORGverbintenisdiens)

09:00 Feesdiens -

09:00 Mosaïekdiens - Carika Hanekom

17:30 Koffiekroeg

18:00 Ignitediens - Carika Hanekom

18:00 LaVie - Johan Conradie

10:00 BOTTELARY

BEDIENING

W E L K O M !

Betaal jou Sondag kollekte of

Maandelikse dankoffer met

SnapScan

Kooroefening KOOROEFENING OP MAANDAG,26

AUGUSTUS 2019 IN DIE

KONSISTORIE OM 18:30.

Ons soek mans en dames-stemme

09:00 Feesdiens Eugene Malan Kerksentrum09:00 Mosaïekdiens CurroJohan Conradie18:00 Ignitediens Hanro Vorster Kerksentrum17:30 Legato-erediens Johan Conradie

Tema: Ons sien ‘n aarde wat sugTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18

SONSTRAAL/MOSAïEK SENIORSLede en nie-lede wat graag vanjaar wil

saamgaan na Swartriet (29-30 Okt) moet asb bespreek by die kantoor. Die

deposito, R300 moet asb voor einde Augustus betaal wees en die res

einde Sept (R350). Navrae: Sam of Tina Nel

021 981 6285/ 072 382 9525/ 082 374 1358

OGGEND KATEGESE:

DEURKOLLEKTE: BADISA TRIO

09:00 3-5 jariges Kleinkerkie - bo-lokaal

09:00 Gr R Verdaag na kindertyd na blou klas

09:00 Gr 1-6 Verdaag na kindertyd na hul klassies

Conspirito Koor bied aan:

Lofprysaand met koor, solis, orrel en koperblaasensemble

Vrydag 30 Aug, 19h30Gereformeerde Kerk Cherriestraat,

BellairR60 by die deur

Vervolgde kerk: CHINA

Die Kommunistiese Party oefen meer beheer uit in China en die regering het die

dophou van burgers verskerp. In ʼn toenemende getal voorvalle is Bybels gekonfiskeer, klopjagte op kerke uitgevoer, en pastore beboet en gearresteer. Sommige sendelinge is selfs uit die land gesit. Die

groeiende invloed van materialisme en ʼn

verbruikersgesindheid is ook as ʼn gevaar vir die Kerk in China geïdentifiseer.

Bid: Dat godsdiensbeperkinge nie veroorsaak dat die Kerk terugkrimp nie – eerder dat dit sal groei in getalle en waagmoed.

4 September: Lentelof - Praise en

Worship want dis lente

8 September: Potjiekosdag: Mosaïek

verjaar

20 - 27 September: Zithulele uitreik

Datums om te onthou

BADISA TRIO is ‘n nie-winsgewende welsynsorganisasie NPO 011 891 wat kinderbeskerming en familie diense in die noordelike voorstede van Kaapstad aanbied, insluitend

het ons dienste gebied aan 10 905 individue, meer as 46% op individuele gebied, en 54% deur gemeenskap- en groepwerk.Kontak details: Sjean Smit, Tel: 021 9872940, epos: [email protected]

Durbanville, Bellville, Brackenfell, Kraaifontein and Scottsdene.Ons visie is “omgee in aksie”. Ons missie is om individue, families en gemeenskappe te bemagtig, deur omvattende gemeenskapsgebaseerde programme. In 2017/18

Page 2: PROGRAM 25 Augustus 2019 W E L K O M! - SonstraalTeks: Gen 2:1-4; Eks 20:8-11; 31:12-18 SONSTRAAL/MOSAïEK SENIORS Lede en nie-lede wat graag vanjaar wil saamgaan na Swartriet (29-30

Augustus is SORGmaandOns wil jou graag uitnooi om deel te neem aan ons

aktiwiteite gedurende hierdie maand van sorg.

25 Augustus

Ons sien ‘n aarde wat

sug. Ons word bewus

van ons deelwees

van die aarde.

Bring ‘n steggie/plantjie/

plantsaadjies na die

erediens om

met ander te deel.

Bewaring

DAMESOGGEND

SORGOFFERBring asseblief 'n sorgoffer in die vorm

van kontant in die koevert

of maak 'n elektroniese betaling

in die kerk se bankrekening met verwysing: Sorg

Absa (Durbanville: 334 810), rek.no.:1410580329

of gebruik SnapScan (kies “Sorg” opsie)

Alle bydraes word vir Sorgprojekte aangewend.

Bring asseblief gedurende die

maand die volgende items na die

eredienste of na die kerkkantoor

(kinders kan artikels na kategese/

klein dissipelkerk neem):Ÿ Nie-bederfbare kos;Ÿ Badkamerbenodigdhede

(seep, tandeborsels, tandepasta, sjampoo, waslappies, sanitêre doekies, ens.);

Ÿ Klere & skoene;Ÿ Komberse, musse & serpe;Ÿ Boeke & legkaarte;Ÿ Speelgoed.

Uit die Beek: 2020Uit die Beek-dagboek vir 2020 is by die kerkkantoor beskikbaarteen R165.

2020 Kalender

R1 200 per bladsy of R600 vir ‘n halwe bladsy sal ons help om die drukkoste te betaal. Skakel

Belinda by die kerkkantoor, tel: 021 976 1236 of epos:

[email protected]

Wil u graag 'n bladsy van ons kalender vir 2020 borg?

Ons volgende uitreik vir Sorgmaand:

Jeug uitreik na Bottelary / speletjies oggend

Sondag, 1 September

Ons nooi ons tieners uit om op 1 September saam te gaan

na Bottelary vir ‘n speletjies oggend

Almal wat wil deelneem, kontak asseblief vir Liezel (072 597 2902)

om aan te dui dat jy/julle saamgaan!