JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN...

14
1 ATLETIEK @ OOS-MOOT ZANDER VIVIERS O/19 100m 11,75 sek 4de 657 STIAAN BEZUIDENHOUT O/15 200m 24,34 sek 5de 764 MICHAEL HEWITT O/15 800m 2:20,41 sek 5de 630 ANTONIE NEVELING O/19 1500m 05:01,44 sek 4de 337 DAMON OLWAGE O/19 110Mh 16,52 sek 2de 535 Spiesgooi 43,99m 4de 569 ERICK EVELEIGH O17 Hoogspring 1,70m 4de 733 TIAAN LOUW O/16 Verspring 5,87m 4de 757 JULIAN KRUGER O/17 Verspring 6,20m 2de 762 HANNES BORNMANN O/19 Verspring 6,13m 4de 715 EON DU PREEZ O/15 Gewigstoot 12,44m 5de 702 CULLEN LABUSCHAGNE O/19 Gewigstoot 11,85m 4de 575 KEVIN KRUGER O/14 Diskus 32,55m 2de 696 HENCO DU PLESSIS O/16 Diskus 31,93 5de 566 MARLIE MURRAY O/19 Diskus 24,07m 4de 368 MICHAEL HUART O15 Spiesgooi 42,47m 4de 637 QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS UITSLAE VAN 6 FEBRUARIE O/14 12DE van 14 skole 0:57,86 sek 460 O/16 7DE van 14 skole 0:47,55 sek 742 O/17 9DE van 14 skole 0:47,94 sek 651 O/19 5DE van 14 skole 0:45,09 sek 692 JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 4/2018 O/15 Gediskwalifiseer

Transcript of JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN...

Page 1: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

1

ATLETIEK @ OOS-MOOT

ZANDER VIVIERS O/19 100m 11,75 sek 4de 657

STIAAN BEZUIDENHOUT O/15 200m 24,34 sek 5de 764

MICHAEL HEWITT O/15 800m 2:20,41 sek 5de 630

ANTONIE NEVELING O/19 1500m 05:01,44 sek 4de 337

DAMON OLWAGE O/19 110Mh 16,52 sek 2de 535

Spiesgooi 43,99m 4de 569

ERICK EVELEIGH O17 Hoogspring 1,70m 4de 733

TIAAN LOUW O/16 Verspring 5,87m 4de 757

JULIAN KRUGER O/17 Verspring 6,20m 2de 762

HANNES BORNMANN O/19 Verspring 6,13m 4de 715

EON DU PREEZ O/15 Gewigstoot 12,44m 5de 702

CULLEN LABUSCHAGNE O/19 Gewigstoot 11,85m 4de 575

KEVIN KRUGER O/14 Diskus 32,55m 2de 696

HENCO DU PLESSIS O/16 Diskus 31,93 5de 566

MARLIE MURRAY O/19 Diskus 24,07m 4de 368

MICHAEL HUART O15 Spiesgooi 42,47m 4de 637

QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586

L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586

AFLOSBYEENKOMS UITSLAE VAN 6 FEBRUARIE

O/14 12DE van 14 skole 0:57,86 sek 460

O/16 7DE van 14 skole 0:47,55 sek 742

O/17 9DE van 14 skole 0:47,94 sek 651

O/19 5DE van 14 skole 0:45,09 sek 692

JV-NUUS

Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2

Rietfontein

Webblad: www.htsjv.co.za

No 4/2018

/2017

O/15 Gediskwalifiseer

Page 2: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

2

SWEM

Uitslae van swem gehou op 1 Februarie 2018 by die Duitse Skool Tweede plekke JP Kruger – o/15 50m borsslag Dylan van der Meulen – o/17 50m vryslag Joss-Thomas Thorburn – o/17 50m borsslag O/15 wisselslag aflosspan – GP Riekert, JP Kruger, Eon du Preez en Regard v Rooyen O/16 wisselslag aflosspan – GJ den Heyer, Hanu Engelbrecht, Teagan Turner en Marcel Hewitt O/17 vryslag aflosspan –Joss-Thomas Thorburn, Abrie van Wijk, Dylan van der Meulen en Liam Olivier Eerste plekke Dieter Olivier – Junior Individuele Medley O/14 wisselslag aflosspan – Hugard Noolman, Ivan van der Wart, Dieter Olivier en Damian Cloete O/14 vryslag aflosspan – Regard Lotz, Ulrich Oosthuizen, Hugard Moolman en Dieter Olivier O/15 vryslag aflosspan – Jonathan Smit, Eon Du Preez, JP Kruger, Reghard van Rooyen O/17 wisselslag aflosspan – Joss-Thomas Thorburn, Abrie Van Wijk, Dylan van der Meulen en Liam Olivier Die JV’s vaar uitstekend tydens die byeenkoms en eindig in ‘n tweede plek.

KRIEKET

23 Januarie 2018

Page 3: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

3

24 Januarie 2018

30 Januarie 2018

Page 4: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

4

Page 5: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

5

JV kolf eerste en maak 42 lopies vir die verlies van 10 paaltjies in 12.2 beurte. Daarna kolf Montana en maak 43 vir die verlies van geen paaltjies in 5 beurte.

Page 6: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

6

WERKSGELEENTHEID

STOORVOORMAN ‘n Chemiese maatskappy in Waltloo, Pretoria, Gauteng het ‘n

posisie beskikbaar vir ‘n Stoorvoorman.

Vereistes/pligte:

Graad 12 Rekenaarvaardig / opleiding sal verskaf word Vurkhyser vaardighede ‘naanbeveling / opleiding sal verskaf word Goeie menseverhoudings ‘n voorvereiste Goeie organiserings vermoë Bestuurslisensie, eie vervoer Ten volle tweetalig, kennis van ‘n Afrika taal sal voordelig wees Enige vorige werksondervinding ±5 jaar sal voordelig wees Pensioenarisse welkom om aansoek te doen Voorraad kontrole Logistiek Algemene admin pligte Moet bereid wees om per geleetnheid oortyd te werk

Sluitingsdatum 12 Februarie 2018.

Suksesvolle kandidate sal gekontak word.

Epos CV na: [email protected]

INSTANDHOUDING VOORMAN Maatskappy in Waltloo/Silverton, Pretoria benodig ‘n bekwame en self gemotiveerde

Instanthoudingsvoorman by fabriek kompleks.

Vereistes:

Moet betuurders lisensie en eie vervoer hê. Moet in nabye omgewing woon van Waltloo/Silverton. Goeie organiseringsvermoë . Moet bereid wees om oortyd te werk. Verkieslik goeie werkskennis van alle aspekte rondom perseel instandhouding.

Pensioenarisse welkom om aansoek te doen.

Sluitingsdatum: 15 Februarie 2018.

E-pos CV na [email protected]

Daar is verblyf vir leerders beskikbaar binne 3 blokke van die skool met 2 etes per dag plus toebroodjie ingesluit @ R2500pm. Kontak Emmarita Pretorius by [email protected] of 081 463 2613.

VERBLYF

Page 7: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

7

SKOOLKATTE

Ons het steeds ‘n klompie skoolkatte wat ons help om die rotte in toom te hou sodat ons nie later ‘n rotplaag ontwikkel nie. Omdat die rotte tans onder

beheer is kos dit nogal ‘n aansienlike klompie om die katte kos te gee, en

daarom sal ons dit baie hoog op prys stel indien van u kans sal sien om ons met katkos te help.

Ons kry ook van tyd tot tyd katte op die terrein by en omdat ons poog om nie later ‘n katplaag te ontwikkel nie, laat ons die katte steriliseer sodra ons van hulle bewus word. Hierdie kan ook nogal ‘n redelike uitgawe raak en daarom sal ons dit baie waardeer indien u sou bereid wees om ons hier met donasies te help.

BUITESPORT

Cullen Labuschagne het die Limpopo provinsie se Senior B-span verteenwoordig by die Senior Karp Kampioenskappe waar hy die kaptein van die span was. Limpopo Provinsie het die goue medalje gewen. Baie geluk!

INDIVIDUELE FOTO’S

Fotobestellings se geld (die korrekte bedrag) moet in die foto koevert geplaas en by die finansiële kantoor ingehandig word. Korrigeer enige foute op die koevert. Geen kleingeld sal gegee word nie, sorg asseblief dat u die korrekte bedrag insluit. Sluitingsdatum vir bestellings is 28 Februarie. Leerders wat nie op die vorige fotodag afgeneem is nie sal weer op 23 Februarie die geleentheid kry om afgeneem te word.

GRAPJAS

Die Sondag in die kerk sê die pastoor dat hy die volgende Sondag oor die leuen gaan preek, en dat die gemeente vir voorbereiding almal Markus 17 moet gaan lees. Die volgende Sondag is die kerk stampvol en die pastoor vra dat almal wat wel Markus 17 gelees het hul hande moet opsteek. Die hele gemeente steek hul hande op. “Wel” sê die pastoor, “nou kom ons by die tema van die preek, Markus het slegs 16 hoofstukke!”

INTERNE REDENAARS UITDUNNE

Die Interne Redenaars Uitdunne vir Afrikaans vind plaas op 7 Februarie en die vir Engels op 14 Februarie. Die Finaal is op 21 Februarie.

Page 8: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

8

Ons Valentynsbal is op Saterdag, 10 Februarie, om 18:00 in die skoolsaal. Kaartjies is R20 per persoon of R30 per paartjie. Daar sal ook kaartjies by die deure te koop wees.

JV-bergfiets bedank graag ons borge, sonder julle sou dit nie vir ons moontlik gewees het nie.

ATLETIEK MOOTBYEENKOMS @ WONDERBOOM

VALENTYNSDANS

BERGFIETS

Page 9: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

9

VERVOER

Cecile Scholtz (SkolierXpress) kan help met vervoer van en na die skool vanaf die Noorde van Pretoria, kontak haar gerus by 0609626380.

Dream Shuttle het ‘n shuttlediens, kontak vir Maryna Nigrini by 072 280 5333.

Enige iemand wat kan help met ‘n saamrygeleentheid in die middag van die

skool na Nico Smit en 26ste laan, kontak Annemarie by 061 279 4082.

Enige iemand wat kan help met ‘n saamrygeleentheid vanaf Die Wilgers, kontak asb vir Letitia by 082 755 9626 of [email protected].

FONDSINSAMELINGS

Total Ondersteun asseblief vir Total wanneer u brandstof ingooi. By Total Hertzog-straat gooi u die strokie in die houer gemerk HTS John Vorster. Die skool kry ‘n

gedeelte terug. Total Totiusdal het ‘n lojaliteitskaart bekendgestel. Wanneer u weer daar brandstof

ingooi, vra vir die strokie waarop u kan registreer vir die kaart wat u dan gee wanneer u brandstof ingooi. Die skool ontvang dan ‘n gedeelte terug. My School Gebruik u MySchool-kaart wanneer u aankope doen, die skool kry ‘n persentasie

en u kry ook afslag op u aankope. Vir meer inligting gaan na www.myschool.co.za of skakel hulle op 0860 100 445. U kan ook ‘n

aansoekvorm by die algemene kantoor kom afhaal. Makro Daar is twee opsies: Indien u nie ‘n Makrokaart het nie, kan u aansoek doen om ‘n kaart te bekom.

U kaart word dan aan HTS John Vorster se rekening gekoppel en die skool ontvang ‘n persentasie van die wins van die aankope in die vorm van ‘n rabat.

Indien u wel ‘n Makrokaart besit, kan u ook die vorm voltooi en versoek dat

die kaart aan HTS John Vorster gekoppel word, sodat die skool vir alle aankope wat u by Makro maak, die rabat ontvang.

BlitsElektries Wanneer u enige aankope by Blits doen, noem die skool se naam sodat hulle dit kan aanteken, die skool ontvang krediet.

Page 10: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

10

KLETS HOEKIE

HIERDIE WEEK KYK ONS NA…..

8 Februarie 2018

Antoinette Dowd

’n Oud-JV-ouer skryf op 27 Januarie:

As ’n oud JV-ouer kan ek niks negatief sê oor

JVs nie. Daar is net 2 skole volgens my wat

respek, integriteit en waardes aan ‘n seun kan

oordra en HTS John Vorster is een daarvan.

’n Ouer van HS Eldoraigne sê na die swemgala op 1 Februarie:

JV’s se swemspan se gedrag by die swemgala en

veral die manier waarop hulle afgesluit het met

die skoollied het my baie beïndruk.

Page 11: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

11

Antoinette Dowd

Page 12: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

12

STRESONTLAAIER

Page 13: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

13

ADVERTENSIES

Gr 12 Winterskool

25 - 28 Junie 2018

Page 14: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2018/02/JV-Nuus4-ilovepdf... · 2018-02-20 · QUINTEN NEETHLING O/17 Spiesgooi 44,55m 2de 586 L.D VAN WINKEL O/19 Spiesgooi 45,07m 2de 586 AFLOSBYEENKOMS

14

OM HIER TE ADVERTEER, KONTAK DIE SKOOL