#bergsigjeug€¦ · Stuur asb jou CV per epos na [email protected] of lewer per hand af...

4
EREDIENS DIENSGROEP: KLANK & REKENAAR BEDIENING Ons is dringend op soek na nog lidmate wat vir ons 1 keer per maand kan diens doen by die rekenaar of ons klankbank. Ons gee volledige opleiding. Meld asb aan by Kerkkantoor of by ds Anton. 10 - 16 Nov 2019 08:30 (3-6jr) & (Gr 1-7) #kleuterkerk #kinderkerk 09:30 (Gr 8-10); 16:45 #ignite #belydenisgroep #bergsigjeug Erediens 10:00 Informeel 08:30 Kruisdiens 18:00 Deurkollekte: Spesiale kollekte Stranddiens Heroldsbaai Ds. Hannes Pretorius KERSSANGDIENS Son 17 Nov 18:15 vir 18:30 God bring vrede uit chaos “Ons het hoop” Jes 25: 6 - 9 “Ons het hoop” Jes 25: 6 - 9 Deurkollekte: Spesiale kollekte Stranddiens Heroldsbaai Ds. Hannes Pretorius Ds. Rudolph Grobler VAKANTE KOSTERPOS NG Bergsig benodig 'n koster / nutsman. Die pos is beskikbaar vanaf 1 Januarie 2020. Dit is 'n 6 dag werkweek, vanaf Sondag tot Vrydag. Rekenaarvaardigheid sal 'n aanbeveling wees. Vir 'n persoon tot en met 60 jaar. Meer besonderhede is op aanvraag beskikbaar. NG Bergsig Gemeente wag aansoeke in van toepaslike CV's - die sluingsdatum vir die inhandiging is 22 November 2019. Stuur asb jou CV per epos na [email protected] of lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- en 4de Straat, 044 871 1338) God rus ons toe en gee ons nuwe visie 2 Tim 1:6-14

Transcript of #bergsigjeug€¦ · Stuur asb jou CV per epos na [email protected] of lewer per hand af...

Page 1: #bergsigjeug€¦ · Stuur asb jou CV per epos na admin@george-bergsig.co.za of lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- en 4de Straat, 044 871 1338) God

EREDIENS DIENSGROEP:

KLANK & REKENAAR

BEDIENINGOns is dringend op soek na nog lidmate wat vir ons 1 keer per maand kan diens doen by die rekenaar of ons klankbank. Ons gee volledigeopleiding. Meld asb aan by Kerkkantoor of by ds Anton.

10 - 16 Nov 2019

08:30 (3-6jr) & (Gr 1-7)#kleuterkerk #kinderkerk09:30 (Gr 8-10); 16:45 #ignite #belydenisgroep

#bergsigjeug

Erediens 10:00Informeel 08:30 Kruisdiens 18:00

Deurkollekte: Spesiale kollekte Stranddiens Heroldsbaai

Ds. Hannes Pretorius

KERSSANGDIENS Son 17 Nov

18:15 vir 18:30

“ God bring vrede

uit ” chaos

“Ons het hoop”

Jes 25: 6 - 9

“Ons het hoop”

Jes 25: 6 - 9

Deurkollekte: Spesiale kollekte Stranddiens Heroldsbaai

Ds. Hannes Pretorius Ds. Rudolph Grobler

VAKANTE KOSTERPOSNG Bergsig benodig 'n koster / nutsman. Die pos is beskikbaar vanaf 1 Januarie 2020. Dit is 'n 6 dag werkweek, vanaf Sondag tot Vrydag. Rekenaarvaardigheid sal 'n aanbeveling wees. Vir 'n persoon tot en met 60 jaar. Meer besonderhede is op aanvraag beskikbaar. NG Bergsig Gemeente wag aansoeke in van toepaslike CV's - die slui�ngsdatum vir die inhandiging is 22 November 2019.Stuur asb jou CV per epos na [email protected] of lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- en 4de Straat, 044 871 1338)

God rus ons toe en gee ons nuwe visie

2 Tim 1:6-14

Page 2: #bergsigjeug€¦ · Stuur asb jou CV per epos na admin@george-bergsig.co.za of lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- en 4de Straat, 044 871 1338) God

Siekes in die gem�nte (a-z) Dra mekaar se laste en bid vir mekaar - Gal 6:28.

Seënwense aan die senior lidmate 80 jaar en ouer wat hul geboortedag herdenk:

Sondag 10 November Marie Joubert Vrydag 15 November Ina LoubserSaterdag 16 November Akker van der Merwe

Alida Viljoen, Alta Oosthuizen, André en Anita Cornelissen, Anna Edeling, Annie van Vuuren, Bertha Bester, Brian Starke, Chris van der Walt, Corné Snygans, Danie Gouws, Dirk Louw, Doreen Peo, Elize Colton, Elmien Maré, Embrosa Brits, Erna Viljoen, Gerrit Schoeman, Gregory Gregg, Hannes & Petro Venter, Hennie & Dirkie Botha, Johan Blaauw, John Levey, Kerneels Scholtz, Kobus Botha, Karin de Cauwer, Lenie Gerber, Louis Odendaal, Magdaleen Heydenrych, Marietsen Serfontein, Marus Strauss, Michélle Jones, Otto van Vuuren, Paul Stander, Philna Nelson,Ricky Jones, Rita Bothma, Thea Bantjes, Wilna du Toit, Willie du Plessis.

Di 17:30 in die Gebedskapel & Do 06:00 in die Kerksaal * In konsistorie - 20 min voor die 1ste oggend Erediens & 18:00 Kruisdiens * SMS - gebedsgroep.

Sake vir vo�bidding Matrieks wat eindeksamen skryf; droogte geteisterde gebiede - boere en plaaswerkers; Stranddiens: leiers en voorbereiding; Kerssangdiens, INcontext: Suid-Afrika

Kom kuier saam!Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of koffie saam te kuier voor ons oggenderediens. Pannekoek te koop @R5.

Kom bid saam

Sondag 10 November Bennie Barnard, Ferdi König, Gerrie Lourens, Pieter Lubbe, Wimpie Sanders. Maandag 11 November Elzé Burger, Willie du Plessis, Waldo Hattingh, Keeziam Jansen, Margot Kotzé, Marette Tredoux, Jeff van den Munckhof, Salome van Wyk, Sarel Wilke.Dinsdag 12 November Chris Botha, Bennie(Stinkie) Hills, Charles Jackson, Hanlie Kotze. Woensdag 13 November Derrick de Goede, Reinette de Jongh, Elsa Hills, Marike Janse van Rensburg, Jan Meyer le Roux, Edith Lochner, Ronell Oosthuizen, Willie van Der Westhuizen. Donderdag 14 November Johan Compion, Sanet Els, Joana Marx, Trix Nel, Bernhardt Schulze, Jannie van der Westhuizen. Vrydag 15 November Christopher Botes, Irene Brink, Joleen Moore, Adéle Müller, Carmien Venter, Alet Vorster. Saterdag 16 November Marianne Dreyer, Iza Kleinhans, Sunet Liebenberg, Anton Louw, Marion van den Berg, Marlize van der Walt, Josef van Wyngaard, Hennie Venter.

- Elsa de Klerk (ons orrelis), Heatherpark, wie se broer oorlede is. - Daan Marais, Groenkloof, wie se broer oorlede is.

Kersete vir senior lidmate 14 Nov: uitverkoop!

Page 3: #bergsigjeug€¦ · Stuur asb jou CV per epos na admin@george-bergsig.co.za of lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- en 4de Straat, 044 871 1338) God

Haweloses van George se

Kersete by Bergsig 18 Des om 10:30Vir 2 weke gedurende die Des vakansie is ons sopkombuis gesluit en

ontvang haweloses op hierdie dag ‘n oorlewingskospakkie. ITEMS NODIG VIR OORLEWINGSPAKKIES

ITEMS: afskeurstrokies by die onderskeie uitgange (deure) beskikbaar. :LAPSAKKE VIR PAKKIES grootte van Woolworths se inkopsiesakke - 38 cm x 32/34 cm VOLLEDIGE OORLEWINGSPAK: (nog 34 pakkies nodig)

1 Koekie seep, 2 klein blikkies vis 155g, 2 blikkies baked beans, tandeborsel & tandepasta, 2 x 2 min noodles, 1 botteljie sweeto, 2 x pakkies cream crackers, 1 plastiek houer peanut butter, los lekkers, 1 blik meatballs, 1 blik boelie beef 300 g, 1 blikkie tuna (asb nie chillie nie).

Ons benodig dringend persone om voor die tyd te help met die uitsorteer, pak van die kospakkies & voorbereiding van die ete. Op 18 Des benodig ons hulp met die verwelkoming van die gaste en bediening van die ete. Kontak asb Anna-Marie van Eck (082 378 4776) indien jy wil inskakel.

ITEMS NODIG VIR DIE KERSETE: Kontant vir die aankope, rys, gemaalde vleis (ons benodig 22 kg) en bederfies vir elkeen. Handig asb. die items in by die kerkkantoor / plaas in houer by die kerkingang. Merk dit asb duidelik 'hawelose kersete'. Sperdatum Do 30 Nov.

CREMHOG

CREMHOG (Christian Rehabilitation Ministries to the Homeless Of George) beplan om binnekort veilige huisvesting vir haweloses te skep. Die Woord- en Sop-bediening (6 dae/ week) ‘n geseënde impak.

NOOD: Hul benodig o. a. klere, komberse, skoene, tekkies en kouse.

Kontak - (082 551 8900) vir André Olivier meer inligting. Raak betrokke asb!

Indien jy graag deel wil wees as spanlid of help met kosmaak / finansies / voorbidding vir vanjaar se Stranddiens uitreik,

NEEM GERUS ‘N GROEN BLAADJIE BY DIE DEURE, en dui daarop aan hoe jy betrokke wil raak). Die blaadjie is ook beskikbaar op ons web - en facebookblad.

Kontak ons Jeugwerker, Douglas Stanley (072 951 7687), vir meer inligting.

STRANDDIENS UITREIK na vakansiegangers by Heroldsbaai asook

kinders by Kidstop & Geelhoutboom 13 - 24 Des

BAIE DANKIEAs gesin wil ons almal bedank vir al die gebede, ondersteuning en besoeke van leraars en vriende tydens my operasie. Dit word opreg waardeer. Gerrit Schoeman

BAIE DANKIE VIR ELKE DONASIE REEDS ONTVANG!

Page 4: #bergsigjeug€¦ · Stuur asb jou CV per epos na admin@george-bergsig.co.za of lewer per hand af by die Kerkkantoor (07:30 – 13:00, h/v Meyer- en 4de Straat, 044 871 1338) God

Liewe gemeentelid

DANKBAARHEIDSOFFER – 2019 / 2020Die Here het verlede jaar se dankbaarheidsoffer op 'n besondersewyse geseën. Aangesien ons vanjaar weer vir 'n tekort begroot wil ons weer met ons dankbaarheidsoffer-projek poog om dit uit te wis.

Tradisioneel was Oktober / November die maand waartydens die tiendemaand dankoffer ingesamel is. Die kerkraad het later besluit om die insameling van die tiendemaand dankoffers te verander na 'n waartydens “Dankbaarheidsmaand”die gemeente die geleentheid gegee word om ons dankbaarheid teenoor die Here te betoon deur middel van 'n buitengewone dankoffer.

Ons ontvang soveel van die Here. Alles wat ons het, is 'n geskenk van Hom. Paulus skryf in 1 Kor 4:7 “En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie?” Ons is bevoorreg en spesiaal as ons daaraan dink dat Jesus vir ons aan die kruis Sy alles gegee het. Hierdie dankbaarheidsoffer kan tot Februarie 2020 gegee word - of tydens die maand van verjaarsdag of bonusmaand – soos wat jy verkies.

Die insameling geskied deur middel van 'n koevertjie wat by kerkdeure beskikbaar is. Dit kan net soos die gewone dankofferkoevertjies by die eredienste in die dankoffermandjies geplaas word of gedurende die week by ons Kerkkantoor ingegee word. Jou dankbaarheids-offer kan ook by wyse van 'n elektroniese

deoorbetaling gegee word. Merk asb duidelik ”10 maand”.

Baie dankie aan elkeen in die gemeente wat met soveel liefde besig is om met jul gawes in diens van die Here en sy koninkryk te staan.

BERGSIG KERKRAAD

Uit die kerkraad

Do 14 Nov Kersete vir senior lidmate 10:30 vir 11:00

So 17 Nov KERSSANGDIENS 18:00

Ma 18 Nov FINANSBEDIENING: 17:30

So 24 Nov Belydenisaflegging 08:30 tydens INFORMELE diens

Ma 25 Nov KERKRAADSVERGADERING 17:30

So 28 Nov Gebedsgroep om 06:00 - afsluiting

VANAF So 1 Des 2019 tot So 12 Jan 2020 - slegs 1 Erediens om 09:00

Dagboek hierdie kwartaal

Leraars:Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292

Ds. Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401

Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899

Jeugwerker: Douglas Stanley: 072 951 7687

Bank besonderhede: NGK George-Bergsig , BANK: ABSA. TAK: 632 005. REK: 890 580 009, Tjek rekening. VERWYSING: Van & waarvoor . Epos asb die bewys van betaling na [email protected]. Dankofferkoeverte beskikbaar by die kerkdeure & kerkkantoor.

Kerkkanto�: Ma - Vry 08:00 -13:00 TEL: 044 871 1338 EPOS: [email protected]* *FACEBOOK: NG George-Bergsig WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za FAKS: 044 871 4969* *

KERKRAAD: Baie geluk aan Annie Wiese wat tot ouderling verkies is in B-Streek, Wyk B.