Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en...

10
Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van Niekerk: +27 84 20 91 704, Warren Daines: +27 72 81 54 667

Transcript of Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en...

Page 1: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van Niekerk: +27 84 20 91 704, Warren Daines: +27 72 81 54 667

Page 2: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Ons stel bekend: Polygro GR®

PolyGro SA stel Polygro GR® bekend, ‘n waterhoudende hidropolimeer wat verryk is met gebalanseerde kunsmis – N.P.K en ander spoorelemente

Polygro GR® het n hoë kapasiteit om die voedingsbehoeftes en ontwikkeling van gewasse te optimaliseer. Polygro GR® se semi-deurlaatbare polimeriese membraan bewerkstellig die vinnige absorpsie van water wat dan stadig vrygestel word in klein hoeveelhede vir gewasgroei soos benodig . Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink.

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Page 3: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Waarom is Polygro GR® noodsaaklik vir landbousektore? Wil u meer weet?

Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Suid-Afrika se lanbougemeenskap gaan gebuk onder knellende droogtetoestande,wat veroorsaak word deur klimaatverandering. Aardverwarming veroorsaak uiters droë en moeilike landboutoestande wat met beperkte reënval gepaard gaan. Die vermindering in reënval veroorsaak die inkorting van besproeiingswater vir suksesvolle gewasverbouing. Ten einde langtermyn gewasopbrengste en kwaliteit te verseker, vereis dit nuwe tegnologie en slimmer volhoubare produkte om gewasopbrengste en gewaskwaliteit te verhoog teen minimum insetkoste. Suid-Afrika se bewerkbare landbougrond het n hoë infiltrasiekoers en lae waterhoudende vermoë, wat daartoe lei dat 70% van reënwater en besproeiingswater verlore gaan. Polygro GR® is n volhoubare oplossing vir hierdie probleem – ‘n geformuleerde, waterbehoudende kunsmis wat gewasse voortdurend voorsien van vog en voedingstowwe, soos nodig vir die optimale ontwikkeling van gewasse.

Page 4: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Wat is Polygro GR® en hoe werk dit?

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Polygro GR® is n granulaat wat bestaan uit sellulose, organiese kunsmis en 5% polimeer granulaat. Polygro GR® kan water tot 500 maal sy oorspronlike gewig absorbeer deur die skep van nodules of watersakkies by die gewas se wortelstelsel. Hierdie nodules werk soos mikrosponse wat water en kunsmis direk en voortdurend aan die wortels van die gewas oor ‘n lang tydperk vrystel, tot en met oestyd. Polygro GR® verminder die besproeiingsbehoeftes van gewasse en oeste. In ander markte is besproeiing met 50% - 80% verminder en kunsmis toedienings – behoeftes met 30% - 50% verminder. Polygro GR® vergroot die wortelstelsel van gewasse, wat sterker weerstand teen siektes en insekte tot gevolg het. Dit verbeter ook voeding en produktiwiteit in terme van die kwaliteit en kwantiteit van gewasse en gevolglik ook die opbrengs

Page 5: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Polygro GR®neem die vorm van fyn, liggroen kristalle aan

Die kristal korrels is saamgestel uit ekologiese en natuurlike biodegradeerbare materiaal en bevat ook voedingstowwe wat gewasgroei verbeter

Elke Polygro GR® korrel werk soos ‘n uiters kragtige spons wat enorme hoeveelhede water kan absorbeer en stoor. Deur middel van die wortelstelsel wat aan die korrels heg, word water en voedingstowwe toenemend opgeneem deur die gewas.

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Wat is Polygro GR® en hoe werk dit?

Page 6: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Voordele van Polygro GR®

Koste Besparing • Gewasse gebruik baie minder water • Beduidende besparings op die koste van elektrisiteit (pompe en motors) • Toenemende besparings op die gebruik van kunsmis • Verlaagde bedryfkostes • Verhoogde produksie – opbrengstes • Verhoogde kwaliteit en kwantiteit van gewasse

Inkomste • Verhoog oesopbrengste met tot 30% • Verkort die groeiperiode van gewasse • Verhoog die kwaliteit van gewasse

Effektiwiteit • Verminder afhanklikheid van reën • Verbeter weerstand van gewasse teen droogte en siekte • Vinniger opbrengste per gewassiklus • Bevorder die ontkieming, hergroei en ontwikkeling van gewasse

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Page 7: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Voordele van Polygro GR®

Tegniese Voordele • PH waardes van 6.5 tot 7.0 • Verbeterde ontwikkeling van wortelstelsels van gewasse • Heg en skep osmose met gewasse • Vermeerder wortelmassa van gewasse met 80% - 120% • Onderdruk wortelstres as gevolg van waterbehoudende nodusse • Bevat N.P.K 3% en gebalanseerde spoorelemente

Omgewings Voordele • 92 % Organiese samestelling • 100% Bio-degradeerbaar oor ‘n tydperk van 5 jaar • Vermoë om grond-vrugbaarheid te herstel

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Page 8: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Toepassing van Polygro GR®

As gevolg van die natuurlike kwaliteite en veelsydigheid van Polygro GR®, is dit geskik vir ‘n wye verskeidenheid van gebruike:

• Landbou

• Tuinbou

• Bosbou

• Kwekerye

• Uitleg van parke en buiteontwerp (Grasperke en Gholfbane)

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Page 9: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Samestelling van Polygro GR®

Granulasie:

P.H:

Versadigings tyd:

Behoudingskoers:

Kunsmis:

Spoorelemente:

Gebruiksperiode:

Verpakking:

Korrels

6.5 – 7.0

3 ure per watertoediening

160 g – 500 g

N.P.K

Bo, Cu, Fe, Mn, Mo, Zn

Reg deur die jaar, vir enige gewas

1 kg, 5 kg, 10 kg en 25 kg

Wil u meer weet? Skakel ons gerus +27 82 574 9289

Page 10: Andre Pretorius: +27 82 574 9289, Theuns van …...2017/01/16  · Polygro GR® bevat N.P.K en spoorelemente insluitend Boor, Koper, Yster, Mangaan, Molibdeen en Sink. Wil u meer weet?

Kontak Ons

Webwerf www.polygrosa.com

Epos [email protected]

Navrae Andre Pretorius: +27 82 574 9289

Theuns van Niekerk: +27 84 20 91 704

Warren Daines: +27 72 81 54 667

Adres Veld Straat 42

Casa Via Estate Nr 13

Glen Marais Kempton Park 1619 South Africa