Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te...

40

Transcript of Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te...

Page 1: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid
Page 2: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid
Page 3: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Algemene Inligting

Wildswinkel Voere strewe daarna om die beste kwaliteit voer te vervaardig teen ‘n bekostigbare prys. Al ons voere is spesiaal geformuleer vir ‘n spesifieke spesie en daarom kry elke dier die optimale nutriënte om sy volle genetiese potensiaal te kan bereik. Gevorderde tegnologie word in al ons voere gebruik wat die resultaat is van meer as twaalf jaar se intensiewe wildnavorsing. Ons gebruik slegs die beste gehalte grondstowwe en streng kwaliteitsbeheer maatreels word toegepas om sodoende ‘n konstante hoë kwaliteit produk te verseker.

Wildswinkel Voere gebruik verskeie gepatenteerde voertegnologieë wat ons voere uniek maak in die mark.

Daar word byvoorbeeld unieke beskermde aminosure en vetsure in ons voere ingesluit om optimale reproduksie, melkproduksie, groei, horing groei, en algemene gesondheid en voorkoms te verseker. Ons wildreeks bestaan uit ons standaard Bobaas reeks, naamlik Blaarvreter 16%, Grasvreter 14% en ons alles-in-een Boerekos 12%. Dan is daar ons Bobaas Plus reeks wat meer gespesialiseerd is en daar is ‘n produk vir byna elke spesie. Hulle sluit in Bobaas Plus Koedoe, Njala, Springbok, Eland, Gemsbok, Swartwitpens en Buffel. Ander produkte sluit ook in volledige voere, semi-volledige voere, wildslekke en verskeie selfmeng konsentrate. Ons vervaardig ook ‘n spesiale reeks produkte wat medikasies bevat om inwendig sowel as uitwendige parasiete te beheer.

Page 4: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Wildswinkel Voere

Spesie spesifiekAl ons produkte word geformuleer vir spesifieke spesies. Elke spesie se

spysverteringskanaal verskil en het ook verskillende mikro-mineraal, vitamien,

aminosuur en vetsuur behoeftes.

Area spesifiekGrond, plantspesies en klimaat verskil drasties in verskeie geografiese areas

van ons land. Spesifieke tekorte en oormate van minerale word gevind in

die soetveld, suurveld en gemengde veld van Suid-Afrika en dit word in ag

geneem met die formulering vir ‘n spesifieke area in ons land.

Seisoen spesifiekGedurende die somer maande, wanneer weiding volop is, verlaag die

innames van aanvullende-voer. Die dier se behoefte aan noodsaaklike

nutriënte bly egter grootliks dieselfde. Ons formulasies word dan so

aangepas, om te verseker dat die dier steeds optimale hoeveelhede van

hierdie voedingstowwe inneem. Die voedingswaarde van winterweiding is

ook baie laer as die van somerweiding en vir die rede verskil ons formulasies

aansienlik tussen die twee seisoene om te verseker jou diere is in top

produktiewe kondisie regdeur die jaar.

Unieke tegnologieAl ons formulasies is gebaseer op metaboliseerbare aminosure. Daar word

veral klem gelê op vyf spesifieke aminosure in hulle ideale verhoudings. Elke

horingtipe se aminosuur verhouding verskil van die ander. Wildswinkel Voere

formuleer die aminosure spesifiek vir elke tipe. Die tipe energiebronne wat

ons in ons voere gebruik stimuleer weidingsbenutting en hou die diere se

grootpens funksioneel en gesond. Ons voere bevat al die belangrike makro

en mikro minerale in hulle ideale verhoudings asook meer as 8 verskillende

vitamiene en pro-vitamiene.

Die pille word doelbewus sagter verpil om vitamienes en aminosure te

beskerm, om vesel effektiwiteit te verhoog, om die diere se tande te

beskerm, en om hoër innames by jong diere te verseker.

Page 5: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie

te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid en

immuniteit te verseker, haarkleed blink en gesond te hou en horinggroei te

stimuleer.

LiggaamsgroeiDie oorerwing van liggaamsgroei is medium oorerfbaar, maar swak voeding

sal verhoed dat ‘n dier sy volle genetiese potensiaal bereik. Spesifieke

aminosure in die regte verhoudings is belangrik om optimale liggaamsgroei

te verseker, en ‘n tekort aan slegs een aminosuur, kan verhoed dat dit

plaasvind. Daarom is dit baie belangrik dat ’n gebalanseerde aminosuur

dieet voorsien word. Die energie tot proteïene verhouding is ook van

kardinale belang om optimum liggaamsgroei te verseker. Ons voere

word noukeurig saamgestel om perfekte balans van voedingstowwe te

bewerkstellig en sodoende liggaamsgroei te optimaliseer.

ReproduksieReproduksie eienskappe is laag oorerfbaar en omgewings faktore speel ‘n

belangrike rol in die uitdrukking van hierdie gene. Optimale voeding is dus

van kardinale belang om die beste reproduksie te verseker. Spesifieke mikro-

minerale soos koper, selenium en mangaan, asook sekere noodsaaklike

vetsure speel ‘n belangrike rol in eiersel formasie en kwaliteit asook spermsel

lewensvatbaarheid. Wildswinkel Voere se produkte bevat unieke tegnologie

wat oor meer as ‘n dekade se navorsing verfyn is om vrugbaarheid te

verbeter.

MelkproduksieMelkproduksie is baie belangrik om groei en ontwikkeling van jong diere te

stimuleer. Epi-genetika is die verskynsel waar gene nie geaktiveer word nie,

as gevolg van omgewings faktore soos onvoldoende melkinnames as ’n

jong dier. Hierdie dier sal sodoende nie sy volle genetiese potensiaal bereik

vir byvoorbeeld horinggroei nie, as gevolg van die feit dat hierdie gene nie

tot uitdrukking gekom het nie.

Page 6: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Wildswinkel Voere gebruik verskeie gepatenteerde voertegnologieë soos

byvoorbeeld unieke beskermde aminosure en vetsure wat melkproduksie

stimuleer. Ons produkte bevat gebalanseerde hoeveelhede van al die

belangrike voedingstowwe wat optimale melkproduksie verseker en

sodoende ‘n gesonde, sterk, gespeende dier meebring.

ImmuniteitDie algemene gesondheid van ‘n kudde is baie belangrik en daar is talle

stres faktore wat die immuunstelsel onderdruk. Faktore sluit in, patogene,

nuwe omgewings blootstellings, vermenging met vreemde diere,

hantering en vele meer. Om te verseker dat die dier hierdie stres faktore

kan hanteer, moet die immuniteitstelsel ‘n hupstoot gegee word. Baie

spesifieke vitamiene en minerale is nodig om die immuunstelsel te versterk.

Sekere vetsure speel ’n belangrike rol in inflammasie bevegting. Jarelange

navorsing op hierdie gebied maak ons voere uniek en verseker die

algemene gesondheid van jou wild sodat hulle optimaal kan presteer.

Haarkleed‘n Gesonde en blink haarkleed is ‘n belangrike eienskap wat die algehele

visuele voorkoms van jou diere beïnvloed. Sekere noodsaaklike vetsure

is nodig om ’n blink en gesonde haarkleed te verseker. Daar is ook talle

mikro-minerale wat ’n belangrike rol speel in die kleur van die haarkleed,

byvoorbeeld koper, sink en mangaan. Ons voere bevat ‘n unieke mengsel

van omega-3, -6 en -9 vette asook gebalanseerde mikro-mineraal

konsentrasies, om die diere ’n blink en gesonde haarkleed te gee met

maksimale kleur-kontras.

HoringgroeiHoringgroei is seker een van die belangrikste faktore wat die verkoopsprys

van ’n teeldier bepaal. Anders as by liggaamsgroei is daar geen

kompensatoriese horinggroei wat kan plaasvind nie. Dit beteken dat indien

’n dier onvoldoende voeding ontvang het in ’n sekere periode van sy

lewe, kan daardie verlore horinggroei nooit weer opgevang word nie. Die

voedingstowwe en biologiese prosesse wat verantwoordelik is vir horinggroei

in diere, verskil van spesie tot spesie en hierdie inligting word in ons voere

gebruik om die horinggroei van elke spesie te maksimaliseer.

Page 7: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

50kg

BOBAASBOEREKOS (12%)

50kg

BOBAASGRASVRETER (14%)

50kg

BOBAASKONSENTRAAT

Blou duikerHoë seleksie blaarvreter

NjalaSelektiewe blaarvreter

Springbok Intermediêre

vreter

ElandIntermediêre

vreter

GemsbokSelektiewe grasvreter

SwartwitpensSelektiewe grasvreter

Blou wildebees Selektiewe grasvreter

BuffelNie selektiewe

grasvreter

Seleksie intensiwiteitHoog Laag

PRODUKTE

50kg

BOBAASBLAARVRETER (16%)

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 8: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas reeksBobaas Blaarvreter 16%

Blaarvreters selekteer voer van hoë kwaliteit en hoë verteerbaarheid. Hulle dieet bevat hoër energie en proteïene in vergelyking met ‘n grasvreter se dieet. Blaarvreters het kort en gereelde eetsessies en ‘n kort herkou proses. Die voer beweeg vinnig deur die verteringskanaal en daar is laer retensietyd in die grootpens vir die afbreek van vesel. Blaarvreters het ‘n baie kleiner omasum as grasvreters, en laer toleransie vir vesel. Die blaarvreter het gespesialiseerde papille op die grootpenswand, wat ‘n vergrote oppervlakte het vir die opneem van groot hoeveelhede voedingstowwe. Ons Bobaas Blaarvreter 16 bevat minimum 16% proteïene en is spesifiek geformuleer vir alle blaarvreters en gemengde vreters. Hierdie produk kan ook vir grasvreters gevoer word teen laer innames. Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word.

Registrasienommer: V29055 Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 160 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Geraam) 9.8 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 30 g/kg min

Vesel 100 g/kg maks

Kalsium 12 g/kg maks

Fosfor 7 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

Page 9: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dierBlaar-en gemengde vreter wildDoel ‘n Aanvullende voer om die nutriënt behoeftes van die blaar en gemengde vreter te bevredigVoordele van die produk:• Verskaf hoër energie om aan behoeftes te voldoen.• Proteïen kwaliteit is hoog om aan spesifieke behoefte te voldoen.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter

liggaamsgroei, melkproduksie en horinggroei te bewerkstellig.• Bevat laer veselvlakke om die vertering van blaar en gemengde vreters te

bevoordeel.• Bevat hoë kwaliteit minerale en vitamiene waarvan groot gedeelte in

organiese vorm is.• Die produk is geformuleer om groei, reproduksie en horinggroei te

bevorder asook om ‘n gesonde haarkleed te verseker.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.Inname riglyne• Rooibok: 0.275 – 0.5 kg/dag• Koedoe: 1.0 – 2.0 kg/dag• Njala: 0.3 – 0.7 kg/dag • Bosbok: 0.175 – 0.35 kg/dag• Eland: 2.25 – 4.25 kg/dag• Springbok 0.175 – 0.35 kg/dag• Blesbok 0.35 – 0.65 kg/dag• Blouwildebees 1.0 – 1.8 kg/dag• Waterbok 1.0 – 1.9 kg/dag• Swartwitpens 1.0 – 1.9 kg/dag• Bastergemsbok 1.35 – 2.7 kg/dag• Buffel 2.5 – 5.0 kg/dagVorm & Verpakking: Pille in 50 kg sakke.WaarskuwingDit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 10: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas reeksBobaas Grasvreter 14%

Grasvreters is in staat om laer kwaliteit voere, goed te benut. Hulle dieet se verteerbaarheid, energiewaarde en proteïen-waarde is laer as dié van blaarvreters. Grasvreters spandeer baie tyd aan herkou en dit verseker dat die moeilik verteerbare materiale opgebreek word om sodoende groter oppervlaktes bloot te stel aan mikroörganismes vir fermentasie in die rumen (grootpens). Grasvreters het ook ‘n baie groter verteringstelsel relatief tot liggaamsgewig in vergelyking met blaarvreters. Ons Bobaas Grasvreter 14 bevat 14% proteïene en is geformuleer vir alle grasvreters en gemengde vreters kan ook van hierdie voer vreet. Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word.

Registrasienommer: V29054 Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 140 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 50 g/kg min

Vesel 110 g/kg maks

Kalsium 12 g/kg maks

Fosfor 7 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

Page 11: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Grasvretende wild.

Doel Om die unieke vermoë van grasvreters om lae kwaliteit ruvoer te benut te optimaliseer en weidingstekorte aan te vul.

Voordele van die produk • Bevat hoë kwaliteit spoorminerale waarvan ‘n groot gedeelte organies is. • Bevat lusern en ander produkte vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter

liggaamsgroei, melkproduksie en horinggroei te bewerkstellig.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig.• Die produk is geformuleer om groei, reproduksie en horinggroei te

bevorder asook om ‘n gesonde haarkleed te verseker.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.

Inname riglyne• Rooibok: 0.275 – 0.55 kg/dag• Eland: 2.25 – 4.5 kg/dag• Springbok 0.175 – 0.375 kg/dag• Blesbok 0.35 – 0.7 kg/dag• Blouwildebees 1.0 – 2.0 kg/dag• Waterbok 1.0 – 2.0 kg/dag• Swartwitpens 1.0 – 2.0 kg/dag• Bastergemsbok 1.35 – 2.8 kg/dag• Buffel 2.5 – 5.5 kg/dag

Vorm & Verpakking Pille in 50 kg sakke.

WaarskuwingDit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 12: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas reeksBobaas Boerekos 12%

Ons Bobaas Boerekos 12% is ons baie ekonomiese alles-in-een voer wat vir byna enige spesie gevoer kan word. Hierdie voer is ideaal vir die boer wat meer as een spesie in dieselfde kamp aanhou asook oop plase met vlaktewild. Die produk is meer geskik vir gras en -gemengde vreters. Ons beveel aan dat spesies met hoë seleksie intensiteit, soos die blou duiker, nie Boerekos gevoer word nie. Boerekos is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word.

Registrasienommer: V29053 Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 120 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 30 g/kg min

Vesel 120 g/kg maks

Kalsium 12 g/kg maks

Fosfor 7 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

Page 13: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Sien Voerinstruksie

Doel ‘n Baie bekostigbare aanvullende voer wat weidingsbenutting stimuleer en voedingstof tekorte in die weiding op hef.

Voordele van die produk• Baie ekonomiese aanvulling vir ‘n verskeidenheid wildspesies. • Bevat hoë kwaliteit spoorminerale en vitamiene. • Bevat melasse en lusern vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.• Bevat hoër veselvalkke om negatiewe gevolge van oorvreet te voorkom.

Voerinstruksie • Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.

Inname riglyne• Rooibok: 0.3 – 0.6 kg/dag• Eland: 2.5 – 5 kg/dag• Springbok 0.2 – 0.375 kg/dag• Blesbok 0.4 – 0.75 kg/dag• Blouwildebees 1.0 – 2.1 kg/dag• Waterbok 1.0 – 2.1 kg/dag• Swartwitpens 1.0 – 2.1 kg/dag• Bastergemsbok 1.35 – 2.8 kg/dag• Buffel 3 – 6 kg/dag

Vorm & VerpakkingPille in 50 kg sakke.

WaarskuwingDit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 14: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Buffel/Wildebees

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 140 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 30 g/kg min

Vesel 120 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 15: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Buffels

Doel Spesifiek geformuleer om die unieke vermoë van ‘n nie-selektiewe grasvreter om lae kwaliteit ruvoer te benut te optimaliseer

Voordele van die produk: • Bevat hoë kwaliteit spoorminerale waarvan ‘n groot gedeelte organies is. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering van lae kwaliteit

gras te bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie • Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.

Inmame riglyne• Buffel bul 2.5 – 6.5 kg/dag• Buffel koei 2.0 – 5 kg/dag

Wildebees• Bul 1.1 – 1. 25 kg/dag• Koei 1.0 – 1.15 kg/dag• Koei & kalf 1.6 – 1.75 kg.dag

Vorm & VerpakkingPille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 16: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Swartwitpens/Bastergemsbok

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 160 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.8 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 30 g/kg min

Vesel 100 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 17: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Swartwitpense en Bastergemsbokke

Doel Spesifiek geformuleer om aan die voedingsbehoeftes van Swartwitpense en Bastergemsbokke wat selektiewe grasvreters is te voldoen

Voordele van die produk• Bevat hoë kwaliteit spoorminerale waarvan ‘n groot gedeelte organies is. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat unieke mengsel van vetsure om vrugbaarheid te verbeter en ‘n

gesonde blink haarkleed te verseker met duidelike kleur-kontras. • Bevat meer as een energiebron om optimale vertering van weiding te

bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie • Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier. Inname riglyne• Swartwitpens bul 1.2 – 2.2 kg/dag• Swartwitpens koei 1.0 – 2.0 kg/dag• Bastergemsbok bul 1.5 – 3.0 kg/dag• Bastergemsbok koei 1.4 – 2.8 kg/dag

Vorm & Verpakking Pille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 18: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Gemsbok

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 150 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 40 g/kg min

Vesel 110 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 19: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Gemsbokke

Doel Gemsbokke het vanweë hulle woestyn herkoms ‘n baie unieke mineraal metabolisme patroon en derhalwe is hierdie produk spesifiek geformuleer om aan die unieke voedingsbehoeftes van Gemsbokke te voldoen. Gemsbokke het ook ‘n baie unieke horingsamestelling en hierdie produk is spesifiek ontwikkel on hulle horinggroei te stimuleer.

Voordele van die produk • Bevat hoë vlakke van die beste kwaliteit spoorminerale spesifiek vir

Gemsbokke waarvan ‘n groot gedeelte organies is. • Bevat hoër vlakke van sekere vitamienes waaraan Gemsbokke ‘n groter

behoefte as ander diere het. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.

Inmame riglyne• Gemsbok koei: 1.0 – 2.0 kg/dag• Gemsbok bul: 1.1 – 2.2 kg/dag

Vorm & VerpakkingPille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 20: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Eland

KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 150 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 40 g/kg min

Vesel 100 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 21: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Gemengde vreters soos Elande en Rooibokke

Doel Hierdie produk is spesifiek geformuleer om aan die unieke voedingsbehoeftes van gemengde vreters te voldoen.

Voordele van die produk• Bevat hoë kwaliteit spoorminerale spesifiek vir gemengde vreters waarvan

‘n groot gedeelte organies is. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier. Iname riglyne• Rooibok ram: 0.35 – 0.55 kg/dag• Rooibok ooi: 0.25 – 0.4 kg/dag• Eland bul 2.5 – 6 kg/dag• Eland koei 2.0 – 4.5 kg/dag

Vorm & VerpakkingPille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 22: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Springbok

KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 150 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 40 g/kg min

Vesel 100 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 23: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Springbokke

Doel Springbokke het vanweë hulle woestyn herkoms ‘n baie unieke mineraal metabolisme patroon en derhalwe is hierdie produk spesifiek geformuleer om aan die unieke voedingsbehoeftes van Springbokke te voldoen.

Voordele van die produk• Bevat hoë kwaliteit spoorminerale spesifiek vir Spingbokke waarvan ‘n

groot gedeelte organies is. • Bevat hoër vlakke van sekere vitamienes waaraan Springbokke ‘n groter

behoefte as ander diere het. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier. Inmame riglyne• Springbok ram: 0.3 – 0.45 kg/dag• Springbok ooi: 0.25 – 0.35 kg/dag

Vorm & VerpakkingPille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 24: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Njala

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 160 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 50 g/kg min

Vesel 110 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 25: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Njala’s. Kan ook aan ander blaarvreters soos Koedoe’s en Bosbokke gevoer word.

Doel Spesifiek geformuleer om aan die unieke voedingsbehoeftes van Njala’s te voldoen. Kan ook aan ander blaarvreters soos Koedoe’s en Bosbokke gevoer word.

Voordele van die produk• Bevat hoë kwaliteit spoorminerale spesifiek vir Njala’s waarvan ‘n groot

gedeelte organies is. • Bevat hoër vlakke van sekere vitamienes waaraan Njala’s ‘n groter

behoefte as ander diere het. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat tannien-bindende produkte om benutting van blare te bevorder.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.

Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier. Inname riglyne:• Njala bul: 0.5 – 1 kg/dag• Njala ooi: 0.35 – 0.55 kg/dag• Koedoes 1.0 – 2.0 kg/dag• Bosbokke 0.175 – 0.35 kg/dag

Vorm & VerpakkingPille in 50 kg sakke

WaarskuwingDit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 26: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas+ Koedoe

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 160 g/kg min

Proteïen vanaf NPN 0 % maks

Energie (Beraam) 9.5 MJ/kg min

Vog 120 g/kg maks

Vet 50 g/kg min

Vesel 110 g/kg maks

Kalsium 14 g/kg maks

Fosfor 8 g/kg min

Kalium 12 g/kg min

Magnesium 3 g/kg min

Natrium 2 g/kg min

BOBAAS+

50kg

BUFFEL KOEDOE SPRINGBOK ELAND GEMSBOK SWARTWITPENS SPESIAAL

Page 27: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Koedoe’s. Kan ook aan ander blaarvreters soos Njala’s en Bosbokke gevoer word.

Doel Spesifiek geformuleer om aan die unieke voedingsbehoeftes van Koedoe’s te voldoen.

Voordele van die produk• Bevat hoë kwaliteit spoorminerale spesifiek vir Koedoe’s waarvan ‘n groot

gedeelte organies is. • Bevat hoër vlakke van sekere vitamienes waaraan Koedoe’s ‘n groter

behoefte as ander diere het. • Bevat lusern en ander bestanddele vir smaaklikheid.• Bevat tannien-bindende produkte om benutting van blare te bevorder.• Bevat slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter horinggroei

te bewerkstellig.• Aminosure is so geformuleer dat dit groei, melkproduksie en horinggroei sal

stimuleer.• Bevat meer as een energiebron om optimale vertering te bewerkstellig.• Word in pilvorm aanbeveel vir minder vermorsing en beter inname.Voerinstruksie• Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende

weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.

Iname riglyne• Koedoe bul 1.2 - 2.5 kg/dag• Koedoe koei 1.0 – 2.0 kg/dag• Njala bul: 0.5 – 1 kg/dag• Njala ooi: 0.35 – 0.55 kg/dag• Bosbokke 0.175 – 0.35 kg/dag

Vorm & Verpakking Pille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 28: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas Wild HPK 30%

Registrasienommer: V24303 Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 240 g/kg min.

Proteïen vanaf NPN 0 % maks.

Energie (Geraam) 9 MJ/kg min.

Vog 120 g/kg maks.

Vet 350 g/kg min.

Vesel 80 g/kg maks.

Kalsium 30 g/kg maks.

Fosfor 10 g/kg min. Tipe dier Alle WildDoel‘n Konsentraat vir die vermenging van wildsvoere met die boer se eie grondstowwe.Voordele van die produk• Die konsentraat is geformuleer om in die finale voermengsel liggaamsgroei,

horinggroei, melkproduksie, gesondheid en reproduksie te verbeter en ‘n gesonde blink haarkleed te bevorder.

• Bevat spoorminerale teen vlakke soos aanbeveel vir wild. ‘n Groot gedeelte daarvan is organies.

• Bevat geen ureum nie en slegs hoë kwaliteit natuurlike proteïene.• Is geskik vir alle wild (herkouers en nie-herkouers, insluitend blaar- en grasvreters).

50kg

BOBAASKONSENTRAAT

Page 29: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

VoerinstruksieMeng in die volgende verhoudings:

Produksie Buffel Boma Voer

Mieliemeel/Chop 300 300 250

Wild Makro 30% 300 250 100

Lusern 320 250 250

Melasse/melassemeel 80 80 120

Ruvoer - 120 280

Totaal 1000 1000 1000

VOEDINGSTOF

roteïen(g/kg) 160 140 110

Energie (Beraam) 9.8 8.8 8

Vesel(g/kg) 120 150 220

Kalsium(g/kg) 14 10 7

Fosfor(g/kg) 7 5.5 3.5

Supplement inname riglyne• Rooibok: 0.275 – 0.5 kg/dag• Koedoe: 1.0 – 2.0 kg/dag• Njala: 0.3 – 0.7 kg/dag • Bosbok: 0.175 – 0.35 kg/dag• Eland: 2.25 – 4.25 kg/dag• Springbok 0.175 – 0.35 kg/dag• Blesbok 0.35 – 0.65 kg/dag• Blouwildebees 1.0 – 1.8 kg/dag• Waterbok 1.0 – 1.9 kg/dag• Swartwitpens 1.0 – 1.9 kg/dag• Bastergemsbok 1.35 – 2.7 kg/dag• Buffel 2.5 – 5.0 kg/dagBuffel supplement inname riglyne:• Buffel bul 2.5 – 6.5 kg/dag• Buffel koei 2.0 – 5 kg/dagBomavoer: Voer ad lib aan diere in Bomas of gedurende ruvoer skaarstes.

Diere sal ongeveer 2.8 tot 3.2% van hulle liggaamsmassa vreet.

Vorm & Verpakking: Pille of 50 kg sakke.

Waarskuwing: Geen

Page 30: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas P6 Fosfaatlek

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Kalsium 120 g/kg maks

Fosfor 60 g/kg min

50kg

BOBAASKONSENTRAAT

Page 31: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Alle Wild

Doel ‘n Klaargemengde fosfaatlek vir wild.

Voordele van die produk• Voorsien makrominerale en hoë kwaliteit spoorminerale aan diere

op somerweiding om weidingstekorte aan te vul.• Bevat noodsaaklike vitamienes.

Voerinstruksie Kan ad lib gevoer word. Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Vorm & Verpakking Meel in 50 kg sakke

Waarskuwing Geen

Page 32: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Bobaas P8 Fosfaatlek

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Kalsium 160 g/kg maks

Fosfor 80 g/kg min

50kg

BOBAASKONSENTRAAT

Page 33: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Alle Wild

Doel ‘n Klaargemengde fosfaatlek vir wild.

Voordele van die produk• Proteïen kwaliteit is hoog om aan spesifieke behoefte te voldoen.• Bevat hoë kwaliteit minerale en vitamiene waarvan groot

gedeelte in organiese vorm is.• Die produk is geformuleer om groei, reproduksie en horinggroei te

bevorder asook om ‘n gesonde haarkleed te verseker.

Voerinstruksie Kan ad lib gevoer word. Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Vorm & Verpakking Meel in 50 kg sakke

Waarskuwing Geen

Page 34: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

BOBAAS OORGANGSLEK P3-20

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteien 200 g/kg min.

Proteien ex NPN 0 % maks.

Energie (Beraam) 4.5 MJ/kg min.

Vog 120 g/kg maks.

Vet 10 g/kg min.

Vesel 80 g/kg maks.

Kalsium 60 g/kg maks.

Fosfor 30 g/kg min.

Kalium 6 mg/kg min

Magnesium 3 mg/kg min

Natrium 2 m/kg min

50kg

BOBAASKONSENTRAAT

Page 35: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Alle wild

Doel n Klaargemengde oorgangslek vir wild gedurende die laatsomer tot herfs.

Voordele van die produk• Proteïen kwaliteit is hoog om aan spesifieke behoefte te voldoen.• Bevat hoë kwaliteit minerale en vitamiene waarvan groot

gedeelte in organiese vorm is.• Die produk is geformuleer om groei, reproduksie en horinggroei te

bevorder asook om ‘n gesonde haarkleed te verseker.

Voerinstruksie • Kan ad lib gevoer word. Dit is ‘n aanvullende voer (supplement)

wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

• Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier.

Vorm & Verpakking Pille in 50 kg sakke.

Waarskuwing Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Page 36: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Semi Volledige Wildsvoer

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 140 g/kg min.

Proteïen vanaf NPN 0 % maks.

Ureum 0 g/kg maks

Energie (Beraam) 8.9 MJ/kg min.

Vog 120 g/kg maks.

Vet 25 g/kg min.

Vesel 150 g/kg maks.

Kalsium 10 g/kg maks.

Fosfor 3 g/kg min.

BOBAASKONSENTRAAT

Page 37: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Semi Volledige aanvulling vir wild

Doel ‘n Semi volledige aanvulling vir wild gedurende ruvoer-skaarste.

Voordele van die produk: • Proteïen kwaliteit is hoog om aan spesifieke behoefte te voldoen.• Die vesellengte van die ruvoerkomponent in die voer is lank om

gesonde grootpens funksie te verseker.• Die produk is baie smaaklik en word gemaak met hoë kwaliteit

grondstowwe om inname en prestasie te bevorder. • Bevat hoë kwaliteit minerale en vitamiene waarvan groot

gedeelte in organiese vorm is.• Die produk is geformuleer om groei, reproduksie en horinggroei te

bevorder asook om ‘n gesonde haarkleed te verseker.

Voerinstruksie Voer teen maksimum 2% van die dier se liggaamsmassa. Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier. Dit is ‘n aanvullende voer (supplement) wat altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer moet word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Vorm & Verpakking Losvoer in 40 kg sakke.

Waarskuwing Geen

Page 38: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Volledige Wildsvoer

Registrasienommer: KLIëNTE MENGSEL (CUSTOM MIX) Wet 36/1947

VOEDINGSTOF SPESIFIKASIE KONSENTRASIE MIN/MAKS

Proteïen 120 g/kg min.

Proteïen vanaf NPN 0 % maks.

Energie (Beraam) 8.2 MJ/kg min.

Vog 120 g/kg maks.

Vet 25 g/kg min.

Vesel 190 g/kg maks.

Kalsium 7 g/kg maks.

Fosfor 2 g/kg min.

Kalium 1 g/kg min

Magnesium 1 g/kg min

Natrium 1 g/kg min

BOBAASKONSENTRAAT

Page 39: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

Tipe dier Volledige aanvulling vir wild

Doel‘n Volledige aanvulling vir wild gedurende ruvoer-skaarste of indien diere in Bomas aangehou word.

Voordele van die produk: • Proteïen kwaliteit is hoog om aan spesifieke behoefte te voldoen.• Die vesellengte van die ruvoerkomponent in die voer is lank om

gesonde grootpens funksie te verseker.• Die produk is baie smaaklik en word gemaak met hoë kwaliteit

grondstowwe om inname en prestasie te bevorder. • Bevat hoë kwaliteit minerale en vitamiene waarvan groot

gedeelte in organiese vorm is.• Die produk is geformuleer om groei, reproduksie en horinggroei te

bevorder asook om ‘n gesonde haarkleed te verseker.

Voerinstruksie Voer ad lib. Diere sal ongeveer 2.8 tot 3.2% van hulle liggaamsmassa vreet. Verseker dat daar voldoende vreetspasie is vir elke dier. Gedurende die aanpassingsperiode moet die produk altyd saam met voldoende weiding of goeie kwaliteit ruvoer gevoer word. Voer streng volgens aanbeveling. Raadpleeg ‘n Wildswinkel Voere voedingskundige indien meer inligting verlang word.

Vorm & Verpakking Losvoer in 40 kg sakke.

Waarskuwing Geen

Page 40: Algemene Inligting - wildswinkel.co.za · Wildswinkel Voere is geformuleer om liggaamsgroei te bevorder, reproduksie te optimaliseer, melkproduksie te verbeter, algemene gesondheid

1ste vloer, Die KlubhuisHoek van 18de Straat and Pinaster Laan

Hazelwood, Pretoria [email protected]

tel 012 001 3112

wildswinkel.co.za