A z Van Afrikaans

Click here to load reader

download A z Van Afrikaans

of 33

Transcript of A z Van Afrikaans

Slide 1

R SchutteA Z van Taalleer

KLANKLEER

Jippie, ek kan tog verskillende klanke hoor!a e i o u aa ee oo uu

soen die seunou ui ei y oei oi ooi ai aai eeub c d e f g h j k l m n p q r s t v w x z

Vokale / klinkersDiftonge / tweeklankeKonsonante/medeklinkersEksplosief (ontplof)p,k,t,d,dj,tj,bergeNasaal (neus)n,m,ngLateraal (l) lagTriller (tril)rooiFrikatief (vryklanke)Sjoe Frik jong, sal haar wraggies n soen gee en vryAffrikate (Afrika)Tsetse TjakaLettergrepe en klankgrepeLettergrepe (/)

Klankgrepe (-)

OopEindig op vokale en diftongeGesloteEindig op konsonante

kat / teg o

baad / jieg o

Skryf die woord soos jy hom hoor!ka te

baai - kieKlankverskynsels

Mense spreek soms klanke verkeerd uit!

Oorronding meisie >muisie

Ontronding seun > seen

Palatalisasiegeel>gjeelhondjie>hondtjie

Klankverskynsels

Sommige woorde word reg uitgespreek al word hulle nie so gespel nie!Assimilasie hoender . hoener

Vokaalreduksiemotor > moter

Nasalering en vokaliseringdans

5Spelling Skryftekens Akuut word gebruik om n woord te beklemtoon:bm di lu nGravis word gebruik om n woord reg uit te spreek:d h n appln Deelteken skei twee vokale wat nie tot dieselfde lettergreep behoort nie.moer vliePasop: prieel dieet

n Kappie maak die vokaal langer (Pinokkio-neus): bre krel mre Pasop: vlermuis

Afkappingsteken word gebruik vir : *weglaat van n letter hys*meervoude en verkleining van woorde wat eindig op i o u pa ma*vanne en name wat eindig op e s en nie gehoor word nie.

n Koppelteken voeg twee woorde aan mekaar:eende-eier6SpellingLeestekensPUNT aan die einde van n stelsin.By afkortings.KOMMA tussen twee ww.Voor maar en want.Voor en na n aanspreekvorm.Opnoem van klomp goed.By n inlassin/parentese.

UITROEPTEKEN na n uitroepsin of bevelsinVRAAGTEKEN aan die einde van spesifieke of algemene vraagsin.HAKIES vir inlassin/parentese (ekstra inligting)KOMMAPUNT kom in die plek van n voegwoord.ELLIPS vir n onderbreking in n sin.Aan die einde van n onvolledige sin.AANDAGSTREEP om aandag te vestig op wat volg / om n parentese aan te dui.AANHALINGSTEKENS om direkte woorde aan te dui.As iets nie letterlik bedoel word nie.Iets aan te haal.

DUBBELPUNT Na n dubbelpunt volg direkte rede of belangrike inligting.ASTERISK by n woord om aan te dui dat daar n verduideliking onder aan die bladsy volg.10SpellingHooflettersMy juffrou s ALLE EIENAME word met hoofletters geskryf!

So my naam is SaartjieKekkelbek.Onthou:

Die eerste en laaste deel van die naam kry hoofletters:Piet van der MerwePiet de WetPiet Cronje Hans die GroteGeagte MeneerGeagte mnr. Van der MerweGeagte mev. R SchutteLiewe Pa

Die afkortings mnr. mev. dr. prof. ens. word NOOIT met HOOFLETTERS geskryf behalwe as dit voor aan n sin is.SpelrelsMeervoudeVerkleiningAlle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a kry s ( I o u pa, ma) fotosAlle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappingsmeervoud (es) Estelle Estellee-heid * -hede (moeilikheid moelikhede)-kus * - kusse/ ci (kritikus kritikusse/kritici)-ding * -goed (speelding speelgoed)buurman/ Engelsman bure/ Engelse laboratorium laboratoria millenium milleniaWoorde wat op f eindig word w stoof stoweKort vokale:dubbele konsonant (stof stowwe)Lang vokale: een konsonant (stoof stowe)Die volgende woorde se vokale word lank in die meervoud: pad paaie ; gat gate ; vat - vate

Alle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a kry s ( i o u pa, ma) fototjieAlle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappings -verkleining (es) Estelle EstelleetjieWoorde wat eindig op t of d kry jie (tandjie)Woorde wat op n ie eindig kry tjie (baadjietjie)Woorde wat op n lang vokaal en m eindig kry pie (boompie naampie)Woorde wat op n ng eindig en lettergrepe het val die g weg en kry kie (koning koninkie)Woorde wat op ng eindig en net een lettergreep het kry etjie (slang slangetjie)Kort vokale:dubbele konsonant (stof stoffie)Lang vokale: een konsonant (stoof stofie)Die volgende woorde se vokale word lank in die verkleining: pad paadjie; gat gaatjie; vat- vaatjie ONTHOU: skilpad - skilpadjie

Spelrels (vervolg)Trappe van vergelyking

Stellende Vergrotende Oortreffendesku skuwer die skuusteboos boser (lang vokale) die boosste (eindig op n s, twee se)los losser (kort vokale) die lossteWoorde wat eindig op kry gewoonlik meer en mees:Gebo meer gebo die mees geboIntensiewe vorme

Intensiewe vorme is altyd EEN WOORD behalwe wawyd oop en wawyd wakker!Waarom word boom met een o geskryf en bome met twee os?Boom se oo is n lang vokaal in n geslote lettergreep en bome se o n lang vokaal in n oop lettergreep.Waarom word visstok met twee se geskryf?Twee stamme een eindig op n s en die ander begin met n s.Waarom word losser met twee se geskryf?n Kort beklemtoonde vokaal kry dubbele konsonant.

WoordsoorteJanVoorsetselBYVOEGLIKE NAAMWOORD(b.nw.)Word soos plooie net bygevoeg, beskryf die s.nw. SELFSTANDIGE NAAMWOORD(s.nw.)Alles wat ek met my o kan sienKan meervoud en verkleining h WERKWOORD (ww.) Soos ek nie sonder asem kan leef kan n sin nie sonder n ww. bestaan nieBYWOORD (bw.)By my mond kom woorde uitEn beskryf die ww.LIDWOORD(die / n)VOEGWOORD voeg sinne soos my nek my kop aan my lyf voeg. (en maar)TELWOORDE kan gebruik word om te tel (een twee baie min duisend)VOORSETSEL gaan saam met die s.nw. (in op aan)TUSSENWERPSEL om iets uit te roep (eina)VOORNAAMWOORDE kom in die plek van n persoon se naam. (hy sy ons)WoordsoorteEiname (Koos, Balfour)Soortname (bank, kind) Versamelname (kudde beeste)Stofname (goud, grond)Maatname (lepel sout)Abstrakte (liefde, opoffering)

Selfstandige naamwoordHoofww./selfstandige ww.Hy trek vandag.Deeltjieww.Hy trek klere aan.Hulpww.Hy het getrekKy het aangetrek.Koppelww.Hy is siek vandag.InfinitiefEk is besig om te leer.

Persoonlike vnw.Hy kuier by haar.Besitlike vnw.Dit is haar penBetreklike vnw.wat waarmeeVraende vnw,Wat doen jy?Aanwysende vnw. hierdie, di Onpersoonlike vnw.ditOnbepaalde vnw.iemand, niemandWederkerige vnw.Hulle klap mekaarWederkerende vnw.Hy vererg hom.

Werkwoord

Voornaamwoord

Woordsoorte Attributief (voor s.nw.)Die mooi meisie. Predikatief (na s.nw.)Die meisie is mooi.

Bywoord van plekWaar?Hy sing buite. Bywoord van wyseHoe?Hy sing mooi. Bywoord van TydWanneer?Hy sing soggens. Bywoord van graadHy sing baie mooi Hooftelwoord(hoeveel)Bepaaldtwee, duisendOnbepaaldbaie menigteRangtelwoord(hoeveelste) BepaaldTweede vierdeOnbepaaldMiddelste laasteNeweskikkendeen, maar, wantOnderskikkendeomdat, asof Gaan saam met n s.nw.In die boomOnder die boomAan die boom Word gebruik om gevoel uit te druk.Eina Ag neesiesByvoeglike naamwoordBywoordTelwoordVoegwoord

Voorsetsel

Tussenwerpsel

DeelwoordeDeelwoorde is n byvoeglike naamwoord ofn bywoord wat van n werkwoord afgelei is, maar val nie onder woordsoorte nie.Bv. Die meisie sing . Die singende meisie.

wekrwoord byvoeglike naamwoord EN deelwoord Hy loop al singende.

bywoord EN deelwoord

Teenwoordige deelwoord(dit is besig om te gebeur)Singende meisieDansende menseLaggende kindersHy eet staandeVerlede deelwoord(dit het klaar gebeur)Gekapte hout (swak verlede deelwoord)Bebreekte glas (swak)Gebroke hart (sterk verlede deelwoord)Aangenome kind (sterk) (sterk verlede deelwoorde se klinker verander)Woordvorming+++Woordvormingstamboekstamsaksamestellingboeksakstamgelukpostmorfeemigpremorfeemon

stamgelukstamtoneelpreoneposteafleidingongelukkigsamestellende afleidingongelukstoneleWoordvorming stam/basiskompleks(kan iets van woord wegvat)simpleks(net n stam)kernbepalerboeksak boekboekePre- en postmorfeme kan:Betekenisfunksie h: onthoof - neem weg seuntjie verkleining Woordsoortelike funksie h: onthoof werkwoordvormer SinsleerSinstipesSinswysesStelsin (indikatief) Dit ren vandag.Vraagsin (interrogatief) Algemene vraagsin (antwoord kan ja of nee wees) Is jy moeg? Spesifieke vraagsin ( het n spesifieke antwoord) Hoe oud is jy?Bevelsin (imperatief) Doen jou huiswerk!Wenssin Was ek maar slim.Uitroepsin Eina, jy maak my seer!

Aanwysende wyse Vraende wyse

Gebiedende wyse

Toevoegende wyse

SinsontledingEnkelvoudige sinn Sin met een werkwoord(gesegde).Byvoeglike bepaling beskryf onderwerp en voorwerp.Watter + onderwerp?Watter + voorwerp?VoorwerpWerkwoord + wie of wat? OnderwerpWie of wat + werkwoord?GesegdeWat word gedoen?Bywoordelike bepalingBeskryf die gesegdeHoe + ww. = wyseWaar + ww. = plekWanneer + ww. = tydDie man met die snor voer die klein hondjie onder die boom. Enkelvoudige sin (vervolg)OnderwerpDie manGesegdevoerVoorwerpdie hondjieWatterman?Waar voer ?Watter hondjie?Byvoeglike bepalingmet die snorBywoordelike bepalingonder die boomByvoeglike bepalingkleinSinsontledingSaamgestelde sinn Sin met meer as een werkwoord, n hoofsin met bysinne.OnderwerpVoorwerpByvoeglike bysin beskryf die onderwerp en voorwerp.Watter + onderwerpWatter + voorwerpGesegdeBywoordelike bysin beskryf die gesegdeHoe + ww. = wyseWaar + ww. = plekWanneer + ww. = tydDie man wat n snor het voer die hondjie wat klein is terwyl hy onder die boom l.Saamgestelde sin (vervolg)OnderwerpDie manGesegdevoerVoorwerpdie hondjieWatterman?Wanneervoer ?Watter hondjie?Byvoeglike bysinwat n snor hetBywoordelike bysinterwyl hy onder die boom lByvoeglike bysinwat klein is

Onthou: n bysin moet n laswoord h!

25SinsontledingVeelvoudige sinn Veelvoudige sin is n hoofsin en n neweskikkende hoofsin wat deur die voegwoorde en, maar, want gelas word.ONTHOU:

EN = aaneenskakelendMAAR = teenstellendWANT = redegewendDie man is siek en sy vrou is nie by die huis nie.

hoofsin neweskikkende hoofsinDie man is siek ,maar hy gaan werk toe

hoofsin . neweskikkende hoofsinDie man is siek, want hy het in die ren geloop.

hoofsin neweskikkende hoofsin

Lydende en bedrywende vormOnthou tyd bly dieselfdeVerlede tyd: het isTeenw. tyd : vang - wordToekom. tyd: sal sal wordOnthou in lydende vorm staan die hoofww. altyd aan die einde van die sin.

Bedrywende vormDie seun het n appel geet.Lydende vormDie appel is deur die seun geet.Die seun eet n appel.n Appel word deur die seun geetDie seun sal n appel eet.n Appel sal deur die seun geet word.Direkte en indirekte redeDirekte rede is iemand se direkte woorde en kom in aanhalingstekens.Indirekte rede is woorde wat oorvertel word en kom nie in aanhalingstekens nie en het eindig met n punt.Nou ...Hier ...Hierdie ...Vandag ...Gister ...More ......toe... daar... daardie... daardie dag... die vorige dag die volgende dag

Ek is vandag baie gelukkig..

Die seun s dat hy vandag baie gelukkig is.Teenwoordige tydVerlede tydDie seun het ges dat hy daardie dag baie gelukkig was.Ontkenningiemand niemandrens nrensiets niksooit nooital ooit nog nooit

nie nie Of jy of ek moet gaan.Nog jy nog ek moet gaanEet jou kos!Moenie jou kos eet nie!

TaalverskynselsPleonasme(Plenty words)Onnodige woorde in n sinn ronde sirkelToutologie(Knope in n tou)Herhaling van woord met dieselfde betekenis

bulldoghondVolksetimologie(ons ou volkie is snaaks)Skryf Afr. Woord dat dit soos Engels klink

bicycle baie sukkelTaalverskynsels (vervolg)Argasme(argiewe)Ou woordeAnalogieWoorde word op dieselfde manier gevorm.Kontaminasie(kon tannie my nasie besmet)taalbesmettingNeologisme(new words)Nuwe woorde

rekenaarmuis

Hy is de duiwel in.

trourok troukar trouring

Ek het my motor verassureerverseker + assuransieBetekenisleerSinoniemeVerskillende woorde wat dieselfde beteken meisie - dogterAntoniemeWoorde met die teenoorgestelde betekenis seun - dogter

HomoniemeDieselfde woord kan verskillende betekenisse hEk wys met my vingerHy is baie wys.HomofoneWoorde wat eenders klink maar verskillende spelling en betekenis het.Hy wys sy boude vir ons.Ek draai die boute en moere vasParoniemeWoorde wat van dieselfde stam afgelei is. kameelperde kameelperdjiePolisemieWoorde wat dieselfde gespel word en verskil in betekenis maar handel oor dieselfde ding.Ek gaan skool toe. (gebou)Ek hou van skool. (werk)

Kritiese taalbewustheid