S C HUM PET E R S E S lEN I N G - SUNScholar

Post on 19-Jul-2022

2 views 0 download

Transcript of S C HUM PET E R S E S lEN I N G - SUNScholar

S C HUM PET E R

V AN

S E

DIE

S lEN I N G

K A PIT A LIS M E

deur

JOHANNES JACOBUS LOURENS

Skripsie inge1ewer vir die graad van

MAGISTER IN DIE HANDELSWETENSKAPFEaan die Universiteit van Ste11enbosch

Oktober 1966

DANICBETUIGING

Graag betuig ek my opregte dank en

waardering aan die volgende persone:

Aan Dr. S.J. Terreblanche onder wie

se leiding ek gewerk het en wie se belang~

stelling, bekwame en hoogstaande wetenskap­

like leiding, opbouende kritiek en besieling

dit vir my moontlik gemaak het om hierdie

verhandeling aan te pak en te voltooi. Die

entoesiasme en besondere lewensfilosofie wat

hy openbaar t.o.v. die Ekonomiese Wetenskap

was deurgaans die stukrag agter al my pogings.

Aan my ouers vir hulle stille opoffe-

ring.

J.J.L.

BLOEMFONTEIN

Oktober 1966

I N H 0 U D SOP G AWE

Pagina.

DEEL I

PROBLEEMSTELLING

HOOFSTUK 1

SCHUMPETER AS DIE MARX VAN DIETWINTIGSTE EEU

HOOFSTUK 2

SCHUMPETER SE LEWE EN WERK

Schumpeter en sy Werke •...... ~ ...•.•.•.•.••

I.II.

Die Formende Faktore in sy Lewe

HOOFSTUK 3

INDELING

............ 2

5

I. Die Belangrikheid van Ekonomiese Geskiede­nis as 'n Voorvereiste vir die Bestuderingvan 'n Ekonomiese stelsel .•••••.••.••••..

'", II. Die Kapitalistiese Evolusie .••.••••••••.•

III. Faktore wat lei tot 'n Verandering in dierelatiewe posisie van Klasse •.•••••••••••

./ IV. Probleme verbonde aan die Indeling van. Kapitalisme in verskillende fases ••••••••

8

@)

16

19

A. Die Ontstaanfase van Kapitalisme .•• 26B. Die Bloeifase van Kapitalisme ....•• 2'C. Die Vervalfase van Kapitalisme •..•• 35

HOOFSTUK 4

DIE VOORVEREISTES VAN 'N KAPITALISTIESEEKONOMIE

t. Inleiding................................... 41

II. Die Sosiologiese Struktuur van Kapita1isme 43

-'

(ii )

Pagina

A. Die .8ntrepreneur as die Dina-miese faktor in Kapita1isme .... 44

B. Die Aristokrasie as die Besker­mende raamwerk waarbinne dieBourgeoisie funksioneer 50

III. Die Institusione1e Struktuur van Kapi--J taI~sme .- ;-; .

A. Private Besit en Private Beheervan Produksiefaktore .

B. Die Konkurrerende Mark .

C. Die Kredietste1se1 .

1. Kredietskepping .2. Kapitaa1 .3. Die Ge1dmark .

(~3

155

56

59

596061

IV. Die Funksie van die Staat 62

HOOFSTUK 5

DIE FUNKS IONERING VAN DIE

KAPITALISTIESE ENJIN

I. In1eiding. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 65

II. Schumpeter sien Kapita1isme as 'n Dina-miese Proses . 0 • " 0 •••• 0 •• 0 • 0 • 0 ••• 0 ••• 0 • 66

A. Die Statiese I':wewig .

B. Ekonomiese Evo1usie - Komp1emen-tariteit tussen "Dop" en "Enjin" 69

III. Kapita1isme is 'n Sik1ies-progressieweproses ••• 00 •• 00 ........................ 77

IV. Die Proses van Toenemende Konsentrasie. 87

V. Die Proses van Toenemende Rasiona1iteit 93

DDEL II

DIE HISTORIESE VERLOOP VAN KAPITALISME

HOOFSTUK 6

DIE ONTSTAAN VAN KAPITALISME

I. A1gemene In1eiding 98

II. Die Ideo1ogiese Ontwikke1ing van Kapi-ta1isme '. . . . . . . . 99 '

(iii)Pagina

III. Die Sosiologiese Ontwikkeling van Ka-pitalisme ,_............. 104-

A. Magsgroepe in die FeodaleSam.elewing It • • • • • • • 104

1. Regeerders en Ridders .•••• 1042. Die Rooms Katolieke Kerk... 1053. Landbouers en Vakmanne •••• 107

B. Die Verdwyning van die FeodaleAdelstand en die parallelleOpkoms van 'n nuwe klas, diaBourgeoisie -....... 109

1. Nuwe funksies van dieadel lei tot 'n verande­ring in die wese van dieadelstand 110

2. Die Funksie van die Adelin die veranderde sosiales truktuur 113

C. Bydrae wat die Nasionale Stategelewer het. Die NasionaleState breek die Funksionalismevan die adel 115

IV. Die Institusionele Ontwikkeling van Ka­pital i ame •••.•••• ~.~-=-.;'-:--=--.-:-;--~'-~-:~-'~~.~-~~.'-.--~'-~-:--~

V. Die Ekonomiese Ontwikkeling van Kapi-talisme o ••••••• - ••••••••••

HOOFSTUK 7

DIE BLOEIFASE VAN KAPITALISME

I. Inleiding .

II. Die Ideologiese Ontwikkeling van Kapi-talisme .

III. Die Sosiologiese Ontwikkeling van Kapi-talisme .

,IV. Die Institusionele Ontwikkeling vanKa­_J?]: ta~_:t_~me __ .•••••••• ~ ~--:-.~ ~-: •.•. :.~-.~ ~ ..-~ -:- ~ '...

V. Die Ekonomiese Ontwikkeling van Kapita-lisme .

128 0

133

134'

138'

( 141'),,----_..--

144 .

A. Die Konjunktuur: 'n Verskynselvan die Moderne Kapitalisme ..•.. 146

B. Beleid van die staat t.o.v. Eko-nomiese aangeleenthede ••••••.••• 148

(iv)

Pagina

HOOFSTUK 8

DIE VERVALFASE VAN KAPITALI~

I. Inleiding. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .. . . 151

II. Prestasies van Kapita1isme .....•..••.•.• 153

A. Kan Kapita1isme verantwoorde1ikgehou word vir die waargenomePrestasies? 15'6,

B. Wat van die Toekomstige prestasiesvan Kapitalisme 157'

III. Die Verbrokke1ing van die Mure rondom- -- -----~--= --- ------------- -- -_.--------_.------------.------ -- - -die Kap~La1istiese Vesting ........••.••.< ....~--,.,"._._-----~_._-,_. __••.. _ .••.• -_ .•._-- -,_.-._--_ •••_., ."-'-

A. Die Ideo1ogiese Ontwikke1ing vanKapi talisme . 162

1. Vyandigheid teen die Ekonomie-se en Po1itieke Libera1isme • 163-

2. Die rasione1e houding van diebourgeoisie bewerkstel1ig syeie ondergang 168

B. Die Sosio1ogiese Ontwikke1ing vanKapitalisme ', . . 173

1. Die in onbruik raak van dieEntrepreneur. 174

2. Die Vernietiging van dieBeskermende Laag ...•......•. 177

3. Toenemende Aktiewe Vyandig­heid teen die Kapita1istieseOrde ..... "........................ 180

-._, C. Die Insti tusione1e Ontwikkeling vanKapi talisme--=--~--:--:-..~-: :---:~--~ : ...... :- -:-:--~ --.-'~--:':-

D. Die Ekonomiese Ontwikke1ing vanKapitalisme .. 191

1. Die onbestendige ekonomieseuitbreiding is nie bevorder­1ik vir die voortbestaan vanKapita1isme nie ...•.......•• 191

2. Faktore wat die Kapita1is-tiese evo1usie verhaas 194

DEEL III

KRITIEK EN WAARDERING

HOOFSTUK 9

(v)

Pagina

I. Verdienste1ike Aspekte van Schumpeter seKapita1istiese Beskouing ••............. 198

A. Waardering. ,. ,. . ,. ,. 198

B. Die Entrepreneur •...•............ 200

C. Die Kapita1istiese Inste11ings •.. 201

II. Die Spanning tussen Natura1isme en Per-sonalisme ,..,.,. ,. ,.,..,. .. ,.... 203

A. Spanning tussen die Kapita1istie­se enjin en die Kapita1istiesebeskawing ., co • ,. ...... ,. ,. ,. ,. ,. • ,. ,. • • • • • • 203

B. Rasiona1isme vs. Irrasiona1isme 207

c. Schumpeter se Mensbeskouing ­Spanning tussen die Persona1is­tiese mens en die Tegnokratiesemasjien ..... ,. ... ,................... 211

III. Die Spanning tussen Evo1usie en Revo1u-aie 215

A. Spanning tussen Schumpeter sehistoriese en a-historiese sieningvan die werk1ikheid .......•...•.• 215

B. Die Kapita1istiese proses - Evo-1usioner of Revo1usioner ?....... 219

C. Is Schumpeter se negering van dieRevo1usionere e1emente geregverdig? 223

D. Is Schumpeter se Besinning van dieKapita1istiese evo1usie die van'n ware sosialis? 225

Bibliografie .,.,. .... ,. .. ,. ... ,. ..... ,..,.,. .. ,..,.,. ...... ,.

DEEL I

PRO B LEE M S TEL LIN G

HOOFSTUK I

SCHUMPETER AS DIETWINTIGSTE

MARX

EEUVAN DIE

Schumpeter word dikwels as die Marx van die

twintigste eeu beskou en weI vanwee sy bekende kategoriese

stelling dat Kapitalisme nie kan bly voortbestaan nie.

Dj_t word allerwee aanvaar dat daar 'n diepgaande verskil

bestaan tussen die argumente waarop Marx en Schumpeter

hulle onderskeie oortuigings omtrent die noodwendige onder~

gang van Kapi talisme gebaseer het.

Die doel van hierdie studie is om die verdien-

stelikheid van Schumpeter se siening van die kapitalistiese

proses te bepaal. Met die doel voor oe word 'n historiese

analise van sy beskrywing van die verskillende stadia van

die kapitalistiese evolusie gemaak. In hierdie analise sal

ons voortdurend daarop let in hoeverre sy argumente omtrent

die noodwendige verandering van Kapitalisme 'n innerlike

konsekwentheid besit, vry is van bedekte teenstrydighede en

in hoeverre dit op 'n redelik en aanvaarbare mensbeskouing

g~baseer is. Ten besluite salons ook probeer bepaal of

die verskil wat daar tussen die benaderingswyse van Marx en

Schumpeter is, weI van so 'n diepgaande aard is as wat ge-woonlik aanvaar word.

.J

I .•

HOOFSTUK 2

SCHUMPETER SE LEWE EN WERK

I. DIE VO~~ENDE FAKTORE IN SY LEWE

In Schumpeter se lewe was daar sekere uitstaande

lllomente wat In leidende rol gespeel het in die vorming

van sy denke. Om In beter begrip van sy denke te kan

vorm, is dit nodig om kortliks op daardie faktore te

let.

Joseph Alois Schumpeter is op 8 Februarie 1883

te Triesch in Moravia (nou Tseggo-Slowakye) gebore.

Hoewel Schumpeter se wortels geplant was in die Duits­

sprekende wereld, was sy opvoeding kosmopolitaans.

Schumpeter was afkomstig uit die hoere burgerstand - hy

self het hom as In bourgeoisie van oorsprong beskou.

Sy vader, In tekstiel vervaardiger, was DUits-Tsjeggies

en sy moeder In Oostenryker. Schumpeter was slegs

vier jaar toe sy vader oorlede is, maar sy moeder wat

hoe ideale vir haar seun gekoester het, het gesorg dat

die jong Schumpeter die allerbeste opvoeding ontvang.

Daar kan ook met reg aanvaar word dat sy moeder die

grootste persoonlike invloed op sy lewe uitgeoefen het.

Sewe jaar na sy vader se dood trou sy moeder met

'n Duits-Hongaarse luitenant-generaal in die Oastenryk­

se leer. Hierdie huwelik het verseker dat Schumpeter

sy latere jeug in die aristakratiese milieu van die

vaaroarlogse Weenen kan deurbring. Vanaf 1893 tot

1901 het Schumpeter die bekende skool, Theresianum,

besaeki In skool vir die seuns van aristokrate. Die

milieu van Theresianum tesame met die haag kulturele

3.

atmosfeer in sy moeder se huis het 'n permanente

stempel op sy persoonlikheid gelaat. Dit is dan

nie vreemd dat Schumpeter 'n onverbloemde aanhanger

van die gedissiplineerde aristokratiese regerings-

vorm was nie. Hoewel Schumpeter die maniere, ge-

woontes en smake van die aristokrasie aangeneem het,

het sy bourgeoisie oorsprong tog 'n blywende invloed

op hom gelaat. Professor Smithies beweer:

"He was neither aristocrat nor bourgeois, but he had

resentments, as did Marx. And he had a great intel-

lect. In his essay on Marshall's Principles he

writes, "I confess that few things are so irritating

to me as is the preaching of mid-Victorian morality,

seasoned by Benthamism, the preaching from a schema

of middle class values that knows no glamor or pas-

s ion" . At least, we have found fertile ground in

which his vision of the innovating entrepreneur, who

did have glamor and was not dominated by middle-class

values, could grow. Such conjectures are of course

not capable of proof; but no other economist had his

,ision and no other was exposed to environmental in­

fluences so favourable to it".l

Vanaf 1901 tot 1906 het Schumpeter aan die

Universiteit van Weenen gestudeer waar hy in 1906 'n

doktorsgraad in regte behaal het. In Weenen het

S2humpeter ook vir die eerste keer met ekonomie as

vakwetenskap kennis gemaak aangesien dit as vak inge-

1. Smithies, A., Memorial: Joseph Alois 8chumpeter,1683-1950 in Schumpeter, Social Scientist, ed.Seymour Harris (C~pridge: Harvard University

::press, 1951), p. 16. ..

AI