SMS Fleet (Pty) LtdMaatskappy in privaat besit gestig in 2006
Ons produk “My Tracer” is ‘n lokaal ontwikkelde, briljante, aanlyn GPS Voertuig Volg Sisteem met ‘n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek oplossing vir al u SARS besigheids rit eise
SAIAS geakrediteer en voorkeur verskaffer vir ABSA, ATKV en Cross Country se versekering behoeftes
Ons Leuse Om ons produk voortdurend te ontwikkel en te verbeter en sodoende ons
kliente in staat te stel om hulle bates te beskerm en efektief te beheer. Ons strewe daarna om ons kliente te bemagtig teen misdaad en daardeur te help om ons land ‘n eerlike en veilige plek te maak waar ons in vrede kan saamlewe.
Inligting oor ons“My Tracer”
Voertuig Volg & Opspoor Sisteem
Voorberei deur Dr Ben Rautenbach Besturende Direkteur SMS Fleet (Pty) Ltd
Inhoud van VoorleggingProduk Inligting
Rekenaar skerm uitleg en Inligting
Logboek - Besigheid / Privaat ritte en SARS
Inligting verslagdoening
Selfoon voordele en funksies
Nood dienste
Wat maak “My Tracer” Spesiaal?
Pryslys
Bestellings
Produk InligtingAktiewe GPS antennae sorg vir akkurate lengte en breedtegraad posisies (3 - 5 meter)
Ons steun nie op Radio Frekwensie bakens nie
Maak gebruik van GSM selfoon netwerke van MTN en Vodacom
Ons eenhede het ’n ingeboude geheue fasiliteit om data te stoor in areas waar seine verlore raak
Krag besparend vermoë wanneer voertuig afgeskakel is voorkom voertuig battery afloop
Ingeboude eenheid battery krag vir 8 - 12 uur
Alle inligting in op een Skerm
Hoof indeks met afval lyste
Inligting betreffende hierdie voertuig
Aksie sleutels
Kalender
Aksie sleutelsRit inligting
Volledige straat kaarte
Zoom en Skuif Funksie met Kaarte
Klik op pyltjies om padkaart na links regs op of af te skuif
Klik op (+) plus of (-) minus om nader of verder te beweeg
Dubbel Klik enige plek op die kaart om nader te beweeg
Hou die linker muis knoppie gedruk en skuif die kaart rond
Akkuraat met 15 sekonde intervalle
Hoeke word nie gesny nie
Akkurate afstand metings sorg vir akkurate logboek berekenings
Akkurate eindbestemming posisie (binne 5 meter)
“Google Map” wys afleweringspunt duidelik
Elke Voertuig se Inligting
Stap 1 - Klik op “Vehicle Settings”
Stap 2 – vul in die voertuig se inligting
Stap 3 – Verskaf voertuig eienaar se inligting
Voorbereiding van Logboek
Stap 1 - Klik op “Vehicle Settings”
Hierdie instellings maak dit vir ons moontlik om outomaties die ritte as Privaat of Besigheids gebruik te allokeer en sodoende akkurate eise vir die ontvanger te bereken
Stap 2 - Klik op “Working Hours”
Stap 3 – Selekteer werksdae en ure
Verander enige rit na Privaat of Besigheid
Stap 2- Klik op die “Edit sleutel” om te verander
Stap 1- Selekteer die korrekte rit
Stap 3- Selekteer Privaat of Besigheid
Stap 4- Verskaf rede vir verandering
Aktiveer outomatiese Alarm
Stap 1 - Klik op “Vehicle Settings”
Stap 2 – Tiek die blokkie om te aktiveer en kies tye
Stap 3 – Verskaf drie noodnommers waarheen die nood SMS moet gaan indien die alarm afgaan
Werk my eenhede?
Sien hier laaste datum en tyd wat die eenheid vir ons ‘n sein gestuur het
Indien nie – Laat weet ons
Stap 1- Kies voertuig
Stap 2 - Klik op “Repair Request”
Beskikbare Verslae
Algemene rit verslag (Logboek)
SARS besigheid reis berekening
Voorbeeld van Algemene Logboek Verslag
Voorbeeld van SARS Berekenings
Vul in Kliënt se Persoonlike Besonderhede
Stap 2 – Klik op “Customer Details”
Stap 1 – Beweeg oor “Control Panel”
Kliënt se Inligting
Kontak besonderhede
Algemene nood nommers
Verander ”Password”
Address inligting
Beskikbare Handleidings
“Product Tutorial” – Volledige Handleiding
“Product Summary” – Opsomming van funksies
Geïndekseerde “Help Me” funksie
Ons “Company Profile”
“SAIAS accreditation Certificate”
Skakel na “Google Earth”
Veelsydige Skerm Beelde
Stap 1 – Klik (+) plus teken om verskillende beelde te kies
Maccauvlei Golf Klubhuis
Anglo’s Steenkoolmyn
Riviera on Vaal Hotel
Vaal rivier brug
Keer terug na Straat Kaarte
Stap1 – Selekteer “Street Maps”
Stap2 – Klik (–) minus om seleksie paneel te sluit
Geen Rekenaar of Internet aansluiting / Geen Probleem
Gebruik die WAP en Internet Funksie op u Selfoon en gaan na ons “.mobi” diens om toegang te verkry tot u “My Tracer” bladsy vir volledige diens
www.mytracer.mobi
Sleutel in Username and Password
Stap 1 – Sleutel in u “My Tracer” Username & Password
Klik op “Continue”
Stap 2 – Klik op “Login”
Sien Voertuig Posisie op Padkaart
Stap 7 – Klik hier vir die “Auto Track” funksie
Stap 8 – Kies skerm grootte
Posisie Koördinate van voertuig, tyd en spoed sigbaar
“Auto Track” funksie op Selfoon
Op die laaste straat kaart skerm terwyl u kyk, selekteer “Auto Track” en u sal verbaas wees
Nood Selfoon NommersSleutel die volgende nommers in op u Selfoon as kontakte en maak dit “Speed Dail” nommers om die volgende funksies te verrig
Alarm aktivering - *120*1200*120#
Stuur Help boodskap - *120*1200*2#
Posisie Koördinate - *120*1200*100#
Mobiliseer Opspoor aksie - 0860 482 911
Kontak ons inbelsentrum - 0861 487 223
Installasie van eenhede
Met ontvangs van bestellings word die kliënt gekontak om te reel vir installasie
Word gedoen binne 7 dae na bestelling
Voertuig drade word nie beskadig nie
Geen inmenging met voertuig elektronika
Gemiddelde tyd 30 – 45 minute
Installasies word landwyd gedoen
Installasie ProseduresFunksionaliteit van eenhede word aanlyn getoets tydens installasie met Selfoon
Konfidensiële foto’s word geneem voor en na installasie van die voertuig en werk gedoen en gestoor met kliënte leër vir latere verwysing
Voertuig inligting word bevestig en versamel tydens installasie en gestuur na ons rekenaar om die proses te voltooi
Eenhede dus volledig operasioneel direk na installasie
Finale StappeKliënt ontvang per e-pos sy/haar unieke
“Username” and “Password”
Voertuig opspoor inskakel sentrum nommer
Instruksies oor Hoe om te Begin
Kliënt ontvang sy/haar “My Tracer” - SAIAS goedgekeurde installasie sertifikaat aanvaar deur meeste Versekeraars
Versekeraars laat korting toe op premies
Wat maak “My Tracer” Spesiaal
Eenheid se geheue kapasiteit
Eenheid se Slaap funksie
Kontrolering van werking van eenhede
Alarm kennisgewings
Nood en voertuig opspoor dienste
Eenheid GeheueIn gevalle waar netwerk seine verloor word sal die eenheid inligting stoor vir tot 1 uur terwyl voertuig beweeg (25 ure wanneer voertuig stilstaan)
Sou ons rekenaar of die internet probleme ondervind gebeur dieselfde
Sodra probleme opgelos is, sal die eenheid gestoorde data deurstuur dus gaan geen inligting verlore nie
Eenheid se Slaap FunksieIndien voertuig afgeskakel is slaap die eenheid
Tydens die slaap periode stuur dit slegs ’n sein elke 5 minute om te laat weet, ek lewe nog
Die oomblik wanneer die voertuig aangeskakel word stuur dit weer inligting elke 15 sekondes
Feitlik geen battery verbruik tydens slaap
Nood DiensteSou die “Auto fortify” (Onsigbare Alarm) aangeskakel wees en die voertiug beweeg, word die drie genomineerde Selfone per SMS in kennis gestel
Stuur ‘n nood SMS “Help Message” na die drie genomineerde Selfone wat die persone inlig oor die posisie, tyd en Selfoon nommer
Ons opspoor spanne “Recovery Team” reageer vir voertuig diefstal, kapings, gyselaar situasies, nood reis situasies, vrag en bates beskerming
Produk PryslysBasic Pricing - excluding VAT
Basic Packages Unit Cost including installation
Monthly subscription (24 month agreement)
Tracking & Recovery Included R1700 R129
Fleet Management Only R1950 R219
Fleet Management Including Recovery R1950 R245
Panic Button R150 R0
Produk Pryslys
Bestel via die Internet – Gaan na www.mytracer.co.za
Klik op “Purchase Online” en volg net die stappe
Skakel ons vir Bestellings
0861 487 223
Baie dankie vir u aandag
Top Related