HANDLEIDING
INHOUDSOPGAWE
A. ALGEMENE INLIGTING 1 Norme vir berekening van drakrag 3
2 Voedingsbehoeftes van 50kg skaap 4
3 Drakrag en voedingswaarde van sekere weiding 5
4 Bepaling van ouderdom - Skaap 6
Bepaling van ouderdom - Bees 7
5 Kunsbies vir hanslammers 8
6 AWEX Identifikasie van wol 9
7 Klassifikasie van rooivleis 10
8 Lamsvleis snitte 11
9 Beesvleis snitte 12
10 Metode om prys van snit te bepaal - skaap 13
11 Metode om prys van snit te bepaal - bees 14
12 Bees- en skaapvleis pryse 15
13 Speenkalf pryse 16
14 Nasionale wolproduksie en verkoopswaarde -
2006/2007
17
15 Wolproduksie en verkoopswaarde Mpumalanga - 2006/2007
18
16 Kruiphok mates - lammers 19
17 Kruiphok mates - kallers 19
18 Hortjie vloere vir bv. ramstalle of skeerhokke 20
19 Vreetspasie en water behoefte in voerkraal 20
20 Verwagte geboorte datums 21
21 Belangrike punte by die aflê van verklarings in
veediefstal sake
23
22 Skeerhuis bestuur 24
23 Kondisie telling 25
B. WEIDING 1 Eenjarige en meerjare weiding onder besproeiing 27
2 Meerjarige mengsel vir besproeiing 27
3 Belangrikste aangeplante weiding in Mpumalanga en opsomming
28
4 Weimielies 41
5 Mieliekuilvoer 44
2
6 Lusern/Mielie wisselbou stelsel 45
C. VOEDING 1 Bestanddele en resepte vir selfmeng lekke 50
2 Aanvulling van skape in Mpumalanga
- Wintersveld - Somersveld
- Mieliereste
52
D. TELING 1 Interpretasie van BLUP teelwaardes 56
2 Interpretasie van katalogus inligting 57
3 Koggelramme as hulpmiddel 61
4 Sinchronisasie van skape 62
5 Semen kolleksie met kunsvagina 65
E. DIEREGESONDHEID EN BESTUUR 1 Versorging van ooie voor paring 67
2 Versorging van dragtige ooie 67
3 Versorging van lammers 68
4 Riglyne vir die neem van ‘n mismonster 69
5 Reduksie toets vir bepaling van weerstand 70
6 Riglyne vir bepaling van ent- en doseer kostes 71
7 Riglyne by nadoodse ondersoek van skape 73
8 Behandeling van vrotpootjie 76
F. PROBLEEMDIER BESTUUR 1 Sosiale struktuur van jakkalse 78
2 Bepaal die ouderdom 78
3 Tekens en leidrade om probleemdier skade uit te
ken
79
4 Kontak nommer in probleemdier bestuur 80
G. ANDER BELANGRIKE KONTAK NOMMERS 81
3
NORME VIR BEREKENING VAN DRAKRAG 1 GVE = 450 KG
SPEENKALF STELSEL IS ‘N KOEI = 1.8 GVE
18 MAANDE STELSEL IS ‘N KOEI = 2.2 GVE
30 MAANDE STELSEL IS ‘N KOEI = 2.7 GVE
1 GVE = 4 OOI MET NAGESLAG
DRAKRAG WISSEL VAN PLAAS TOT PLAAS ERMELO
AREA ± 3 HA BENODIG VIR 1 GVE
1 GVE BENODIG ±10 KG DROëMATERIAAL
(HOOI) PER DAG. DIT IS 2.2% VAN DIE BEES SE
LIGGAAMSMASSA.
1 KVE BENODIG 1.5 KG DROëMATERIAAL
(HOOI) PER DAG. DIT IS 3% VAN DIE SKAAP SE
LIGGAAMSMASSA.
4
VOEDINGSBEHOEFTES VAN ‘N 50KG SKAAP IN VERSKILLENDE PRODUKSIE STADIUMS
PRODUKSIE
STADIUM
DROë MAT.
INNAME PER
DAG
PROTEIENE
PER DAG
ENERGIEE
(TVV/DAG)
Droë diere 1.0 kg 90 g 550 g
Laat dragtig (laaste 4
weke)
1.7 kg 160 g 1 000 g
Lakterende diere 2.1 kg 220 g 1 360 g
Jong groeiende diere 1.4 kg 150 g 940 g
AFRONDING VAN SKAPE (Rantsoen bestaan uit 80% mielies en 20% afondings konsentraat)
TIPE SKAAP BEGIN
GEWIG EIND
GEWIG
VOER
INNAME/
dag
GDT VOER
OMSETTING
Lammers 26 kg 40 kg 1.4 kg 280g/dag 5:1
Jong skape 38 kg 48 kg 1.8 kg 280g/dag 6.5:1
Volwasse
skape
45 kg 55 kg 2.1 kg 260g/dag 8:1
5
DRAKRAG EN VOEDINGSWAARDE VAN SEKERE WEIDINGS DRAKRAG VOEDINGS-
WAARDE LEK AANVULLING
TIPE WEIDING Skaap/Ha/Tyd Proteïen Energie TVV
WEIMIELIES 2 T 4 T
60-65 skape/ha /maand 120-130 skape/ ha/maand
8-10 %
60-80
%
Proteïen/Minerale
MIELIERESTE 2 T 4 T
6-8 skape/ha/ 4 mnde 10-12 skape/ha 4 mnde
6-8 %
50-80
%
Proteïen/Minerale
SOJARESTE 1 Ton opbrengs
8-10 skape/ha/ 2 mnde
12-30
%
50-80
%
Sout/Voerkalk
SOMERSVELD
3-5 skape/ha/ 8 mnde
8-16 %
50-65
%
Sout/Fosfaat en Spoorelemente
WINTERSVELD
7-9 skape/ha/ 4 mnde
4-6 %
45-60
%
Proteïen/energie
OULANDSGRAS Somer weiding
12-15 skape/ha 6 mnde Okt – Mrt
8-16 %
50-65
%
Sout/Fosfaat Spoorelemente
SMUTSVINGER Somerweiding
10-12 skape/ha 7 mnde Nov - Mei
6-16 %
50-65
%
Sout/Fosfaat Spoorelemente
KIKOEJOE
6 GVE per/ha in winter 2 – 4 GVE/ha in somer
RAAIGRAS
6 GVE per/ha
LUSERN
10 – 15 ooie met lammers vanaf 20 Okt – 30 April
6
OUDERDOMSBEPALING EN TANDE INSPEKSIE SKAPE EN BOKKE: Rede: Bepaal ouderdom, kuddesamestelling, tande defekte en siektes. Die oopmaak van die lippe om die tande te ontbloot moet sodanig geskied dat dit onnodige spanning en ongemak by die diere tot die minimum beperk. Die volgende illustrasie wys hoe dit gedoen behoort te word: Gebruik die indeks vinger en middelvinger of duim verkieslik. Dit is belangrik om nie tydelike tande in ‘n jaaroud dier, wat nog nie begin wissel het nie, met die van ‘n volwasse dier van 4 jaar ouderdom (“volbek”) te verwar nie. Hierin sal die gesig se kenmerke van hulp wees. Ouderdom word as volg by skape (en bokke) aangedui:-
15 maande (1jr) ± 3 maande = 2 TAND (2 permanente tande) 24 maande (2 jr) ± 4 maande = 4 TAND 33 maande (3jr) ± 3 maande = 6 TAND 42 maande (4jr) ± 3 maande = 8 TAND (Volbek) Slytbek 6-8 jaar = oud, kort tande (of baie lang, los tande, as min slytasie plaasvind op sagte weidings)
Wanneer diere slytouderdom bereik, sal hulle alreeds kondisie verloor het (as gevolg van swak inname) en dit selde lonend wees om hul te voer om kondisie te herwin vir slagdoeleindes. Om hierdie rede moet teeldiere as ‘n reël nie langer as 8 jaar ouderdom in die kudde gehou word nie.
0-1 jaar
LAM
2 TAND
8 TAND
VOLBEK
6 TAND
4-TAND
7
OUDERDOMSBEPALING EN TANDE INSPEKSIE BEESTE:
Hoe om tande te inspekteer
Baba tande (melktande): onder 2 jaar ouderdom
2 tand: 2 tot 2½ jaar
4 tand: 2½ tot 3 jaar
6 tand: 3 tot 3½ jaar
Volbek: 4 jaar
Geslyt: oor 4 jaar
Tande Ras Gemiddelde ouderdom (Maande) met verskyning
Variasie in Ouderdom met verskyning (Maande)
2 Tand Britse rasse Brahman kruise
24 26
21-27 23-29
4 Tand Britse rasse Brahman kruise
31 33
26-36 28-38
6 Tand Britse rasse Brahman kruise
38 41
32-44 35-47
8 Tand Britse rasse Brahman kruise
46 51
39-54 43-58
8
KUNSBIES VIR HANSLAMMERS Kunsbies (eerste 2 dae) 1 Liter beesmelk 1 eiergeel 2 eetlepels kookolie 1 teelepel (5g) glucose Aanbevole inname (melk of melksurrogaat) 10% van liggaamsmassa Dag 1 – 6 : 150 ml 4x/dag (600 ml) Dag 7 – 14 : 225 ml 4x/dag (900 ml) Dag 15 – 16 : 300 ml 3x/dag (900 ml) Dag 17 – 21 : 400 ml 3x/dag (1 200 ml) Dag 22 – 28 : 600 ml 2x/dag (1 200 ml) Dag 29 – 35 : 600 ml 1x/dag (600 ml) Dag 36 – 42 : 350 ml 1x/dag (350 ml) Gee kruipvoer ad lib vanaf dag 15. Diaree : Indien dit vir langer as een dag aanhou, kry medisyne by veearts.
9
AWEX-ID OM WOLTIPES TE BESKRYF
10
11
12
13
14
15
LONG TERM TREND IN THE PRODUCER PRICE OF BEEF
850
1050
1250
1450
1650
1850
2050
2250
2450
Jan-05 May-05 Sep-05 Jan-06 May-06 Sep-06 Jan-07 May-07 Sep-07 Jan-08
c/K
g
Class A2/A3 Class B2/B3 Class C2/C3
SHEEP MEAT PRICE TRENDS
1 300
1 700
2 100
2 500
2 900
3 300
Jan-05 May-05 Sep-05 Jan-06 May-06 Sep-06 Jan-07 May-07 Sep-07 Jan-08
c/K
g
Class A2/A3 Class B2/B3 Class C2/C3
bees- en skaapvleis pryse soos op Januarie 2008
On a year-to-year basis from January 2007 to January 2008, the average producer prices of Class A2/A3, B2/B3 and C2/C3 increased in total by respectively 16,0%, 11,5% and 6,4%. The average price of the A2/A3’s was however 25,5% higher compared to the long term average over the period January 2005 to January 2007.
When compared to January 2007, the average producer prices of Class A2/A3 lamb and Class B2/B3 were respectively 4,1% and 3,6% and 3,8% higher in January 2008, but Class C2/C3 was 4,0% lower. In January 2008 the average producer price (all classes meat) was also 17,5% higher than the average over the period January 2005 to January 2008.
16
Re
al
we
an
er
pri
ce
(2
00
6=
10
0)
7.0
0
8.0
0
9.0
0
10.0
0
11.0
0
12.0
0
13.0
0
14.0
0
15.0
0
16.0
0
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Price (R/kg)
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
SPEENKALF PRYSE 2001 - 2007
17
WOLPRODUKSIE EN VERKOOPSWAARDE VAN WOL - MPUMALANGA
18
WOLPRODUKSIE EN VERKOOPSWAARDE VAN WOL - NASIONAAL
19
KRUIPHOK MATES - LAMMERS
15 - 20 cm breed
38 - 46 cm hoog
VOORBEELD KRUIPVOER - LAMMERS
200 konsentraat (skaapvesmet)
100 katoen
700 mieliemeel
150 gemaalde lusern
KRUIPHOK MATES - KALLERS
500 - 530 cm breed
Verskuifbare pyp wat hoogte bepaal
VOORBEELD KRUIPVOER - KALLERS
250 skaapvet konsentraat
50 katoen
150 lusern
700 mieliemeel
20
DETAIL MATES VIR HORTJIE VLOERE BV. RAMSTALLE EN SKEERHOKKE
BELANGRIKE AFMETINGS BY DIE VOER VAN SKAPE
8 cm Kuipspasie vir lammers
2.5 cm Suipspasie per 10 skape
100 m2 voldoende vir 50 - 80 skape
BELANGRIKE AFMETINGS BY DIE VOER VAN BEESTE
Suip spasie - 2 - 3 cm per bees
- 50 liter water per bees per dag
Vreet spasie - 11 - 15 cm
- 10 - 15m2 per bees
38mm
114
mm
38 x 152 mm
60mm 12mm
54 mm
21
VERWAGTE GEBOORTE DATUMS
DATUM VERWAGTE DATUM VAN GEBOORTE
GEPAAR
OOIE
PERD
BEES VARK
HOND
Jan
1
May
30
Dec
6
Oct
7
Apr
25
Mar
3
Jan
6
Jun
4
Dec
11
Oct
12
Apr
30
Mar
8
Jan
11
Jun
9
Dec
16
Oct
17
May
05
Mar
13
Jan
16
Jun
14
Dec
21
Oct
22
May
10
Mar
18
Jan
21
Jun
19
Dec
26
Oct
27
May
15
Mar
23
Jan
26
Jun
24
Dec
31
Nov
1
May
20
Apr
28
Jan
31
Jun
29
Jan
5
Nov
6
May
25
Apr
2
Feb
5
Jul
4
Jan
10
Nov
11
May
30
Apr
7
Feb
10
Jul
9
Jan
15
Nov
16
Jun
4
Apr
12
Feb
15
Jul
14
Jan
20
Nov
21
Jun
9
Apr
17
Feb
20
Jul
19
Jan
25
Nov
26
Jun
14
Apr
22
Feb
25
Jul
24
Jan
30
Dec
1
Jim
19
Apr
27
Mar
2
Jul
29
Feb
4
Dec
6
Jun
24
May
2
Mar
7
Aug
.3
Feb
9
Dec
11
Jun
29
May
7
Mar
12
Aug
8
Feb
14
Dec
16
Jul
4
May
12
Mar
17
Aug
13
Feb
19
Dec
21
Jul
9
May
17
Mar
22
Aug
18
Feb
24
Dec
26
Jul
14
May
22
Mar
27
Aug
23
Mar
1
Dec
31
Jul
19
May
27
Apr
1
Aug
28
Mar
6
Jan
5
Jul
24
Jim
1
Apr
6
Sep
2
Mar
1 1
Jan
10
Jul
29
Jun
6
Apr
11
Sep
7
Mar
1 6
Jan
15
Aug
3
Jun
1 1
Apr
16
Sep
12
Mar
21
Jan
20
Aug
8
Jun
16
Apr
21
Sep
17
Mar
26
Jan
25
Aug
13
Jun
2 1
Apr
26
Sep
22
Mar
31
Jan
30
Aug
18
Jun
26
May
1
Sep
27
Apr
5
Feb
4
Aug
23
Jul
1
May
6
Oct
2
Apr
10
Feb
9
Aug
28
Jul
6
May
11
Oct
7
Apr
15
Feb
14
Sep
2
Jul
11
May
15
Oct
12
Apr
20
Feb
19
Sep
7
Jul
16
May
21
Oct
17
Apr
25
Feb
24
Sep
'12
Jul
21
May
26
Ocl
22
Apr
30
Mar
1
Sep
17
Jul
26
May
31
Oct
27
May
5
Mar
6
Sep
22
Jul
31
Jun
5
Nov
1
May
10
Mar
11
Sep
27
Aug
5
22
DATUM VERWAGTE DATUM VAN GEBOORTE
GEPAAR OOIE PERD BEES VARK HOND Jun
10
Nov
6
May
15
Mar
16
Oct
2
Aug
10
Jun
15
Nov
11
May
20
Mar
21
Oct
7
Aug
15
Jun
20
Nov
16
May
25
Mar
26
Oct
12
Aug
20
Jun
25
Nov
21
May
30
Mar
31
Ocl
17
Aug
25
Jun
30
Nov
26
Jun
4
Apr
5
Oct
22
Aug
30
Jul
5
Dec
1
Jun
9
Apr
10
Oct
27
Sep
4
Jui
10
Dec
6
Jun
14
Apr
15
Nov
1
Sep
9
Jul
15
Dec
11
Jun
19
Apr
20
Nov
6
Sep
14
Jul
20
Dec
16
Jun
24
Apr
25
Nov
11
Sep
19
Jul
25
Dec
21
Jun
29
Apr
30
Nov
16
Sep
24
Jul
30
Dec
26
Jul
4
May
5
Nov
21
Sep
29
Aug
4
Dec
31
Jul
9
May
10
New
26
Ocl
4
Aug
9
Jan
5
Jul
14
May
15
Dec
1
Oct
9
Aug
14
Jan
10
Jul
19
May
20
Dec
6
Oct
14
Aug
19
Jan
15
Jul
24
May
25
Dec
11
Ocl
19
Aug
24
Jan
20
Jul
29
May
30
Dec
16
Oct
24
Aug
29
Jan
25
Aug
3
Jun
4
Dec
21
Oct
29
Sep
3
Jan
30
Aug
8
Jun
9
Dec
26
Nov
3
Sep
8
Feb
4
Aug
13
Jun
14
Dec
31
Nov
8
Sep
13
Feb
9
Aug
18
Jun
19
Jan
5
Nov
13
Sep
18
Feb
14
Aug
23
Jun
24
Jan
10
Nov
18
Sep
23
Feb
19
Aug
28
Jun
29
Jan
15
Nov
23
Sep
28
Feb
24
Sep
2
Jul
4
Jan
20
Nov
28
Oct
3
Mar
1
Sep
7
Jul
9
Jan
25
Dec
3
Oct
8
Mar
6
Sept
12
Jul
14
Jan
30
Dec
8
Oct
13
Mar
11
Sep
17
Jul
19
Feb
4
Dec
13
Oct
18
Mar
16
Sep
22
Jul
24
Feb
9
Dee
18
Oct
23
Mar
21
Sep
27
Jul
29
Feb
14
Dee
23
Oct
28
Mar
26
Oct
2
Aug
3
Feb
19
Dec
28
Nov
2
Mar
31
Oct
7
Aug
8
Feb
24
Jan
3
Nov
7
Apr
5
Oct
12
Aug
13
Mar .
1
Jan
8
Nov
12
Apr
10
Oct
17
Aug
18
Mar
6
Jan
13
Nov
17
Apr
15
Oct
22
Aug
23
Mar
1 1
Jan
18
Nov
22
Apr
20
Oct
27
Aug
28
Mar
16
Jan
23
Nov
27
Apr
25
Nov
1
Sep
2
Mar
21
Jan
28
Dec
2
Apr
30
Nov
6
Sep
7
Mar
26
Feb
2
Dec
7
May
5
Nov
11
Sep
12
Mar
31
Feb
7
Dec
12
Vlay
10
Nov
16
Sep
17
Apr
5
Feb
12
Dec
17
May
15
Nov
21
Sep
22
Apr
1 0
Feb
17
Dec
22
May
20
Nov
26
Sep
27
Apr
1 5
Feb
22
Dec
27
May
25
Dec
1
Oct
2
Apr
20
Feb 27
23
BELANGRIKE PUNTE BY DIE AFLê OF VERKLARING IN VEEDIEFSTALSAKE
VOLLE NAME EN VAN: Verklaar onder eed/bevestig in Afrikaans;
1. Ek is ‘n man/vrou, ID nommer, _____ jaar oud, woonagtig te (volledige adres), (telefoonnommer) en werksaam te (werksplek/beroep), (volledige besigheidsadres en
telefoonnommer).
2.
Op (dag van week), (datum) om ongeveer (tyd) het ek my vee (soort en ras) getel en almal (aantal) teenwoordig gevind. Die omheining was nie geknip of gebreek nie en alle hekke was toe en beveilig (of gesluit).
3. Op (dag van en week), (datum) om ongeveer (tyd) het ek my vee (soort en ras) getel en gevind dat daar (aantal) was. Ek vermis dus (aantal, soort en ras) ter waarde van
R(bedrag).
4.
Die volgende prsone is getuies./Ek het geen getuies nie. Maak ‘n observasie van die toneel van die misdaad, bv. heining geknip, skade aan omheining, slot gebreek, vee op ‘n voertuig gelaai, spore gevind of vee op ‘n sekre plek of in besit van ‘n persoon gevind
ens.
5.
Beskrywing van vee, bv. 1 Jersey koei/bul 3 jaar oud, oor merke, brand merke, tatoeëer merke, oor skyfie of ander metode van identifikasie op vee bv. kort horings, gesnyde sterk, mank been ens.
6.
Is die verklaarder die eienaar of die veewagter wat die vee bewaak?
7.
Identifisering: Sal hy/sy die vee kan herken?
8.
Verlang hy/sy ‘n polisie ondersoek?
9.
Bemagtig (indien die vee behoorlik gemerk/brandmerk is) vir die SAPD om
besonderhede in die RSA te sirkuleer.
10. Ek versoek dat in geval van ‘n skuldigbevinding, die hof gelas dat die koste van die
gesteelde vee aan my terugbetaal word.
24
DIE SKEERHUIS
Soos al die ander fasiliteite op 'n skaapplaas is 'n gerieflike skeerhuis baie
belangrik. Sommige skaapboere beskik oor 'n gebou wat uitsluitlik vir skeer gebruik word. In die meeste gevalle word store of geboue net tydelik ingerig vir
die skeerproses. Gedurende skeertye kan skape baie wonde in 'n baie kort tydjie opdoen en is dit
dus belangrik dat die volgende maatreëls toegepas word om enige besmettings te voorkom.
A. SKEERHUISHIGIëNE 1. Was af en spuit die skeeroppervlakte en krale waar afgeskeerde skape
gaan staan met 'n 3-5% Formalien oplossing. 2. Gooi daagliks 'n bietjie Formalien in die skeerders se emmers waarin hulle
die skeertoerusting was.
3. Voorsien die skeerders met skoon oorpakke of langbroeke. 4. Ontsmet skeerwonde indien moontlik. 5. Ontsmet skêre as 'n abses raakgesny is.
6. Probeer dat pas geskeerde skape so gou as moontlik uit die krale gaan. 7. Skeerlammers eerste en volwasse skape later.
8. Moenie siek diere in die krale of skeerhuis aanhou en versorg nie. 9. Moenie die krale en skeerlokaal as 'n slagplek gebruik nie. 10. Moenie dooie diere se wol of velle in die skeerhuis of krale berg nie.
B. WOLBESOEDELING
Omdat skoonopbrengs 'n belangrike eienskap is by die bepaling van die wol se prys, is dit belangrik dat daar op die volgende gelet word.
1. Besems — Moenie besems met hare gebruik nie, die hare gaan af en beland in die wol. Gebruik rubber harke of plastiese skrapers.
2. Baaltou - Rooibaaltou is een van die grootste bronne van besoedeling in
die Suid-Afrikaanse skeersel. Stukkies tou word gereeld in eindprodukte gekry.
3. Stof - Voorkom stowwerige krale en werkplekke. 4. Sakke - Gebruik alleenlik sakke wat spesiaal gemaak is om wol in te
verpak. Moenie jute of enige plasties geweefde sakke gebruik nie. 5. Skeerders se slaapplekke - sakke, toue, ensovoorts wat skeerders
gebruik kan ook besoedeling veroorsaak. Vuurhoutjie en stompies laat wol baie lelik voorkom.
6. Honde — Die hare van honde is ook 'n bron van besoedeling. Moet dus nie honde en veral skaaphonde in die skeerhuis toelaat nie.
7. Verfmerke - Verf op wol was nie uit nie. Gebruik verf op die nie
woldraende dele byvoorbceld die gesig en ore. 8. Verpak wol in goedgekeurde nylon sakke.
25
KONDISIEBEPALING EN DIE AANWENDING DAARVAN
Die bepaling van kondisie berus op die bevoeling van die lendegedeelte. Die mate waartoe die rugwerwels, oogspier en vetbedekking gevoel kan word bepaal die kondisiepunt.
Telling
1 Brandmaer
2 3 4 5 Oorvet
Rugstring Kan individueel gevoel word, baie skerp
Vorm ‘n aaneenlopende lyn met diep indentasies
Aaneenlopende lyn met vlak indentasies
Kan slegs indentasies voel deur hard te druk
Kan nie indentasies voel nie
Transverse prosesse
Vingers kan maklik onder in pas
Ronde punte
Goed bedek. Sukkel om vingers onder in te druk
Kan nie gevoel word nie
Kan nie gevoel word nie
Spiere
Baie min, konkaaf
Konkaaf
Reguit van rugstring na transverse prosesse
Maksimun ontwikkeld konveks
Maksimun ontwikkeld konveks
Vetlaag Geen Baie dun Matig Dik Baie dik, indentasie op die midlyn
Reproduktiewe stadium Teikenkondisie van ooi
Paartyd 3.5 Middragtigheid 3.0 Laatdragtigheid/Lam 3.5 Speen 2.0 (1 kondisiepunt is ± 10kg by swaarder diere (swaarder as 60kg) en 5kg by ligter ooie)
Top Related