€¦  · Web viewOm aan te dui hoeveel rye hare daar in 'n kwas is, is die letters X, XX, of XXX...

3
Kuns & Handwerk Jaar 3 Week 5 Kuns toerusting: KWASTE Kwaste is in verskillende vorms en groottes gemaak om aan die spesifikasie van die werk te voldoen. Die algemene vorms is plat, wigvorm, ovaal en rond. Die lengte en breedte van die hare van die kwas mag verskil. Kwaste se hare is gemaak van die hare van, ratels, bere, en eekhorinkies, sowel as van die hare van bokke, beeste en varke. Nylon-haar kwaste word baie gewild onder verwers. 'n Harde haar kwas is geskik vir die aanwend van afwerkings wat dik is en stadig droog word, soos vernis en emaljeverf. 'n Sagte haar kwas is weer geskik vir vloeibare en vinnig drogende mediums soos shellac en vernis. Kwaste is gemaak van een, twee of drie rye hare. Om aan te dui hoeveel rye hare daar in 'n kwas is, is die letters X, XX, of XXX aangebring. Een ry haar kwaste is buigsamer maar het nie die kapasiteit soos 'n drie-ry haar kwas om afwerkings materiaal te hou nie, daarom sal dit nie die vernis so glad aanwend nie. 'n Stewige kwas moet gebruik word om verf, emaljeverf en vernis aan te wend. 'n Kwas wat gevorm is, word vir hierdie doel aangewend. Die ovaal kwas het 'n groot kapasiteit om byvoorbeeld vernis te hou en dit is geskik om kleur (stains) aan te wend. 'n Goeie kwas, geskikte afwerkings materiaal, en 'n goed voorbereide oppervlakte sal 'n langdurige afwerking waarborg. Kwaste moet in 'n goeie toestand geberg word. Kwaste moet deeglik gewas word in die geskikte oplosmiddel direk na hulle gebruik is en toegedraai word in papier om hulle oorspronklike vorm te behou. Afwerkings materiaal Oplosmiddel Olie kleur vernis Terpentyn

Transcript of €¦  · Web viewOm aan te dui hoeveel rye hare daar in 'n kwas is, is die letters X, XX, of XXX...

Page 1: €¦  · Web viewOm aan te dui hoeveel rye hare daar in 'n kwas is, is die letters X, XX, of XXX aangebring. Een ry haar kwaste is buigsamer maar het nie die kapasiteit soos 'n

Kuns & Handwerk Jaar 3 Week 5

Kuns toerusting: KWASTE

Kwaste is in verskillende vorms en groottes gemaak om aan die spesifikasie van die werk te voldoen. Die algemene vorms is plat, wigvorm, ovaal en rond. Die lengte en breedte van die hare van die kwas mag verskil.

Kwaste se hare is gemaak van die hare van, ratels, bere, en eekhorinkies, sowel as van die hare van bokke, beeste en varke. Nylon-haar kwaste word baie gewild onder verwers.

'n Harde haar kwas is geskik vir die aanwend van afwerkings wat dik is en stadig droog word, soos vernis en emaljeverf. 'n Sagte haar kwas is weer geskik vir vloeibare en vinnig drogende mediums soos shellac en vernis.

Kwaste is gemaak van een, twee of drie rye hare. Om aan te dui hoeveel rye hare daar in 'n kwas is, is die letters X, XX, of XXX aangebring. Een ry haar kwaste is buigsamer maar het nie die kapasiteit soos 'n drie-ry haar kwas om afwerkings materiaal te hou nie, daarom sal dit nie die vernis so glad aanwend nie.

'n Stewige kwas moet gebruik word om verf, emaljeverf en vernis aan te wend. 'n Kwas wat gevorm is, word vir hierdie doel aangewend. Die ovaal kwas het 'n groot kapasiteit om byvoorbeeld vernis te hou en dit is geskik om kleur (stains) aan te wend.

'n Goeie kwas, geskikte afwerkings materiaal, en 'n goed voorbereide oppervlakte sal 'n langdurige afwerking waarborg. Kwaste moet in 'n goeie toestand geberg word. Kwaste moet deeglik gewas word in die geskikte oplosmiddel direk na hulle gebruik is en toegedraai word in papier om hulle oorspronklike vorm te behou.

Afwerkings materiaal OplosmiddelOlie kleur vernis TerpentynVuller TerpentynLynolie TerpentynVerf (olie basis) TerpentynVernis TerpentynShellac AlkoholLakvernis Vernis verdunner

Die regte hantering van 'n kwas is meestal gesonde verstand en oefening. Die kwas moet ongeveer een-derde van die hare in die verf gedruk word en aan die kant van die houer afgevee word sodat die oortollige verf in die houer terug loop en nie oor die rand nie.

Page 2: €¦  · Web viewOm aan te dui hoeveel rye hare daar in 'n kwas is, is die letters X, XX, of XXX aangebring. Een ry haar kwaste is buigsamer maar het nie die kapasiteit soos 'n

Aktiwiteit : KWASTE Datum: _____________

Beantwoord die volgende vrae:

1. Kwaste kom in verskeie vorms, noem die mees algemeenste vorms. _________________________, ___________________________,

_________________________ (3)

2. Waarvan word die hare van kwaste gemaak? ________________________________________________________________

________________________________________________________________

_____________________________________________________________ (3)

3. Waarvoor gebruik jy 'n harde haar kwas?________________________________________________________________

_____________________________________________________________ (2)

4. Waarvoor gebruik jy 'n sagte haar kwas?

________________________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

5. Waarvoor staan die letters X, XX, of XXX op 'n kwas?________________________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

6. Wat sal langdurige afwerkings verseker?

________________________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

7. Vul die regte oplosmiddel in wat gebruik word om die kwaste skoon te maak.. (6)

Oplosmiddel Afwerkings materiaal

1 Olie kleur vernis

2 Lynolie

3 Verf (olie basis)

4 Vernis

5 Shellac

6 Lakvernis

(20)