SLAAPSOOS 'N ROOS.

1
BENODIGDHEDE: Ongeveer 2,8 kg wil DMC Cfbflia Nr. 8; hekelpen van 1,50 mm. MATE: Ongeveer 290 x 265 em. AFKORTINGS: ks - kettingsleek; kb - kortbeen; Ib - langbeen; sp(s) - spasie(s); blk(s) - blokkie(s); herh - herhaal; Spasie: lib am te begin; *2ks, slaan 2 ste oar, lib in vlg 51; Blokkie: llb am Ie begin; *llb in elk van vlg 2 ste, lib am blk Ie voltooi. AANWYSINGS: Die sprei bestaan uit 2 bree stroke, wat aan 3 kante met 'n afson- derlik gehekelde rand afgewerk word. EERSTE STROOK: Begin met 295ks. Hekel in Ie ry lib in elke ks, raadpleeg daarna diagram vanaf gemerkte stippel- Iyn A - A, tot Iyn B - B bereik word. Herhaal dan vanaf A - A tot B - B. Hekel 'n tweede strook so os uiteenge- sit. OMRANDING: Hekel 'n ketting van 130ks, begin by stippellyn A - A, volg diagram tot stippellyn B - B en herhaal tot rand lank genoeg is om oor twee kort kante (wat lengte van sprei is) en een lang kant te pas. Laat genoeg ruimte toe om by hoeke effens in te plooi. Werk stroke oorlangs aan mekaar, en werk rand vas soos uiteengesit. SLEUTELTOT DIAGRAM 0- spasie blokkie DIAGRAM VIR RAND SLAAPSOOS 'N ROOS. DIAGRAM VIR STROOK • • ROOI ROSE 4 Februarie 1987 123

Transcript of SLAAPSOOS 'N ROOS.

BENODIGDHEDE: Ongeveer 2,8 kg wil DMC Cfbflia Nr. 8; hekelpen van 1,50 mm.

MATE: Ongeveer 290 x 265 em.

AFKORTINGS: ks - kettingsleek; kb -kortbeen; Ib - langbeen; sp(s) - spasie(s); blk(s) - blokkie(s); herh - herhaal; Spasie: lib am te begin; *2ks, slaan 2 ste oar, lib in vlg 51;

Blokkie: llb am Ie begin; *llb in elk van vlg 2 ste, lib am blk Ie voltooi.

AANWYSINGS: Die sprei bestaan uit 2 bree stroke, wat aan 3 kante met 'n afson­derlik gehekelde rand afgewerk word.

EERSTE STROOK: Begin met 295ks. Hekel in Ie ry lib in elke ks, raadpleeg

daarna diagram vanaf gemerkte stippel­Iyn A - A, tot Iyn B - B bereik word.

Herhaal dan vanaf A - A tot B - B. Hekel 'n tweede strook so os uiteenge­

sit.

OMRANDING: Hekel 'n ketting van 130ks, begin by stippellyn A - A, volg diagram tot stippellyn B - B en herhaal tot rand lank genoeg is om oor twee kort kante (wat lengte van sprei is) en een lang kant te pas.

Laat genoeg ruimte toe om by hoeke effens in te plooi.

Werk stroke oorlangs aan mekaar, en werk rand vas soos uiteengesit. •

SLEUTELTOT DIAGRAM 0- spasie ~- blokkie

DIAGRAM VIR RAND

SLAAPSOOS 'N ROOS.

DIAGRAM VIR STROOK • •

ROOI ROSE 4 Februarie 1987 123