Noordkaap 20131204
-
Upload
noord-kaap -
Category
Documents
-
view
287 -
download
0
description
Transcript of Noordkaap 20131204
Tel (053) 831 2331 Woensdag 4 Desember 2013 www.noordkaap.co.za GRATIS
Phoenix opkroegtoerervaar bl. 3
Eureka drakrieketkroonweer bl. 12
Vida helpgeskiedenisbewaar
bl. 9Ruan Bruwer
KORTnadat die nuwe feesterrein vandie Gariep Kunstefees bekend ge-maak is, het inwoners reeds hul onte-vredenheidmet die keuse te kenne ge-gee.Die feeskantoor het Vrydag aange-
kondig die fees gaan volgende jaar(van 28 tot 31 Augustus) op die sport-terrein van die Hoërskool Noord-Kaap aangebied word.Die feesterrein moes geskuif word
weens ’n gedeelte van die nuwe uni-versiteit wat op die Oppenheimer-tui-ne, die huidige terrein, gesetel salwees.Inwoners van die enkele wonings
in Haystonweg oorkant die skool hette kenne gegee hulle is nie ingenomemet veral die bykomende voertuie enbedrywighede in die omgewing nie.Die moontlik harde musiek maak ’n
ander inwoner ongemaklik.Volgens Theuns Zimmermann, die
fees se uitvoerende bestuurder, wasdaar enkele moontlikhede, maar iseindelik op die sportterrein van dieHoërskool Noord-Kaap as die geskik-ste terrein besluit.Hy het dit beklemtoon dit is net ’n
tydelike oplossing en dat steeds na ’nbetervolhoubareenblywende terreingesoek sal word.Hy voorsien nie ’n probleem met
parkeerplekke nie en noem die oopgebiedwat dieHoërskoolNoord-Kaapen die HTS Kimberley van mekaarskei en wat van Jacobus Smit- totMeyerstraat loop, sal as voldoendeparkeerruimte dien.“Ekmoet die skool bedankwat baie
gunstig vir die aanbieding van diefees op sy terrein is. Ons is vol ver-troue die fees sal wel tot sy reg komen ’n aangename ervaring vir fees-
gangers bied.“Die terrein is veral geskikwat vol-
doende parkeerplek en ’n groot ge-noeg gebied vir die pretpark betref.”Zimmermann sê ofskoon daar ge-
noeg grasperk is, is die gebrek aan bo-me wel ’n effense probleem.Bokkie Smith, ’n inwoner van Hay-
stonweg, is glad nie tevrede met dieaankondiging oor die nuwe feester-rein nie.“Hulle kon regtig maar eers vooraf
met ons gekonsulteer het. Ek sukkelreeds soggens met motors wat voormy opritte parkeer wanneer die kin-ders by die skool afgelaai word.“Ek moes my sypaadjie verander
om iets hieraan te doen. Wat sal ge-beur as 20 000 meer mense nou hiertoesak?” wou sy weet.Feesgangers sal die pad, Hayston-
weg, wat uit Meyer- en Jacobus Smit-straat loop, as in- en uitgang gebruik.
Zimmermann erken gesprek is niemet inwoners van die omgewing ge-voer nie.“Met watter inwoners moet jy
praat, want daar is baie woonbuurterondom die feesterrein? Die gedagteis nie dat die fees ’n negatiewe impakop die skool moet hê of verkeerspro-bleme moet veroorsaak nie.“Ons vra die publiek om ’n jaar of
twee verdraagsaam te wees. Die feesis belangrik vir Kimberley.”Die organiseerders kyk daarna om
een groot tent vir musikale optredeste gebruik in plaas van die gebruikli-ke twee (die Castle- en Garieptent).Die RSG- en Reënboogverhoë is
steeds deel van die beplanning enwaarskynlik op ’n groter skaal.Die plan is van die skole in die om-
gewing – HTS, Noord-Kaap en die La-erskool Newton – se skoolsale sal viropvoerings ingespan word.
Terrein krap om
DIT is nie aldag dat jy ’n fotosessie met ’n babatjie van netvier dae oud het nie. Klein Ava is die kleinding van Riaan enJessica Loots. Sy is onlangs deur Nérette Botha van Zoominkafgeneem. Die Lootse, wat hier grootgeword het, woon deesdae in China, maar was in die land toe geboorte aan Ava geskenk is. Riaan semawoon in Kimberley.Foto:NéretteBotha,Zoomink
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013
A SOCIAL WORKERfrom Cape Town istrying to locate relati-ves of Marie Bobojie(32) who died at theBrooklyn Chest Hos-pital in Cape Townwhere she was a pa-tient.Her last known ad-
dress was in Ottery,Cape Town. She wasoriginally from Dou-glas. Anyone whoknew her is asked tophone Veronica vanWyk, a social worker,on 021-508-7484/70.This is an attempt
to trace her familyand inform them ofher passing. The hos-pital has no address,contact number ornames of them.
Familywanted
Woensdag 4 Desem-ber:’n Biddag vir
broodnodige reën indie Noord-Kaap wordom 19:00 in die
Laerskool Newton se saal gehou.Bel past. Johan Vrey by 082-471-8121.
Thursday, 5 December:The Kimberley College of Magic takes
some amazing and thrilling magicalentertainment to the Kimberley Library at10:00.Leaders Edwin Tsiolo and Tebogo Keswa
are honing their skills and aspiringmagicians in their third year are ready toentertain and amuse with coins, cards,ropes, silk handkerchiefs and incrediblesponge balls.They will share their juggling skills and
magical mysteries – with secretly appea-ring and vanishing floating and multiply-ing objects of delight.The show is free of charge.
Vrydag 6 en Saterdag 7 Desember:’n Kunsuitstalling deur Lidi Gelderblom
en studente met uiteenlopende onderwerpe,asook in verskillende mediums, wordVrydag van 11:00 af en Saterdag heeldag indie Diamond Pavilion Shopping Mall opdie tweede vlak gehou.) Indien jy ’n gebeurtenis in Kimberleyaanbied, stuur gerus die inligting aanNoordkaap. Dit word gratis in die koerantgeplaas.Indien dit die Woensdag wanneer die
koerant beskikbaar is, moet verskyn, moetdit Noordkaap die vorige week voorVrydag om 10:00 bereik.Jy kan die inligting na noord-
[email protected] e-pos, dit na 086-214-7986 faks of per SMS na 45533 stuur.Die SMS moet met “NK” begin.
VAKANSIETYD is om die draai – ’ntyd wat aan feesviering, inkopies envakansiepret gekenmerk word.Terwyl die meeste mense diegeskenk van lewe beleef, is daarander mense wat deur siektes in diegesig gestaar word. Dit verhoed hulleom dié tydperk met geliefdes tegeniet.“Duisende mense maak daagliks op
bloedoortappings staat. Dit sluit invroue wat bloed tydens bevallingverloor of die slagoffers van ongeluk-ke. Die Suid-Afrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD) moet elke dag
3 000 eenhede bloed insamel om aandie bloed-behoefte van pasiënte inSuid-Afrika te voldoen. Statistiekewys minder as 1% van die bevolkingskenk daagliks bloed wat die gevaarlaat bestaan dat hospitale gedurendevakansies ’n bloedtekort magondervind,” sê Vanessa Raju,kommunikasiebestuurder van dieSANBD.“Terwyl Desember ’n wonderlike
tyd is om te ontspan is dit ook ’n tydom een van die grootste geskenke tegee – die vloeistof (bloed) wat elkehart laat klop, ongeag ras, geslag of
ouderdom.”Raju versoek almal wat kan om die
vakansie tyd te maak om mensered-dende bloed te skenk.“Terwyl jy tyd met jou familie
bestee, dink ook ’n oomblik aandiegene wat dit misloop as daar niegenoeg bloed beskikbaar is nie. Ditduur slegs 30 minute van jou tyd ombloed te skenk en dit kos nie ’n sentnie. Gee die beste geskenk dieKersfees – die geskenk van lewe,”het sy gesê.Skakel die SANBD in Kimberley
by 053-833-1651.
Gee dié Kerstyd die geskenk van lewe
ERIC RINUS KOK, Kimberley:
SOUTH AFRICA is a countryobsessed with race; so much so thatits citizens will jump at any andevery opportunity to make theirfellow citizens feel inferior.We can turn any argument into a
full-blown race war. However, whenthe story of the brown mixed-breddog who fell into Kimberley’s BigHole emerged, I was actually amazedto log into a social media site andread comments about the wholeevent. For the first time there wereno racial slurs thrown about, notrolls on the forefront, fanning outthe flames of racial divide. No onementioned anything about whetherthe owner of the dog was white or
black and who should be blamed forwhat happened. It was as if everyonewho commented was drunk onrainbow-berry juice. Black and whitepeople were agreeing unanimouslyand pleading that the dog be saved.When I looked at the footage of the
rescue on the news, the onlookerswere of every single race of SouthAfrica. Some rejoiced, while othersshed a few tears of relief as “Kap-tein” was finally rescued.It took a little stray dog from
Kimberley to prove to ourselves thatwe as South Africans can look pastour ignorance and accomplish ourgoals as one united force.We saved the dog, but it also saved
us, because even just for two dayswe were all South Africans and not acolour.Let us stand together, stop the
blame game, put down the race cardsand start to work on our problems.We did it for “Kaptein”, now let’s doit for our children.
Let’s put downthe race card
THE rescue attempt that had everyone on the edge oftheir seats in front of their computers as they followedthe process on the social networks. Photo:EmileHendricks
Letters: PO Box1583, Kimberley8300
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013 3
Skuimkop Pienaar en Jan Dop
KIMBERLEY het byna ’n eeu lank diereputasie gehad hier was twee keer meerkroeë as kerke en apteke in die stad.Een van die redes vir die ongelooflik
baie kroeë was omdat die delwers vandestyds ’n plek gesoek het om hul sukses tegaan vier en die ongelukkige delwers omvertroosting te gaan vind. Dié keer is onsterug in Beaconsfield by die Phoenix-hotel.Ná twee vorige mislukte pogings om diePhoenix se kroegdeure voor sonsondergangoop te kry het ons maar vroeg daar aange-doen om nie weer voor dooimansdeur testaan nie.
Dit ’n rapsie ná 17:00 op ’n Donderdag.Binne is dit net die kroegman en twee manswat soos boere lyk – kan maklik ’n pa enseun wees. Hulle het nie lank genoeg geblyvir ons om ’n geselsie aan te knoop nie.
Die kroegman knik instemmend toe Janvra of dit maar altyd so stil in die stokoukroeg is.
Net Vrydag- en Saterdagaande is hier lewe,die res van die week is dit maar gevrek. Netdie regulars kom hierheen, aldus diekroegman wat ons Coke en Red Bull aangee.Hy is slim, gee kleingeld bestaande uit ’npaar tweerandstukke – so asof hy geweet hetons sou ’n paar van hulle benodig vir diepotspeltafel wat agter die kroeg staan.HaarstyleAan die mure is ou foto’s van klubspanne
waarvan die meeste klubs lankal nie meer inKimberley bestaan nie.
Die kroeg laat ’n mens baie aan vervloëdae dink. Die groot speakers bo die kroeg geejou ’n aanduiding hier is al groot partytjiesgehou. Ook aan die mure is twee geraamdefoto’s van die Protea-krieketspan wat ná diewêreldbekertoernooie in 1992 en 1996 geneemis. Dit is interessant om Jacques Kallis semiddelpaadjie op die foto van 1996 op temerk – dit was natuurlik die jare toe diemiddelpaadjie hoogmode was, hoewel daardieera ’n kortstondige een was. Ek en Jan praat’n ruk oor haarstyle wat gekom en gegaanhet.Praat nie juis nieNá twee nederlae op die potspeltafel gee
Jan moed op. Ons sien intussen het tweemans by die kroeg gaan sit wat na regularslyk. Ons bestel al twee ’n Hunters en gaansit naby die twee mans. ’n Derde een komook ingestap. Hulle praat nie ’n woord metmekaar nie. En dit is nie dat al hul aandagop byvoorbeeld hul selfone gevestig is nie.Nee, hulle lyk net nie lus vir gesels nie. Wilnet hul dop in stilte drink.
Die een man het nog nie eens klaargedrink nie toe loop hy, met die glas en al . . .
Ons begin maar met die oom die naasteaan ons gesels. Hy sê hy kom die afgelopedrie jaar redelik gereeld hier. Maar volgenshom het die voete die laaste tyd aansienlikafgeneem. Hy kan nie verklaar wat die rededaarvoor kan wees nie. Maar hy lyk redelikafgehaal terwyl hy dit vertel.
Dit is nou net ons drie in die kroeg. Diekroegman staan en praat buite met ’n kennisof vriend.Net een drankieDankie tog vir die televisie wat op ’n
sportkanaal is. Want andersins het besoekersaan die kroeg seker met hul hare gesit enspeel. Want vir gesels lyk niemand hier lusnie.
Dit wil voorkom asof almal hier net eendrankie drink en dan waai. Soos die manwat ook daar aangesit het terwyl ons onsderde potspelwedstryd gespeel het. Hy praatEngels. Maar net toe ons dink ons kan ’nbietjie klets, groet hy. Nou is dit weer netons drie oor.
Die oom, wat te kenne gegee het hy werkin ’n myn by Hothazel sit steeds daar. Hykyk so af en toe na die TV-skerm, maar lyknie baie geïnteresseerd nie.
Dit blyk ’n heel besige straathoek te weeswaarby die hotel geleë is. Baie mense loopdaar verby sonder om ooit vas te steek of nabinne te loer. Op pad huis toe staan ons eers’n ruk buite en gesels. Dit is 19:15 en die oomkom uitgestap. Nog voordat hy in sy bakkievertrek, sien ons die venters van die kroegword toegemaak. Die deur volg oomblikkelater. Ons wonder of, soos met die haarstyle,dit ook maar net ’n era is waartydens diekroeg ’n bietjie swaar trek. Want dit lykimmers of die Phoenix al die toets van tyddeurstaan het.
Net ’n paar siele,danmaak hy toe
DIE Phoenixhotel in Beaconsfield lok deesdae nie juis meer baiemense na sy kroeg nie. In die week sluit die deur reeds voor sonsondergang. Foto: Skuimkop Pienaar
ROMMELHOPE in ElToropark en die meeste van Kimberley sewoongebiede is geruime tyd al ’n probleem.Etta van der Walt, ’ninwoner, het onlangsbesluit om iets hieraan doen. Só werkPiet Riet (foto) sedertSeptember Maandaein die omgewing omalle afval in vullissakke te gooi en die sakkedan op die straathoeke te los vir diemunisipale vragmotor omditDinsdae te verwyder.Van derWalt is passievol oor die woongebied en het selfs diestuk oop grond op diehoek van McDougallstraat en Queenwegskoongemaak.
Foto: Ruan Bruwer
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013
Eksamenvraaglaat tonge klapDIE departement van basieseonderwys sit met soveel verleent-heid oor die omstrede vraag indie matrieks se dramavraestel datgeen verduideliking – hoe opregook al bedoel – dit sal kanverwyder nie.
Dramaleerlinge het verledeMaandag ’n verpligte vraag oor ’nuittreksel uit die toneelstukTshepang gekry wat deur diewrede verkragting van die negemaande oue baba Tshepang opUpington geïnspireer is.
Die leerlinge moes beskryf hoehulle die akteur ’n verkragtings-daad sal laat uitvoer met ’nbesemstok en brood om diewreedheid daarvan te beklem-toon. Dié vraag het ouers,leerlinge en drama-onderwyserseweneens die harnas in gejaag endie strydbyle teen die departe-ment laat opneem. Die departe-
ment het teruggekap deur te sêverkragting is ’n werklikheid inSuid-Afrika waaraan jong mensedaagliks blootgestel word.
Die departement is reg wanneerhy sê verkragting is iets watmatriekleerlinge waarskynlik alin klasverband behandel het ofelders aan blootgestel is. Hy misegter die punt.
Niemand ontken verkragting isiets waarvan jong mense bewusmoet wees nie. Die manierwaarop die departement dieonderwerp benader het, grensegter aan onverantwoordelik.
Opvoeders moet omsigtig tewerk gaan wanneer hulle dieonderwerp met jong mensebehandel.
GEBEURTENISSE op 4 Desember indie verlede:1791 – Die oudste Sondagblad in die
wêreld, The Observer in Brittanje,verskyn die eerste keer.1900 – Emily Hobhouse kom in
Suid-Afrika aan om in die Anglo-Boere-oorlog noodlenigingswerk onder Boere-vroue en kinders te verrig.1966 – Britse en Rhodesiese leiers kom
byeen om die geskil oor Rhodesië seeensydige onafhanklikheidsverklaring teprobeer oplos.1976 – Minstens 20 mense sterf in
swart faksiegevegte in Kaapstad.1981– Ciskei word ’n onafhanklike
tuisland.1991 – Die Suid-Afrikaanse skrywer
Nadine Gordimer, wat in Swede is om dieNobelprys vir letterkunde te ontvang, vradat ekonomiese sanksies teen Suid-Afrikavolgehou word.2001 – Marike de Klerk, gewese vrou
van oud-pres. F.W. de Klerk, wordvermoor in haar woonstel in Table View,
Kaapstad, aangetref.2007 – Die voormalige Pakistanse
premier Benazir Bhutto en 20 andermense sterf in ’n sluipmoord-aanval inRawalpindi. Sy was besig met ’n verkie-singsveldtog.2008 – Louis Stofberg, die enigste mens
wat as lid van die Herstigte NasionaleParty (HNP) ’n parlementsetel kon wen,sterf op 81 jaar.Geboortes op die dag:1936 – Ena Murray, Afrikaanse
skrywer.1949 – Jeff Bridges, Amerikaanse
akteur.1967 – Marc Lottering, komediant.
Bid saammet boere vir reënHannes Noëth
INTERESSANT hoe vreemde dingesoms gelyktydig gebeur. Opdieselfde oomblik dat ek ’n foto perSMS van ’n boer ontvang wat wyshoe droog dit is, loop ek om diepark voor my huis. Die kontras isironies erg. As dit nie so hartseersou wees nie, sou dit snaaks kongewees het. Die foto getuig vanwanhoop, moedeloosheid enmagteloosheid. ’n Foto wat getuigvan geen reën oor maande enseisoene heen nie en honger diere.Die park voor my huis is oor-stroom met water. Vier dae aaneenloop die sproeiers. Ek kry nie ’n
plek om dit toe te maak nie.Die munisipaliteit antwoord nie
en toe hy antwoord, het niemandjuis lus geklink om te help nie.Daar is blykbaar oor twee weke ’nbelangrike herdenkingsgeleentheidin die park. Daarom dat die parkso baie aandag kry – gras wordgesny en die sproeiers loop gereeld.
Die hartseerste is die sproeiers isaan vergeet. Nie ’n dag nie, nietwee dae nie, al vier dae. Terwyldie kosbare water uitstroom, is ons
magteloos om ’n verandering tebring. Daardie onthou het ná vierdae gekom. En terwyl ek ’n getuievan die vermorsing is, treur ons inons hart saam met die boere. Daaris nie ’n plan B nie. Reën isdringend nodig. Selfs ons in diestede wat dink ons is minderafhanklik daarvan besef water is ’nmees basiese behoefte. Daarom datons sorgsaam daarmee moetomgaan. Nie lukraak kan mors enkrane oop vergeet nie. Wat ’nvoorreg om water te mag hê ensterkte aan boere wat wag op reën.
Ons bid saam met julle. En aanalmal: Laat ons nie met die wateraan ons toevertrou is, mors nie.
KIMBERLEY-NUUSFLITSE van die afgelopeweek:) Motoriste in die Noord-Kaap, asookbesoekers aan die provinsie, sal moetligloop. Mac Jack, LUR vir vervoer, het opdie bekendstelling van die program gesêonskuldige bestuurders, passasiers envoetgangers word die slagoffers van andermense se roekelose manier van bestuur enongeduld op die pad.Hy het die R31 (tussen Kimberley enBarkly-Wes) en die N12 (tussen Warrentonen Hopetown) as berugte doodspaaiebeskryf. Die verskillende wetstoepassings-eenhede sal sterk op dié paaie fokus.) Die gemeenskap in Galeshewe huil oordie wreedaardige verkragtings en moordevan vroue. ’n Ses weke oue baba en ’nbejaarde vrou (87) is ook in Galesheweverkrag. Die vrou is ook vermoor. Al tweeslagoffers is na bewering aangerand deurmense wat hulle geken het.Die beskuldigde het op aanklagte vanverkragting en poging tot moord op ’npolisieman (in ’n onverwante voorval)verskyn. Hy sal weer op 12 Desember in diehof wees. Die man het glo ’n BCom-graad.) Alle skoolhandboeke vir die nuweskooljaar in die Noord-Kaap is reedsafgelewer. Só sê Lehuma Ntuane, kommuni-kasiehoof van die onderwysdepartement.Die aflewering van die handboeke is in dietweede week van November afgehandel. Diedepartement van basiese onderwys hetbesluit alle provinsies moet die aflewering
van handboeke teen die einde van Oktoberafhandel.) Die kop van die omstrede burgemeestervan die Sol Plaatje-munisipaliteit, AgnesNtlangula, het eerste gerol toe die ANC diesweep oor die munisipaliteit geklap het.“Ruk jou reg” was die duidelike boodskapaan die munisipaliteit én sy politiekeampsdraers. Dié aankondiging kom nadatdie stad die afgelope jaar telkens langwateronderbrekings ervaar het. Rommel indie strate het toenemend ’n verleentheid energernis vir inwoners geword.Ntlangula word vervang deur Dave Molusi,ANC-hoofsweep in die wetgewer en ’nvoormalige LUR vir gesondheid, asook virpaaie en openbare werke.) John Block, LUR vir finansies, ekonomie-se sake en toerisme, se aansoek om verloftot appèl teen die beslaglegging op syTrifecta-aandele en ’n gastehuis op Uping-ton is in die hooggeregshof afgewys.Regter B.M. Pakati het bevind die beslagleg-gingseenheid het bewys die 25 Trifecta-aan-dele en die verbeterings aan die gastehuisis uit korrupte handelinge betaal.
SKETS: Danie Cronjé
Só maak die weer Minimum MaksimumDonderdag 14 °C 33 °CVrydag 14 °C 34 °CSaterdag 18 °C 35 °CSondag 18 °C 38 °C
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013 5
VISIT ONE OF OUR BRANCHES COUNTRYWIDE, CALL US ON 0860000886 OR SMS YOUR NAME TO 41575 ANDWE WILL CALL YOUwww.omfinance.co.za
No matter what anyone tells you, the longer you take to pay back a loan the more it costs you.At Old Mutual we don’t make paying off your loan longer than it should. Instead, our plans aredesigned to assist you in getting out of debt sooner rather than later. Let us help you find a loanthat suits your needs. Because if you borrow responsibly, there is such a thing as good debt.
Terms and Conditions apply.NCRCP35
Old Mutual Finance is a Licensed Financial Services and Registered Credit Provider
PAYING OFF YOUR LOANOVER A SHORTER PERIOD OF
TIME SAVES YOU MONEY
Ruan Bruwer
IS WEER SAGIE is die tweede roman in diedrieluik wat Jan van Tonder beoog oor diejong man Sagie en sy lewe van onskuld enhalf verstaan.Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat
hul bure, die De Wets, met hul dogter Ansieuit die distrik Ladismith in die Klein-Karoovertrek het.Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend,
maar wanneer hy ook al ’n tydjie kanafstaan, bou Sagie aan Ansie se huis: Hy gloAnsie sal terugkeer sodra rook uit dieskoorsteen trek . . .Is weer Sagie is ’n aangrypende, deernis-
wekkende leeservaring oor Sagie se groei navolwassewording. Die trefkrag van dieverhaal lê in die fyn en onderbeklemtoondeuitbeelding van emosies in die wêreld vaneenvoud en onskuld. Soos die eerste romanoor Sagie is die een weer ’n diep menslikeverhaal wat baie lesers sal raak.Kategorie: Fiksie.Formaat: Sagteband, 191 bladsye.Uitgewer: Human & Rousseau.Onlangse publikasies: Roepman, Starga-
zer en Is Sagie.Oor die skrywer: Jan van Tonder (59) het
in Durban grootgeword. Hy het ’n universi-teitsgraad in sielkunde en kriminologie enbeskik oor ’n skipperslisensie. Hy het in 1979in die tronk begin skryf toe hy in diePoint-gevangenis in Durban as bewaarderbegin werk het. Die verhaal is gepubliseer enas Huisgenoot se kortverhaal van die maandaangewys.Naas tronkbewaarder was hy ook al
kaartjieondersoeker, stoker, restaurantbe-stuurder, opleidingsbeampte, joernalis,skilder en skrywer.
Sy roman Roepman is wyd deur resensentegeloof, was op verskeie kortlyste vir pryse enis ook in Nederlands vertaal.Die rolprent daarvan is in 2011 uitgereik.
Onskuld uitgebeeld
Om ’n kans te staan om die en vyfander Afrikaanse boeke te wengaan na www.noordkaap.co.za ensoek die skakel “Kompetisies”.!!
DIE Noord-Kaapse Federasie vir Water-sport in die Noord-Kaap (Nocasa) en dieSuid-Afrikaanse Instituut vir DwelmvryeSport bied môre om 18:00 ’n inligtingses-
sie rakende aanvullings en wat inaanmerking geneem moet word, by dieKaren Muir-swembad aan. Navrae: DeonSteyn by 083-281-4043.
Nocasa hou inligtingsessie
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013
FOKUS OP CALVINIA
IN Suid-Afrika se grootste provinsie, dieNoord-Kaap, omtrent halfpad tussen Kaap-stad en Upington in die Karoo, lê die kleindorpie Calvinia in die hart van die Hantam-Karoo gesetel.Die dorp lê in ’n kom gevorm deur twee
bakens, die Hantamberg en dan Rebunie watvan ver af sigbaar is en uit elke rigting ’nander vorm aanneem.Die dorp het baie interessanthede om te
verken soos die prettige museum, staproetesin die Akkerendam-natuurreservaat net buitedie dorp, wonderlike oornagplekkies soos dieCalvinia-hotel en kleurryke karakters watdie strate bewandel.Die heiligdom van stilte genaamd Calvinia
is ’n dorp waarop die mense nog plat op dieaarde is, waarop jy ’n vreemdeling kanvoorkeer en vra vir die kortste pad na joubestemming, of sommer net om te gesels ooralledaagse dinge. Hier kan jy jouself toelaatom in die verlede terug te tree terwyl jysteeds alle moderne geriewe tot jou beskik-king het. Op Calvinia kan jy wegkom van dieoorlaaide vakansieoorde en jou kragte opbouomring van die rustigheid van die omgewing.Jy mag dalk soos ’n verlore seun opdaag,maar word gou soos ’n ou ingeseteneverwelkom.Calvinia is ’n dorp vasgevang tussen die
hede en die verlede waar dinosourusse 250miljoen jaar gelede rondgeloop het en ’nerfenis van ’n besonderse fauna en flora eninteressante geologiese verskynsels nagelaathet. Die lewe op die skilderagtige dorp voelof dit stadiger beweeg as elders sodat jy meertyd vir die goeie dinge in die lewe kan hê.Hier, naby die grootste posbus in die
wêreld, speel jy woestyngholf terwyl llamastoekyk. In die plaaslike museum maak jykennis met ’n wollerige skaap met ’n vag van38 cm wat voorheen drie jaar alleen in dieveld oorleef het.Die Hantam is vleiswêreld waar die
jaarlikse Hantam-vleisfees al van 1990 af elkelaaste naweek van Augustus met oorgawegevier word. Hier word gesmul aan skaap-
vleisgeregte voorberei uit elke deeltjie vangeurige Hantam-lammers.Die enigste hotel op die dorp, die Calvinia-
hotel, vroeër bekend as die Hantam-hotel ennog vroeër as die Royal-hotel, is heeltemalgerestoureer en die beroemde dansparty watin 1926 vir die Earl of Athlone hier gehou is,word nou gereeld vir langarm-entoesiasteherhaal.Die hotel spog ook met ’n swembad op die
boonste balkon, 25 en suite-kamers met DStven gratis Wi-fi, konferensiegeriewe vir meeras 80 mense en ’n biertuin.Gaste kan ook van die restaurant en kroeg
met veilige parkeerplek vir gemoedsrusgebruik maak. Vanjaar het die Tankwa-lodge,wat verbind is aan die Calvinia-lodge, ook syvir die publiek oopgemaak.Rig navrae oor die Calvinia-hotel aan
027-341-1512 of e-pos [email protected].
Dorp bied ontvlugting
DIE reusagtige posbus op Calvinia.
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013 7
CUSTOMERS ENTERED BY MAKING A CALL FOR 1 MINUTE A DAY FOR A WEEK. CAMPAIGN ENDS 31 JANUARY 2014. *RICA IN-STORE. Offers valid from 1 December – 31 December 2013. All prices are inclusive of VAT. Terms and Conditions apply. Once-off SIM & connection fee of R114applies to contracts only. Limitations apply to these products and promotions. For these limitations and full terms and conditions, please visit www.cellc.co.za or ask in-store. E&OE.
cellc.co.za
JHB44
703 LOWEST
CALL RATEGUARANTEED FLAT
YOUR SHARE OFYOUR SHARE OFYOUR SHARE OF
R2 MILLIONALL OUR CUSTOMERS ARE AUTOMATICALLYENTERED. ONE R100 000 WINNER DRAWN
EVERY WEEK.
Nokia Lumia 520 Smartphone
R129PMx24
ON STRAIGHT UP 100*
FEATURES: 4” Super-sensitive display, Perfectshot always with Smart Shoot, Free VoiceGuided Navigation.
99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING
100SMS/MMS
100MINUTES
100MB DATA
Samsung Galaxy S4Smartphone
R389PMx24
ON STRAIGHT UP 100*
FEATURES:Dual Camera, Group Play,S Translator, Samsung Smart Pause/Scroll.
99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING
100SMS/MMS
100MINUTES
1GBMB DATA
CHANGETO CELL C AND
R169PMx24
ON STRAIGHT UP 100*
FEATURES: Android 4.3 (Jelly Bean), 1GhzDual-Core Processor, 8GB Onboard memory,4” super AMOLED Screen.
99c PER MIN. ON PER SECOND BILLING
100SMS/MMS
100MINUTES
100MB DATA
Samsung Galaxy S3Mini Smartphone
GOODIE BAGINCLUDES
ENERGIZERPOWERPACK
Available at the following Cell C stores:New Park 084 828 0319 • Northern Cape Mall 084 828 0353 • Maxcell-Kimberley 074 809 2444
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013
DIE RSGomroeper IanWessels voer Vrydag sy solovertoning,Ek’s anoniem!, in dieWilliam Humphreyskunsgalery op. In die komediebekyk Wessels alledaagsesituasies waarin enigeen salwens hy of sy kon lieweranoniem gewees het. Ditbegin om 19:00. Kaartjies isteen R100 by Computicketof by 0837468385 beskikbaar.
Vermaak in KbyRuan Bruwer
DIE verhaal van Kaptein Seeley,oftewel Kimberleigh, het toe ’ngelukkige einde.
Die hond is ná langer as ’nweek uit die Groot Gat gered, isnou weer perdfris en gelukkigby haar nuwe eienaar.
Volgens Mario van derWesthuizen, inspekteur van dieDierebeskermingsvereniging(DBV), het hy Vrydag Seeley se
huis geïnspekteer en dit geskikgevind. Seeley het die honddaarna gaan afhaal. Van derWesthuizen sê hy het nie weeriets van Seeley gehoor nie, dusvertrou hy die hond is gesond.
’n Skikking is Vrydag tussendie DBV en past. Chris Baadjiesse regspanne bereik.
Daar is ooreengekom Baadjiesskenk Kimberleigh aan die DBVen sy word vir aannemingbeskikbaar gestel.
Kimberleigh by nuwe tuiste
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013 9
NOW SHOWING ATSTER-KINEKOR THEATRES
SHOWTIMESFRIDAY 29 NOVEMBER
- THURSDAY 5 DECEMBERSHOWS, PRICES AND TIMES SUBJECT TO CHANGE. NEW RELEASE - NO COMPLIMENTARY
TICKETS (*) FOR ONE WEEK FROM DATE OF RELEASE UNLESS OTHERWISE STATED
MORE WAYS TO BOOK
TicketLine082 16789
Standard rates apply. Free minutes do not apply.
sterkinekor.com /sterkinekortheatres APP @sktheatres
Follow us
NORTH CAPE MALLMANDELA: LONG WALKTO FREEDOM ¸˛Ç
Daily: 11:00, 14:00, 17:15, 20:30——————————————————————————————————
SCHUKS!YOUR COUNTRYNEEDSYOU ¸˛Ç
Fri, Sat: 9:45, 12:00, 14:45, 17:30, 19:45, 22:00Sun: 9:45, 12:00, 14:45, 17:30, 19:45Mon,Wed,Thu: 9:45, 12:00, 14:45, 17:30, 19:45Tue: 9:45, 12:00, 14:45, 17:30, 19:45, 22:00
——————————————————————————————————
HUNGER GAMES:CATCHING FIRE ˛Ç
Daily: 9:00, 11:15, 14:30, 17:45, 20:45Fri, Sat,Tue: 22:45
——————————————————————————————————
JUSTIN AND THE KNIGHTSOF VALOUR ˛Ç∂
Fri, Sat: 9:15, 11:30, 14:15, 16:45, 19:30, 22:15Sun: 9:15, 11:30, 14:15, 16:45, 19:30Mon,Wed,Thu: 9:15, 11:30, 14:15, 16:45, 19:30Tue: 9:15, 11:30, 14:15, 16:45, 19:30, 22:15
——————————————————————————————————
THOR: THE DARKWORLD ˛Ç
Fri, Sat,Tue: 12:15, 15:00, 17:30, 20:00, 22:30Sun, Mon,Wed,Thu: 12:15, 15:00, 17:30, 20:00
——————————————————————————————————
AS JY SING ˛ÇƒDaily: 9:30, 12:30, 15:15, 17:45, 20:15
Carine Beylefeld
KIMBERLEY is alombekend vir syinteressante geskiedenis wat goedopgeteken is en behoue gebly het.Sonder sy geskiedenis sou Kimber-ley nie so interessant gewees hetnie.Een van daardie mense wat dit in
stand help hou en voortdurend nuwegeskiedenis navors en aanteken, isVida Allen, hoof van die geskied-kundige afdeling van die McGregor-museum.Allen (56) werk bykans 30 jaar
hier en het al baie lof verdien virdie werk wat sy so passievol doen.“Ek het van jongs af in geskiede-
nis belang gestel en het baiegelees.Wanneer ek ’n monument gesien
het, wou ek altyd meer daaroorgeweet het,” vertel sy.Sy het op Griekwastad grootge-
word waar haar pa, ds. Pieter Botha,’n predikant was. Ná sy dood hethulle na Kimberley verhuis en syhet haar skoolloopbaan aan dieDiamantveld Hoërskool voltooi.Sy het dus ekstra plesier beleef
om te help met die navorsing vir ’nboek wat die skool met sy 75-jarigebestaansviering onlangs uitgereikhet.Sy het biblioteekkunde aan die
Universiteit van Pretoria (UP)gestudeer. In 1978 het sy na dieDiamantstad teruggekeer om in dieAfrikana-biblioteek te werk.Sy sê een van haar take is om die
museum se argief oor die diegeskiedenis van die Noord-Kaap,Griekwaland-Wes en Kimberleybygewerk te hou.Sy en haar sewe kollegas is ook
verantwoordelik vir die permanenteuitstallings in die provinsie.Met die jare se navorsing het sy
twee boeke uitgereik: Early Kimber-ley – A photographic souvenir enMalay Camp: A forgotten suburb.Sy was die mede-outeur van Green
Point – A forgotten suburb en Thestruggle for liberation and freedomin the Northern Cape 1850-1994.Laasgenoemde boek word binnekortuitgereik.Behalwe vir lees, swem sy graag
en besoek gereeld die gimnasium.Naweke kuier sy lekker saam met
vriende en is by Beaconsfield seMetodistekerk betrokke waar sy dieNagmaalkelner is. Vida sê sy wil ooragt jaar aftree en dan graag by die
see gaan woon.Sy en haar man van 30 jaar,
Ramon, het twee seuns, Aronsarden Gareth.
Vidawerk verlede by
VIDA ALLEN, hoof van die geskiedkundige afdeling van die McGregormuseum, by ’n kennisgewingbord in die museum wat in die vorige bedeling oralin die land te sien was. Foto: Carine Beylefeld
Wen só fliekkaartjiesFLIEKFLOOIE sal bly weesom te verneem drie gelukki-ge lesers kan elke week metNoordkaap vier kaartjies elkmet die vergunning vanSter-Kinekor wen.Die fliekgids vir die
rolprente wat in die Ster-Ki-nekor-rolprentteater in dieNorth Cape-winkelsentrumvertoon word, word ookvoortaan weekliks in Noord-kaap geplaas.Ongelukkig word die
weeklikse gids, wat vanVrydae tot Donderdaeinsluit, eers op ’n Woensdagdeur Ster-Kinekor uitgestuur,
wat dus te laat vir publikasieis. Om die fliekgids tot dievolgende Woensdag te sienbesoek gerus Noordkaap sewebtuiste, www.noord-kaap.co.za, of www.sterkine-kor.com.Om ’n kans te staan om
een van die drie wennersvan vier fliekkaartjies tewees gaan na www.noord-kaap.co.za en soek die skakel“Kompetisies” bo-aan dieblad. Hier sal jy sien hoe omte maak om deel te neem.Let wel: Die kaartjies geldnie die eerste week van ’nnuwe uitreiking nie.
IT was 02:00 andWest 47th Street wasstill buzzing.The man behind
the Sorbetti hotdog stand was busy as a beeand the Indian man behind the Newsstandcounter had his hands full with demandingcustomers. My friend was babbling about theoff-Broadway comedy production we had justseen, but I had my eyes fixed on the steps ofthe small chapel to my right.There, down and out with life, sat a
woman with her head between her knees,sobbing as if her heart was breaking. Istopped to see if any of the bypassing NewYorkers would bother to aid to her or askher what was wrong. However, none of themeven as much as cast a glance her way.Only then I realised I was a long way from
home. The individualistic, driven, action-oriented Americans taught me a lot. I learntto talk about pressing issues. South Africanshave this “sweep-everything-under-the-rugmentality” which, let’s face it, is not gettingus anywhere.I learnt to appreciate service delivery. One
thing to know about the Americans is thatanything slower than fast is unacceptable.I learnt the importance of pride. The
moment we start taking pride in our nation,we will be motivated to solve pressing issues.Lastly, and perhaps most importantly, I
learnt the importance of humanity whichmost Americans lack. I think back to thatpoor woman out on the curb in New Yorkand in many aspects, life. If she had beensitting like that on our streets someonewould undoubtedly have sympathy with her.That is what we as South Africans haveright. And we must fight to keep it that way.) Zanri finished her first year of MediaStudies at the University of the Free State(UFS). She matriculated in Kimberley in2012. She was granted an opportunity totravel to America as part of an exchangeprogramme the UFS offered to first-yearstudents.
One thingwehave right
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013
PERSOONLIKEDIENSTE
LENINGS
1445
TE KOOP
ALLERLEI
1655
LIONS CHRISTMAS CAKES: 1 kg,R70.00. Contact 084 642 0038 orcollect at The Bakers Dream, cor.George and Waterworks Streets.
TROETELDIERE
1660
YORKIES TE KOOP: KLEIN TIPE.Kan KUSA-registreer. Skakel082 819 0767.
SAKE
GELEENTHEDE
2415
CHOCOLATES/SWEETS/BIS-CUITS/CHIPS/SWEET TOYS.Start a wholesale distribution busi-ness. Affordable!Myer 012 547 [email protected]
VOERTUIE
BAKKIES/4X2’sTE KOOP/HUUR
3010
2001 HILUX, R59 500. 2001 Ranger,R45 000. 1993 Nissan 1400, manyextras, R27 000. 071 967 0285.
MOTORS TE KOOP
3025
2006 PEUGOT 1107: R59 500.1997 Mercedes, R32 500.1998 Uno, R21 500.071 967 0285.
VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP
3075
CASH FOR CARS and bakkies.R20 000- R40 000. Sms/whats App071 967 0285.
EIENDOMME
AKKOMMODASIEOM TE DEEL
3210
BAIE NETJIESE verblyf vir UV- enSUT-studente in huislike omgewingin Universitas, Bfn. Skakel 082 4114759.
LOSIES AANGEBIED
3280
VERBLYF VIR SKOOLGAANDEKINDERS:AP Kerk-lidmate. Laerskoolkinderswat in Kimberley moet skoolgaan in2014.Veilige verblyf teen R150 per dag.Vervoer kan ook gereël word.Bekende ouerpaar.Skakel: 053 861 2343 ná 17:00.
BETREKKINGS
3600
ADMINISTRATIEF
3605
EARN R800 IN YOUR FIRSTWEEK, GUARANTEED.Data Hub needs some workers to fillout forms (with or without acomputer). Easy step-by-step tutori-als. Own hours. SMS name, postal ore-mail address to 073 374 8703 [email protected]
APPLICANTS NEEDED FORDATA, copy/paste work in 2014.For info SMS name and address to071 548 6944.
LANDBOU
3610
JUNIOR SALES CONSULTANT:Kimberley, R10 000 plus car pluscomm. Min 2 yrs' agricultural indu-stry sales experience essential.E- mail CV: [email protected]
ALGEMEEN
3680
Organiseerder en afleweraarbenodig vir koerante en tydskrifte inLime Acres.Skakel Grandston Morgan051 404 7939.
KLEINHANDEL
3740
ASSISTANT STORE MANAGER.Kimberley, R10 000 + benefits.Min 3 yrs fashion retail store exp andsome management exp. is ess.E-mail CV: [email protected]
BOEDELKENNIS-GEWINGS
BOEDELS:KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
KENNISGEWING: BOEDEL VANWYLE HENDRIK STEPHANUSHENNING.LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIE-REKENING.In die boedel van wyleHENDRIK STEPHANUS HEN-NING, identiteitsnommer: 3409075042 085 en nagelate eggenootELIZABETH SUSANNA HENNING,identiteitsnommer:320407 0031 088 van Reg de Villiers-straat 37, Kimberley.Meester se verwysing: 3778/2011.Die eerste en finale likwidasie- endistribusierekening in die bogemeldeboedel sal ter insae lê te die kantorevan die Meester van die Hooggeregs-hof KIMBERLEY vir n periode van 21(een en twintig) dae vanaf 6 Desem-ber 2013.HPA VENTERDUNCAN & ROTHMANProkureurs vir Eksekuteur.DUNCAN & ROTHMAN GEBOUCHAPELSTRAAT 39 - 43KIMBERLEY8301Verw: HV/jm/Hen17/0005
KENNISGEWING AANKREDITEURE IN BESTORWEBOEDELSIn die boedel van wyle JACOBUSSCHALK VAN HEERDEN,identiteitsnommer 220421 5037 082en nagelate eggenoot SARAHJOHANNA VAN HEERDEN,identiteitsnommer 340223 0004 082,van Huis 9, Stillerweë Aftreeoord,Kimberley.Meester se verwysing 2869/2013.Alle persone met vorderinge teen diebovermelde boedel moet dit binne 30(DERTIG) dae vanaf datum van pub-likasie hiervan by die betrokke ekse-kuteur inlewer.HPA VENTERDUNCAN & ROTHMANProkureurs vir EksekuteurPOSBUS 64KIMBERLEY8300Verw: HV/jm/Van947/0001.
BO: Vier leerlingevan die Hoër Tegniese Skool Kimberleyismet erekleure (witbaadjies) vereer virdie hoogste prestasie in die skool gelewer. Van links is Pabalelo Otsheleng(wenner van Toyota Tegniese Opleidingsprogram),Thuli Molebalwa(Springbokkleure inLandsdiens en provinsiale leier), Mohamed Rosenberg(provinsiale hokkievan gr. 8 tot gr. 11,asook vir senior provinsiale hokkie) enTsepo Ntuli (krieket,Griekwas o.19span).
Foto’s: Ruan Bruwer
DIE skool se hoofleiers vir 2014 is van links, voor: Andrea van Heerden en Selby Lucas (voorsitters); agter: Rethabile Thebe en ZaylorKoortzen (ondervoorsitters).
Gereed om skool te lei
DIE sportuitblinkers vandie Laerskool Staats wasvan links Shani vanRooyen (sportmeisie vandie jaar), Erlank Barnard(sportseun van die jaar),Rinskemarie du Plooy(derde plek nasionaal inritmiese gimnastiek ophoëprestasievlak 3) enTristen Pinetown (eerbewys vir die hoogste prestasie in sport vir haar 9deplek in naellope op dienasionale atletiekkampioenskap vir laerskole).
DRIE van die skoolse leerlinge het indie afgelope jaar hulnasionale kleure insport verwerf. Hulleis van links DJ Meyer (kaalvoetski), Gavin Swartz en NielSwartz (albei karate).
DIE nuwe hoofleiers van die LaerskoolStaats is van links, voor: Tyler Anthony enJan Harm Duvenhage (ondervoorsitters);agter: WillMarie Langeveld en Erlank Barnard (voorsitters).
OPdie LaerskoolStaats seprysuitdelinghetJodi Botha die eerbewys vir die hoogsteprestasie in ’n kultuuraktiwiteit ontvang toesy 94% indie halfeindrondevandieATKVredenaarskompetisie behaal het. Nico duPlooy is die skool se duxleerling.
ERRATUMPolice Trainees:
Basic Police DevelopmentLearning Programme
Please be advised that theclosing date for applications
has been extended to6 December 2013.
Enquiries can be directedto PO Syfers/PO Raaf at
(053) 839-3724We apologise for any
inconvenience caused.
Human Communications 104979
SOUTH AFRICANPOLICE SERVICE
POL IC E S E RV
I CE
SOUT
H AFR ICAN
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
G
E
K
L
A
S
S
I
F
I
S
E
E
R
D
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013 11
DIE Griekwas in dieo.19span wat van16 tot 20 Desemberop die Khaya Majolaweek in Durbangaan speel, is vanlinks, voor: WazeedAlexander, MaghielBrits, GM Bruwer(kaptein), RikusSwart, Pule Mokwena en Aiden Brooker; agter: PeterJohn Goeieman,Ainsley Bok, TshepoNtuli, Patrick Kruger,Franco Swart, Auston Williams enJohannes van Zyl.
Foto’s: Ruan Bruwer
DIE spelers wat die Griekwas se o.19krieketmeisiespan van 4 tot 8 Desember in Kaapstad verteenwoordig, is van links, voor: Natalie Darries, Cladia Velskoen, Lulu Smith, GenevieveSwartz (kaptein), Zarelle van Wyk en Noluthando Laven; agter: Amogelang Mohale, Elouise Fredericks, Kerrin Klaaste, Dionne Visser, Naledi Lojane, Ellen Kotzé en Letitia Human.
DIE Griekwas in die o.17 krieketspan wat van 6 tot 10 Desember in die Paarl en op Stellenbosch gaan deelneem, is van links, voor: Triston Traugott, Roche Rossouw, Ruben Visagie(kaptein), Marco de Kock, Andries Swart en Leon Lubbe; agter: Hannes Jacobs, Nealan van Heerden, Motheo Manake, André Share, Richard Ntumka, Matthew Rohlandt en SabataMolethi.
DIE spelers wat van 13 tot 17 Desember vir die Griekwas se o.15 krieketspan in Johannesburg gaan speel, is van links, voor: Wiaan van Niekerk, Simon Muller (kaptein), CraigPinetown, Bernu Engelbrecht, Matthew Wessels en Benjamin van Rensburg; agter: Themba Maupa, Kathlego Lukas, Rikus Pretorius, Johan van der Ryst, Mario Zacharia en ShaquilleCloete. Afwesig: Precious Proffie.
Speel vir Griekwas krieketSpeel vir Griekwas krieket
12 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 DESEMBER 2013
SportSportDie Diamantstad se koerant
DIE Proteas en Indië sê mekaarmôre die stryd in die eerste vandrie eendagwedstryde aan. Invandeesweek se sporttrivia kykons na rekords tussen die tweelande in internasionale eendag-krieket:) Sedert die twee lande dieeerste keer in 1991 kragte gemeethet, is 67 wedstryde besliswaarvan Suid-Afrika 40 gewenhet teenoor Indië se 25. Tweewedstryde was onbeslis.) Die grootste totaal is in 2010deur Indië aangeteken – 401/3.Dit was die wedstryd waarinSachin Tendulkar die eerstespeler nog geword het om ’n200-tal in ’n eendagwedstryd temoker. Die Proteas se meestelopies in ’n kolfbeurt teen Indië –365/2 – is drie dae later inAhmedabad behaal.
) Indië se laagste totaal is 91waarvoor hy in 2006 in Durbanuitgehaal is.) Die grootste sege (met lopies)is in dieselfde wedstryd waarindie Proteas met 157 lopiesgeseëvier het.Suid-Afrika het twee keer (in2000 en 2005) met 10 paaltjiesgewen.) Tendulkar se 2001 lopies isverreweg die meeste tussen dietwee lande.) Shaun Pollock met 48 het weerdie meeste paaltjies laat kantel.) Die beste boulsyfers is in 1999deur Sunil Joshi behaal toe hy5/6 in 10 boulbeurte platgetrekhet.) Die hoogste vennootskap omenige paaltjie was in 2000 die 235lopies tussen Gary Kirsten enHerschelle Gibbs.
Sporttrivia:Antwoord enwen
DIE Noord-Kaapse Federasievir Watersport in die Noord-Kaap (Nocasa) se jaarliksesnelswemgala word Vrydag enSaterdag by die Karin Muir-swembad aangebied.Nagenoeg 400 swemmers
van die Noordwes, Noord-Vry-staat, Vrystaat, Noord-Kaap enNamibië gaan oor die twee dae
hul slag in die water komwys.Na verwagting sal die
Kimberleyse swem-ster CharlBouwer ook in aksie wees.John Seeley en sy hond,
Kimberleigh, sal as eregasteteenwoodig wees.Die aksie sal op al twee dae
om 09:00 begin.
Nocasa-gala die naweek gehou
Beantwoord die volgende vraag korreken jy staan ’n goeie kans om met diegeskenkpak van R250 van SuperSportweg te stap: Wat is die laagste totaal in’n eendagwedstryd tussen Suid-Afrika enIndië?Dit is maklik om vir die prys in aanmer-
king te kom. Stuur net ’n SMS na 45527.Begin die SMS met die sleutelwoord“Trivia”, gevolg deur jou naam, van enantwoord. Byvoorbeeld: Trivia, JanAlleman, 200. Jy kan jou tot Maandag om10:00 inskryf. Jy kan jou soveel keer inskryfsoos jy wil. Elke SMS kos R1,50.
Slaags in reeks DIE Laerskool Eureka se o.13Akrieketspan het verlede week sytitel as kampioen van die T20McDonaldsStaatsaandreeks verdedig toe hy die Laerskool Newton in die eindstryd verslaan het.Eureka, wat het die reeks onoorwonne afgesluit het, het met 63lopies koning gekraai. Newton hetwelmet sy Bspan in die kompetisie gespeel. Tiaan duPlessiswas Eureka se groot staatmakermet die kolf en het presies die helfte (51) van sy span se totaal(102/5 in 20 beurte) aangeteken. PieterGys de Kock het die besteonder Newton se boulers gevaar. Sy boulsyfers was 2/11 in 4beurte. Newton is in 12 boulbeurte vir 31 uitgehaal met Hancovon Abo wat met 4/11 in 4 beurte geskitter het. Henrie Swiegers(foto) het een of twee netjiese dryfhoue gespeel, maar is goedkoop (vir vyf lopies) uitgehaal. Foto’s: Ruan Bruwer
NÁ die reeks is ’n speler, bouler en kolwer van die reeks aangewys.Hulle is ErlankBarnard (middel, Laerskool Staats), Ferdi vanSoelen (regs) en Brett Moses (links, al twee van die LaerskoolNewton). Erlank het 235 lopies aangeteken en 9 paaltjies geoes.Ferdi het 10 paaltjies (teen ’n gemiddelde van 8,8) laat kantel.Moses se 204 lopies het teen ’n gemiddelde van 29,1 gekom.