MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR...

13
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017 MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November Vraestel 1 Tyd: 1 h 30 min Vrydag, 24 November Vraestel 2 Hoofrekene Tyd: 1 uur 1. Notasie Hoofstuk Merk af Hoofrekene Getalwaarde en plekwaarde Uitgebreide notasie Vergelyk en rangskik Onewe en ewe getalle Rond af tot die naaste 10, 100 en 1 000 Verdubbel en halveer Volgorde van bewerkings * Hfst. 2 bl. 18 – 33 EKSTRA Prac Maths Werkkaarte, toetse en hersienings- werkkaarte 2. Optel en Aftrek Kolom metode Woordsomme Woordeskat (meer as, totaal, verskil tussen, som van, kwosiënt, produk, ens.) * Hfst. 4 bl. 55 – 69 * Hfst. 5 bl. 83 – 87 EKSTRA Prac Maths Werkkaarte, toetse en hersienings- werkkaarte 3. Vermenigvuldiging en Deling Vermenigvuldiging: Kolom metode Lang deling: Kolom metode [ ÷ ; x ; ; ] Probleemoplossing * Hfst. 8 bl. 136 * Hfst. 9 bl. 147 –155 EKSTRA Prac Maths

Transcript of MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR...

Page 1: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

MIDSTREAM COLLEGE

GRAAD 4

EKSAMEN AFBAKENING

NOVEMBER 2017

WISKUNDE

Woensdag, 8 November Vraestel 1 Tyd: 1 h 30 min

Vrydag, 24 November Vraestel 2 Hoofrekene Tyd: 1 uur

1. Notasie Hoofstuk Merk af

Hoofrekene

Getalwaarde en plekwaarde

Uitgebreide notasie

Vergelyk en rangskik

Onewe en ewe getalle

Rond af tot die naaste 10,

100 en 1 000

Verdubbel en halveer

Volgorde van bewerkings

* Hfst. 2 bl. 18 – 33

EKSTRA

Prac Maths

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

2. Optel en Aftrek

Kolom metode

Woordsomme

Woordeskat (meer as, totaal,

verskil tussen, som van,

kwosiënt, produk, ens.)

* Hfst. 4 bl. 55 – 69

* Hfst. 5 bl. 83 – 87

EKSTRA

Prac Maths

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

3. Vermenigvuldiging en Deling

Vermenigvuldiging: Kolom

metode

Lang deling: Kolom metode

[ ÷ ; x ; – ; ]

Probleemoplossing

* Hfst. 8 bl. 136

* Hfst. 9 bl. 147 –155

EKSTRA

Prac Maths

Page 2: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Woordeskat (produk,

kwosiënt; verdubbel;

deel)

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

4. Breuke

Benoem, rangskik,

identifiseer en teken breuke

Ekwivalente breuke

Vereenvoudig breuke

Vergelyk (< ; > of =)

Verander na gemengde

getalle en onegte breuke

“Van” somme

Optel en aftrek

- dieselfde noemers

- verskillende noemers

(veelvoude)

* Hfst.12 bl. 187 – 204

EKSTRA

Prac Maths

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

5. Vorms

2D en 3D vorms

Benoem en identifiseer –

Reëlmatig of onreëlmatige

figure

Eienskappe – Vlakke, sye,

hoeke, rante, plat vlakke,

geboë vlakke

Patrone

- Tessellasies

(mosaïekvorms)

- Voltooi die patroon

Simmetrie

– Herken, teken en

beskryf

* Hfst. 11 bl. 167 – 177

EKSTRA

Prac Maths

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

Page 3: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

6. Meting

Oppervlakte, omtrek en

volume – formules word

gegee.

Lengte: (mm; cm; m; km)

- Herlei

- Rangskik, vergelyk en

lees

- Probleemoplossing

Massa: (mg; g; kg; t)

- Herlei

- Rangskik, vergelyk en

lees

- Probleemoplossing

Kapasiteit: (ml; l; kl)

- Herlei

- Rangskik, vergelyk en

lees

- Probleemoplossing

Tyd:

- Lees en skryf (12uur –

24uur) analoog en

digitaal

- Herlei

- Tyd intervalle

* Hfst. 3 bl. 35 – 52

* Hfst. 6 bl. 91 – 105

* Hfst. 7 bl. 107 – 117

* Hfst. 10 bl. 159 – 165

EKSTRA

Prac Maths

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

7. Datahantering

Teken en interpreteer:

Kontroletabel (frekwensie

tabel / telmerkies)

Piktogram

Staafgrafiek

*Hfst. 14 bl. 227 – 244

EKSTRA

Prac Maths

Werkkaarte, toetse en

hersienings- werkkaarte

Page 4: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

TEGNOLOGIE

9 November

1. Beweging en energie in ʼn stelsel:

Beweging en musiekinstrumente bl. 110

Hoe die vorm en grootte van verskillende musiekinstrumente klanke

harder maak bl. 111

Inheemse musiekinstrumente bl. 113

Die geskiedenis van inheemse musiekinstrumente bl. 113 – 115

2. Geraasbesoedeling:

Wat is geraasbesoedeling? bl. 128

Beskerming teen en beheer van geraasbesoedeling bl. 129

3. Vuurpylstelsels:

Verkenning van die ruimte met teleskope bl. 167

Sleutelwoorde bl. 167 – 168

Verryking bl. 169 – 171

GESKIEDENIS

10 November

Die leerlinge moet die volgende modules leer:

VERVOER OOR TYD

KOMMUNIKASIE OOR TYD.

Vir die eksamen kan leerders werkkaarte en memorandums as hersiening gebruik. Let

veral op na die tipe vraagstellings.

Moet asseblief nie net die werkkaarte en memorandums leer nie. Die leerlinge moet die

volledige modules leer.

Onthou ook om datums te leer, asook spelling van eiename en plekname!

ENGLISH

Work to be studied for the 2017 November exams

Please note: You are welcome to use your files for additional practice exercises. A

Study Guide will be provided for Language and Literature.

Paper 1: Literature and Poetry – Monday, 13 November

Literature: George’s Marvellous Medicine

Read the novel thoroughly again. Know the sequence of events in the story.

Know who the characters in the book are.

Go through your booklet and memorandum.

Go through the study guide.

Know what a Simile is and be able to identify Similes.

Page 5: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Unseen Poetry:

One unseen poem. (This is a poem that you have not done in class)

There will be a word box for the unseen poem.

You will receive a copy of the poem in the exam.

No seen poetry.

Paper 2: Comprehension – Wednesday, 15 November

Revise your ‘How to Answer a Comprehension’ notes in your white book.

Revise your Visual Literacy notes in your white book.

Paper 3: Language – Wednesday, 22 November

Punctuation:

o Capital letters, commas, full stops, exclamation marks and question

marks (see types of sentences).

o You may be asked to punctuate a given paragraph correctly.

Parts of speech:

o Proper nouns, common nouns, collective nouns, adjectives, verbs, adverbs,

conjunctions, pronouns and prepositions.

o You may be asked to identify parts of speech in sentences.

Degrees of comparison (Comparing adjectives)

Alphabetical order

Similes

Types of sentences (statements, questions and exclamations)

Using ‘a’, ‘an’ or ‘the’ in sentences.

The singular and plural forms of words

Homophones

Verb tenses

AARDRYKSKUNDE

14 November

Module 3

Langvrae:

Watersiklus – bl. 2

Vars water in die natuur – bl. 3

Persoonlike daaglikse gewoontes wat water besoedel – bl. 7

Watergebruiksiklus – bl. 8

Skets:

bl. 8

Kortvrae:

bl. 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8

Page 6: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Module 4

Langvrae:

Woonplekke – bl. 1 en 2

Wat alle mense nodig het – bl. 7 en 8

Kortvrae:

bl. 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9.

AFRIKAANS HOOFTAAL

LETTERKUNDE

16 November

Die Letterkunde-vraestel bestaan uit twee dele:

1. POËSIE

2. PROSA (Droomoog Diepgrawer)

a) Langvrae (skryf reeds op 24 Oktober)

b) Kortvrae

WAT LEER EK?

1. Poëtiese Aspekte in KIP bl. 123 – 127

Ken slegs die volgende:

Titel, Digter, Spreker, Vorm, Rym, Beeldspraak, Klanknabootsing, Herhaling,

Elisie, Ellips, Alleenplasing, Aandagstreep.

**Dit is belangrik dat jy die Poëtiese Aspekte verstaan en op ’n bekende, sowel as

’n onbekende gedig kan toepas.

2. Poësie-skrif

Bekende gedigte:

-Dinosourus

-Toemaar die donkerman

**Die gedigte sal vir jou gegee word (sonder aantekeninge)

Onbekende gedigte:

Gebruik die ander gedigte in jou Poësieskrif en onbekende gedigte as

voorbereiding.

Page 7: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

3. Prosa-skrif

-Droomoog Diepgrawer:

Klasnotas

Werkkaarte

Memorandums

WAARUIT LEER EK?

KomInPas met Afrikaans

Poësie-skrif se werkkaarte en memorandums

Prosa-skrif se werkkaarte en memorandums

Eksamen-hersiening

REKENAARGELETTERDHEID

17 November

Praktiese Eksamen:

Die leerder moet in staat wees om die volgende in Microsoft Word te kan doen:

Verander die skrif, skrifgrootte en kleur van die gegewe teks.

Verander die uitleg (layout) van die dokument, bv. portrait, landscape.

Maak gebruik van ’n text box.

Maak gebruik van Online Pictures met die volgende veranderings:

- Picture border.

- Text wrapping.

- Picture effects.

Maak gebruik van ’n page border.

Maak gebruik van WordArt.

Maak gebruik van vorms met die volgende veranderings:

- Shape fill.

- Shape outline.

Page 8: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Teorie Eksamen

Module: Apparatuur

Nuwe begrippe op die voorblad

Eenheid 1: Apparatuur: bladsy 2

Eenheid 2: Toevoerapparatuur: bladsy 3 – 6

Eenheid 3: Afvoerapparatuur: bladsy 7 – 10

Eenheid 4: Toevoer- en afvoertoestelle: bladsy 11

Eenheid 5: Geheuetoestelle: bladsy 12

Opdrag 1 tot Opdrag 4

Algemene kennis vrae wat op Microsoft Word gebaseer is, sal ook gevra word,

bv. Hoe word letters in Microsoft Word onderstreep?

WETENSKAP

20 November

1. Voedselpiramiede/ Gebalanseerde dieet: Notas in werkboek

Voedselgroepe

Hoekom is dit nodig?

2. Energie om ons: Ken & Verstaan

Energie bl.102 – 104

Energie word in die natuur geberg bl.105

3. Inset- en uitset-energie:

Inset energie, proses, uitset energie bl. 107 – 108

4. Die aarde en ruimte:

Die aarde – ’n planeet in die hemelruim bl. 144 – 145

5. Die son:

Wat is die son? bl. 147

Waarom skyn die son? bl. 147

6. Die Aarde en die son:

Beweging om die son bl. 148 – 150

Die Aarde is een van agt planete in die sonnestelsel bl. 151 – 152

Page 9: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

AFRIKAANS HOOFTAAL

TAALLEER

21 November

WAT LEER EK?

1. WOORDSOORTE:

-Selfstandige naamwoord

Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam

KIP bl. 31 – 34 en bl. 103 –104

Geslag tabel bl. 32 – ken slegs die volgende:

MANLIK VROULIK

bul koei

katmannetjie katwyfie

ram ooi

Versamelnaam tabel bl. 34 – ken slegs die volgende:

-’n Sak aartappels

-’n Swerm voëls

-’n Sak suiker

Dieregeluide tabel bl. 103 – ken slegs die volgende:

DIER GELUID

insek / vlieg gons

muis piep

Dierefamilies tabel bl. 104 – ken slegs die volgende:

DIER MANLIK VROULIK GELUID KLEINTJIE

rooibok rooibokram rooibokooi blêr / proes rooiboklam

wolf wolf wolvin tjank / huil welpie

**WENK: Hou die tipe dier in gedagte.

Bv.: ’n Sebra is soos ’n perd en daarom is sy kleintjie ook ’n vul.

-Byvoeglike naamwoord

Trappe van vergelyking, Intensiewe vorme, Vergelykings

KIP bl. 40 – 47

Trappe van vergelyking tabel bl. 42 – ken slegs die volgende:

Page 10: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

STELLENDE TRAP VERGROTENDE

TRAP

OORTREFFENDE

TRAP

beroemd beroemder beroemdste

doof dower doofste

moeg moeër moegste

Intensiewe vorme tabel bl. 45 – ken slegs die volgende:

snaaks skreeusnaaks

beroemd wêreldberoemd

Vergelykings tabel bl. 47 – ken slegs die volgende:

-So eerlik soos goud

-So dom soos ’n esel

-Werkwoord

Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord

Tye van die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)

KIP bl. 48 – 52

-Bywoord

KIP bl. 53 – 54

-Lidwoord

Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord

KIP bl. 30

-Voornaamwoord

Persoonlike voornaamwoord, Besitlike voornaamwoord, Vraende voornaamwoord

KIP bl. 36 – 37

-Tussenwerpsel

KIP bl. 61

-Voorsetsel

KIP bl. 55

Identifiseer voorsetsels, jy hoef nie voorsetsels in vaste verbindings te ken nie

-Voegwoord

KIP bl. 58 – 59

-Telwoord

Hooftelwoord, Rangtelwoord

KIP bl. 60 – 61

2. ONTKENNING:

KIP bl. 76 – 77

Page 11: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Woorde wat verander by ontkenning tabel bl. 77 – ken slegs die volgende:

-Altyd / ooit Nooit … nie

-Steeds Nie meer … nie

WAARUIT LEER EK?

KomInPas met Afrikaans

Taalleer-skrif se werkkaarte en memorandums

Taalleer-oopboektoets

Eksamen-hersiening

BAIE BELANGRIK:

Die afdelings gaan DEURMEKAAR gevra word. LEES is dus baie belangrik,

sodat jy verstaan WAT GEVRA WORD.

Bv.: Vraag 1 kan moontlik byvoeglike naamwoorde, voegwoorde en ontkenning

bevat.

ALLE ANTWOORDE moet met HOOFLETTERS begin. Indien die antwoord IN

DIE MIDDEL VAN ’n SIN is, moet dit met ’n KLEINLETTER begin.

Die WOORDSOORTE TABEL in die TAALLEER-OOPBOEKTOETS maak

weer sy verskyning…

LEESVAARDIGHEID – Begrip

23 November

Leesvaardighede word in die eksamen getoets. ’n Leesstuk met strokiesprent /

advertensie / prentjie sal gegee word en vrae moet daaroor beantwoord word. Bestudeer

die Leesvaardigheid-afdeling in jou KomInPas met Afrikaans. Jy kan hierdie jaar se

Leesbegrip-kwartaaltoetse in jou Toetslêer, asook die jaar se Leesbegrip-klasopdragte in

jou Leesvaardigheid-skrif gebruik om vir die toets voor te berei.

Page 12: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Onthou die volgende:

Afdeling A bestaan uit begrip. Hierdie antwoorde moet in volsinne wees.

Afdeling B bestaan uit visuele geletterdheid. Hierdie antwoorde moet nie in

volsinne wees nie.

Jy mag nie ’n sin met ’n voegwoord (omdat, en, want) begin nie.

Begin elke sin / antwoord met ’n hoofletter.

Maak seker jy spel woorde, wat in die vraag of leesstuk is, korrek.

Jy kan die volgende tipe vrae verwag:

Wat beteken die term, … ?

Voltooi die sin.

Skryf ’n getal in woorde.

Sê of die volgende waar of onwaar is deur die regte antwoord te verlig / omkring.

Indien die antwoord onwaar is, skryf die regte antwoord(e) op die lyntjie neer.

Haal ’n sin aan om jou antwoord te motiveer.

Pas kolom B by kolom A deur die regte alfabetletter in die antwoordkolom te skryf.

Gee die sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) vir die woorde in die leesstuk.

Gebruik die tabel hieronder en verlig / omkring die antwoorde.

Word die sin letterlik of figuurlik gebruik? Gee ’n rede vir jou antwoord.

Verstaan die verskil tussen letterlike en figuurlike betekenis:

Letterlike betekenis Om iets te verstaan soos dit gesê word.

Figuurlike betekenis Die dieper betekenis van ’n woord of sin.

Bv.: Vir iemand ’n klip uit die pad rol

Letterlik Jy stap na die pad en jy rol die groot klip / rots / obstruksie van die

teerpad af, sodat hy kan aanhou ry/beweeg.

Figuurlik As jy vir iemand ’n klip uit die pad rol in ’n figuurlike betekenis,

doen / bewys jy vir hulle ’n groot guns.

Page 13: MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 4 AFR Finaal 2017.pdfGRAAD 4 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2017 WISKUNDE Woensdag, 8 November

MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EKSAMEN 2017

Letterlik Daar sit ’n padda in die slang se keel en daarom kan hy fisies nie

praat nie.

Figuurlik Om ’n padda in die keel te hê, beteken om hees te wees (jy sukkel

om te praat). Daarom kan hy ook nie praat nie.

Ek kan nie nou met jou praat nie …

…ek het ’n padda in my keel!