HUIS MARé

23
HUIS MARé SKIWI ONTVANGS 2013 DAMES MET FINESSE

description

HUIS MARé. SKIWI ONTVANGS 2013. DAMES MET FINESSE. PERSONEEL. Gr 8: Retha Smit Gr 9: Linda Spasimante Gr 10: Maxi du Plooy Gr 11: Benda Mathey Gr 12: Des Hattingh Salome: Erna Janse van Rensburg Admin: Alta Winterbach - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of HUIS MARé

HUIS MARéS

KIW

I ON

TV

AN

GS

201

3

DAMES MET FINESSE

PERSONEEL

Gr 8: Retha SmitGr 9: Linda SpasimanteGr 10: Maxi du PlooyGr 11: Benda MatheyGr 12: Des HattinghSalome: Erna Janse van Rensburg Admin: Alta WinterbachStudiesaal: Sonja Schutte en Charlotte GerickeSielkundige: C.Breytenbach

MATRONES

Bettie Roets (Hoofmatrone) Irma Stokes

Hannah van der Walt

DIENSBESTUURDER

Dienka Malherbe

BESTUURSKOMITEE

Dux: Chantelle van Staden

Gr 8: Betsy Guthrie

Salome: Elizmaré Olivier

Gr 9: Anneleen vd Schyff

Gr 10: Elisma Oosthuizen

Gr 11: Elsabé Alberts

Gr 12: Alicia Erasmus

Beginsels van koshuislewe

Veilige tuiste

Menswaardig kan lewe

Fisies en geestelik versorg

Christelike waardes en norme

Puik fasiliteite

Tradisiegedrewe

**Strewe na uitnemendheid**

Huis Maré verskaf:

Ouers:

Gee u dogter die geleentheid

Tydsbenutting

Verlange

Nie bel / besoek (eerste 3 weke)

Maandae se terugkomsGEEN SELFONE VIR 3 WEKE

ONS IS VENNOTE IN DIE PROSES

VERTROU ONS!!

Ondersteuningsbasis

Gangprefek

Gr 12 voog

Gangvoog

Diensdoenende personeel

Koshuisvader

Hantering van griewe

Bedryf nie die koshuis in media

Beoordeel intensiteit

Gee perspektief

Kontak ons

Oriëntering

“Ontgroening” verbied

Goedgekeurde inskakelingsprogram

Dienslewering

Positief & opbouend

Slegs bestuurskomitee

Eerste dag: program

Kamerplasings

Toedeling van seniors (voogde)

Atletiekuitdunne

Tradisies

Konsert

Akademie

Tendens

Ouers: bly betrokke!

Kontroleer naweke boeke

Kry mini-eksamen rooster

Dogter MOET leer oor naweek

Take en opdragte

Studiesaal

Dissipline

Kleiner oortredings

Ernstige oortredings

Eienaarskap van kamer & koshuisBreekskade

UITTEKEN: weeksdae

Veiligheid van kinders

Skriftelik kennis geeBrief / faks

Uittekenvorm

U kan u kind kom haal

Geen partytjies / uitslaap / rondloop

UITTEKEN: naweke

Weekhuis — kind elke naweek huis toeBuslysSkriftelik vir die kwartaal

Skriftelik laat weet indien dogter Vrydag gaan inslaap (bv. vir sport)

Permanente passe

Gereelde weeklikse aktiwiteite

Skriftelik reëlings deurgee:Aktiwiteit

Tyd

Vervoer

Hou mini eksamen in gedagte

Benodighede

BeddegoedGordyne(verkieslik nie)WasgoedsakBesemStoflapBasiese mediese benodighede

Sakgeld tot minimumSelfone

Mediese reëlings

Rekening by Nelmed forum (& apteek)

Registreer by Dr. Kobus Hugo

Dogter na onderwyseres aan diens

Kommunikasie: huisvader-ouer

Siek leerlinge na naweek

Allergieë & mediese toestande

Spyskaarte

Drie gesonde etes per dag

Altyd genoeg kos

“Fiemies”

Snoepiegeld

Eerste naweek: oriëntering

Slaap Vrydagaand in koshuis

Ouers genooi vir Saterdag funksie 12:00 in skoolsaal

Kry dogters Saterdag 13:00

ALGEMEEN

Merk van klere/artikels

Diefstal

Kamermaats

PersoonsveranderingSlaap naweke

Stiller

Na eerste kwartaal: terug na normaal

KONTAKNOMMERS

Faks (koshuis): 013-755 1508

Telno. (skool): 013-755 2082

Kobus Hartman: 079 509 7866

Webblad: www.nelliesh.co.za

Ons nooi u:

Vat ons hand, kom ons stap die pad -

alles in belang van u kind!

God sal jou nie los nie. Hy sal jou

jou nie in die steek laat nie.

Hebreërs 13:5