Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning...

12
2 1 H Hoe om ʼn Po We GKSA GKSA Handleiding 4 owerPoint-aanbiedin eergawe 1.0 Feb. 2014 PowerPoint-aanbieding “PowerPoint” Aanbieding ng te skep 4

Transcript of Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning...

Page 1: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

2

1

Handleiding 4

Hoe om ʼn PowerPointWeergawe 1.0 Feb. 2014

GKSA 1 GKSA –

Handleiding 4

PowerPoint-aanbieding te skepWeergawe 1.0 Feb. 2014

– PowerPoint-aanbieding – “PowerPoint” Aanbieding

aanbieding te skep Weergawe 1.0 Feb. 2014

Page 2: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

3

4.1 INLEIDING

4.1.1 Microsoft

PowerPoint is sagteware om materiaal of voorlegging, voorgelê kan word. PowerPoint maak dit moontlik om kleurvolle teks, foto’s, illustrasies, sketse, tabelle, grafieke en films in een dokument te integreer en dan as ʼn skyfievertoning aan te bieden klank kan bygevoeg word. Hierdie materiaal kan dan ook uitgedruk en aan die gehoor uitgedeel word.

PowerPoint is deel van Microsoft Officesagteware kombineer vir die skep van dokumente, sigblaaie (aanbiedings asook om e-pos te bestuur.

4.1.2 Die doel van Die doel van PowerPoint is om sowel as om ʼn visuele voorstelling onderwerp vestig. PowerPoint betrek gehore dillustrasies, sketse, tabelle, grafieke en films wat skyfievertoning oorgaan.

Dit verseker dat die spreker die belangrikste indat die gehoor die aanbieding sal onthou.hongersnood is heelwat meerhongersnood, vertoon word. PowerPoint versterk dus mense se geheue.

PowerPoint dien dus om die spreker se argument of boodskap te ondersteunhy kommunikeer, sonder om die hoofvorm van kommunikasie te

GKSA

4.1 INLEIDING

1.1 Microsoft PowerPoint

PowerPoint is sagteware om materiaal te skep wat d.m.v. ʼn projektorvoorgelê kan word. PowerPoint maak dit moontlik om kleurvolle

teks, foto’s, illustrasies, sketse, tabelle, grafieke en films in een dokument te skyfievertoning aan te bied. Die teks kan “geanimeer” word

en klank kan bygevoeg word. Hierdie materiaal kan dan ook uitgedruk en aan die

Microsoft Office, ʼn stel programme wat versksagteware kombineer vir die skep van dokumente, sigblaaie (“

pos te bestuur.

1.2 Die doel van PowerPoint

is om ʼn aanbieding te versterk en inligting te verskaf, visuele voorstelling te gee wat die gehoor se aandag

PowerPoint betrek gehore d.m.v. van kleurvolle teksillustrasies, sketse, tabelle, grafieke en films wat van die een na die ander

verseker dat die spreker die belangrikste inligting of gedagtes op dat die gehoor die aanbieding sal onthou. Byvoorbeeld: ʼn

is heelwat meer effektief as foto’s van mense wat sterPowerPoint versterk dus die boodskap en

dus om die spreker se argument of boodskap te ondersteunom die hoofvorm van kommunikasie te wees

– PowerPoint-aanbieding

4.1 INLEIDING

ʼn projektor, vir ʼn verslag voorgelê kan word. PowerPoint maak dit moontlik om kleurvolle

teks, foto’s, illustrasies, sketse, tabelle, grafieke en films in een dokument te . Die teks kan “geanimeer” word

en klank kan bygevoeg word. Hierdie materiaal kan dan ook uitgedruk en aan die

wat verskeie tipes “spreadsheets”) en

aanbieding te versterk en inligting te verskaf, wat die gehoor se aandag op die

van kleurvolle teks, foto’s, van die een na die ander in ʼn

of gedagtes op ʼn wyse oordra ʼn Aanbieding oor

to’s van mense wat sterf weens boodskap en vestig dit in

dus om die spreker se argument of boodskap te ondersteun, terwyl wees.

Page 3: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

4 GKSA – PowerPoint-aanbieding

- Behou aandag - Fokus aandag

- Lei besprekings/oorsig

- Vertel ʼn storie

- Ondersteun die boodskap wat oorgedra word

- Skep ʼn plakkaat vir ʼn konferensie

4.1.4 Gebruik van PowerPoint-template

Saam met hierdie handleiding is daar ʼn CD wat 3 template vir die skep van ʼn PowerPoint-aanbieding voorsien. Meer as een PowerPoint-aanbiedings kan gedurende ʼn erediens gebruik word.

Templaat 1: Templaat 1 is ʼn voorbeeld vir ʼn aanbieding vir kleiner gemeentes, waar die predikant die PowerPoint-aanbieding skep. Dit bevat al die afkondigings en die skyfies vir die kernidees, Bybelverse en die samevatting van die erediens.

Template 2-5: Template 2-5 is voorbeelde van PowerPoint-aanbiedings vir eredienste wat gewoonlik deur die predikant geskep word en inligting rakende die diens, soos die kernidees van die diens, Bybelverse, samevatting, ens. bevat.

Templaat 6: Templaat 6 is ʼn voorbeeld van ʼn PowerPoint-aanbieding vir ʼn erediens wat deur ʼn medewerker in die gemeentegeskep word en bevat aankondigings rakende die erediens. In groter gemeentes word die aankondigings gewoonlik deur ʼn medewerker gedoen.

4.1.3 Die nut van PowerPoint

Page 4: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

5 GKSA – PowerPoint-aanbieding

PowerPoint kan ʼn veelsydige metode wees om verskillende boodskappe aan verskillende mense of groepe in die kerk te kommunikeer. Die predikant kan dit tydens die erediens gebruik om die boodskap te ondersteun; belangrike inligting, soos teksverse of temas in die diens, te beklemtoon; die liedere wat gesing sal word in die diens, te voorsien; en ook die hoofpunte van die diens uiteen te sit. PowerPoint kan voor die diens gebruik word om sekere afkondigings te maak, soos verjaarsdae, herdenkings, kerk- of gemeenskapsgebeure, vergaderings, ens.

Die bogenoemde wys duidelik dat kerke PowerPoint strategies kan gebruik om die aandag van lidmate gedurende ʼn erediens te vestig en inligting voor of na die erediens aan hulle deur te gee.

PowerPoint kan gebruik word om die gemeente by geleenthede, konferensies of selfs vir fondsinsamelings bekend te stel of ʼn waardevolle hulpbron wees by funksies of vergaderings waar die gemeente aanbiedings moet lewer.

4.1.5 Die doel van PowerPoint

Page 5: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

6

4.2 SKEP VAN

POWERPOINTPowerPoint is ʼn kragtige kommunikasiebenadeel wanneer dit verkeerdelik aangewend wordskep van ʼn goeie PowerPoint-uit te wys.

Te veel aanbieders sit elke broeenvoudig te lui om dit alles te onthou.gehoor te verveel en hulle selfs aanbieding as dit van die skyfie afskrif en dit maak die teks minder leesbaar. teks verlore, daarom is dit belangrik om nie ggebruik nie.

Beklemtoon eerder die belangrikste punte en wissel af. Gebruik hoogstens ses woordeverduideliking noodsaak.

Probeer om altyd die lettergrootte dieselfde lettertipe deurlopend.

Skyfie 1 Skyfie 1 is ʼn tipiese voorbeeld van ʼn oorgebruik van teks en die skrif is ook te klein. Dit sal die gehoor verveelen veroorsaak dat hulle belangstelling verloor.

GKSA

KEP VAN ʼn GOEIE

OINT-AANBIEDINGkragtige kommunikasie-instrument, maar kan ook

benadeel wanneer dit verkeerdelik aangewend word. Punt twee handel dus-aanbieding, deur wenke te gee en moontlike slaggate

4.2.1 Teks

brokkie inligting moontlik op elke skyfie, want hulle is te lui om dit alles te onthou. Die aflees van skyfies sal

gehoor te verveel en hulle selfs dalk aan die slaap sus. Hoekom luister na aanbieding as dit van die skyfie afgelees kan word? Meer teks beteken ook kleiner

teks minder leesbaar. So gaan die boodskapaarom is dit belangrik om nie groot blokke teks in

die belangrikste punte en wissel die ideeskyfies met fotoskyfieswoorde, tensy dit ʼn ingewikkelde konsep is en meer

grootte ten minste 28 of meer te maak dieselfde lettertipe deurlopend.

Skyfie 2oorgebruik van teks

skrif is ook te klein. Dit sal die gehoor verveel verloor.

Skyfie 2 is ʼn voorbeeld vanstel net ʼn idee en maak die aanbieder kommunikasie, nie die skyfie nie.

– PowerPoint-aanbieding

GOEIE

AANBIEDING kan ook ʼn kerk se beeld

handel dus oor die wenke te gee en moontlike slaggate

skyfie, want hulle is Die aflees van skyfies sal ongetwyfeld die

Hoekom luister na ʼn Meer teks beteken ook kleiner die boodskap tussen onnodige

blokke teks in die aanbieding te

ideeskyfies met fotoskyfies ingewikkelde konsep is en meer

te maak en gebruik

Skyfie 2an die regte hoeveelheid teks. Dit die aanbieder die hoofvorm van

nie die skyfie nie.

Page 6: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

7

4.2.2Koeëlpunte

Te veel koeëlpunte kan aandag van verminder, so merk slegs belangrike puntekoeëlpunte, moenie verskillende soorte gebruik nie, kies een en hou daarby. moontlik, moenie enigsins koeëlpunte gebruik nie, aparte skyfie.

Corporate Bullets

One really amazing fact you never knew Another amazing fact you might know about A third fact you knew, but didn’t realize was relevant And of course, a fourth fact that needs to be stated and remember it unless it’s on the slide

Skyfie 1 Skyfie 2Skyfie 1 het te veel koeëlpunte en sal die Gebruik minder koeëlpunte of net vir ʼn idee of sin op skyfie.

Skep grafika (soos tabelle en kaarte) wanneer dit toepaslik is.

Skyfie 1 Die inligting op die grafieke in skyfie 1 is oorweldigend die gehoor se aandag mag dwaal. Hou diegrafieke tot ʼn minimum.

4.7.2 Koeëlpunte

GKSA

2Koeëlpunte Te veel koeëlpunte kan aandag van die boodskap aflei en die impak daarvan

erk slegs belangrike punte. Wees ook konsekwent in keuse van die koeëlpunte, moenie verskillende soorte gebruik nie, kies een en hou daarby.

koeëlpunte gebruik nie, maar plaas elke sin of idee

One really amazing fact you never

Another amazing fact you might

A third fact you knew, but didn’t

And of course, a fourth fact that you’ll never

remember it unless it’s on the slide

Skyfie 1 Skyfie 2die gehoor verveel.

idee of sin op ʼn Skyfie 2 gebruik koeëlpuntwees as die skyfie net ʼn ideekoeëlpunte nie vermy word nie.

4.2.3 Grafieke

Skep grafika (soos tabelle en kaarte) wanneer dit toepaslik is.

Skyfie 1 Skyfie 2Die inligting op die grafieke in skyfie 1 is oorweldigend en

se aandag mag dwaal. Hou die inligting op Skyfie 2 gebruik twee sirkeldiagrammespaarsamige gebruik van inligting wat sal vestig.

4.7.2 Koeëlpunte

– PowerPoint-aanbieding

en die impak daarvan Wees ook konsekwent in keuse van die

koeëlpunte, moenie verskillende soorte gebruik nie, kies een en hou daarby. Indien elke sin of idee op ʼn

Skyfie 1 Skyfie 2 punte spaarsamig. Dit sou beter idee of sin vervat, maar soms kan

koeëlpunte nie vermy word nie.

twee sirkeldiagramme. Dit is die inligting wat die gehoor se aandag

Page 7: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

8 GKSA – PowerPoint-aanbieding

4.7.4 Clear

Kleurskema kan ʼn skyfievertoning professioneel of amateuragtig laat lyk. Die kleure moet by die identiteit van die kerk pas.

Kontrasterende agtergrondkleure mag dit moeilik maak om op die inligting te konsentreer. Vermy helder, bont kleure asook kleurblinde kombinasies soos rooi en groen of blou en geel. Donker teks op ʼn ligte agtergrond is die beste.

Beginner Motorcycles

• My personal favourite: the Suzuki Savage

• Light weight (~380lbs) • Adequate power

(650cc engine) • Low seat height fits

most riders

Skyfie 1 Skyfie 2 Die kleurskema van hierdie skyfie is heeltemal oneffektief. Die teks is deurmekaar en verdwyn in die agtergrond. Die kleurkombinasie werk ook nie. Neon kleure moet heeltemal vermy word.

Skyfie 2 gebruik ʼn agtergrond met wit teks wat baie beter vertoon. Die kleure komplimenteer mekaar ook..

4.2.5 Die gebruik van animasie

Animasie is wanneer effekte by ʼn skyfie gevoeg word, soos woorde wat een vir een op die bladsy “verskyn” of “vlieg”. Alhoewel dit ʼn lekker funksie van PowerPoint is, sal te veel daarvan die gehoor irriteer en veroorsaak dat hul belangstelling in die aanbieding en uiteindelik die boodskap verloor. Suksesvolle skyfie-animasie moet geoefen en getoets word. Hou die volgende oor animasieskyfies in gedagte:

- Hou skyfies eenvoudig! - Pas een oorgang- en een animasiestyl op alle skyfies toe. - Moenie tussen die style verander nie - ʼn enkele styl maak ʼn aanbieding

eenvormig. - “Besige” aanbiedings trek die gehoor se aandag van die inhoud af.

4.2.4 Kleur

Page 8: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

9 GKSA – PowerPoint-aanbieding

4.7.6 Wit spasie

ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê word, fokus. Witspasie is wanneer ʼn skyfie nie met inligting en foto’s oorlaai word nie. Witspasie impliseer dat oopruimtes op ʼn skyfie gelaat word sodat die gehoor se oë kan rus.

Skyfie 1 Skyfie 2Die inligting op skyfie 1 is oorweldigend en mag die gehoor se aandag verloor, a.g.v. die gebrek aan witspasie.

Hoewel die skyfie vol foto’s en inligting is, is daar genoeg witspasie dat die oë kan ontspan. Die die term witspasie beteken vrye ruimte en is in hierdie beeld swart.

4.2.8 Grafika

ʼn Skyfievertoning moet ʼn mate van grafika hê. Niks is meer vervelig as ʼn alles-teksskyfievertoning nie, maar kies die grafika versigtig. Maak seker die gebruik van grafieke en foto’s is gemotiveerd, dat hulle ʼn doel dien. Professionele kwaliteit beelde, eerder as snaakse illustrasies, sal die aanbieding laat uitstaan. Hou die volgende in gedagte by die gebruik van beelde:

- Gebruik prente, maar moenie toelaat dat hulle die aanbieding oorneem nie. - Hou skyfies eenvoudig sodat die gehoor se aandag nie van die inhoud af

weggelei word nie. - Te veel foto’s maak ʼn aanbieding moeilik om te stoor, 1 of 2 foto’s per

skyfie is waarskynlik genoeg. - Soos reeds gesê, gebruik eerder hoëkwaliteit foto’s as illustrasies.

4.2.6 Witspasie

Page 9: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

10 GKSA – PowerPoint-aanbieding

Skyfie 1 Skyfie 2Die beelde en illustrasies op dié beeld is oorweldigend en mag die gehoor se aandag van die boodskap weglei. Te veel beelde en illustrasies laat die aanbieding onprofessioneel voorkom.

Skyfie 2 gebruik net een grafiek en lyk baie meer professioneel. Die reghoekige blok en maklik leesbare teks skep ʼn gevoel van professionaliteit en klas.

Page 10: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

11

4.3.1 Iets kan verkeerd gaan, toets altyd 4.3.2 Hou altyd ʼn rugsteunkopie van 4.3.3 Wees voorbereid om die aanbieding te doen sonder die PowerPoint

professionele persone druk ALTYD blaadjies vir die publiek.4.3.4 Praat met die gehoor, nie die skyfies nie4.3.5 Moenie net lees wat op die bord staan nie

ʼn visuele aanbieding 4.3.6 Moenie verskoning vir 4.3.7 Laat tyd vir vrae en antwoorde.4.3.8 Maak seker die spelling is korrek

spelfoute sien nie. 4.3.9 Moenie te veel skyfies maak nie

daar deur die laaste 20 skyfies 4.3.10 Haal bronne op elke skyfie of aan die einde van 4.3.11 Hou dit eenvoudig! Dit is net

4.3 AANBIEDING

GKSA

Iets kan verkeerd gaan, toets altyd die aanbieding vooraf. rugsteunkopie van die aanbieding byderhand.

Wees voorbereid om die aanbieding te doen sonder die PowerPointprofessionele persone druk ALTYD blaadjies vir die publiek.

gehoor, nie die skyfies nie - kyk vir hulle! Moenie net lees wat op die bord staan nie, dit kan hulle self

aanbieding net as beginpunt. vir ʼn aanbieding se tekortkominge vra nieantwoorde.

die spelling is korrek! Niemand wil op

Moenie te veel skyfies maak nie, dit verhoed ʼn “skyfiedie laaste 20 skyfies gejaag word omdat die tyd verby is).

Haal bronne op elke skyfie of aan die einde van die aanbieding aan.Dit is net ʼn instrument!

4.3 AANBIEDING

– PowerPoint-aanbieding

aanbieding byderhand.

Wees voorbereid om die aanbieding te doen sonder die PowerPoint, professionele persone druk ALTYD blaadjies vir die publiek.

self doen. Gebruik

vra nie, gaan aan.

Niemand wil op ʼn voorlegging

ʼn “skyfiestormloop” (waar die tyd verby is).

aanbieding aan.

4.3 AANBIEDING

Page 11: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

10

4.4 Inhoud is beskikbaar in verskwaarbinne ʼn kerk funksioneer. Internet. Dit is ook belangrik om Gebruik slegs kopieregmateriaal wanneer toestemming

Alle Psalms en relevante lofprysingd.m.v. ʼn lisensie van die CCLI,ontvang hul ʼn CD met al die goedgekeurde liedjies op PowerPoint. die goedgekeurde liedere en relevante materiaal [email protected], gerig word.

Inhoud kan ʼn groot invloed op die geloofwaardigheid van moontlike inligting moet dus gebruik word. Mwat geen geloofwaardigheid het

GKSA

INHOUDverskeie plekke op die Internet asook in

kerk funksioneer. Let egter op kopieregwette met die gebruik van die Dit is ook belangrik om aan enige ander inligtingsbronne

Gebruik slegs kopieregmateriaal wanneer toestemming verkry is.

Psalms en relevante lofprysing- en aanbiddingmateriaal kan by Bybellisensie van die CCLI, verkry word. Nadat die kerk ʼn lisensie verkry

CD met al die goedgekeurde liedjies op PowerPoint. liedere en relevante materiaal kan aan Ds. J.L. van der Schyff

[email protected], gerig word.

invloed op die geloofwaardigheid van die aanbiedingmoet dus gebruik word. Moenie foto’s van Pixelat

wat geen geloofwaardigheid het, gebruik nie.

– PowerPoint-aanbieding

INHOUD asook in die gemeenskap

kopieregwette met die gebruik van die enige ander inligtingsbronne erkenning te gee.

en aanbiddingmateriaal kan by Bybel-Media, lisensie verkry het,

CD met al die goedgekeurde liedjies op PowerPoint. Enige vrae oor van der Schyff, op

aanbieding hê, die bes foto’s van Pixelate of bronne

Page 12: Handleiding 4 - gksa.org.za handleiding/Handleiding 4.pdf · 4.7.6 Wit spasie ʼn Skyfievertoning sonder enige witspasie sal die gehoor se gedagtes meer op die skyfie, as op wat gesê

10

PowerPoint kan van groot waardeSommige kerke gebruik dit om word PowerPoint gebruik om belangrike inligting oor die diens, gebeure of die kerk oor te dra.

Dit is belangrik om die riglyne sodoende te verseker dat die kerk seaanwending daarvan kan ʼn gehoor verveel en onprofessioneel voorkom.

Hou die bogenoemde in gedagte met gebruik van die template).

4.5 A

GKSA

waarde vir ʼn kerk wees, as dit strategies gebruik word. om die boodskap van die prediker oor te

word PowerPoint gebruik om belangrike inligting oor die diens, gebeure of die kerk

Dit is belangrik om die riglyne van ʼn goeie PowerPoint-aanbieding te volgdie kerk se beeld versterk word.

gehoor verveel en onprofessioneel voorkom.

Hou die bogenoemde in gedagte met die skep van ʼn PowerPoint-aanbieding

AFSLUITING

– PowerPoint-aanbieding

dit strategies gebruik word. die boodskap van die prediker oor te dra en in ander

word PowerPoint gebruik om belangrike inligting oor die diens, gebeure of die kerk

aanbieding te volg, om Ondoeltreffende

gehoor verveel en onprofessioneel voorkom.

aanbieding (of die

FSLUITING