GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2...

9
TEGNOLOGIE Eksterne Assessering Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9

Transcript of GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2...

Page 1: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

TEGNOLOGIE

Eksterne Assessering

Graad 9

2009

MEMORANDUM

� Tyd: 2 ure

� Punte: 80/2=40

� No. Bladsye: 9

Page 2: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

2

Bladsy No

Vraag

Punte

Aktiwiteit

Bl 4 Vraag: 1 05 Vooroordeel

Bl 4 Vraag: 1.1 02

Bl 4 Vraag: 1.2 03

Bl 4 Vraag : 2 15 Ondersoek: Koste

Bl 4 Vraag : 2.1 09

Bl 4 Vraag :2.2 06

Bl 4 Vraag 3 20 Prosessering

Bl 4 Vraags: 3.1 04

Bl 5 Vraag : 3.2 06

Bl 5 Vraag : 3.3 10

Bl 5 Vraag 4 21 Meganiese Stelsels

Bl 5 Vraag : 4:1 02

Bl 5 Vraag: 4:2 02

Bl 5 Vraag: 4:3 03

Bl 6 Vraag : 4:4 02

Bl 6 Vraag : 4:5 02

Bl 6 Vraag : 4:6 02

Bl 6 Vraag : 4:7 08

05 Strukture

Bl 7 Vraag: 5:1 03

Bl 7 Vraag: 5:2 02

Bl 8 Vraag 6 07 Elektrisiteit

Bl 8 Vraag 6:1 06

Bl 8 Vraags 6:2 01

Bl 9 Vraag 7 07 Kommunikasie Grafies

Bl 9 Vraag: 7:1 07

Totale Punte 80 Punte

Page 3: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

3

Leeruitkomste en Assesseringstandaarde geteiken in hierdie Formele Assesseringtaak word in die tabel hieronder gegee: Vraag 1 Leeruitkoms Assesseringstandaard

Druk ‘n opinie uit wat verduidelik hoe sekere groepe van die gemeenskap voorgetrek of benadeel mag word deur die verskaffing van tegnologiese produkte.

LU3

Verskaf getuienis wat besonderhede van opinies gee, gerugsteun deur feitlike getuienis oor vooroordeel (ras, geslag, ouderdom, toegang) om tegnologiese besluite te neem

Vraag 2 LU1 Ondersoek – analiseer bestaande produkte in verband met ‘n

geïdentifiseerde behoefte in terme van die koste

Vraag 3 LU1 Analiseer bestaande produkte in verband met ‘n geïdentifiseerde

geleentheid gebaseer op die Omgewing en Koste van vervaardiging LU3 Prosessering – Demonstreer kennis en begrip van hoe herwinbare

materiale hervervaardig kan word.

LU1 Maak – Vervaardigingvolgorde Kommunikeer – Stel idees voor deur gebruik van stelseldiagramme

LU2 Demonstreer kennis en begrip van hoe materiale geprosesseer kan word (bv. gevries, gedroog) om eienskappe te verander of te verbeter (lewensduur)

LU1 Kies moontlike oplossings gebaseer op welberedeneerde argumente in verband met spesifikasies, persoonlike opinies en ontwikkel ‘n gekose idee.

Vraag 4 LU2 Meganiese Stelsels & Beheer – Demonstreer kennis en begrip van hoe

meganiese stelsels (soos verbinde hefboomstelsels, hidroliese stelsels) ‘n meganiese voordeel gee.

LU2 Demonstreer kennis en begrip van die interaktiewe meganiese stelsels en substelsels – hidroliese stelsels

Vraag 5 LU2 Strukture – analise van die effek van verskillende laste en kennis van

struktuurkomponente – boë Vraag 6

LU1 Ontwerp – identifiseer die probleem gebaseer op al die ontwerpsleutelwoorde (doel, toegang, ouderdom, teikenmark, veiligheid, omgewing waar die produk gebruik gaan word)

LU3 Impak – Herken en identifiseer die impak van tegnologiese ontwikkelings op die kwaliteit van mense se lewens en op die omgewing waarin hulle woon en stel strategieë voor om enige ongewenste effekte te verminder.

LU2 Elektriese Stelsels & Beheer – hoe eenvoudige elektroniese kringe en toestelle gebruik word om ‘n uitset te lewer in reaksie op ‘n insetsein

Vraag 7 LU1 Kommunikeer – Stel idees voor deur die gebruik van formele tekentegnieke

in 3-D - indrukwekkende waardeverhoging van beduidende sketse (kleur, tekstuur, skadu)

Page 4: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

4

Vraag 1 1. Jou vader huur drie tydelike, ongeskoolde arbeiders om die area voor te berei waar die

trap en oprit gebou gaan word. Hulle sal almal dieselfde werk doen, nl. die terrein gelyk maak en fondasies grou. Een van die werkers is ‘n Suid-Afrikaner, een ‘n Malawiër met ‘n geldige werkspermit, en een is ‘n onwettige immigrant wat na Suid-Afrika gevlug het van Zimbabwe.

Jou vader besluit om die werkers soos volg te betaal: Suid-Afrikaner: R80.00 Malawiër: R50.00 Zimbabwiër: R30.00

1.1. Hoekom het jou vader besluit om die werkers so te betaal? Want hy is bevooroordeeld / onbillik / opportunis / amoreel / oneerlik �������� 2

1.2. Wat is jou opinie van hierdie diskriminasie? Gee redes vir jou standpunt. Nie beïndruk / vies / afkeurend ���� Nie volgens die gees van ons konstitusie / buit benadeelde mense uit �������� 3

Vraag 2

‘n Verdeelmuur word gebou in die vertrek wat vir jou ouma verander word. Hier is ‘n lys van die boumateriaal en pryse: 2.1 Bereken die totale koste van die materiale [9] ITEM DOEL EENHEIDSPRYS KOSTE Sement Fondasies (1 sak), Baksteenmuur (½ sak)

���� R70 per sak 105.00

Gruis Fondasies: ½ m3 benodig ���� R300 per m3 150.00 Riviersand Fondasies: 1m3 benodig ���� R350 per m3 350.00 Bakstene Enkel baksteenmuur 3m lank, 2m hoog, 55

stene/m2 ������������ R2.50 elk 990.00

Putsand Vir baksteenmuur: ¾ m3 benodig ���� R400 per m3 300.00 Pleistersand Vir baksteenmuur: ½ m3 benodig ���� R600 per m3 300.00

���� TOTALE MATERIAALKOSTE 2195.00

Hier is ‘n lys van gehuurde werkers en lone betaal: 2.2 Bereken die totale loonrekening [4] WERKER HOEVEELHEID DAE GEWERK DAAGLIKSE LOON KOSTE Tydelik 4 Dae ���� R80.00 320.00 Messelaar 2 Dae ���� R220.00 440.00

Pleisteraar 1 Dag ���� R250.00 250.00 ���� TOTALE LOONREKENING 1010.00

[2][15] Wat is die koste om die verdeelmuur te bou? �������� R 3205.00

Vraag 3

3.1 Die produksie van aluminium gebruik enorme hoeveelhede elektrisiteit. Gee TWEE geldige redes hoekom dit sin maak om aluminium koeldrankblikkies te herwin: [4]

Dit sal groot hoeveelhede elektrisiteit bespaar...................................ens Fondse kan ingesamel word vir die skool / liefdadigheid / kos.........ens

Dit sal besoedeling verminder...............................................................ens

�������� enige ��������

[Spaar eleltrisiteit OF samel fondse in OF verminder besoedeling ....... twee temas (maksimum van 2 Punte per tema)]

Page 5: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

5

3.2 Wanneer plastiek soos HD-PE herwin word, gaan dit deur die volgende

opeenvolgende gebeure: Kolleksie, vervoer na ‘n herwinnaar, opbreking in kleiner stukkies (granulering), opsny in korrels (verkorreling), en verpakking vir herverkoop aan prosesseringsaanlegte. Stel hierdie gebeure voor op die Stelseldiagram hieronder: [6]

3.3 Voedsel kan gepreserveer word deur ‘n verskeidenheid metodes. Gebruik die tabel

hieronder om geskikte metodes te identifiseer om die gegewe voedselsoorte te preserveer. Plaas ‘n regmerk in die blok of blokke wat geskikte preserveringstegnieke vir die gegewe voedsel is. [½ each = 10]

Voedsel Vries Droging Inmaak Pekel Insouting Beesvleis ���� ���� ���� ���� ����

Skaapvleis ���� ���� Druiwe ���� Tamaties ���� ���� Uie ���� ���� ���� Morog / Spinasie ���� ���� Vis ���� ���� ���� ���� ����

Vraag 4 4.1 Identifiseer die klas hefboom wat gebruik word in die illustrasie hieronder Dit is ‘n TWEEDE KLAS hefboom �������� 2

4.2 Verklaar of dit vir jou ‘n meganiese voordeel of meganiese nadeel gee Dit gee die werker ‘n MEGANIESE VOORDEEL �������� 2

4.3 Op die tekening, merk die posisies van die steunpunt, die las en die krag deur die letter S, L en K te gebruik [3]

Die tekening wys ‘n werker wat ‘n swaar betonblok met die hulp van ‘n hefboom oplig

Inset: gebreekte of

stukkende plastiek

items (bv. kratte)

word versamel ���� en

na herwinnings-

aanlegte ����gebring

Proses: Die items

word in kleiner

stukke gebreek����

(granulasie) en in

korreltjies gesny����

(verkorreling)

Uitset: Korrels word

in sakke gesit���� en

aan prosesserings-

aanlegte verkoop en

nuwe plastiekitems

gemaak����

Page 6: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

6

4.4 Identifiseer die klas hefboom in die illustrasie hieronder Dit is ‘n EERSTE KLAS hefboom �������� 2

4.5 Verklaar of dit vir jou ‘n meganiese voordeel of meganiese nadeel gee Dit gee die werker ‘n MEGANIESE NADEEL in hierdie geval �������� 2

4.6 Watter kind het die meganiese voordeel in hierdie illustrasie? [2] Kies uit die gegewe moontlikhede hieronder: Maak ‘n X in die gegewe spasie

4.7 Zinzi het twee inspuitings gekoppel om ‘n model van ‘n hidroliese stelsel te maak. Inspuiting B het vier keer meer die deursnit area van Inspuiting A. [6]

Die ouer kind Die jonger kind Geen van die kinders X

2

As A die hoofsilinder is en B is die slaafsilinder, watter krag sal by B ervaar word as ‘n krag van 50N toegepas word op die suier in silinder A? Skryf jou antwoord in die spasie.

200N ��������

As suier A ‘n totale afstand van 8cm beweeg, hoe ver sal suier B beweeg?

2cm ��������

As 3ml water uit silinder A geforseer word, hoeveel water sal in silinder B ingaan?

3ml ��������

Zinzi het as gevolg van nalatigheid ‘n lugblasie in haar hidroliesestelsel laat inkom. [2] Watter effek sal die teenwoordigheid van hierdie lugblasie hê op die hoeveelheid krag wat deur die water van A na B oorgedra word? Plaas ‘n kruisie in die spasie langs jou keuse Die krag sal minimaal verhoog Die krag minimaal verminder X �������� Die krag sal dieselfde bly

A B

Page 7: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

7

Vraag 5 Die prentjies regs wys twee beroemde strukture in Parys, Frankryk. Links is die Arc de Triomphe, gebou deur Napoleon en regs is die Eiffeltoring, gebou deur Gustaff Eiffel. Beide strukture gebruik die boog vir sterkte en stabiliteit. Boë word gevind in geboue, meubels, damwalle, ens. Hier is foto’s van BOOGBRÛE oor riviere en valleie in die Suid-Kaap.

Links is ‘n ou brug wat na jare steeds gebruik word. Onder is ‘n foto van die Bloukransbrug – plek van die hoogste bungee-sprong in die wêreld.

Die boog word gevind in strukture regoor die wêreld. Jy sit heel moontlik op ‘n skoolstoel wat ‘n boog gebruik om jou gewig te dra.

5.1 Teken ‘n netjiese skets van die Bloukrans boogbrug in die spasie hieronder. Op jou skets, teken pyle wat aantoon hoe die gewig van die pad en die verkeer deur die boog versprei word. [3] 5.2 Kyk na die foto’s van die twee boogbrûe. Identifiseer die tipes laste wat hierdie brûe dra: __statiese____ laste [1]

en

___dinamiese___ laste [1]

Page 8: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

8

Vraag 6 Elektrisiteit Ontwerpprobleem:

Jou ouma het in die huisvesting ingetrek wat verander is vir haar deur jou vader. Sy is baie bly, want sy kan maklik in die woonstel rondbeweeg in haar rolstoel. Maar, omdat sy ouer word, moet sy soms om hulp vra as sy nie iets vir haarself kan doen nie of as sy siek voel. Jou vader besluit toe om ‘n elektriese klokkie te installeer sodat sy kan aandag trek as sy hulp benodig. Sy vra jou vader om twee noodknoppies te installer sodat sy die naaste een in ‘n noodgeval kan druk. Jou vader kan nie dink hoe om dit te doen nie en vra jou om die kring te ontwerp, want hy weet dat jy dit in Tegnologie moes gedoen het.

6.1 Teken die kringdiagram met die volgende komponente:

‘n 6V serie battery; een gonser, twee drukknoppies [een vir die kombuis; een vir die slaapkamer]. [6] [6] 6.2 State whether this is an AND GATE or an OR GATE.

BAO

MEMO

6.1 Kringdiagram: ���� vir komponente en �������� vir skakelare in parallel gekoppel

6.2 Dit is ‘n “OF hek” ���� want jy kan die deurgonser van die kombuis OF die slaapkamer beheer [1]

Page 9: GTA 2009 Afdeling B Memorandum - Western Cape · 2019. 9. 23. · Graad 9 2009 MEMORANDUM Tyd: 2 ure Punte: 80/2=40 No. Bladsye: 9 . 2 Bladsy No Vraag Punte ... ontwerpsleutelwoorde

9

Vraag 7 Grafiese Kommunikasie:

7.1 Perspektieftekeninge kan geteken word met enkel of dubbel verdwynpunt style. Gebruik die boonste tekening as ‘n riglyn en teken die gebou oor en toon die sleutelkenmerke deur van dubbel verdwynpunt perspektiewe gebruik te maak. Gebruik die gedeeltelik voltooide tekening hieronder as beginpunt en teken die buite-aansig oor deur dubbel VP perspektief te gebruik – versterk jou tekening met kleur, tekstuur en skadu. [7]

Die sleutelpunte om te assesseer is: • Konstruksielyne moet tot by die verdwynpunte gaan – begin by die linker voorste hoek. • Alle vertikale lyne moet vertikaal wees (90o met die horison) – die mees algemene fout in

perspektieftekeninge is om die vertikale lyne verkeerd te teken. • ‘n poging moet aangewend word om tekstuur en kleur te gebruik, bv. rooi dak, houtfassieborde,

bakstene op trappe OF voorste muur, glipvrye oppervlak op opgang en trappe. • Vir volpunte moet al die aspekte ingesluit wees.

TOTAAL : 80 PUNTE