Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om...

6
Bergsig Boodskap 9 September 2018 9 Sept: Oupa- en Oumadag Glow Kidz, Kerkraadbevestiging 11 Sept: Doopkategese 15 Sept: Betesda- mark 16 Sept: Uitstuursondag 18 Sept: Damesaand 25 Sept: Nuwe lidmaatfunksie 27 Sept: Seniors uitstappie 28 Sept: Skole sluit 29 Sept: Betesda- mark 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz diens (Saal) Poppekas 18:00 @6 Diens Arno Mattheus Deuroffer: CAD 16 September 2018, UITSTUUR- SONDAG, VELDTOG: DEEL JESUS,BEDIENING AAN JODE Handelinge 1:8 Deel die lewe van Jesus T.s.v. uitdagings oor 137 jaar is ons doel om steeds n meetbare verskil in die le- wens van blindes te maak. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Oupa- & Oumadag Glow Kidz diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 @6 Aanddiens Bea Pretorius Deuroffer: Instituut vir Blindes 9 September 2018, VELDTOG: DEEL JESUS, MELAATSESONDAG, TOERUSTINGSONDAG In 1 Kor 3:6 Lees ons Pau- lus het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei.Ons is medewerkers in diens van God. Ons moet sensitief en gehoorsaam wees aan die leiding van die Heilige Gees. Vervul die rol wat jy moet speel. As die Heilige Gees jou lei om Jesus se oor, hande of voete in n gegewe situasie te wees, moenie sy mond probeer wees nie. Luister, gee om en help. As jy die mond moet wees, wees dit en moenie probeer om dan weer die hand se werk te doen nie. Skryf jou storie - geloofsreis neer. Begin dalk met Jesus het my lewe ver- rander en ek sal hom ewig dankbaar wees daarvoor of Ek het my sorge in alkohol verdrink, maar of Ek het baie van Je- sus geweet, maar Hom nooit persoonlik geken nie. Mag jy beleef hoe die Heilige Gees vir jou die sensitiwiteit gee om te onderskei wanneer om te praat, die wysheid gee wat om te sê en die vry- moedigheid om soos in Handeling 1:8 belowe word, dit met krag en met salwing te doen. Die pamflet wat jy vandag by die deur ontvang het, deel God se storie met jou sodat jy kan weet wat om vir ander mense te sê nadat jy n konneksie met hulle gevorm het wat ruimte bied om oor te gaan tot die stap om meer van God vir hulle te vertel. Dit is dikwels moeilik om die finale brug te bou soos om iemand te vra of hulle God wil aanneem, maar dink vanuit jou konteks hoe jy dit sal doen. Oefen jou woorde selfs in en bid vir Hand 1:8. In ons land het ons meer as ooit dit nodig dat ons identiteit in Christus se vingerafdrukke sigbaar word. Dit begin by jou en my en die uitleef van Jesus se storie van liefde oral waar ons leef. Deel die lewe van Jesus Het jy al n reënboogroos gesien? Of die eks- periment self gedoen om een te maak? Dit gaan moeite verg, maar die eindresultaat gaan beslis reaksie uitlok. Ons Christenskap identiteit is ook so Dit kan mooiwees, dit kan reaksie uit- lok as ons die Jesus-storie met ander deel vanuit ons eie leefruimte en storie. Ons storie (gesetel in Jesus se storie) kan selfs kleur aan hul lewe gee, hoop, nuwe lewe, n ewige lewe.

Transcript of Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om...

Page 1: Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Hy is

Bergsig Boodskap 9 September 2018

9 Sept: Oupa- en Oumadag

Glow Kidz, Kerkraadbevestiging

11 Sept: Doopkategese

15 Sept: Betesda-mark

16 Sept: Uitstuursondag

18 Sept: Damesaand

25 Sept: Nuwe lidmaatfunksie

27 Sept: Seniors uitstappie

28 Sept: Skole sluit

29 Sept: Betesda-mark

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz diens (Saal) Poppekas

18:00 @6 Diens

Arno Mattheus

Deuroffer: CAD

16 September 2018, UITSTUUR-SONDAG, VELDTOG: DEEL JESUS,BEDIENING AAN JODE

Handelinge 1:8 Deel die lewe van Jesus

T.s.v. uitdagings oor 137 jaar is ons doel om steeds ’n meetbare verskil in die le-wens van blindes te maak.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Oupa- & Oumadag

Glow Kidz diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 @6 Aanddiens Bea Pretorius

Deuroffer: Instituut vir Blindes

9 September 2018, VELDTOG: DEEL JESUS, MELAATSESONDAG, TOERUSTINGSONDAG

In 1 Kor 3:6 Lees ons Pau-

lus het geplant, Apollos

het natgegooi, maar dit is

God wat laat groei.”

Ons is medewerkers in

diens van God. Ons moet

sensitief en gehoorsaam

wees aan die leiding van

die Heilige Gees. Vervul

die rol wat jy moet speel.

As die Heilige Gees jou lei

om Jesus se oor, hande of

voete in ‘n gegewe

situasie te wees, moenie

sy mond probeer wees

nie. Luister, gee om en

help. As jy die mond moet

wees, wees dit en moenie

probeer om dan weer die

hand se werk te doen nie.

Skryf jou storie -

geloofsreis neer.

Begin dalk met …

Jesus het my lewe ver-

rander en ek sal hom ewig

dankbaar wees daarvoor

… of … Ek het my sorge

in alkohol verdrink, maar

… of Ek het baie van Je-

sus geweet, maar Hom

nooit persoonlik geken nie.

Mag jy beleef hoe die

Heilige Gees vir jou die

sensitiwiteit gee om te

onderskei wanneer om te

praat, die wysheid gee wat

om te sê en die vry-

moedigheid om soos in

Handeling 1:8 belowe

word, dit met krag en met

salwing te doen.

Die pamflet wat jy vandag

by die deur ontvang het,

deel God se storie met jou

sodat jy kan weet wat om

vir ander mense te sê

nadat jy ’n konneksie met

hulle gevorm het wat

ruimte bied om oor te

gaan tot die stap om meer

van God vir hulle te vertel.

Dit is dikwels moeilik om

die finale brug te bou soos

om iemand te vra of hulle

God wil aanneem, maar

dink vanuit jou konteks

hoe jy dit sal doen. Oefen

jou woorde selfs in en bid

vir Hand 1:8.

In ons land het ons meer

as ooit dit nodig dat ons

identiteit in Christus se

vingerafdrukke sigbaar

word. Dit begin by jou en

my en die uitleef van

Jesus se storie van

liefde oral waar ons leef.

Deel die lewe van Jesus Het jy al ’n reënboogroos gesien? Of die eks-

periment self gedoen om een te maak? Dit

gaan moeite verg, maar die eindresultaat

gaan beslis reaksie uitlok.

Ons Christenskap identiteit is ook so …

Dit kan mooiwees, dit kan reaksie uit-

lok as ons die Jesus-storie met ander

deel vanuit ons eie leefruimte en storie.

Ons storie (gesetel in Jesus se storie)

kan selfs kleur aan hul lewe gee, hoop,

nuwe lewe, ’n ewige lewe.

Page 2: Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Hy is

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

ATTIE VAN WYK SKOOL

Twee van die Attie van Wyk spanlede se saailand het verskuif en ons benodig dus 3 vrouens wat vir ons elke Woensdag 9.15 – 10.00 sal kan kom help met ‘n Christe-like gebaseerde opbouende/

motiveringslessie vir die Graad 1, 4 en Graad 6 klasse by die skool.

Wanneer die Here hierdie taak op jou hart lê is jy wel-kom om vir Nelda Rousseau te kontak by [email protected] of per Whatsapp of skakel by 083 235 1400

Durbanville Kinderhuis Golfdag

Dis weer daardie tyd van die jaar om met u gholf-talente ’n goeie daad of twee te doen vir die kinders by die Dur-banville Kinderhuis deur ’n vierbal te bespreek, ’n bof of setperk te borg of ’n finansiële donasie te maak. Ons nooi u graag uit om ons Jaarlikse Gholfdag te ondersteun op Vrydag 2 November 2018 by die Durban-ville Gholfbaan. Borg asb. 'n vierbal teen R4,000-00 of 'n nat gat teen R 2,000-00. 'n Pryswennersete, asook geskenkpakkie maak deel uit van die vierbal. Kontak asseblief vir Angelina Snyman by [email protected] of 021 975 6822 om u vierbal te bespreek.

Lesotho besoek 28 Sept - 6 Okt

DIE UITREIK IS GEKANSELLEER WEENS ’N GE-BREK AAN BELANGSTELLING.

Bergsig ondersteun die Semonkong Children’s Centre in Lesotho sedert Nov 2017. Fondse van Bergsig af het gehelp om geboue op te knap, ’n groentetuin aan te lê ens. Lees meer hieroor in die GGO brosjure.

Die Magdalenahuis kort dringend skenkings van nie-bederfbare kos.

Gee asb. by die kerkkantoor af en merk vir Magdalenahuis.

Om meer uit te vind oor die projek lees gerus in die GGO brosjure daaroor.

Sopprojek

Projek kort dringend leë 2 liter-roomyshouers of

1 liter-jogurthouers. Lewer skoon af by kerkkantoor

asseblief.

Hoe dien ons?

Oral opgeplak in die kerk sien jul plakkate van ons

uitreikprojekte naby en ver sowel as ons vennote.

Langsaan is ons projekleiers, se kontakbesonder-

hede om dit maklik te maak vir die wat nog nie ’n

bedieningsveld het nie. So kan jy deel raak van

DIEN en VERHOUDINGS BOU en help om die

Evangelie te verkondig.

DONASIES AAN UITREIKE KAN OP VERSKILLENDE MANIERE GESKIED

Kontant inbetaling by die kerk, noem die spesifieke projek asb.

Elektroniese inbetaling.

Merk dit vir ‘n spesifieke projek.

Merk dit GGO vir ’n spesifieke projek, bv. GGO: Menges Duitsland

Merk dit net vir GGO (die GGO komitee sal dit dan met verdeling inbetaal by projekte waar die nood die grootste is)

Indien u die woorde “waar nodig” sou gebruik en dit is bedoel vir die GGO projek – dui dan steeds baie duidelik aan GGO in die verwysingsblokkie.

Deel Jesus OMGEE-uitdaging

Deel van ons OMGEE UITREIKuitdaging is dat lidmate, gesinne, klein-groepe of individue tydens die Deel Jesus Preekreeks hulle betrokkenheid by ʼn Bergsig-Projek of gemeen-skapsprojek bevestig en tydens die vierde kwartaal ons OMHELSING-tema uitleef deur spesifiek die projekleiers en projek-spanne te ondersteun en in deernis te omhels, veral met die aanloop na Kers-fees en behoeftes wat pro-jekte mag hê in die tyd.

Inligting oor die verskillen-de projekte en hulle be-hoeftes verskyn in die GGO brosjure, op die plak-kate soos opgeplak in die kerksentrum asook op die webblad.

Kleingroepe gaan ingedeel word by Bergsig se uitreikprojekte as deel van

die kleingroep-uitreik se gebedstrategie.

Stuur asseblief vir ons foto’s en getuienisse van julle betrokkenheid by die projekte na [email protected]

Teen 16 September wil ons graag ʼn lys in die eredienste aan die ge-meente wys van indi-vidue, gesinne en kleingroepe wat die uitdaging aanvaar het en bevestig het dat hulle tydens die vierde kwartaal Jesus se liefdevolle omhelsing aan projekleiers of projek-spanne gaan uitleef.

Page 3: Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Hy is

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bergsig Vennote

NR VENNOOT KONTAK SEL. NR. E-POS-ADRES

1 Durbanville Kinderhuis Johanna Strauss 021 975 6822 [email protected]

2 Fisantekraal Centre for

Development Jane Gelderman 083 805 042 [email protected]

3 Hulp en Hoop Louise Kotze 071 157 7601 [email protected]

4 Mission Aviation

Fellowship Gert Uys 082 807 4455 [email protected]

5 INcontext International Eric Swanepoel 082 319 5153 [email protected]

6 High Way Ministries Pieter Zandberg 073 165 4690 [email protected]

7 Timothy Bible College in

Pakistan Schalk van Wyk 081 423 9418 [email protected]

8 Geopende Deure 011 888 9341 [email protected]

Uitreikprojekte op ons voorstoep

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS-ADRES

1 Attie van Wyk Laerskool Nelda Rousseau 083 235 1400 [email protected]

2 Love Unveiled Andre van der

Westhuizen 074 330 4431

3 Betesda-projek Hans Human 082 549 0518 [email protected]

4 Fisantekraal-buitedienste Wes van der Walt 084 657 1664 [email protected]

5 GGO Magdalena Knoet-

ze 083 557 6075 [email protected]

6 Golden Games Rahlene Uys 072 103 8852 [email protected]

7 House of Grace Leonette Burger 082 4405 662 [email protected]

8 Magdalena-huis Anneke Scholtz 083 462 1055 [email protected]

9 New Beginnings Jackie Thiart 074 151 0622 [email protected]

10 SAPD Anniel de Lange 083 963 2427 [email protected]

11 Vinkel- en Koljandermark Edna van Tonder 083 302 4838 [email protected]

12 Spes Bona-buitedienste Nelda Rosseau 083 235 1400 [email protected]

13 Welgegund-buitedienste Peter Montgomery 084 299 6697 [email protected]

14 Die Koffieman Oswald Opperman 079 108 9697 [email protected]

Uitreikprojekte oor grense heen

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS-ADRES

1 Thailand: Frontida Johann van Tonder 083 463 5050 [email protected]

2

Mosambiek:

Evangelisasie

Makwe-sending: Thiarts

Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]

3 Duitsland: Menges-gesin Christelle Bouwer 083 309 0625 [email protected]

4 Thailand:

Klasie en Ida van Heerden Gert Uys 082 807 4455 [email protected]

5 Istar Gateways Marguerite Mouton 083 631 4609 [email protected]

6 Lesotho:

Matlafatsa - llze Boersma Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]

7 Lesotho:

Semokong-kinderhuis Jaco van Vuuren 021 979 2225 [email protected]

8 Oekraïne:

Tokarchuk-gesin Pieter Anker 076 469 6079 [email protected]

DURBANVILLE-BERGSIG UITREIKBEDIENING PROJEKTELYS

Page 4: Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Hy is

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Hy is ’n voorbeeld van hoe ’n

Christen ’n impak kan maak in

ons land deur Bybelse beginsels

uit te leef. Sy lewe laat ons dink

aan die woorde van Matteus 5:

9 wat sê “Geseënd is die

vredemakers, want hulle sal

kinders van God genoem

word.”

Helena Fourie Vierlanden Villas 25, 083 718 5802 Man oorlede Troos en bemoediging

Christo Bezuidenhout Meerenbosch Huis 61 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Johan Marais Fairtrees 44, Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Danie Tolken St Lucia 6, 082 905 5995 Rugoperasie Bid vir geduld en sukses met

rehabilitasie

Johan Prins Hugenoot 28, 082 807 0843 Vader oorlede Troos en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Dr. Braam Hanekom (Die direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, NG Kerk ) het die af-gelope week in die nuus gesê: “Intussen hoewel die land se ekonomiese toestand tans nie goed lyk nie, moet Christene veral nou, hul geloof in God plaas.” Hy stel dit positief - “ons sal hier deurkom

met die regte geloofsperspektief en met die regte optrede.” Die twee gaan hand aan hand.

Dit is nie net van toepassing op ons ekonomie nie, maar oor die algemeen in ons wandel in S.A. Ons Christelike ka-

pasiteit moet uitgebrei word sodat die Christelike invloed wyer kan strek. Luister ook Sondae 12:00 die program:

Voetspoor op Radio Tygerberg 104FM - die program bring perspektief en hoop oor Suid-Afrika.

Page 5: Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Hy is

05:45 Vrydagoggende

Luister ook na getuienisse by

www.tgifcape.co.za

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

ISRAEL-TOER 2019 Ons is baie opgewonde om jou te nooi na Bergsig se

Israeltoer van 16 – 25 Maart 2019 gelei deur Ds Johan Els en Pastoor Rykie Steyn van Menorah Toere.

Ons gaan dit aanpak as ’n Geestelike Pelgrimstog en jy kry ‘n geleentheid om die plekke te sien waarvan ons

elke dag in die Bybel lees.

Die koste is R 33 100 (bereken op S1 = R15) en ’n deposito van R 3 000 is betaalbaar om jou

plek te verseker. Opskud, uit die 30 plekke is daar nog net 10 oor. Kontak gerus vir Ds Johan Els by 084 672

0626 of Esther Goosen by 076 183 4568 of [email protected] vir toerinligting.

Een van die belangrikste uitdagings op die reis van geloof is dat ons die be-ginsel van transformasie met die proses van geeste-like groei verwar. As Christene moet ons getransformeer word met 'n toenemende vermoë om 'n Christelike bewussyn te ontwikkel. Ons moet ontevrede wees om 'n lewe van geestelike kleinheid te leef. Net tevrede om weekliks ons "klein houers" te vul sonder enige begeerte om ons kapasiteit te verhoog. Ons moet lewens van uitgebreide vaardighede nastreef om soveel moont-lik van Christus te ontvang, te absorbeer en te leef. Wat ons absorbeer, sal uiteindelik ons uitset bepaal.

Hoe groter ons vermoë om intiem met Christus te wees, hoe meer sal ons die vermoë hê om Christus te weerspieël en die samelewing te beïnvloed. Die nuwe boek oor: Kapa-siteit (hiernaas gead-verteer) is te koop by IN-context International. Die boek spreek ons vermoë aan tot verhoogde kapa-siteit in Christus en om in ’n uitgebreide konteks ’n impak te maak. Dit is tyd om soos ’n brandpyl vir Christus die donker te verlig. Mag julle as ligdraers ge-seën word! Mag die God-delik pad wat julle stap geplavei wees met ge-nade. Mag julle Christelike vingerafdrukke en voetspore in die wêreld sigbaar wees vir al die generasies wat na ons kom.

Vandag bid ons vir die leierskap van Bergsig en veral

die nuut verkose Kerkraad wat bevestig word by die

Klassieke diens.

Ons bid dat die Kerkraad eensgesind sal wees in God

se liefde en Hom so sal verheerlik. Ons bid dat hul as

hegte groep saam sal groei om Bergsig te lei in ’n nuwe

era van kerk wees en leef.

Durbanville / Bergsig Seniorgroep Lede moet asb. kennis neem dat ons uitstappie na

Club Mykanos op Donderdag 27 September 2018

is.

Die afsnydatum vir lede wat nog wil saamgaan is

Vrydag 14 Sept 2018.

Die bus sal om 8:45 vanaf Bergsig Gemeente

vertrek.

Page 6: Bergsig Boodskap · 2018. 12. 5. · Bergsig Boodskap Bladsy 4 Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za Hy is

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551 Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00

Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 / [email protected] S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Padlangs Ouerskap-kursus - 22 - 24 Okt Communitas Stellenbosch

’n Nuwe tyd vra baie nuwe dinge, maar wat van ouerskap? Hoe hanteer jy selfoon en internet gebruik in ’n nuwe generasie?

Hoe beskerm jy jou kinders teen al die invloede in ’n tyd waar hulle toegang tot alles het?

Hoe gee jy nie net vir jou kinders goeie waardes nie, maar ook die vaardighede om die waardes toe te pas en uit te leef?

Maryke Fourie: 021 808 9050, [email protected] (Jeug en Familiebediening)