Agterblad Die Groot 5 Toernooi OSEANE V I C G€¦ · F r a n c i n a Cumpsty, Louisa Botha, Johna...

6
OSEANE DESIGN NUUS PRINT R H O U T G C O I V ORIGINALS Classic Kitchens and Furniture 68 Church Str. - Bredasdorp www.victorhugooriginals.oo.za 082 924 3093 [email protected] Pannie: 082 872 1619 Maretha: 082 447 9239 Struisbaai: 028 435 7121 Bredasdorp: 028 424 1924 Fax: 028 435 6938 Email: [email protected] Goodshed Street Bredasdorp Industrial Struis Crescent Struisbaai Industrial CALL FOR FREE QUOTE! Manufacturers of cement products Suppliers of clay bricks Corobrik Agent JANDRE WHITE VERWERS Vir enige iets anders kontak my GRATIS KWOTASIES • Kwaliteit werk • Persoonlike toesig • Afspuit van dakke • Vervang van dakskroewe • Verf van huise binne & buite • Epoxy vloere • Pool epoxy • Behandeling van houtwerke Sel: 084 512 4575 Struisbaai - Bredasdorp - Napier L’Agulhas - Suiderstrand - Arniston SUIDPUNT SEKURITEIT Industriële en kommersiële sekuriteit S.I.R.A. Reg: 0958863 Malvern Rylaan 11 - Struisbaai 24 uur Beheerkamer 028 435 6044 epos: [email protected] Vir al u sekuriteits behoeftes kontak: Frans Mariaan Faks 082 332 6155 082 332 6150 028 435 7050 OVERBERG EASY SKIP Pearly Beach, Napier, Bredasdorp, Arniston, Struisbaai, L’Agulhas, Suiderstrand Vir die verwydering van ENIGIETS, bourommel, tuinvullis ens. Skakel ons gerus vir ‘n kwotasie: Pannie 082 872 1619 of Maretha 082 447 9239 WE DROP, YOU FILL, WE COLLECT! Agterblad Fax: 028 435 7861 / Email: 2oceans.aluminium.co.za / Store 6, Struis Crescent, Struisbaai Industrial Area 6 Februarie 2019 | Prys: R6 Seewier Str. 6, Struisbaai, Tel: 028 435 6454 | Pavilion Sentrum No 15, Bredasdorp, Tel: 028 425 1540 Gratis sonbril of leesbril met u nuwe bril! (Net geldig saam met ‘n nuwe raam en lense. Pakette uitgesluit) T&C’s apply. 082 338 8614 What’s New? Send us your story or news you would like to share! [email protected] | 076 909 0084 028 435 6095 076 909 0084 Cinneraria Straat 3, Struisbaai [email protected] The Novel: Feather- stream: February 1942. With the Nazis trium- phant in Europe, North Featherstream Africa and much of the USSR, control of the shipping lanes off the southernmost tip of Africa is an Allied imperative. At the urging of Prime Minister Jan Smuts, South Africa's parliament has narrowly voted to join the British war effort, but the country remains bitterly divided. Feisty university student Anna van der Vliet returns to her family farm near Cape Agulhas during the holidays. Noticing strange comings and goings in the area, she begins to suspect that her father, a prominent Member of Parliament, may be involved in a clandestine operation to aid the enemy. As a patriot, Anna feels compelled to inform the authorities, but what if this means betraying her family and lover? Drawing on extensive historical research, Featherstream is a unique tapestry of suspense, wartime intrigue and romance. Author Bio: Ian Sutherland graduated with an MA in Creative Writing from UCT in 2016. Featherstream is his debut novel, and two romantic thrillers are in advanced stages of production. He was recently shortlisted for the 2018 Short Sharp Stories Award and previously placed second and fourth in the annual SA Writers College short story competition. His work has appeared in publications as diverse as the Anthology of South African Short Stories and Engineering News. Originally qualifying as an engineer, Ian later earned an MBA from Columbia University and worked in management consulting and banking in New York and (Continues on pg. 9) ierdie toer- Hnooi van L'Agulhas Rolbal- klub is reeds vir etlike jare 'n in- stelling en word deur vyf lede van die klub geborg. Vanjaar was dit weer die dames Francina Cumpsty, Louisa Botha, Johna Giliomee, Iris Nel Die Groot 5 Toernooi Wenspan: Esmé, Fred en Mariaan en Corrie Smit wat dit goedgedink het om as borge op te tree. Die toernooi het op Woensdag, 23 Janua- rie, plaasgevind en 14 spanne van 3 lede per span het deelgeneem. Spanne is vooraf deur die keurkomitee ge- trek. Daar is twee wedstryde van 12 skofte elk gespeel met 'n teepouse tussenin. Louisa an haar span dames was verant- woordelik vir die ver- sterkings en aange- sien dit Lynette se verjaarsdag was, het sy heerlike sjokolade- koek verskaf. Baie dankie aan hierdie dames. Die kompetisie was sterk tussen die span- ne en aan die einde van die middag was dit die bedrewe span van Fred Matthee, Esmé van Reenen en Mariaan Fourie (wat in haar eerste toernooi gespeel het) wat bo uitgekom het. Welge- daan aan julle drie! In 'n verdienstelike twee- de posisie was dit Jantjies Giliomee, saam met Pat Wol- huter en Minnie Smith. Anthea Barnardo, Johna Giliomee en Stefan Byleveld her derde geëindig. Baie dankie aan Johna vir al die puik reëlings en die ver- werking van die punte saam met manlief Jantjies – ook aan almal wat kom deel- neem het, veral ons nuwe lede Mariaan en Vic Fourie, asook Dianne Swart. 'n Spesiale dankie aan ons vyf borge, want sonder julle sou daar nie 'n toernooi kon wees nie! Tweede plek: Pat, Minnie en Jantjies. Struisbaai Mall • Tel 028 435 7675 • [email protected] OSEANE DESIGN NUUS PRINT Kantoor: 028 435 6095 Sam: 076 909 0084 [email protected] ADVERTEER! en laat jou besigheid groei!

Transcript of Agterblad Die Groot 5 Toernooi OSEANE V I C G€¦ · F r a n c i n a Cumpsty, Louisa Botha, Johna...

OSEANEDESIGN NUUSPRINT

R HO UT GC OIV ORIGINALS

Classic Kitchensand Furniture

68 Church Str. - Bredasdorp

www.victorhugooriginals.oo.za

082 924 [email protected]

Pannie: 082 872 1619

Maretha: 082 447 9239

Struisbaai: 028 435 7121

Bredasdorp: 028 424 1924

Fax: 028 435 6938

Email: [email protected]

Goodshed StreetBredasdorp Industrial

Struis CrescentStruisbaai Industrial

CALL FOR FREE QUOTE!Manufacturers of cement products

Suppliers of clay bricksCorobrik Agent

JANDRE WHITE

VERWERS

Vir enige iets anders kontak my GRATIS

KWOTASIES

• Kwaliteit werk• Persoonlike toesig• Afspuit van dakke• Vervang van dakskroewe• Verf van huise binne & buite• Epoxy vloere• Pool epoxy• Behandeling van houtwerke

Sel: 084 512 4575Struisbaai - Bredasdorp - Napier

L’Agulhas - Suiderstrand - Arniston

SUIDPUNT SEKURITEITIndustriële en kommersiëlesekuriteitS.I.R.A. Reg: 0958863

Malvern Rylaan 11 - Struisbaai

24 uur Beheerkamer028 435 6044

epos: [email protected]

Vir al u sekuriteits behoeftes kontak:

FransMariaanFaks

082 332 6155082 332 6150028 435 7050

OVERBERG EASY SKIPPearly Beach, Napier, Bredasdorp, Arniston,

Struisbaai, L’Agulhas, Suiderstrand

Vir die verwydering van ENIGIETS,bourommel, tuinvullis ens.

Skakel ons gerus vir ‘n kwotasie:Pannie 082 872 1619 of Maretha 082 447 9239

WE DROP,YOU FILL,WE COLLECT!

Agterblad

Fax: 028 435 7861 / Email: 2oceans.aluminium.co.za / Store 6, Struis Crescent, Struisbaai Industrial Area

6 Februarie 2019 | Prys: R6

Seewier Str. 6, Struisbaai, Tel: 028 435 6454 | Pavilion Sentrum No 15, Bredasdorp, Tel: 028 425 1540

Gratis sonbril of leesbril met u nuwe bril!(Net geldig saam met ‘n nuwe raam en lense. Pakette uitgesluit) T&C’s apply.

082 338 8614

What’s New?Send us your story or news you would like to

[email protected] | 076 909 0084

028 435 6095 076 909 0084 Cinneraria Straat 3, [email protected]

The Novel: Feather-stream: February 1942. With the Nazis trium-phant in Europe, North

FeatherstreamAfrica and much of the USSR, control of the shipping lanes off the southernmost tip of Africa

is an Allied imperative. At the urging of Prime Minister Jan S m u t s , S o u t h A f r i c a ' s parliament has narrowly voted to join the British war effort, but the country remains bitterly d iv ided. Feisty univers i ty student Anna van der Vliet returns to her family farm near Cape Agulhas dur ing the holidays. Noticing strange comings and goings in the area, she begins to suspect that her father, a prominent Member of Parliament, may be involved in a clandestine operation to aid the enemy. As a patriot, Anna feels compe l l ed t o i n fo rm the authorities, but what if this means betraying her family and lover? Drawing on extensive

h i s to r i ca l resea rch , F e a t h e r s t r e a m i s a u n i q u e t a p e s t r y o f

s u s p e n s e , w a r t i m e intrigue and romance.A u t h o r B i o : I a n Sutherland graduated with an MA in Creative Writ ing from UCT in 2016. Featherstream is his debut novel, and two romantic thrillers are in advanced s tages o f p roduc t ion . He was recently shortlisted for the 2018 Short Sharp S t o r i e s A w a r d a n d previously placed second

and fourth in the annual SA Writers College short story competition. His work has appeared in publications as diverse as the Anthology of South African Short Stories and E n g i n e e r i n g N e w s . Originally qualifying as an engineer, Ian later earned an MBA from Columbia University and worked in management consulting and banking in New York and (Continues on pg. 9)

ierdie toer-Hn o o i v a n L'Agulhas Rolbal-klub is reeds vir etlike jare 'n in-stelling en word deur vyf lede van die klub geborg. Vanjaar was dit weer die dames F r a n c i n a Cumpsty, Louisa B o t h a , J o h n a Giliomee, Iris Nel

Die Groot 5 Toernooi

Wenspan: Esmé, Fred en Mariaanen Corrie Smit wat dit goedgedink het om as borge op te tree. Die toernooi het op Woensdag, 23 Janua-rie, plaasgevind en 14 spanne van 3 lede per span het deelgeneem. Spanne is vooraf deur die keurkomitee ge-trek. Daar is twee wedstryde van 12 skofte elk gespeel met 'n teepouse tussenin. Louisa an haar span dames was verant-

woordelik vir die ver-sterkings en aange-sien dit Lynette se verjaarsdag was, het sy heerlike sjokolade-koek verskaf. Baie dankie aan hierdie dames. Die kompetisie was sterk tussen die span-ne en aan die einde van die middag was dit die bedrewe span van Fred Matthee, Esmé v a n R e e n e n e n

Mariaan Fourie (wat in haar eerste toernooi gespeel het) wat bo uitgekom het. Welge-daan aan julle drie! In 'n verdienstelike twee-de posisie was dit Jant j ies Gi l iomee, saam met Pat Wol-huter en Minnie Smith. An thea Barnardo , Johna Giliomee en Stefan Byleveld her derde geëindig. Baie dankie aan Johna vir al die puik reëlings en die ver-werking van die punte saam met manl ief Jantjies – ook aan almal wat kom deel-neem het, veral ons nuwe lede Mariaan en Vic Four ie , asook D i a n n e S w a r t . ' n Spesiale dankie aan ons vyf borge, want sonder julle sou daar nie 'n toernooi kon wees nie!Tweede plek: Pat, Minnie en Jantjies.

Struisbaai Mall • Tel 028 435 7675 • [email protected]

OSEANEDESIGN NUUSPRINT

Kantoor: 028 435 6095 Sam: 076 909 0084

[email protected]

ADVERTEER! en laat jou

besigheid groei!

KERK INFORMASIE Daaglikse WoordDs Cornie vd Merwe - Tel:073 102 9585

10 Feb: 08:30 Agulhas 09:30 Struisbaai 17 Feb: 08:30 Agulhas 09:30 Struisbaai

NG Kerk Tel: 028 435 6789

VGK Struisbaai-NoordEredienste Sondae om 10h00

Kontak persoon:André Kotze 076 541 9433

South Point Interdenominational Church (Evangelical)D.R. Church Hall,

Cooper Street, L’AgulhasSunday Evenings 18:00Rev. Desmond Moore

076 191 4832A friendly English Church

where the Bible is preachedSuidpunt Christen

GemeenskapHoofweg Struisbaai

Oggenddienste 09h30E.A. Mentor -

Tel: 079 340 1785

A.G.S. van Suid-Afrika Struisbaai

Jy word vriendelik uitgenooi om ons dienste by te woon

op Struisbaai.Sondae 6 nm sal dienste by Suiderlig Dienssentrum in

Malvernrylaan gehou word. Pastoor Walters Joubert,

082 897 6065

Lighthouse MinistriesDienstye: Woensdagaande

19h00 - Lof en Gebedsfees, Sondagoggend 10h00

Eredienste o.l.v. Jannie en Wilma Brönner.

Almal welkom Jannie 082 961 6900Wilma 082 365 1306

/ 028 435 7457

Sewendedag Adventiste Groep

Rietdakkerkie Struisbaai - Sabbat 09h30 - 12h00

Seloma Gouws: 028 435 7695/ 072 5444933 of

Rolf Schubert: 028 482 1800Gereformeerde Kerk Agulhas

Eredienste: Sondae 10h00Nico du Plessis 082 572 4952Plantasiestraat - Bredasdorp

Koninkryk BedieningeEredienste: Sondae 18:00

Rolbalsaal L’Agulhas -Jetro Kruger 082 678 6266

Catholic ChurchBredasdorp (Meeting at All Saints, Anglican Church)

Mass 11.30 am 1st and 3rd Sundays of every month. 5.30 pm Tuesdays following the 2nd & 4th Sunday of every month.

Liturgy of the Word and Holy Communion from the Reserved Sacrament 11.30 am 2nd and 4th Sundays of

every month. Extra-ordinary Minister of Holy Communion.)F.R. Barry Matthews - 028 312 2988 - 081 567 6076

The Editor and Publisher cannot be held responsible for errors or any consequences arising from the use of information contained in this newspaper, the views and opinions expressed do not necessarily reflect those of the Editor.

Verjaarsdae

SkatkishoekieTel: 028 435 6095 • [email protected] jy van jou oortollige opgaargoed ontslae wil raak, adverteer in dié hoekie.

Dokter:

Hospitaal:

Ambulans:

028 435 7130 / 082 775 1575

028 424 1167

028 425 1157 / 10177

Polisie: 028 435 6440

Brandweer:

Munisipaliteit:

N.S.R.I.

028 425 1690

028 435 6538 / 028 425 5500

028 435 7777

AACL

082 712 8331

Animals: lost or foundLuv4Pets

071 676 5489076 672 0373

2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 112Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 2

Psalm 148 - “Koorsang by uitnemendheid!”

Alkoholiste AnoniemKontak Willie

082 332 8454 of

028 423 3338

aat ek aan die begin gou dit sê: LEk weet nie of ek koorsang baie waardeer nie – veral nie die tipe goed wat die Universiteitskore tans op TV sing nie – my “style” is bietjie agter. Maar op skool het selfs ek koor gesing – vandag kan ek eerlik wees en bely dit was nie omdat dit so lekker was of omdat ek so 'n ongelooflike stem gehad het nie – die koorouens het gereeld een of twee periodes in die week by ander vakke gevat om te oefen en dit verklaar my teenwoordigheid. Maar van die koorsang in die Psalm hou ek – ek hoor die verskillende stemme – ek sien die verskillende koorlede – ongelooflik, en hulle sing vir God ! Inderdaad: Koorsang by uitnemendheid! Onthou die Psalm is een van die laaste 5 hallelujas waarmee die Psalmboek toegemaak word: Na al die swaar en trane en droefheid, kom weer lofsange. En daarom is hierdie massakoor besig om die Here te loof en te prys. En kyk wie is die koorlede – miskien moet jy die Psalm gaan lees, want ek wys net 'n paar uit: Aarde en hemel, son en maan en sterre, seediere en weerlig en hael en wolke, stormwind en berge, vrugtebome, seders wildediere en vee, jongmanne en meisies en grysaards saam met die seuns – en werklik ook 'n seemonster en 'n wurm. Of almal die woorde geken het weet ek nie, maar almal het die melodie geken en geweet vir wie hulle dit sing en hoekom hulle dit sing. Die melodie was eenvoudig – dit was 'n melodie van lofprysing. En as ek so alleen loop en voel die begeerte om die Here te loof, dan sing ek ook en die melodie kom sommer vanself. Want dit word nie

aangehoor deur beoordelaars nie – dit word aangehoor deur God. En vir Hom maak dit net saak hoe die hart klop agter die melodie. Die woorde is eenvoudig: “Prys die Heer, loof die Heer!” Ek meen wat meer kan mens sê – hoe anders kan mens jou aanbidding en lof verwoord. Loof die Here is maar al manier. Hy hoor die hart daaragter. Hoekom die loflied gesing word is maar die ding waarom dit gaan: Omdat ek so ongelooflik dankbaar is teenoor die Here! “Ai Here, U is so goed en genadig vir my, U liefde het geen perke nie en daarom sing ek – sing ek saam met ander mense; sing ek saam met die diere in die veld; sing ek saam met elke blommetjie wat die gesig na die s o n d r a a i o m v i r U h u l dankbaarheid te wys! “Loof die Here, prys Sy Naam!” Vriende: Hierdie koor wat hier sing is 'n massakoor – dis al die b e w o n e r s v a n d i e a a r d e ! Ongelooflik groot en heilig en iets besonders. Die bewoners van die hele aarde se stemme klink op as loflied. Ek wens daardie dag sal ek d i t k a n h o o r. D i e m o o i s t e kooruitvoering ooit. Ek lees in Openbaring 21 hoe dit daardie dag gaan wees. Die nuwe hemel en aarde het aangebreek. Ek en jy is daar as nuwe mense. Hierdie berge om ons en die bome en blomme en diere is daar as nuwe wesens. En almal gaan voor die troon buig en die loflied sing: “Ere aan God, ere aan God, in die hoogste, in die hoogste…!” Hoor gou hier: Wie nie daar gaan wees nie, gaan uitmis op die grootste kooruitvoering ooit…! Maak seker jy is ook dee l van daard ie massakoor!

BenitoElectrical WorksElectrical Contrac�ng

Appliance Repair

Designer light fittings!

Certificate of compliance.Letter for all major

insurance companies.

071 471 [email protected]

Snake Removal & Rescue

083 973 2511

Southern Wildlife and Environmental Society

Follow us on Facebook, or email us at:

[email protected]

Animal rescue call out numbers –

083 973 2511 or 076 486 9996

TE KOOP

Health Tips: GlutathioneNature’s Voice Health Shop,

16B The Pavilion Shopping Centre, Bredasdorp

Tel: 076 670 2695 | Email: [email protected]

here is an amazing antioxidant that many Tpeople are deficient in and that can be easily depleted by our modern lifestyle. It's called Glutathione and it is the body's most potent detoxifying and antioxidant agent.What Is Glutathione?Glutathione is a compound involved as a coenzyme in oxidation reduction in cells. It is a tri-peptide derived from glutamic acid, cysteine, and glycine. Keeping yourself healthy, boosting your performance, preventing disease, and aging well all depend on keeping glutathione levels high. It is critical for immune function and controlling inflammation. It is the master detoxifier and the body's main antioxidant, protecting our cells and making our energy metabolism run well.Benefits of GlutathioneGlutathione has been extensively studied for its ability to slow aging, reduce the chance of degenerative disease, improve mental performance and more. It helps the body produce and recycle antioxidants, which is vital for maintaining cellular health. When it is depleted, this process is inhibited and free radicals can build up in the body. Additionally, it binds with harmful chemicals, heavy metals and other toxins in the body and carries them into the bile and the stool so they are excreted. It has been used for helping those with immune disorders, autism, digestive disorders like colitis, cardiovascular diseases and other problems. You can easily boost your Glutathione levels via supplementation from your nearest health shop or by eating more cruciferous vegetable like broccoli, brussel sprouts, cabbage, cauliflower, kale and collard greens.

06 Liezel Meyer06 Kimberly Stanly08 Malan Conradie08 Johna Giliomee10 Eloise Krige12 Strepies van Wyk15 Stefanie Potgieter

Februarie

TE KOOP

Samsung CLP-315 printer, R500.

Kontak 028 4356095

FREE RANGE EIERS 'n Tray van 30 gemeng large en xlarge R 48.00Skakel Amelia Streicher

Sel: 084 6033 571 of Whatsapp

Epos: amelia.streicher@gmail.

com

WINSKOOP! Struisbaai. Goed

Geleë erf in vinnig ontwikkelende gebied Plus goedgekeurde pragtige huisplan

(waarde ± R30 000) Prys slegs R289 000

Skakel eienaar065 613 8477

TE KOOP

Posisiebeskikbaar

FasiliteerdervirAfrikaansenEngelsHT&EAT

Graad4tot7

Aansoekewordingewagvir'nfasiliteerderbybogenoemdeskoolin

L'Agulhas.

Ondervindingomtefasiliteervirgraad4tot7is'nvereiste.

Asupassiekindersis,enu'nverskilwilmaakin'nkindselewe,wilons

graagvanuhoor.

Kleinklassies,eentoteenaandag.

Studentewatonderwysstudeerofin2019beginstudeeriswelkomom

aansoektedoen.

Afgetredeonderwysersisookwelkomomaansoektedoen.

KontakdieSkoolhoofby0721860349/(028)4356556

OSEANEDESIGN NUUSPRINT

Kantoor: 028 435 6095 | Sam: 076 909 0084 | [email protected]

ADVERTEER!

Mense benodig nie noodwendig vandag u dienste nie, maar môre is 'n nuwe dag.

en laat jou

besigheid groei!

15 Brandon (Smittie)18 Laurian Swart20 Evelene Meyer20 André Viljoen21 Bernadette Esterhuizen22 Regardt van der Nest

JANUARY 2019

NOTES

KalendersA3 & A4 beskikbaar!

A3 = R65 | A4 = R45

Kontak ons vandag om te bestel!028 435 6095

Change alone is

eternal, perpetual,

immortal.

- Arthur Schopenhauer

2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 32Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 10

Kitchens, Bedroom Cupboards, Flooring, Decks & General Carpentry

028 435 6131082 706 3412

www.tipofafricacreations.co.za

Skoonmaak van:

Persiese MatteMatteSitkamerstelleKar sitplekke

Lyk soos nuut! Droog in ‘n dag.

Gratis kwotasie in Struisbaai area

073 254 7700

Coastal Carpets

Plaaslike Vervaardigde ProdukteVensters • Deure

Shopfronts • Stortdeure • SpieëlsHoutvervanging • Balkonrelings

Aluminium Diefwering

Tel./Faks: 028 435 6050/Sel. 082 380 1061

[email protected]

Zoetie Nuus

Atlete van Zoetendal Akademie wat aan die Suidpunt Atletiekbyeenkoms by L'Agulhas Vaardigheidskool te Napier deelgeneem het op 25 Januarie 2019.Op die foto v.l.n.r. is: Agter: Leila Donald, Kayla Laubscher , Callum Wessels.Voor: Macnea-do Gabriel, Jaylin Gertse, Mary-Joy Smith.

As die getypoel se sluiers oop is en Zoetendal se kleintjies moet oefen vir die driekamp wat op Vrydag 8 Februarie gehou word, maak 'n boer 'n plan. Hier hardloop van die leerders deur die sproeier en kry hul sommer die geleentheid om nat en fiks te word!

Zoetendal Akademie Grondslagfase hardloop deur sproeiers

Zoetie Nuus Zoetie Nuus

• Gelamineerde vloere• Kombuis • Kamers • Kantore

Willem 072 181 5379 | [email protected]

Ingeboude kaste

Harderslot - Struisbaai / Kerkstraat 68 - Bredasdorp

• Viniel en Lamineer vloere

• Voorsien en installeer volvloermatte

• Alle soorte blindings en diens van blindings

• Gordyne

Steve Meyer 082 567 7729

Zoetie se Gr. R'e wat heerlike sandput-aktiwiteite doen.

Gr. R doen sandput-ak�witeite

Zoetendal Akademie Suidpunt Atle�ekbyeenkoms

Zoeties se Kleure Atletiek wat op 18

Januarie by Hoërskool Bredasdorp gehou is.

Huissport

Ronél van Struisbaai Tuisnywerheid oorhandig haar tweede skenking aan Seloma van Meals on Wheels.

MaintenanceProjek bestuur • Aanbouings

Algemene Verf werk • Loodgieter werkElektries • Grens muur konstruksie

André 082 440 1457 | [email protected]

AGULHAS | ARNISTON | STRUISBAAI | BREDASDORP | NAPIER

Overberg

We received these new boards to be put up while the oystercatchers are breeding. A sincere thanks to the following people Mr. Paul Swart, Heinrich Williams, Myburgh Breërs and Ralph for your assistance. It is really appreciated.

Oh my, oh my the scrap metal collectors has also hit Struisbaai. Over the past weekend all the metal droppers on which we mounted the oystercatcher boards were removed and stolen. Thank you to the thieves for leaving the boards behind. Sies man.

BRIEWEBRIEWE

The more anger towards the past you carry in your heart, the less capable you are of loving in the

present.- Barbara De Angelis

The difference between a successful person and others is not a lack of strength, not a lack of

knowledge, but rather in a lack of will.- Vince Lombardi

We ask kindly that people with dogs to please keep them on a leash when passing this area, the previous two chicks were both killed by dogs.

Shop where South Africa ShopsTel: 0284357129 - Hoofweg - Struisbaai

132 liter49

49400g99

14110g99

192 liters

99

4210’s99

9700g99

Clover Cheddar, Gouda or Tussers

6 48g99

7-10 Februarie

2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 4 2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 9

LOODGIETERSHoofweg 81 - Struisbaai

Alle loodgieters Konstruksieen instandhoudingswerk

*

* Geyser probleme, wasmasjien/skottelgoedwasserinstallasies

Op meeste versekeringloodgieters

Solar Geysers - Eskom geakkrediteerd

**

Sonkrag stelselsmet bystand virloadshedding

Tel: 028 435 7854Sel: 082 922 1378

24uur diens

GratisKwotasies

083 461 3260 [email protected]

• Enige klein werk in en om huis: Krane,

deure, slo�e, handvatsels, skaniere.

• Verf binne en buite

• Vensters was buite; geute skoonmaak

• Was van ma�e, blindings, motorsitplekke,

banke & stoele

Suidpunt Loodgieters

Cornelius Streicher

084 589 3218 / 084 569 2208

[email protected]

GEREGISTREERDE EN GELISENSIEERDE LOODGIETERS (PIRB)

7 dae beskikbaar

VIR ALLE LOODGIETER WERK

• maintenance • renovations • leak detection• drainage • construction • septic tanks

Overberg Area

VERSEKERINGSEISEWELKOM

Herstel en installering van geysers.

The Editor and Publisher cannot be held

responsible for errors or any

consequences arising from the use of

information contained in this newspaper,

the views and opinions expressed do not

necessarily reflect those of the Editor.

Stationery * Crafts * Wool * ToysDaily Newspapers * Magazines

Printing * Laminating * Fax * Email

Shop 5, Struisbaai Mall, Struisbaai 7285

Tel/Fax: 028 435 [email protected]

Draft TekendiensSACAP reg. no. T0173

Martin van der MerweProfessionele Argitekstegnoloog

Tel/Faks: 028 435 6344 Sel: 071 146 0009

Ocean View Weg 97Struisbaai

[email protected]

COURIER SERVICE

061 012 8604

Struisbaai to Cape Town & BackMonday | Wednesday | Friday - From R100

SKIP SERVICE

RECYCLING SERVICEMonday to Friday - FREE

Sand and Stone Deliveries between R200 and R400.

2 Ton Skip service from R300

Shepherd’s HoutwerkeVir hang van deure, afdakke, los kaste en enige ander houtwerke bel my gerus vir gratis kwotasie.

Jan Shepherd 082 328 2500

SpHStruisbaai Plant Hire

Ons verhuur alle boutoerusting en gereedskapWe hire out all building equipment and tools

Tel: 028 435 7711Sel: 083 283 5581

Hardeware: 028 435 6559

JANUARY 2019

NOTES

KalendersA3 & A4 beskikbaar!

A3 = R65 | A4 = R45

Kontak ons vandag om te bestel!028 435 6095

Geen werk te groot of te klein

Algemene Herstelwerk, Verf,en onderhoudswerk

GRATIS KWOTASIES

Skakel gerus: 082 461 7211Vir enige Geyser Probleme

(continues from pg.1) Sydney. Ian currently lives and works in Cape Town and – when not writing - enjoys traveling, surfing, cycling and dancing the tango. He has been visiting the Cape Agulhas region regularly for over 25 years and is deeply attached to its' people, landscape and history. To Purchase Featherstream: Print copies of Featherstream are available at the Arniston Hotel, Fiction & Fantasy in Bredasdorp, as well as all major bookstore chains countrywide. It can also be ordered from www.iansutherland.co.za or downloaded via Kindle.

Meneer, Munisipale Be-stuurder. Die inwoners van Struisbaai het vanoggend opgestaan met geen water in hul krane nie. Die oorsaak is 'n brekasie van 'n hoof toevoerpyp in Hoofweg oorkant d i e 55 Knots Restaurant. Soos uself sal besef skep so 'n situasie oneindige probleme vir diegene wat op pad is na hul werksplekke asook vir diegene wat hul kinders by die skool moet kry. Soos ek, is daar ook baie mense wat soggens stort of bad en dan nie in 'n posisie is om die dag met 'n skoon lyf kan begin nie. Ek het by die plaaslike munisipale kantoor navraag gedoen waarom die brekasie nie met stopkrane geïsoleer is sodat die hele dorp nie sonder water hoef te gaan nie. Meneer Ollewagen het my meegedeel dat hy alreeds die afgelope 5 jaar gereeld versoeke tot die Direkteur Tegniese Dienste rig dat 'n onderhoudspan beskikbaar gestel moet word om die nodige instandhouding op

BRIEWEBRIEWE

Onderbreking in watertoevoerdie kleppe te doen, maar dat sy versoeke tot nou toe op dowe ore geval het. Die plaaslike tegniese spanne is te klein om al die take wat aan hulle toegewys is na te k o m e n d e r h a l w e i s addisionele hulp nodig. Ek was destyds die S e k r e t a r i s v a n d i e voormal i ge S t ru isbaa i Plaaslike Raad en het met 'n k le in , maar gewi l l i ge , werkspan en 'n bekwame hoof van tegniese dienste 'n veel beter diens aan die gemeenskap gelewer as wat tans deur Kaap Agulhas aan die gemeenskap gelewer word. Dit is regtig nodig dat u en die Raad diep selfondersoek instel oor die situasie buite Bredasdorp want Bredas-dorp is nie die enigste dorp binne u regsgebied nie en is beslis op dieselfde diens-lewering geregtig is. Ek verneem graag watter stappe u gaan onderneem om 'n herhaling van hierdie situasie te voorkom.

Die uwe, Johan Kotze, 31 Januarie 2019

Bridge Results

We welcome players from Arniston, Napier and Bredasdorp and surrounding areas.

Every Tuesday afternoon from 1pm onwards.

Contact Wally on 0845573474 or Judy on 0834171919

22 January 20191st Zophia Mawby & Leona Mostert2nd Freda and François Van Niekerk

3rd Wally Wolhuter & Willie Meyer

29 January 20191st Wally Wolhuter & Willie Meyer

2nd Barbara Sowter & Jahn Summs3rd Grazyna Williams & Shirley Du Toit

Featherstream

It is with great sadness on Sunday morning that I learned of the passing of Josias Marthinus the wheelchair bound person, He was known throughout the community as the artist painting the shing boats in Struisbaai harbour also he was involve with the youth development and human rights of the Struisbaai community, we have lost one of our most emblematic and captivating gures today but we know it was all in God's plan. R.I.P Josias.

Your big

opportunity may

be where you are

right now.

- Napoleon Hill

At 04h20, Friday, 25th January, NSRI Station 30 Agulhas duty crew were activated following reports of a man overboard a Chukkie fishing boat (open fishing boat), off-shore, 2 nautical miles South of Arniston on the seaward side of Saxon Reef. The sea rescue craft Spirit of Agulhas was launched and on arrival on the scene an extensive search operation commenced for a 41 year old fisherman reported to have gone overboard the open fishing boat. Despite an extensive sea and shoreline search operation no sign of the missing fisherman has been found and Police and the Police Dive Unit are continuing an ongoing search operations and an investigation has been opened. Reinard Geldenhuys

Rest In Peace Josias

Fisherman missing

A society grows

great when old

men plant trees

whose shade they

know they shall

never sit in.

- Greek proverb

OSEANEDESIGN NUUSPRINT

DIAL A FRIDGERepairs done on your premisses

in wanted dead or aliveFridges, Freezers, Washing machines,

Tumble driers, Microwave ovens,Dishwashers, Stoves, Ovens

073 608 4652

2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 8 2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 5

Division of

• Electrical• Plumbing• Solar• Heat Pumps• Installations• Maintenance• Repairs

Roelof Gouws082 564 0858

Office 028 435 7142

SR FramingSR Framing

Struisbaai Crescent, Struisbaai Industrial

072 126 2829

Fotos • Skilderye • Spieëls Boksrame • Tapeserie

Puzzles ens.

072 126 2829

A se aktiviste het verlede week die strate in gevaar om so veel mense Dmoontlik tot by die registrasie punte te kry. DA se hoof aktivis sê dat dit 'n groot sukses was en dat die mense begin besef dat dit belangrik is om te stem. Die DA het ook in hulle poging om mense te registreer baie ander party ondersteuners verwelkom. Dit is net nog 'n bewys dat die DA 'n veelkleurige party is. Dankie aan die wyk 5 leiers onder begeleiding van raadslid voorsitter en uitvoerende Burgemeester Paul Swart. Nou vir die pad na Mei maand se verkiesing. #one team one nation

DA kry hulle reg vir verkiesing

MammaEarth

072 518 2000

Mobile Massage

Organic Body Products

ForeverGreen Gardens

ForeverGreen Gardens

Emmanuel082 649 5880

For all yourGarden

Services

Emmanuel082 649 5880

PROMOSIE PROMOSIE

Net by Struisbaai AquaBRIEWEBRIEWE

Ons het heelwat navraag gehad oor die Polisie band wat voor 'n huis in Minnetokka straat gespan was. Volgens 'n SOS lid was die polisie by die huis en hulle het ook die eienaar gekontak van die huis, niks was verkeerd nie. Hulle vermoed dit was die werk van kwajongens wat êrens die band gekry het.

Nie moord of inbraak,net kwajongens

eriek en Beda se gewilde en bekende hoender- en wildpasteie is nou Dalleenlik beskikbaar by Struisbaai Aqua. Daar is 'n verskeidenheid grootte pasteie, kom maak gerus by ons 'n draai.

100 x

CARDS

R230

200 x

CARDS

R400

500 x

CARDS

R575

300gsm

NEED BUSINESS

CARDS?CONTACT US TODAY

028 435 6095

NEED BUSINESS

CARDS?

rydag, 1 Februar ie, het Vleerders van Stru isbaai Primêr 'n Plakkie Run gehou met 'n ongewone doel – om dubbeltjies op die rugbyveld op te gryp en te verwyder. Die prys vir die klas wat die meeste dubbeltjies opgetel het, wen 'n roomys by die hawe. Daar is ook van die geleentheid gebruik gemaak om koek verkope te hou en was dit die ideale manier

Plakkie Run

om 'n suksesvolle dag af te eindig. Meer as 'n duisend dubbeltjies is tydens die saamloop opgegaar en word daar beoog om binnekort weer so geleentheid te hou.

2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 6 2Oseane Nuus - 6 Februarie 2019 - Bl: 7

Tip Top Plumbing & Handyman Services

Cell: 078 172 7630Gekwalifiseerde Loodgieter

NEW

Installasie van

Toilet Friend

P.O. Box 516 Struisbaai 7285 [email protected]

• Geysers & gebarste pype• Huis onderhouding• Dak lekke & hane

BETONMEESTERSCONCRETE MASTERS

Phone: 028 424 1117 | Cell: 082 705 0750

Email: [email protected]

Fabrieksweg 3,Bredasdorp

www.betonmeesters.co.za

REFILLR1.50

per liter

Beskikbaar byStruisbaai Caltex

souvenirsbeach towelsbags/t-shirtsaccessoriesand much more CALTEX

[email protected]

Strandveld Langhuis, Seewier Street, Struisbaai

Chris 073 227 3760

CHIRON ELECTROSERVE

Pat 072 237 6016

* Electrical Contracting

* Appliance Repairs & Spares

* Certificate of Compliance

Tel: 028 435 6823

FELICITY FASHIONS

Schoonberg gebou - op die stoep langs OK Tel: 028 435 7873 | Sel: 082 920 0457

Replacement of wood windows and doors

079 971 9572

WINDOWS • DOORS • SHOWERSBALUSTRADES • BURGLAR BARS

Overberg Glass & Aluminium

Call now for your

FREE quote

Vir daardie ekstra professionele en vriendelike diens

Kromstraat 23 - Tel: 028 435 7807 - Struisbaai

JRW Home Improvements

Kontak ons vir gratis kwotasies en uitstekende diens.

Jan : 082 328 2500 | Roelof : 082 564 0858

William: 082 854 6276

[email protected]

Onderhoud en bou van geboue, Herstel- en Verfwerk, Loodgieters- en elekriesewerk, maak

van kaste, rietdakke en instandhouding, omheining (elektries), hout- en skrynwerk.

NHBRC Geregistreerd.

he Overberg coastline is the custodian of many known Tand unknown treasures, all still lying in situ on the ocean floor.

So there, to this day, lies one of the Overberg's many treasures.

OVERBERG TREASURES STILL IN SITU – HANNINGTON COURT

One such treasure is the cargo of copper ingots still resting in the holds of the WWII British ship, Hanning-ton Court (1941). This 5449ton-vessel sank off Quoin Point in 1941 with no less than 2500 ton of copper – today it would have been worth a cool R162 million. After World War I, the Hannington Court was operated directly by the famous Marine sa lvage company, R i s d o n B e a z e l y . Methods used in the 1950s was crude but effective – explosives followed by a smash and grab (see illustra-tion). Although this company was renown-ed for its success, as is invariably the case, not

al l was recovered. A c c o r d i n g t o t h e historical record, at least 900 tons was left behind. Until the late 1980s, this valuable cargo lay undisturbed in Davey Jones locker until a group of local divers started showing inter-est. The fact that the wreck was presumed to be lying in deep water dampened the enthusiasm a bit until one of them, the late Captain Peter Will-mott, took it on himself to discover this WWII l o s s . A f t e r s o m e months of magneto-meter surveying, Peter pinpointed the ship-wreck. The next phase was to get down there into

the depths to see if it was t he w reck i n question, and to ascer-tain the quantity of recoverable copper. Captain Willmott did the latter with the use of a mini-submarine. Once on the bottom, it was soon established that the stern and bow sections were still well preserved, with railing and all st i l l intact. However, the amid-ships sect ion was found to be collapsed

entirely due to the use of heavy explosives. The latter was utilised to enable the salvors to get to the copper cargo that had been stowed in this area. On piloting the sub-marine into this amid-ships area, Captain Willmott narrated: “and there they were, lying all over the place, stacked like massive EET-SUM-MOR bis-cu i ts ” . The th ings dreams are made off!

Since the late Captain W i l l m o t t , a n o t h e r pro fess iona l sh ip-wreck explorer, the Swedish born (1954) Sverker Hallström, also visited the site. Sverker, who had already acquired world fame by finding and recovering many car-gos from the ocean depths, found this type of salvage not profit-able enough for the size of his operation and thus moved on.

A wise man can learn more from a foolish question than a

fool can learn from a wise answer.

- Bruce Lee

ydens die Alge-Tmene Jaarverga-dering op 27 Desem-ber 2018 was 'n nuwe komitee verkies en die n u w e v e r b e t e r d e konstitisie en finan-siële state was goed-gekeur. Die nuwe komitee bestaan uit Heinrich Williams (Voorsitter), J o h a n H i c k m a n (Onder Voorsitter), T i n a D u P l e s s i s (Sekretaresse) Lizette Geldenhuys (Tesou-rier), Giel De Kock, Johan Taljaard, Joan J a c o b s , C h r i s t i e Africa, Kapt. Carlene Swart, Trevor Haynes, William Eliot, Charl Olivier en Caroline Alman. Daar is dikwels onsekerheid oor hoe 'n inwonersvereniging werk en funksioneer. Alle komitee lede dien op 'n vrywillige basis en geen vergoeding word betaal nie. Die komitee speel geen politieke rol nie en het ook geen verbintenis tot enige polit ieke party nie. 'n Komitee l i d woon GPF en distrik vergaderings by en verteenwoordig dus so die gemeen-skap deur die kanale. Die SIV aanvaar dus geen verantwoorde-likheid van inwoners om namens hu l l e klagtes/probleme by die Munisipaliteit in te dien nie. Die rol van

die SIV is die monite-ring van die Munisipa-liteit se werksverrig-ting en dienslewering. Byvoorbeeld sal inwo-n e r s d i e k o m i t e e nader met die verwag-ting dat die komitee 'n klagte of grief by die Munisipaliteit namens die inwoner sal inhan-dig - die komitee kan nie die rol van die inwoners oorneem nie. Inwoners wat 'n k l a g t e h e t m o e t sodanige klagte vorm invul en direk by die Munisipaliteit inhan-d i g . E l ek t r on iese klagte vorms is ook vrylik beskikbaar en sal op versoek aan 'n inwoner gestuur word. Gedrukte vorms kan by u plaaslike Munisi-pale kantoor afgehaal word. Indien u as inwoner die klagte-vorm ingehandig het e n g e e n r e a k s i e ontvang en/of voel dat die antwoord nie geregverdig is nie, kan die SIV gekontak word om die nodige onder-soek te l oods op Wyksvlak of direk by KAM. Enige inwoner wat voorstelle het oor hoe ons ons gemeenskap k a n v e r b e t e r i s welkom om 'n e-pos aan ons te stuur en indien onderhoubaar dit op te volg met KAM. Die komitee moni-teer die Munisipaliteit

in 'n poging om te verseker dat wetge-wing op alle inwoners regverdig toegepas word, asook dat KAM sy e ie regu las ies nakom en diens lewer aan alle inwoners. Eenmalige projekte wat die gemeenskap b e v o o r d e e l w o r d ondersteun – soos die hulpverlening aan die SAPS om hulle hout-huis se dak te herstel. Die nuwe komitee is verbind daartoe om die gemeenskap beter in te l ig oor hul le werksaamhede. Die N o t u l e s v a n d i e maandelikse komitee vergaderings en nuus-briewe sal aan alle inwoners op ons kon-taklys gestuur word. Gereelde artikels sal ook in u plaaslike koerant verskyn en op sosiale media geplaas word. Die SIV is slegs so goed as die onder-s teun ing wa t van inwoners verkry word. Ons sal graag ons kontaklys wou uitbrei en versoek inwoners v a n S t r u i s b a a i , S t ru isbaa i -Noord , Agulhas en Suider-strand, wat graag nuus van jou omge-wing wil kry, om ons te k o n t a k b y [email protected]. Ons wens al die in-woners 'n gelukkige e n v o o r s p o e d i g e 2019.

Ken jou Suidpunt Inwonersvereniging

The roots of all

goodness lie in the

soil of appreciation

for goodness.

- Dalai Lama