Afkondiging 8 maart 2015

9
AFKONDIGINGS 8 MAART 2015 Leraar : Dr. Stefan Stassen Adres:Wilgeweg 21 Golfpark 1961 E-pos: [email protected] Sel: 082 324 5003 Faks: 086 527 2880 Gemeentebestuurder : Hein van Jaarsveld E-pos: [email protected] Sel: 082 701 1767 Kerkkantoor: Kantoorure: 09HOO – 13HOO Karen Madgwick. E-pos: [email protected] Faks: 086 760 6605 Liezel Groenewald. E-pos: [email protected] Faks: 086 760 6880 Posbus 412, Meyerton, 1960 Tel/Faks: 016 362 1063 Jeug : Johan le Roux 079 920 9136 Kategese: Rina Spencer 082 462 8384

description

 

Transcript of Afkondiging 8 maart 2015

Page 1: Afkondiging 8 maart 2015

AFKONDIGINGS 8 MAART 2015Leraar: Dr. Stefan Stassen

Adres:Wilgeweg 21 Golfpark 1961E-pos: [email protected]

Sel: 082 324 5003Faks: 086 527 2880

Gemeentebestuurder: Hein van JaarsveldE-pos: [email protected]

Sel: 082 701 1767

Kerkkantoor: Kantoorure: 09HOO – 13HOOKaren Madgwick. E-pos: [email protected]

Faks: 086 760 6605Liezel Groenewald. E-pos: [email protected]

Faks: 086 760 6880Posbus 412, Meyerton, 1960

Tel/Faks: 016 362 1063Jeug: Johan le Roux 079 920 9136

Kategese: Rina Spencer 082 462 8384Gebedsgroep: Jan Louw 082 855 4403

Bankbesonderhede: ABSA Bank Meyerton Rek no.510580028 Takkode 632005

Plaas asb. u naam of lidnr. op u direkte betaling

Webwerf: www.ngkmeyerton.co.zaOGGEND EREDIENS

Page 2: Afkondiging 8 maart 2015

Vanoggend se erediens word gelei deur Dr. Stefan Stassen.

3 De LydensweekDie volgende kerkraadslede word vanoggend as ouderling en diakens bevestig vanoggend.G.J. van Zyl – South Hill Villas nr. 9 KookrusM. Janse van Rensburg – E.G. Jansen 38A, Kookrus F.E. Pretorius – Danie Bezuidenhout 86, Kookrus

Diaken: T.J. van Rooyen van Golf Estate nr.33 Drie –Riviere.

Tema: God se identiteit bepaal my identiteit Skriflesing: Eksodus 20:1-17

KERKRAADSLEDEOp ‘n kerkraadsvergadering gehou 23/02/2015 is die volgende lidmate as kerkraadslede verkies.

G. Mulder (Jnr) van Generaal Cronje 5 Meyerton. C.F. Faasen van Viewlaan 54 Rothdene.

Baie geluk met u verkiesing. U name word vir twee weke afgekondig sodat die gemeente u verkiesing goedkeur en vir u kan bid. Na twee weke sal die leraar u besoek waarna u, u keuse skriftelik moet uitoefen en aan kantoor moet oorhandig.

TEE EN KOFFIEVanoggend is daar weer koffie/tee in die saal.

AGENDA VIR DAGBESTUUR SLUIT Die agenda vir die dagbestuur sluit Woensdag 11 Maart en die Dagbestuur vergadering sal DV Maandag 16 Maart om 19HOO plaasvind.

MUNTLEGGINGVanoggend sal daar ‘n muntlegging gehou word vir die Sondagskool en jeug.

JEUGDie jeug kom vanmiddag om 17HOO bymekaar by die kerk. Tema: WIE SKREEU OP JOU.

PAASSANGDIENS 09HOO

Page 3: Afkondiging 8 maart 2015

Op 15 Maart 2015 tree die Albertonse Mannekoor hier in ons gemeente op en word dit aangebied in die vorm van ‘n sangdiens.

FINANSIELE JAAR 2014/2015Die kerk se boeke is afgesluit en gereed om by die ouditeure ingehandig te word vir oudit. Die toetale inkomste het R1 448 168 beloop teenoor ‘n begrote syfer R1463 800. Die toetale uitgawes het R1 415 338 beloop teenoor ‘n begrote syfer R1 529 349. Surplus vir die boekjaar R32 829.

Begroting vir 2015/2016Inkomste R1 480 300Uitgawes R1 541 056Terkort R60 756

Baie dankie aan elke lidmaat wat getrou hy/sy maandelikse dankoffer gebring het. Sonder u sou ons nooit ons doel bereik het nie. Ongelukkig moet ons vanjaar vir ‘n groter tekort begroot, maar ons vertrou op die Here en weet ons sal hier deurkom.

BYBELSE ETE – SENIOR BURGERSOns gaan ‘n Bybelse ete hou op 15 Maart 2015 jy kan soos die Bybelse tyd aantrek. Gee julle name asb. by die kerkkantoor op.

NUWE LIDMATEU kan ‘n vorm by die deure kry wat u kan voltooi en in kassie by deure plaas. Kantoor sal u lidmaatskap aanvra.

BANKE AGTER IN KERK Die heel agterste banke in die kerk is net vir mamma en babas/ kleuters asb. ons vra asb. u samewerking.

TOEBROODJIE PROJEK: DR.MALANDiensbeurte: Maart 20159 Maart:Petro van Niekerk / Tessa Steyn16 Maart:Karen Madgwick / Susan Opperman23 Maart:Anna de Jongh / Elizabeth Venter

SENDING EN EVANGELISASIE

Page 4: Afkondiging 8 maart 2015

Soek werk vir Simanga Mtambo 28 Jaar manlik. Gr 12 en “Basiese computer skills” verwerf. Ondervinding in admin werk. CV beskikbaar op aanvraag. Sel:078 481 2126.

MOEDERSKAMER SPEELGOEDOns versoek dat ouers van kleuters tussen 3maande – 3 jaar wat speelgoed en ‘n krat het wat nie gebruik word nie, dit sal skenk aan die Kerk vir gebruik in die Moederskamer.

STRUIKE VIR TUINOns vra as u vir ons van die struike kan skenk sal ons dit baie waardeer.

Buxus semervirens – (Buksboom) Euonymus Alba – (Spindleberry) Viburnum (Leather leave) Escallonia (Apple Blossom) Freylinia (Heuningklokkie) Phaphelepis (Mot-Orgidiee) Viburnum Tin Lucidium

SERFCO ANIMAL FEEDS – VAKANTE POS Persoon benodig vir instandhouding van fabriek en vragmotors.Kontak Marie 072 173 1098

DANKIE BRIEFIEBaie dankie vir die belangstelling en gebede tydens Piet se siekte die afgelope jaar. In besonder vir die Omgeegroep van Dup du Preez en Jan Louw se gebedsgroep. Dit en die genade van bo het ons deurgedra. Elina, Pierre en Cilliers Buys.

HANS ROOS – TUINDIENSTEHans werk nie meer Maandae by Huis Meyerton nie! Hy is ‘n “Goeie en betroubare tuindienste, en kan mense op Maandae help. Skakel Hans Roos by (061 661 3206)

VOORBIDDING

Page 5: Afkondiging 8 maart 2015

Die dokters kan niks meer vir klein Rene doen, wat die brein operasie gehad het nie. Bid asb. vir haar ouers hulle is gebroke. (084 580 4209)

Kleintjie Claassen se seun is met maag kanker gediagnoseer. (083 426 9911)

Piet van Zyl is ontslaan en sterk tuis aan. (083 291 9547) Christine Fouche se operasie het goed afgeloop. (082 929 5085) Anna van Biljon se skoonseun is gediagnoseer met dikderm kanker.

(082 482 8517) Bianca Theron het ‘n liesbreukoperasie ondergaan en sterk tuis aan.

(083 461 6322) Matty Plotz is besig om haar sig te verloor. (016 362 0793) Pirow Vermaak sterk tuis aan en gaan beter. (016 362 3642) Rienie Venter is in die hospitaal. (083 232 0359)

AFSKEURSTROKIE VIR BESONDERHEDEEk/Ons verlang ‘n besoek deur: Leraar: Ouderling: Diaken:Verlang siekebesoek: Tel nr...............................................................Ons vra voorbidding: Tel Nr...............................................................Ons is Nuwe intrekkers: Tel nr. .............................................................Ons wil inskakel by ‘n selgroep:...............................................

Adresverandering:Naam:Ou adres:Nuwe adres:Tel.Nr.Sel.Nr.PLAAS IN KOLLEKTE SAKKIE

VERJAARSDAE

Page 6: Afkondiging 8 maart 2015

8/3 Christina Pool 083 629 31948/3 Jacques Enslin 082 560 30688/3 Louis Smal 016 362 64699/3 Rudi Raath 016 362 33159/3 Deon Thomas 016 362 312010/3 Abrie Van Moerkerken 072 958 300010/3 George Farmer 016 362 292211/3 Markus Steyn 072 211 487911/3 Jacobus Sutton 016 362 366811/3 Abrie Uys 084 068 430812/3 Leon Van der Merwe 016 362 040612/3 Bernard Le Roux 083 399 225512/3 Werner Van Greuning 079 596 620213/3 Morkel Steyn 083 262 604613/3 Freddie Madgwick 016 362 422513/3 René Varkevisser 082 413 633113/3 Bianca Viljoen 083 455 983114/3 Dewald Erasmus14/3 Stefan Stassen 082 324 500314/3 Bianca Trauernicht 016 364 132114/3 Doctor Mashinini 079 227 513014/3 Ben Greyling 082 644 284414/3 Janine Van der Westhuizen 074 992 3057