09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4...

6
17 Maart 2013 Jaargang 2 #10 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected] webblad: www.gkpotchbult.co.za Kontak ons Ds Fanie Coetzee: 082-520-5168 [email protected] Ds Willem Steyn: 082-854-3587 [email protected] Prof Ben de Klerk Tema: Jesus salf ons as sy getuies. Wees dit dan! Rev Willem Steyn Theme: In Christ we are called to care for each other without judgement Scripture reading: James 1:9-11; 2:1-13 Focus verse: James 2: 1, 12 11:30 English Service Voora�ang 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Prys die Here vir sy liefde en trou daar is eers weer kleuterkerk na die vakansie Sing: Ps 113-1:1,2 Sing: Sb 1-2:1,2,3 Die Wet uit Deuteronomium 5:6-22 as riglyn vir ons nuwe lewe Gebed voor die preek: Psalm 119-1:7 God praat uit: Jesaja 43:6-12; Handelinge 1:1-11 en 8:1-4 Teksvers: Handelinge 1:8 Sing: Sb 2-2:1 Sing: Ps 67-2:1,2,3 Amen: Sb 13-3 Sing: Ps 89-2:1 Sing: Ps 62-2:1 Skriflesing: Ps 117 Teks: Ps 117 Nagmaal Sing: Lied 168 Sing: Ps 116-2:5 Sing: Ps 105-2:1, 105-1:5 Amen: Sb 13-3 Lied 221 Loof die Heer omdat Hy goed is (Ps 107) Lied 224 Kom prys Hom alle volke (Ps 117) Lied 227 Sing, loof en prys die Heer

Transcript of 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4...

Page 1: 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4 April Paul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730

17 Maart 2013Jaargang 2 #10

09:30 Oggenddiens

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Prof Ben de KlerkTema: Jesus salf ons as sy getuies. Wees dit dan!

Rev Willem Steyn Theme: In Christ we are called to care for each other without judgement Scripture reading: James 1:9-11; 2:1-13 Focus verse: James 2: 1, 12

11:30 English Service

Voora�ang

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Prys die Here vir sy liefde en trou

daar is

eers weer

kleuterkerk

na die

vakansie Sing: Ps 113-1:1,2Sing: Sb 1-2:1,2,3

Die Wet uit Deuteronomium 5:6-22 as riglyn vir ons nuwe lewe Gebed voor die preek: Psalm 119-1:7

God praat uit: Jesaja 43:6-12; Handelinge 1:1-11 en 8:1-4Teksvers: Handelinge 1:8

Sing: Sb 2-2:1Sing: Ps 67-2:1,2,3

Amen: Sb 13-3

Sing: Ps 89-2:1 Sing: Ps 62-2:1Skriflesing: Ps 117 Teks: Ps 117NagmaalSing: Lied 168 Sing: Ps 116-2:5Sing: Ps 105-2:1, 105-1:5Amen: Sb 13-3

Lied 221 Loof die Heer omdat Hy goed is (Ps 107)

Lied 224 Kom prys Hom alle volke (Ps 117)

Lied 227 Sing, loof en prys die Heer

Page 2: 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4 April Paul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730

2

G5 SakeSake

Sake

Musse vir die Sopkombuis

As jy kan brei / hekel het ons jou hulp nodig! Ons wil graag in die winter vir almal by die Sopkombuis ‘n lekker

warm mus gee. Help asb om musse te brei! Skakel die kerkkantoor vir

enige navrae. (Musse uitdeel-datum: 6 Mei 2013)

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

17 MaartKG 12 (Sanet vd Merwe) & Wyk 11 (Mariëtta Fourie)

VakansieGeen spesifieke groepe gereël

7 AprilKG 15 (Rineé Pretorius) &

Wyk 12 (Nannie van der Schyff)

Liefdegawesby die deure

17 Maart: Oggend: Teologiese StudentekasAand: Klassis Potch Sustentasie24 Maart: Oggend: VenterskroonAand: Meelewingsfonds31 Maart:Oggend: MukhanyoAand: Meelewingsfonds7 April:Oggend: SustentasieAand: Meelewingsfonds14 AprilOggend: Ekumenisiteit (Buitelands)Aand: Meelewingsfonds

Die kerkkantoor gaan gesluit wees tydens die skoolvakansie -- van

21 Maart tot 8 April 2013. Die volgende Lantern verskyn weer

op 14 April 2013.

Saamt�ek-Sukses!!‘n Groot dankie aan elkeen wat bygedra het om van die Sustersaamtrek 2013 by Die Bult ‘n sukses te maak! Daar is baie wat hul deel gedoen het deur ‘n bydrae/skenking te gee, met die pak van leêrs te help, eetgoed te maak en fisies die dag by die kerk en saal gehelp het. Dan is daar ook die wat agter die skerms gereël en ge-koop en wat nog alles gedoen het. Ons sê ook graag dankie aan die manne wat tafels en stoele help skuif het en die tent op- en afgeslaan het. Ons kon dit ook nie sonder julle gedoen het nie. Oom Piet was elke dag op tyd daar om oop- en toe te sluit en al die grille van ons vrouens te hanteer. Die musikante was onverbeterlik en die spreker baie inspirerend. Ons wil sommer net vir elke lidmaat dankie sê vir ‘n baie mooi, geslaagde dag!

Sopkombuis-roosterDie nuwe rooster vir die sopkombuis vanaf April 2013 tot Maart 2014 is in die Molenstraat-portaal beskikbaar. Let asb daarop dat daar enkele name is wat van groepe verwissel het. Baie dankie vir al-mal se ondersteuning vir hierdie mooi saak. Bring asb so ver moontlik alle bredie warm op ‘n Maandagoggend - u kan dadelik weer u kastrol of houers te-rugneem. Veral gevriesde bredie moet tot kookpunt verhit word. Indien u nie op die betrokke dag beskikbaar is nie, kan u bredie in die vrieskas in die saal se kombuis laat - duidelik gemerk met u naam en die datum waarop dit gebruik moet word. Ons benodig nog ‘n per-soon wat kan help met bredie by groep 1 en ‘n werker by groep 2. Belangstellendes kan Elsa Els by 082 4600 939 kontak.

Page 3: 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4 April Paul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730

3

G5 SakeSake

Sake

l v

Daar is geen Vat 5! of Koffiekamer-kuiers in die vakansie nie.

Wetenskaplike ontdekkings en die Bybel.

Wat is die waarheid?Het die wetenskap die Bybel verbygegaan?

Prof. John Lennox besoek Potchefstroom 18 & 19 Maart.Prof. John Lennox was die afgelope klom-pie jare suksesvol in debatte gewikkel met bekende nuwe ateïste soos Richard Dawkins (2x), Christofer Hitchens (2x) en Sam Harris. Hy het groot gehore toegespreek by univer-siteite soos Harvard, Princeton en Stanford. Hierdie wiskundige van Oxford en wêreld-bekende Christen Apologeet besoek Suid-Afrika vir die eerste keer in Maart hierdie jaar. Hy tree op in die Kaap (UCT), Johan-nesburg (Wits), Potchefstroom (Puk) en Pre-toria.

Maandag, 18 Maart - Sanlam Ouditorium, Studentesentrum, NWU-PUK kampus18:30-20:00, Science, Christianity and the New Atheism? Getuienis vanuit die weten-skap en die bestaan van God.

Dinsdag, 19 Maart - GKSA Ouditorium, Fakulteit Teologie, Naby Fanie (sportterrein)9:00-10:30, Does Rationality Lead Us Away From God? Are God and faith the enemies of reason and science?

Gratis. Almal welkom

Getuienis“John wat die afgelope 7 jaar voor ABSA sit, het die volgende vir my gesê: ‘Morena (baas, heer), I am one of the poorest men on earth, with no family and I can’t walk, but I have hope for the future.

Christ gave me hope because He is HOPE!’

Hierdie woorde het my net weer-eens laat besef hoe bevoorreg ons

is vir dit wat ons het. Vertrou altyd op die Here - Hy gee hoop, genade en lewe. Die Here is Hoop, Hy is

Genade en Hy is Lewe! “ - Ruan Steyn -

OORWINNINGSFEESSaterdagaand 20 April om 18:30 in ons kerkgebou

Kom na ons sangfees waar ons tussen Paasfees en Hemelvaart die oorwinning van Jesus Christus te vier. Die samesang word afgewissel deur die sopraan Antoinette Olivier, Molen Korus onder leiding van Lorette du Toit, instrumentaliste soos Human Coetzee en Anja Viljoen, en begeleiding deur die trompetspeler Simon Korb en orreliste Jetty van Rens-burg en Annatjie Verhoef. Suzette en Cecile Eloff sal die voorlesings doen.‘n Sagte kollekte sal gevra word. Die opbrengs gaan ten bate van die Reddersburgse Kinderhuis.

Page 4: 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4 April Paul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730

4

Vandag, 17 MaartSusan Campher Wyksgroep 05 083-335-7731

Maandag, 18 MaartElsa Els Kleingroep 09 082-460-0939

Woensdag, 20 MaartMonty Jacobs Wyksgroep 26 083-468-2729

Donderdag, 21 MaartMatthys Coetzee Wyksgroep 18 072-383-0282

Vrydag, 22 MaartRineé Pretorius Kleingroep 15 083-507-7782Mart-Marie Schutte Wyksgroep 07 072-228-5108

Saterdag, 23 MaartRudi van der Merwe Kleingroep 19 082-406-2869

Sondag, 24 MaartFP Aucamp Kleingroep 20 083-647-9100Carina Kruger Wyksgroep 13 082-576-0695

Maandag, 25 MaartNina Brink Kleingroep 04 082-331-7281Fritz de Wet Kleingroep 01 084-245-2803 Dawie Viljoen Kleingroep 07 082-445-4195

Dinsdag, 26 Maart Sunette J Van Rensburg Kleingroep 12 084-513-8231Niklaas Wyma Wyksgroep 26 082-336-8466

Donderdag, 28 MaartRita Swanepoel Wyksgroep 27 018-294-4670

Vrydag, 29 MaartWilma Herbst Wyksgroep 33 082-965-7525Braam Pieterse Wyksgroep 28 082-923-4881Anika Vorster Wyksgroep 30 082-495-6172

Saterdag, 30 MaartOlivia Conradie Kleingroep 19 074-199-6498Mulalo Tshikovhele Wyksgroep 14 074-245-1972Hettie Venter Wyksgroep 03 018-294-3679 Jaap Verhoef Kleingroep 14 018-294-6502

Sondag, 31 MaartChristoff van der Walt Wyksgroep 19 083-641-3645

Maandag, 1 AprilKarina Coetzee Kleingroep 07 083-320-5481Susan Conradie Kleingroep 04 082-563-1207Elsa Jansen van Rensburg Wyksgroep 06 083-370-1230

Verjaarsdae in die vakansie

1

7

20

20

82

Spesiale dankies

Sommige mense doen goed in ons gemeente sonder dat ander daarvan weet. Ons wil net spe-siaal dankie sê aan julle: • Die lidmaat wat vir elke kind wat gedoop word ‘n spesiale Bybel koop • Die lidmaat wat al die tafeldoeke van die saal gewas het • Die lidmaat wat na elke Nagmaal al die kelkies was • Baie dankie vir jul diensbaarheid... dit word raakgesien en waardeer!

Page 5: 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4 April Paul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730

5

Dinsdag, 2 AprilBertus Herbst Wyksgroep 33 082-965-7525Melissa Jacobs Wyksgroep 26 082-451-1296Adrian Lotter Wyksgroep 18 083-310-1639Elmine van der Walt Wyksgroep 10 082-779-1397Juan Vorster Wyksgroep 08 082-565-9873

Woensdag, 3 AprilFanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602

Donderdag, 4 AprilPaul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730Sarel van der Walt Wyksgroep 10 083-260-9134

Vrydag, 5 AprilSonja van der Walt Kleingroep 19 071-219-1112Vida Venter Wyksgroep 07 001-204-759-3335

Sondag, 7 AprilBotes Botha Wyksgroep 25 076-993-5339Adelle Lotter Kleingroep 02 083-286-3811Christoff Muller Wyksgroep 12 076-037-0058

Dinsdag, 9 AprilCarlien Kruger Nuwe intrekker 082-443-8833Gerhard Steenekamp Wyksgroep 26 072-225-3669

Woensdag, 10 AprilMaryna Labuschagne Wyksgroep 33 082-778-8361Johan van Dijk Kleingroep 10 076-383-9150

Donderdag, 11 AprilLizelle le Roux Kleingroep 05 079-428-0191Carmi van der Walt Wyksgroep 05 084-990-9080Erik Wyma Wyksgroep 26 082-922-6797

Vrydag, 12 AprilWouter Jooste Wyksgroep 32 082-374-5056Bennie van der Walt Wyksgroep 11 082-348-1904Pierre Venter Wyksgroep 15 071-895-4587

Saterdag, 13 AprilConsolate Kibawa Ngoy Nuwe lidmaat 071-759-5294Jaco Matthee Wyksgroep 08 082-325-3510Riandi Muller Nuwe lidmaat 082-906-6054

Verjaarsdae in die vakansie

21

1

91

15

16

5

80

74

19

21

20

Reisgenoot(e) gesoek na Estland, Letland en Litaue

Ek beplan ‘n reis na Estland, Letland en Litaue van ong 21 to 31 Julie 2013. Hierdie Baltiese landjies het interessante ou kulture wat oor die laaste dui-send jaar ontwikkel het. Ek beplan om ‘n motor te huur in Tallinn in Estland, deur die 3 landjies te toer en die reis te be-eindig in Riga in Letland. Dit sal baie lekker wees as een of twee mense wil saamry. Ek sal die koste van die motor en die brandstof betaal - die reisgenoot(e) moet dus net hul ander koste, soos vlugte, verblyf, etes en toe-gangsfooie (waar nodig) betaal.Navrae: Cobus vd Walt, sel 083-768-0474, e-pos [email protected]

Page 6: 09:30 Oggenddiens...2013/03/17  · Fanus van der Merwe Kleingroep 12 018-297-3602 Donderdag, 4 April Paul Els Kleingroep 09 018-294-6026 Michael Hammann Wyksgroep 15 079-270-6730

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

6

Meelewing

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Philip van Dyk071-639-2857

JC Potgieter079-525-2507

Consolate Kibawa Ngoy071-759-5294

Theo Vorster084-084-1020

Ons meelewing met tannie Ina van der Walt, en die res van die Van der Walt-familie, na haar kleindogter Talitha (van Gert en Linda) Maandag in die Here ontslaap het. Ons dink in besonder in ons gebede aan Talitha se man, Dustin saam met hulle tweeling babatjies, Jarrod en Megan.Ons dra steeds vir tannie Grieta Henning in ons gebede op na haar beroerte.Mari Mostert is besig om aan te sterk nadat sy weer ’n heupvervanging ondergaan het.Sterkte aan Melinda du Toit wat besig is om aan te sterk na ’n operasie hierdie afgelope week.Ons is dankbaar dat Pieter van der Westhui-zen weer beter is na hy ook ’n draai in die hos-pitaal gaan maak het.

Kafee jy of kagee jy?!G-kafee by KKNK 2013 is om die draai.

Hier is ‘n geleentheid om tasbaar en opreg, sonder enige voorwaardes, om te Gee vir mense. Tydens KKNK 2013 gaan die jeug van die Gereformeerde Kerke vanaf 29 Maart tot 6 April 2013 die geleent-heid aangryp om die liefde van ons Here Jesus Christus te doen. Daar is geen fondsinsameling, uitdeel van traktaatjies en uitgerekte opleiding nie. Hier gaan geGee word: liefde, iets te drinke, iets te ete, jouself! Die Bybel leer mos dat dit beter is om te Gee as om te kry: ons gaan kyk of dit waar is. KKNK is goed bekend vir sy wonderlike bydrae tot die kunste. Hier word ‘n groot massa mense saam-getrek wat hul behoeftes wil bevredig. Uitstallings, opvoerings, lewendige vermaak, en heerlike eet-goed is van die trekpleisters.Dit word bygewoon deur feesgangers uit elke staat van die lewe, maar ook deur mense wat deel vorm van die logistieke: sekuriteitspersoneel, koe-rantverkopers, skoonmakers, vragmotorbestuur-ders. Voeg daarby die groeiende hoeveelheid mense wat hulle vergryp aan die begeertes van die liggaam: drank, dwelms, seks ensovoorts, en jy het werklik ‘n veelkleurige samestelling.Ons Gee-hart is om hierdie mense op verskillende maniere te bedien met die liefde van ons Here.Hoe kan jy help?Maak die GEE moontlik deur skenkings.- blikke koffie (Ricoffy), tee, boksmelk- beskuit, koekies- suiker- donasiesWaarheen stuur ek die koffie?Enige bydraes kan by die Kruispadkantoor by die Adminburo in Potchefstroom of na die Gere-formeerde kerk Oudtshoorn ge stuur word. Merk asb. G-kafee!

Ondersteun asseblief hierdie projek! Hulle het dringend

skenkings nodig...

NB HELP ASB

Rosetuin Aftree-oord (Woonstel 43)Een slaapkamer woonstel, sitkamer, kombui-sie, badkamer, groot voorstoep en toe agter-stoep. Huur R3500 pm (deposito vooruit-betaalbaar). Afdakparkering, Koopkrag, Tel: 073-705-8226 (Hester Smit)

Ruim tuinwoonstel in Mooivallei• 2 slaapkamer met sit-en eetkamer, kombuis en badkamer • Geleë in hartjie van Mooi-vallei, pragtige natuurskoon, ryk voëllewe • Gedeeltelik gebeumileerd • Werkende, Na-graadse en Huweliksmaats • Onmiddelik be-skikbaar - April 2013 • Huur onderhandelbaar & krag • Keuring van aansoek van toepassing • Christa 079-026-1049 A

DV

ERTE

NSI

ES