Post on 02-Feb-2021
079 692 1817 j3vr@vodamail.co.za
073 071 9734
082 442 2671 riograf@telkomsa.net
082 411 6906 mmesmit@telkomsa.net
083 449 8218 andre.vanrensburg@up.ac.za
079 278 6873
082 254 5344 maraisesme@yahoo.com
082 824 5987 rinadtoit@yahoo.com
012 259 1257
JJJ van Rensburg
Neels Roodt
Hettie Brewis
Martie Smit
Andre J van Rensburg
Hester Miller
Esme Marais
Rina Du Toit
Buks Möller
Voorsitter
Ondervoorsitter
Penningmeester
Sekretaresse
Addisioneel
Seniorburger
Verteenwoordiger
Kontak besonderhede van Bestuurslede:Kontak besonderhede van Bestuurslede:Kontak besonderhede van Bestuurslede:Kontak besonderhede van Bestuurslede:
In Die Skadu Volume 21 Bladsy12
LIEFDE
WAT G
EDEEL
WORD
,
VERB
LY DIE
HART…
...
AUGUSTUS 2010AUGUSTUS 2010AUGUSTUS 2010AUGUSTUS 2010
VOLUME 21VOLUME 21VOLUME 21VOLUME 21
DUBE
In Die Skadu Volume 21 Bladsy 2
INHOUDSOPGAWEINHOUDSOPGAWEINHOUDSOPGAWEINHOUDSOPGAWE
BLADSY 2 ~ INHOUDSOPGAWE / NET ‘N GEDAGTE BLADSY 3 ~ VOORSITTERS VERSLAG ~ DUBE AJV BLADSY 4 ~ VOORSITTERS VERSLAG VERVOLG BLADSY 5 ~ VERJAARSDAE BLADSY 6 ~ LIEF EN LEED/ DIE REDAKSIE SÊ BLADSY 7 ~ BOSVELD KAMERA BLADSY 8 ~ RESEPTE BLADSY 9 ~ VOLGENDE KAMPPLEKKE BLADSY 10 ~ KAMP PROGRAM 2011 BLADSY 11 ~ KAMPPROGRAM 2011 BLADSY 12 ~ BESTUUR EN KONTAK BESONDERHEDE
PITKOS……...
GOD HET BELOWE OM JOU SKUILPLEK TE WEES,
JOU TOEVLUG WANNEER JY BESKERMING VERLANG;
‘N VEILIGE HAWE WANNEER JY BESKUTTING NODIG HET.
ONDER DIE SKADU VAN SY VLERKE KAN NIKS JOU LEED AANDOEN NIE.
In Die Skadu Volume 21 Bladsy11
Algemene Kamp Tarief Web Tel no
www.buffelspoort.co.za 0145721006
R470 vir naweek www.kleinparadys.com 0122521938
Presidente NUB
400.00 vir week www.dubegame.co.za 0123793398
380.00 vir naweek www.dubegame.co.za 0123793398
N-Presidente NUB
Ja R110 per nag + R10 admin www.goldenleopardresorts.co.za 0145551000 /
0798819796
R110 per nag + R10 admin www.goldenleopardresorts.co.za 0145551000 /
0798819796
Ja R70 per persoon per nag+ R10 transvaal-bagco@telkomsa.net 0824584503 /
0123273756
R70 per persoon per nag+R10 transvaal-bagco@telkomsa.net 0824584503 /
0123273756
Gebied Gebied
Kongres NUB
R380 naweek www.dubegame.co.za 0123793398
??? ????
In Die Skadu Volume 21 Bladsy10
KAMPPROGRAM 2011
Maand Datum Oord Aktiwiteite Eie Kamp
Jan 28 tot 30 BUFFELSPOORT
Warm en koue waterswembaddens,
super tube, trampolien, restaurant,
winkel Ja
Feb 18 tot 20
KIEPERSOL KUIER
NAWEEK VEEK-
RAAL
Koue swembad, voetslaan, trampolien,
winkel Ja
Maart 4 tot 6 KLEIN PARADYS
Warm swembad, roei bootjies, visvang &
teruggooi, trampolien, winkel Ja
April 21 tot 24 Potch Dam
Mei 15 tot 20
DUBE senior bur-
ger week
Wildritte - dag & nag, staproetes, fiets-
ritte, roei bootjies, koue en warmswem-
baddens, borrelbad, trampolien, winkel Ja
Mei 20 tot 22 DUBE
Wildritte - dag & nag, staproetes, fiets-
ritte, roei bootjies, koue en warmswem-
baddens, borrelbad, trampolien, winkel Ja
Junie 17 tot 19 Eiland
Julie 25 tot 28
Manyane senior
burgers kuier week
Wildritte, wildkyk, restaurant, swembad,
put-put, staproetes, Sun City, restaurant,
winkel
Julie 29 tot 31
Manyane Bosveld
kuier naweek
Wildritte, wildkyk, restaurant, swembad,
put-put, staproetes, Sun City, restaurant,
winkel Ja
Aug 24 tot 26
TAMBOTIE
VREUGDE SNR
Wildritte, wildkyk - Dinokeng wildtuin,
visvang en teruggooi, swembad, winkel
Aug 26 tot 28
TAMBOTIE
VREUGDE JAV
Wildritte, wildkyk - Dinokeng wildtuin,
visvang en teruggooi, swembad, winkel Ja
Sept 9 tot 11
EMMERENTIA
GELDENHUYS
Okt 7 tot 9 Kongres
Okt 28 tot 30 DUBE
Wildritte - dag & nag, staproetes, fiets-
ritte, roei bootjies, koue en warmswem-
baddens, borrelbad, trampolien, winkel Ja
Nov 25 tot 27
OMARAMBA KERS
AFSLUITING Swembad, trampoline. Ja
In Die Skadu Volume 21 Bladsy 3
Voorsittersverslag vir 2009 / 2010. Dit is vir my ‘n voorreg en eer om aan u verslag te doen oor streek Bos-veld se doen en late. Die afgelope jaar, vanaf die vorige AJV, het soos blits verby gevlieg. Streek Bosveld en sy lede was die afgelope jaar baie geseënd gewees en dit sal duidelik hieruit tevore kom, asook later tydens die opsomming van die finansiële state. Eerstens wil ek die huidige bestuur bedank vir die jaar se harde werk, dit was lekker om te weet dat op julle samewerking staat gemaak kon word. Sterkte aan die lede wat uittree en baie geluk aan die nuwe lede wat verkies is asook die lede wat herkies is, julle is almal baie welkom en ek vertrou dat julle ook hard sal werk. Kommunikasie is belangrik in enige organisasie. Laat ons betyds kommunikeer en ongelukkighede wat mag ontstaan betyds uitpraat. Gedurende die jaar was daar verskeie hoogtepunte maar ook laagte punte wat plaas-gevind het. JAV 2009 te Monateng – Seker die koudste wat Bosveld ooit beleef het – ysreen en koue winde wat vleisbraai nie eers moontlik gemaak het nie. 11 waens wat die saam-trek bygewoon het. Dan volg weesgerus – Gebied – 8 Bosvelders woon die geleentheid by. Oktober is Kongres maand – dit was werklik ‘n voorreg om die 40ste bestaansjaar op die wyse te kon vier. Senior Burger saamtrek te Manyane, 5 waens en ‘n total van 14 waens vir die naweek saamtrek – wildkyk was die hoof aktiwiteit. November was die Kers afsluiting gehou by Drie Berge – 10 waens het die geleen-theid bygewoon. Januarie 2010 – Bosveld ontvang die bedanking van Gawie du Toit as voorsitter. Graag wil ek Gawie in sy afwesigheid bedank vir sy werk in Bosveld – dit word opreg waardeer. Januarie 2010 skop ook stadig af - Nkwe, 10 waens woon die saamtrek by. Op hier-die vergadering word besluit dat daar draadwerklik aandag aan die senior burger saamtrek getalle gegee moet word – dit is gedoen met baie positiewe resultate – my opregte dank aan oom Buks en oom Neels. Die saamtrek getalle skiet die hoogte in by Dube – 16 waens Klein Paradys – getalle vergroot steeds, 22 waens. Hier moet ek ons ge-hoorgestremde lede ‘n groot pluimpie gee – julle het ‘n uitsonderlike spangees. Die boeresports was werklik ‘n hoogtepunt, julle kan julle op die skouer klop. Buffelspoort, Sitrusfees – ‘n laagte punt, 9 waens in total. Dit lyk my die fees raak afgewater.
In Die Skadu Volume 21 Bladsy4
Manyane – seker die hoogte punt van die jaar. 25 waens by die seniors en ‘n total van 48 waens wat die saamtrek bywoon. Die shampanje brunch en die saambraai was uiters geslaag. Wildkyk was aan die orde van die dag, sommige dobbelaars het tot Sun City gaan besoek.
Ek wil ook elke lid van Bosveld bedank wat as Boskaptein opgetree het. Elke saamtrek tot dusver het glad verloop. Dit wys net dat indien u bereid is om dinge te doen, daar altyd iemand sal wees om dit saam te doen en te geniet. Finansiël het dit hierdie jaar baie goed met Bosveld gegaan – dit blyk duidelik uit die finansiele state. Ek dink elke Bosvelder verdien ‘n klop op sy skouer. Baie dankie aan elke lid wat gehelp het om ‘n verskil te maak. Ek kan u nie genoeg daarvoor bedank nie. Dit is aangenaam om te berig dat gedurende die jaar alle statutêre pligte nagekom is. Die bestuursvergaderings is gereeld gehou. Die finansies is stiptelik boekgehou, dankie Hettie en oom Neels, julle stiptelikheid en deeglikheid word hoog op prys gestel. Die goedgekeurde state is beskikbaar ter. Dankie oom Neels vir u groot aandeel om te verseker dat die boekhouding reg gehou was. Die vooraf verhaling van kampgelde is ingestel, omdat, van die oorde deesdae de-posito’s verlang. Ek wil ‘n versoek rig dat elke Bosvelder wat die saamtrekke by-woon asseblief die betalings betyds sal maak. Niemand sal egter van saamtrekke weg gewys word nie maar ons sal verkies dat u die kampgelde vooraf inbetaal. Daar was ‘n verlies aan lede wat uit streek Bosveld en sommige uit SAWA bedank het. Dit is baie jammer om lede te verloor, maar gelukkig is daar nuwe lede wat by ons aangesluit het. Verder wil ek dit ook onder u aandag bring dat volgens die NUB verslag daar dramaties in SAWA ledetal gegroei moet word om ‘n stagnasie van ons organisasie te verhoed. Kom ons almal poog om kwaliteit lede te laat aans-luit. Ek wil net vir ons Liewe Heer dankie sê dat Hy ons deur die jaar so geweldig ge-seën en gespaar het. Dat Hy ons die krag gegee het om vir die organisasie waar-voor ons so lief is te kon werk. Dit is wonderlik om sulke goeie gesondheid, geestelike rykdom en genade te kon ervaar en ek vertrou dat elke Bosvelder dieselfde ervarings vorentoe sal hê. Laastens, wil ek elke Bosvelder bedank wat sy hand uitgesteek om te help, en in die besonder die wat my tereggewys het en reggehelp het, sonder julle staatmakers is Bosveld niks. JJJ van Rensburg.
In Die Skadu Volume 21 Bladsy9
VOLGENDE KAMPPLEKKE
5-7 NOVEMBER 2010 -
MABALINGWE TARIEF R410.00 VIR NAWEEK LAAT WEET ASB VOOR EINDE SEPT
2010 WIE DIE KAMP GAAN BYWOON.
INBETALING STRENG VOOR
10 OKTOBER 2010.
24-26 NOVEMBER 2010—DRIE BERGE SNR
TARIEF 180.00 PER NAG PLUS R10 ADMIN FOOI
26 –28 NOV 2010—DRIE BERGE– KERSAFSLUITING
TARIEF R370 VIR NAWEEK LAAT WEET ASB. TEEN EINDE OKTOBER 2010 WIE KAMP GAAN BYWOON. INBETALING VOOR
10 NOVEMBER 2010.
BANK BESONDERHEDE
Standard Bank Montana
Naam van rekeninghouer: SAWA Bosveld
Rekening nommer: 20-03-93-32-4
Tak kode: 01-5945-00 Tipe Rekening: Tjek
FAKS: {012} 252 7934
In Die Skadu Volume 21 Bladsy8
RESEPTE
Visvingerpastei
visvingers
vars room
sampioensoppoeier
410g tamatie en uie mengsel
gerasperde kaas
Pak visvingers in gesmeerde
oondvaste bak. Versprei blik
tamatie en uie eweredig oor
visvingers. Meng room en soppoeier
saam en giet oor visvingers. Strooi
kaas oor en bak vir ongeveer 15
minute teen 180C.
Sous vir tjops
Uie fyngesny
Tamatiesous
Blatjang
Bruin Uiesoppoeier / water / melk
In Die Skadu Volume 21 Bladsy5
SEPTEMBER 3 Anna J v Rensburg 3 Bianca Fick 4 Louan du Plooij 4 Paul v Rooyen 6 Ulicia v Rensburg 6 Lettie Möller 7 Jan Miller 7 Daniel v Wyk 9 Gerda Green 10 Pine Pienaar 15 Raatjie Fick 15 Pieter Serfontein 16 Willlie Venter 18 Hellen Venter 18 Stefan Serfontein 21 Nelmarie Senekal 25 Esmé Marais 28 Marianna Barnard 29 Zandre vd Linde
OKTOBER
1 Drickus Mouton 3 Streek Bosveld 3 Danielle Green 6 Lizelle Brewis 10 Zandre vd Merwe 10 Zanelle vd Merwe 16 Elizma Pace 21 Drienie van Zyl 22 Danie vd Nest 23 Neels Roodt 23 JB Casteleijn 27 Daan Blomerus 27 Bernice Gouws 28 Hester Miller 28 Jaap du Plooij 29 Martie Smit 29 Roelf Brewis
NOVEMBER
1 Daniel Visagie
2 Pieter Sonnekus
3 Cobus Bezuidenhout
3 Rina du Toit
4 Armand Marais
4 Mariska Marais
4 Francois Marais
10 Dirk Rosema
15 Pieter Sonnekus
16 Stoffel Bergh
17 Sarel Barnad
17 Jan Casteleijn
18 Patricia Koen
22 Stephan Groenewald
26 George Mouton
27 Marie Serfontein
28 Sansie J v Rensburg
29 Karin vd Nest
GELUKKIGE
VERJAARSDAG
In Die Skadu Volume 21 Bladsy6
LIEF
Geluk aan almal wat verjaar. Hoop julle dag is onvergeetlik. LEED
Ons dink in ons gebede aan die volgende mense en wens hulle sterkte toe
met ‘n spoedige herstel.
Lizelle was weer in hospitaal. Hoop jy voel gou beter Nelly Bleaser se begrafsnis. Sterkte aan die familie. Ons dink aan julle .
DIE REDAKSIE SÊ: So is nog ‘n jaar verby en het ons pas weer ons AJV gehad. Ons wil almal bedank wat die kamp bygewoon het . Dit was lekker om so baie Bosvelders bymekaar te hê. Dankie aan die Bestuurslede wat gewillig is om te help op die bestuur, maar ook dankie aan elke Bosvelder, want sonder julle hulp , kan die bestuur nie suksesvol wees nie. Ons volgende kamp is by Mabalingwe. Die koste is R410 vir die naweek. Ons moet vooruit betaal, dus vra ek dat u asb.voor die sper-datums laat weet , asook u inbetaling in die bank sal doen. Ons waar-deer u samewerking baie. Dan wil ons vra, as u sien u verjaarsdag is nie op die verjaarsdaglys nie, u ons asb. moet kontak , sodat ons die Verjaarsdaglys op datum kan bring. Baie dankie en lekker lees. Tot ‘n volgende keer. Lizelle, Roelf en Hettie
In Die Skadu Volume 21 Bladsy7
BOSVELD KAMERA:
MERIETE TOEKENNINGS: JJJ EN SANSIE; ROELF EN LIZELLE; ANDRE EN ANNA
BOETIE EN CHARMAINE;
ROELF EN HETTIE ; OOM
NEELS EN TANNIE
LEONIE; OOM BUKS EN
TANNIE LETTIE
OOM NEELS ONTVANG DUIWEL TROFEE
LEKKER SAAMBRAAI EN KUIER
NA DIE AJV