Post on 15-Feb-2016
description
INGRID JONKER
Kabouterliefde
Kabouter / Gnome
Fokuspunte
InhoudTipografieBeeldspraakRym en stylfigure
Tema
Die kinderlike gedig handel oor volwasse liefde.
Kabouter en kind = intieme spel tussen twee geliefdes vasgevang in die fantasie van liefde
Strofe 1
Kabouterliefde(vir Simone)
Die kabouter met die rooi-rooi petDie kabouter met die geel hemp aanHet sy hart gistraand vir my gegeeEn sy hemp is vir die maan
Strofe 2
Die hoepelronde blou-blou lugHet kadoemps op die grond gevalHy’t dit blink-blou in sy hand gerolToe speel ons daarmee bal
Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol
Strofe 3
Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog toe ons lagHul’t rondom ons in ‘n kring getrekSoos ‘n laer in die nag
Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag
Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek soos ‘n laer in die nag
Strofe 4
Die aandblom het sy trom-trompetGeblaas in die warrelwindkringDie kalkoentjies met hul rooi mondjiesHet die sprinkaan-wals gesing
Die aandblom het sy trom-trompet
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies
Sprinkaan-wals gesing (sang the locust/grasshopper waltz)
Strofe 5
Die maan met sy geel lyfie Het gaan plat lê op sy rugHy’t gaan slaap by die gousblommeMet sy boepens in die lug
Strofe 6
Die kabouter met die rooi-rooi hartHet dit self vir my gesêHy’t die aardbol oor sy kop gegooi O dis hier waar die liefde lê
Die kabouter met die rooi-rooi hart
Tipografie
Titel: Kinderlike weergawe van ‘n volwasse liefdesgedig
Opgedra aan Simone (digter se dogtertjie)
6 kwatryne (eenvoud, begin met hoofletter)
Enjabemente kom deurgaans voor
Leestekens ontbreek (vir eenvoud)
Fantasie-wêreld / Sprokie
Liefde lê in die hart, nie in
die materiële nie.
Beeldspraak (Imagery)
Personifikasie “sterre knipoog toe ons lag” r9 en 10“aandblom blaas sy trom-trompet” r13“die maan met sy geel lyfie het gaan plat lê op sy
rug” r17 en 18
Metafoor “is”“Die hoepelronde blou-blou lug” r5
Vergelyking “soos”“Die sterre trek rondom ons soos ‘n laer”
Rym (rime)
Gebroke rym (abcb)
Alliterasie “blink-blou” r7
Assonansie “die kalkoentjies met hul rooi mondjies”
Klanknabootsing “kadoemps” r6 en “trom-trompet” r13
Stylfigure
Herhaling (repetition) van: kleur (colour)Rooi-rooi pet / hart r1 en 21Blou-blou lugSirkelmotief (circle motive)Hoepelronde (hoop round)Kring (circle)BalWarrelwindkring (whirl-wind-circle)Aardbol (earth globe)
Stylfigure
Progressie “rooi-rooi pet vorder tot hart” r1/6
Simboliek “rooi hart” = LIEFDE
Kontras: warm (rooi en geel) en koue (blou)
Elisie bv. Gistraand – gisteraand / hy’t – hy het / hul’t – hulle het / Dit versnel die TEMPO en RITME
Things that appeal to children’s senses
Primêre kleure (primary colours)Wit ligte r9Rooi-rooi pet/ mondjies / hart r1, 15 eb 21Geel hemp / lyfie r2 en 17Blou lug
Hoepelronde teenoor koeëlronde (hoop round, children play with hoola-hoops)
Herhaling (rooi-rooi, blou-blou); versterk en anker begrippe by kinders.
Envoudige Taalgebruik / Simple Language use
Verkleinwoordjies bv. Maan se lyfie r17, blomme se mondjies r15
Eenvoudige woorde (simple words) bv. Pet, hemp, bal, speel
Eenvoudige sinskonstruksies bv. Met die rooi pet r1, met hul wit ligte r9
Strofe 1
Kabouterliefde (Gnome/Pixie love)(vir Simone)
Die kabouter met die rooi-rooi pet (hat)Die kabouter met die geel hemp (shirt) aanHet sy hart gistraand vir my gegeeEn sy hemp is vir die maan
Herhaling
Denkbeeldige mannetjie (imaginary man) dui op
sprokie (fairy tale)
Primêre kleur
Elisie “gisteraand” / eenvoudigheid
Strofe 2
Die hoepelronde blou-blou lug (hoople round blue-blue sky)
Het kadoemps op die grond gevalHy’t dit blink(shiny)-blou in sy hand gerol (roled)
Toe speel ons daarmee bal
Metafoor
Klanknabootsing: Versterk musikale tekstuur van die
gedig
Elisie
Alliterasie
Kabouter en kind
Strofe 3
Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog (winked) toe ons lagHul’t rondom ons in ‘n kring (circle) getrekSoos ‘n laer in die nag
Personifikasie
Kleur
Elisie
Metafoor: made a circle around us LIKE an encampment in the
night
Strofe 4
Die aandblom het sy trom-trompetGeblaas in die warrelwindkringDie kalkoentjies(veldblom) met hul rooi mondjies(little
mouths)
Het die sprinkaan-wals gesing(sang the locust/grasshopper waltz)
Aandblom / kalkoentjies - Blomme
Klanknabootsing
Circular theme
Aandblom = trompetvorm
Assonansie & Verkleining
Personifikasie & vrolike stemme
Strofe 5
Die maan met sy geel lyfie Het gaan plat lê op sy rugHy’t gaan slaap by die gousblomme (flowers)
Met sy boepens (fat stomach) in die lug (in the air)
Personifikasie
Elisie
Strofe 6
Die kabouter met die rooi-rooi hartHet dit self vir my gesêHy’t die aardbol (earth globe) oor sy kop gegooi O dis hier waar die liefde lê
Progressie &
Hart vol liefde
Hy steur hom nie. Hy gooi die aardbol oor sy kop. Hy steur hom nie aan aan die aarde of die materiële nie. He doesn’t care about the earth and material things.
Liefde is net perfek in sprokiesverhale. Love is
only perfect in fairy tales.
Uitroep / exclamation! = blydskap /
joy