Grootste gebeurtenis Nog ooit ???

Post on 11-Jan-2016

64 views 17 download

description

Grootste gebeurtenis Nog ooit ???. God fokus Homself in ‘n klein ligaampie . …JESUS CHRISTUS…. Die unieke CHRISTUS Joh 7:46 – “ Nooit het ‘n mens so gespreuk soos hierdie mens nie ”. Van al die mense van Wereld Faam en roem … Is daar nie een wat met - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Grootste gebeurtenis Nog ooit ???

Grootste gebeurtenisNog ooit???

God fokus Homself in‘n klein ligaampie.

…JESUS CHRISTUS…

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Die unieke CHRISTUSJoh 7:46 –

“Nooit het ‘n mens so gespreuk soos

hierdie mens nie”.Dewald H Scheepers

www.healersinchrist.wordpress.com

Van al die mense van Wereld Faam en roem…Is daar nie een wat met

Jesus vergelyk kan word nie.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Hy het nooit ‘n boek Geskryf nie, maar alleKennis was syne

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Hy was arm en het nie plek van sy eie gehad om sy hoof neer te le nie (Matt. 8:20), tog behoort al die goud en silver aan Hom (Hag. 2:8; Ex. 19:5).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Hy was nederig, tog is HyDie Koning van konings;Hy was deur Sy eie mense tot die dood veroordeel,Terwyl Hy die Regverdige Regter van die univers is.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

a. SY NAAMDie engel se opdrag aanJosef was: “Jy moet HomJesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulleSondes sal verlos”(mat.1:21). Petrus weet dit: “ElkeenWat die Naam van die Hereaanroep sal gered word” (Hand. 2:21).

Die unieke CHRISTUS

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

a. SY NAAMDit is die enigste naamGegee in die Hemel en op

aarde wat Lewenskrag in homself het(Hand. 4:12).

Die unieke CHRISTUS

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Die unieke CHRISTUSb. SY PERSOONHy is die Seun van die mens sonder sonde; die Seun van God met alle mag in die hemel en op aarde; literatuur se trotse ideaal; filosofie se hoogste persoonlikheid; kritici se grootse probleem; teologie se fundamentele evangelie.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Die unieke CHRISTUSb. SY PERSOONPersoonlik, sosiaal, ekonomies, opvoedkundig, wetenskaplik en staatkundig is Hy die kragtigste faktor in die wereld se hoop. Hy is die standaard van alle mate, die toets van karakter vir die ganse sedelike univers; die openbaring van God.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Die unieke CHRISTUSb. SY PERSOONSy gesig was gebeelde liefde; Sy hande die simbool van vriendskap;Sy voete die beeld van bereidwilligeheid. Geen tong kon vertel en geen pen kan Sy uitnemende karakter beskryf nie. Voorwaar ‘n unieke persoon!

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Die unieke CHRISTUSc. SY DOODToe die doodsvonnis oor ons uitgespreuk was: “Die siel van die mens wat sondig, die moet sterf”(Ef. 18:4,20), het Jesus gewilliglik in ons plek die vereiste dood gesterf. Toe Hy vir ons sonde geword het, is dit hoe Hy vir ons gely het op Golgota-

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Die unieke CHRISTUSc. SY DOODHy was aleen gelaat.Geen wonder die hemel het verduister en die son het sy aangesig met swart en rou bedek en die rotse het geskeur en die aarde het in haar baan gewankel en gebeef in asemlose verbasing dat liefde so groot, so behandel moet word. Dit alles ter wille van u en my.

DANKIEDewald H Scheepers

www.healersinchrist.wordpress.com